1. Dias en die ontdekking van die Kaap movie

  Рет қаралды 3,701

Magda van der Merwe

Magda van der Merwe

Күн бұрын

In opdrag van koning Johan II van Portugal het Bartolomeu Dias die Taag in Augustus 1487 met drie klein skepe verlaat in ‘n poging om die suidpunt van Afrika te ontdek. Tot by die kus van Suidwes-Afrika was die weg reeds bekend. Op 6 Januarie 1487 het die ekspedisie gevorder tot by Lambertsbaai waar die teenwind so sterk was dat Dias verplig was om die kus te verlaat en weswaarts te vaar, byna 1000 myl ver. Daar het hy geland en daarna die reis voortgesit tot aan die begin van Maart toe sy manne geweier het om verder te vaar. By Kwaaihoek het hy ‘n klipkruis geplant. Met sy terugreis het hy op 16 Mei 1488 by Kaap Agulhas , die suidelikste punt van Afrika, aangekom. Naby Kaappunt het hy weer ‘n kruis geplan en die Kaap sy naam, Kaap die Goeie Hoop, gegee, omdat sy reis die verwagting gewek het dat die seeweg na Indië eindelik gevind sou word. Vroeg in Desember 1488 was hy terug in Portugal.
Met erkenning aan : Albie Venter-Hendrik Oosthuysen bied aan Klank in die Geskiedenis
Deur : Daan Retief na die feite van prof. D.W. Kruger
Uitgegee deur : Brigadiers (EDMS.) Beperk.
Daar is onderbrekings in die klankbaan. Dis waar ek rassistiese woorde uitgeredigeer het. Ek vra omverskoning indien daar dalk êrens wél een deurgeglip het.

Пікірлер: 8
@metsebeth7797
@metsebeth7797 5 ай бұрын
Die videos behoort in skole gebruik te word, om kinders die werklike geskiedenis te leer op n maklike manier. Dankie Magda. Goed gedoen.
@magdavandermerwe8893
@magdavandermerwe8893 5 ай бұрын
Deel gerus die skakel na ander ouers toe.
@ivantiemersma9886
@ivantiemersma9886 3 жыл бұрын
Baie dankie. Ek gebruik jou video om Afrikaans te leer!!!
@magdavandermerwe8893
@magdavandermerwe8893 3 жыл бұрын
Wonderlik! Soos dit vir my lyk is jou Afrikaans perfek. Bly jy ook in Suid-Afrika?
@ivantiemersma9886
@ivantiemersma9886 3 жыл бұрын
@@magdavandermerwe8893Baie dankie!! ongelukkig nee. Ek bly in Argentinie. Ek was daar in 2007 en later het ek met die internet en boeke my Afrikaans verbeter. Nou wag ek twee boeke oor Suid Afrikaanse geskiedenis om meer te leer.
@billieboybuddha4238
@billieboybuddha4238 2 жыл бұрын
@@magdavandermerwe8893 Ek bly in Nederland en ek wil ook Afrikaans leer!
@magdavandermerwe8893
@magdavandermerwe8893 2 жыл бұрын
@@billieboybuddha4238 dit sal vir jou maklik wees om Afrikaans aan te leer. Luister (en sing saam) na Afrikaanse liedjies. So sal jy vinnig die uitspraak leer. Hou my op hoogte hoe jy vorder. Liefdegroete uit Suid-Afrika.
@billieboybuddha4238
@billieboybuddha4238 2 жыл бұрын
@@magdavandermerwe8893 Ja, liedjies es goeie manier om taal te leer :) Suikerbossie es leuk liedjie :)
2. Van Riebeeck en die vestiging van die Nederlandse volksplanting movie
21:13
Magda van der Merwe
Рет қаралды 2,6 М.
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 73 МЛН
World‘s Strongest Man VS Apple
01:00
Browney
Рет қаралды 44 МЛН
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 28 МЛН
VAMPIRE DESTROYED GIRL???? 😱
00:56
INO
Рет қаралды 6 МЛН
Jan van Riebeeck
8:02
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 3,3 М.
Hoor my Lied (1967) (Afrikaans)
1:47:33
AntekPistool
Рет қаралды 17 М.
Kom ons leer van Suid - Afrika
10:03
Kreatikids
Рет қаралды 8 М.
2021 Dorp van die Jaar, finaliste - Kwêla | kykNET
10:03
kykNET Argief
Рет қаралды 1,4 М.
Kwêla Dorp van die Jaar 2018: Derde finalis - kykNET
11:09
kyknettv
Рет қаралды 4,9 М.
Bloedrivier 1838: Geloftevolk, hou ons gelofte in 2019! Ds Gustav Opperman
4:59
Air Afrikaans
4:39
Mihajlo Stojkovic
Рет қаралды 12 МЛН
Kwêla Dorp van die Jaar 2018: Eerste finalis - kykNET
11:11
kyknettv
Рет қаралды 4,8 М.
THE STEEL HELMET | Korean War | Full Length War Movie | English
1:24:19
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 73 МЛН