Ep 75 - Diving Weekend
9:39
3 ай бұрын
Ep 73 - 90 Minutes of joy
8:00
6 ай бұрын
Ep 72 - The Windy Bangelaan
8:19
7 ай бұрын
Ep 71 - The Holiday Travel
10:16
8 ай бұрын
Ep 70 - The great gatsby
15:59
9 ай бұрын
Ep 69 - Snoek fishing 28 May 2023
14:52
Ep 68 - Snoek in St Helena bay
12:08
Ep 66 - The Hottie
16:41
Жыл бұрын
Upload Error since 2018
6:58
Жыл бұрын
Short 11 - 1 Hour Dives
5:46
Жыл бұрын
Celebrating 2000 SUBSCRIBERS
16:07
Ep 63 - Cob Fever
14:30
Жыл бұрын
Ep 62 - Drive and Dive
13:41
Жыл бұрын
Ep 60 - Sunset Dives
8:43
Жыл бұрын
Langebaan Shark clip.
3:15
Жыл бұрын
Ep 59 - Only Happy Vibes
15:50
Жыл бұрын
Ep 58 - Life ABOVE water
12:20
Жыл бұрын
3 Minutes of FREEDOM
3:26
Жыл бұрын
We need HELP !!!
1:49
2 жыл бұрын
Пікірлер
@Johanvanheerden22
@Johanvanheerden22 27 күн бұрын
Ek sal darm like om n dag saam julle te uit te gaan...
@eugeneschroeder7359
@eugeneschroeder7359 29 күн бұрын
Lekker vid bra, mooi man. Daai vis lyk Saleh lekker
@neilwarner3612
@neilwarner3612 Ай бұрын
Stuur my jou nommer. Dis Neil van Allietyd. Ons het gepraat in stompneusbaai
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 29 күн бұрын
Stuur my n message op facebook .. Neil Taylor
@jacocoertze1123
@jacocoertze1123 Ай бұрын
Ek geniet julle videos....Die se goed is die beste LOL......groete uit Despatch...
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 Ай бұрын
Daar kom nog 🙌🙏
@MartinViljoen
@MartinViljoen Ай бұрын
wat betaal julle nou al vir so groot snoek?
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 Ай бұрын
Laas week R155 van die boot af
@MartinViljoen
@MartinViljoen 29 күн бұрын
soos daai is like R300 per snoek, pap afgelaai...kak hartseer as ek dink 15 jaar terug het ons R8 per groot snoek betaal en R5 vir die chinas..dis n klomp geld vir n vis wat actually niks werd is nie eetgewys
@simoncolley5627
@simoncolley5627 Ай бұрын
Just one more skipper😂
@AmandaWait
@AmandaWait Ай бұрын
Lekker snoek en kuite!!😋 Hoe verlang ek nou na my Pa. Hy was baie lief vir snoek, snoekkuite, bokkoms, kreef!!
@MoBoostZa
@MoBoostZa Ай бұрын
Leka manne. Keep it coming. Loving the content
@pietervanderwesthuizen3387
@pietervanderwesthuizen3387 Ай бұрын
Waar sit 'n snoek se poephol?
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 Ай бұрын
Se maar...
@pietervanderwesthuizen3387
@pietervanderwesthuizen3387 Ай бұрын
@@wclwestcoastliving6559 met 'n oranje oilskin aan voor innie boot se kop....
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 Ай бұрын
😂🫣​@@pietervanderwesthuizen3387
@deancampbell4616
@deancampbell4616 29 күн бұрын
😅​@@wclwestcoastliving6559
@rollskimediaworx5682
@rollskimediaworx5682 Ай бұрын
Lekker julle. Eendag ry ek uitie kaap na julle toe vir n snoek😊
@CrispenNewman
@CrispenNewman Ай бұрын
wanneer gan julle n galjoen video maak?
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 Ай бұрын
Ons kom daar ,hoopelik gou gou
@PowrAl
@PowrAl Ай бұрын
Jy moet die video post saam met jou boot verkoop FB post.
@eugeneschroeder7359
@eugeneschroeder7359 Ай бұрын
is ja manne, waar was julle? het die span gemis jong.
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 Ай бұрын
Ons figure uit soos ons gaan 🤣
@andretruter6998
@andretruter6998 Ай бұрын
mooi snoek manne
@justintaylor7783
@justintaylor7783 Ай бұрын
Lekker man🔥
@andrekruger8545
@andrekruger8545 2 ай бұрын
Ek is mal oor al julle vidios ek leef my so in julle ouens se leefwyse ek wens ek kan dit ook doen
@JermaineDaniels-xh8wd
@JermaineDaniels-xh8wd 3 ай бұрын
Why is it not legal to just take this out of the sea there is so much of this on the sea floor
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 2 ай бұрын
Because of the poching they need to control at least someone 🤣
@JermaineDaniels-xh8wd
@JermaineDaniels-xh8wd 2 ай бұрын
@@wclwestcoastliving6559 there is to much on the sea floor brother millions uncountable its only pouching when someone don't benefit from from God give us this wonderful animals to eat brother
@quintonvanwyk2967
@quintonvanwyk2967 3 ай бұрын
Leker man
@alexszlanina7548
@alexszlanina7548 3 ай бұрын
Partynoster.. whoop whoop
@mitchsvlogs5361
@mitchsvlogs5361 3 ай бұрын
Jinne dis mos lekker, is die by tieties?
@deancampbell4616
@deancampbell4616 3 ай бұрын
Yes dis net hy
@eugeneschroeder7359
@eugeneschroeder7359 3 ай бұрын
awesome guys
@justintaylor7783
@justintaylor7783 3 ай бұрын
Lekker man
@oomg1704
@oomg1704 4 ай бұрын
Nice guys, i like, i like. Onthou my die jaar as julle gaan snoek van. sal pear koop by julle manne. please.
@adamsentri
@adamsentri 4 ай бұрын
Jis. Thanks vir die vis! #kamperbyTietiesbaai
@aadilminty3469
@aadilminty3469 4 ай бұрын
Does smooth hound taste good?
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 4 ай бұрын
Hulle se so, but we never eaten it before only vaalhaai 😁
@CrispenNewman
@CrispenNewman 4 ай бұрын
As julle kaans kry vir n volgende video kan dit n galjoen video wees?
@cyrilbasson8434
@cyrilbasson8434 4 ай бұрын
nice catch
@eugeneschroeder7359
@eugeneschroeder7359 4 ай бұрын
Jus daar is die mane. Long time no see❤😅
@cyrilbasson8434
@cyrilbasson8434 4 ай бұрын
lekka!!!
@wynandburger1370
@wynandburger1370 4 ай бұрын
Is dit Max van Super Auto Marine se boot daai ? As dit hy is gaan jy maak dat die ou nooit die boot gaan verkoop nie 😂
@andriesbester77
@andriesbester77 4 ай бұрын
new resiepie !!
@andriesbester77
@andriesbester77 4 ай бұрын
mooi dag oppie blinder
@muhsienjaffer9812
@muhsienjaffer9812 4 ай бұрын
Awesome
@simoncolley5627
@simoncolley5627 4 ай бұрын
Lekker receepie 😂
@MartinViljoen
@MartinViljoen 4 ай бұрын
Yes
@MoBoostZa
@MoBoostZa 4 ай бұрын
Leka manne
@user-uv6ve8lq5s
@user-uv6ve8lq5s 4 ай бұрын
Mooi visse niel arms was weer seer van trek😂
@francobotha301
@francobotha301 4 ай бұрын
Mooi lyk die see! Hoeveel myl was julle uit? Was dit diesele tyd wat die geelstert in die baai was by Saldanha?
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 4 ай бұрын
Op die blinder ,meer in die oos en nee net na hulle begin minder raak het
@Texkusbbq
@Texkusbbq 4 ай бұрын
​@@wclwestcoastliving6559lekker vis gevang op Regte mense dag!
@christeleokhanyabezu8881
@christeleokhanyabezu8881 4 ай бұрын
Lekker snoek fis
@cliffordgrobler
@cliffordgrobler 4 ай бұрын
Lekke manne, julle Kapenaars kan maar, ek wil net vra, die paar maal wat ek innie Baai gefish het, was da stainless steel reeling om boor, ons het oor die kand ondertoe getrek, wat baie gamaklik was, veral as grote hap, boot nie boor
@gerritdutoit4833
@gerritdutoit4833 4 ай бұрын
Man, dis nou 'n lekka movie die! Ek kry lekke tot in my foef!!! Ai, so ou vars snoekie orie kole...🎉
@ridhaagaidien844
@ridhaagaidien844 5 ай бұрын
Where can u spearfish in langebaan?
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 4 ай бұрын
Mychonos wall on the outside
@rollskimediaworx5682
@rollskimediaworx5682 5 ай бұрын
Hallo ouens. Waneer post julle weer. Asb man😊
@emilewilliams1931
@emilewilliams1931 5 ай бұрын
Hi do you sell these snoek,I'm looking for snoek bulk
@emilewilliams1931
@emilewilliams1931 5 ай бұрын
Do you guys sell these snoek?
@user-nc6kw9de4h
@user-nc6kw9de4h 4 ай бұрын
Yep
@christeleokhanyabezu8881
@christeleokhanyabezu8881 4 ай бұрын
How much exactly?​@@user-nc6kw9de4h
@giuseppepennisi8699
@giuseppepennisi8699 6 ай бұрын
Julle het lekker stink geskuit
@user-pm9qm3cw5u
@user-pm9qm3cw5u 6 ай бұрын
Ja nee super baie dankie vir die video
@andrekruger8545
@andrekruger8545 6 ай бұрын
Ek leef my so in julle visvang kreefvang visskiet en kosmaak in ek wens ek kon die tyd terugdraai en ouens soos julle geken het dankie vir die puik video's moenie stop nie
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 6 ай бұрын
Baie dankie vir die terug voering ons waardeur dit verskriklik baie en ons is nie vanplan om gou te stop nie. Mooi loop
@claim_yourfreedom
@claim_yourfreedom 6 ай бұрын
Nice vids guys. When you shoot for hotties do you do it in low tide or hight tide. Awesome
@wclwestcoastliving6559
@wclwestcoastliving6559 6 ай бұрын
Depends on the area... High tide in most thick bamboo and lowtide on stronger sea days
@hhhc364
@hhhc364 6 ай бұрын
Jis, ek is jaloers!! Etter hond