KZ
bin
Негізгі бет
Қазірдің өзінде танымал
Тікелей эфир
Ұнаған бейнелер
Қайтадан қараңыз
Жазылымдар
Кіру
Тіркелу
Ең жақсы KZbin
Фильм және анимация
Автокөліктер мен көлік құралдары
Музыка
Үй жануарлары мен аңдар
Спорт
Ойындар
Комедия
Ойын-сауық
Тәжірибелік нұсқаулар және стиль
Ғылым және технология
Жазылу
Lami Leer en Speel Videos
Afrikaanse liedjies en rympies vir kleuters wat opvoedkundig en opbouend is KLEURE+VORMS+ALFABET 100% GRATIS hulpmiddel vir almal gemaak deur gekwalifiseerde Maatskaplike werker in Privaat Praktyk.
Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier:
ko-fi.com/koffievirlami
Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning.
Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.
5:13
Plaasdiere #liedjie #geluide #kleuters #lami #afrikaans
2 ай бұрын
3:55
Vyf klein eentjies swem #liedjie #lami #afrikaans
3 ай бұрын
2:00
Bad liedjie in Afrikaans #kleuters #lami #afrikaans
3 ай бұрын
25:04
Afrikaanse kinderboeke #stories #boeke #lami #afrikaans
3 ай бұрын
11:54
Honde vir kinders #kleuters #lami #afrikaans
3 ай бұрын
8:39
Voëls #kleuters #lami #afrikaans
3 ай бұрын
2:49
Alfabet rympie #kleuters #lami #afrikaans
7 ай бұрын
1:03:18
Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans
9 ай бұрын
1:03:07
Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans
9 ай бұрын
1:06:50
Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #afrikaans #kleuters #lami #afrikaans
9 ай бұрын
55:14
Vorms + Kleure + Tel + Insekte #kleuters #lami #afrikaans
9 ай бұрын
1:04:07
Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans
10 ай бұрын
7:42
Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans
10 ай бұрын
2:09
Wen R2000 met Lami - Aug2023 #kleuters #lami #afrikaans
11 ай бұрын
12:24
Sintuie vir kinders - Gehoor #liedjie #luisteroefening #afrikaans
Жыл бұрын
1:01:39
AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans
Жыл бұрын
13:26
Parkie pret #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
12:27
Kleure # reënboog #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
7:21
Tandeborsel #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
10:56
My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans
Жыл бұрын
11:09
"Potty training" in Afrikaans / Potjie-lesse / Toilet opvoeding #liedjie #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
9:08
Wilde diere #geluide #feite #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
2:43
Wilde diere # liedjie #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
10:58
Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
2:56
Afrikaanse Alfabet #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
12:48
Seisoene #liedjie #rympies #stories
Жыл бұрын
22:17
Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
34:11
Seediere #kleuters #lami #afrikaans
Жыл бұрын
1:01:49
Slaaptyd #afrikaanse #luister #stories #kinders
Жыл бұрын
Пікірлер