Man, dis nou 'n lekka movie die! Ek kry lekke tot in my foef!!! Ai, so ou vars snoekie orie kole...🎉
@cliffordgrobler8 ай бұрын
Lekke manne, julle Kapenaars kan maar, ek wil net vra, die paar maal wat ek innie Baai gefish het, was da stainless steel reeling om boor, ons het oor die kand ondertoe getrek, wat baie gamaklik was, veral as grote hap, boot nie boor
@PowrAl Жыл бұрын
Great Vid ouens! Ek soek n stukkie snoek!
@eugeneschroeder7359 Жыл бұрын
awesome vid my maat. lekker man lekker.
@delfamm1981 Жыл бұрын
Lekker manne - goeie skipper!!!!
@oomg17047 ай бұрын
Nice guys, i like, i like. Onthou my die jaar as julle gaan snoek van. sal pear koop by julle manne. please.
@marynajamison2607 Жыл бұрын
Hi..Jo julle ry die Diep See in....ek geniet jul videos baie 😂🎉
@deancampbell4616 Жыл бұрын
Ja soms n 30 min see trippie maar dit is lieflik
@marynajamison2607 Жыл бұрын
Geniet jul visvang....groete uit na koue Brakpan noord...Gauteng
@darrylcloete7826 Жыл бұрын
There's nothing for west coast snoek 💯. Remember paying R30 a snoek in doringbaai for proper fresh 1m long vet snoeke. Jarre lus soema now a lekker gebraaide snoek 🤤
@lifeOFzeff Жыл бұрын
St Helena bay is my home and is such a beautiful place filled with old ppl and racism
@christeleokhanyabezu88818 ай бұрын
Lekker snoek fis
@andrekruger854510 ай бұрын
Ek leef my so in julle visvang kreefvang visskiet en kosmaak in ek wens ek kon die tyd terugdraai en ouens soos julle geken het dankie vir die puik video's moenie stop nie
@wclwestcoastliving655910 ай бұрын
Baie dankie vir die terug voering ons waardeur dit verskriklik baie en ons is nie vanplan om gou te stop nie. Mooi loop
@antonhuman8446 Жыл бұрын
Nogal 'n gewaarwordinb v 'n Vaalpens......... Stywe lyne.
@deancampbell4616 Жыл бұрын
Slippie jy mag ma die mense opi vis sit en lyk my as delano op klim byt hy mooi
@MarcFrancisCapeTown Жыл бұрын
Lekker
@saulstheo Жыл бұрын
Watse tyd kom skippe in by St Helena Saturdag.
@saulstheo Жыл бұрын
Ek ry nou vannie Kaap vir a paar snoek. Waar moet ons stop?