27 OKT 2024 - EK WENS EK HET!

  Рет қаралды 1,586

Lewe Lig (Charl Botha)

Lewe Lig (Charl Botha)

Күн бұрын

Пікірлер: 7
@patatdutoit26
@patatdutoit26 Күн бұрын
Ja, jy trap nou op 'n plek waar ek aan skuldig is. Die lewe gaan meer as om net te werk. Dit snel so by ons verby. SPYT KOM ALTYD TE LAAT!!! Doen dit terwyl jy kan.
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 2 күн бұрын
Ons is naaste aan ons Skepper waneer ons in die natuur is,ons dien n God van wonders 🙏💕🌹
@janmarais9515
@janmarais9515 2 күн бұрын
Hogsback is baie mooi.Bly nie ver vandaar nie in die Winterbergreeks tussen die berge en hier voel ek naby aan God
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 күн бұрын
Dankie
@RowenaOlivier
@RowenaOlivier 2 күн бұрын
❤Die naaste wat ek aan my SKEPPER voel is saans wanneer ek in my binnekamer met GOD praat. Daar hoor ek SY stem en kommunikeer ons in stilte. Soggens wanneer ek wakker word en als is nog stil , is nog een van daai tye. Ek wens net dat ek vroeër na GOD gesoek het en so gouer besef het waaroor die lewe eintlik gaan. Dankie HERE dat dit nooit te laat is om na U te draai nie en dat U arms altyd oop is om ons te verwelkom in U koningkryk.❤
@HanliHewitt
@HanliHewitt Күн бұрын
Rowena, ek voel soos jy ook jammer dat ek God so laat in my lewe ontdek het en nie jare terug nie. Hy is so ongelooflik goed vir ons en geestelik voel ek so vereik.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 күн бұрын
Die natuur is oor treffend ja
LEKKER LUISTER 182 - DIE STRANDLOPERTJIE!
7:31
Lewe Lig (Charl Botha)
Рет қаралды 641
SONDAG STILWORD - DIE HEERLIKHEID WAT WAG!
15:37
Lewe Lig (Charl Botha)
Рет қаралды 1,5 М.
When mom gets home, but you're in rollerblades.
00:40
Daniel LaBelle
Рет қаралды 86 МЛН
Fake watermelon by Secret Vlog
00:16
Secret Vlog
Рет қаралды 31 МЛН
Cool Parenting Gadget Against Mosquitos! 🦟👶 #gen
00:21
TheSoul Music Family
Рет қаралды 33 МЛН
Cahaba Heights Sunday AM Services - 27 October 2024
2:24:41
Cahaba Heights Church of Christ
Рет қаралды 45
SPESIALE BEDERF 30 - BITTER! (KATRIENKIE)
7:07
Lewe Lig (Charl Botha)
Рет қаралды 2,3 М.
64 Vita Dei Woordskool: Moenie vrees nie
51:06
Riekert Botha
Рет қаралды 10 М.
Een uit 'n duisend | Stephan Joubert
34:20
Moreleta Stroom
Рет қаралды 13 М.
2. Die heerlike hemel
58:03
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 56 М.
זה מה שצריך לקרות - ואז תסתיים המלחמה
18:23
הרב יוחנן בוטמן
Рет қаралды 58 М.
SPESIALE BEDERF 31 - ERIK SE T-HEMP
5:56
Lewe Lig (Charl Botha)
Рет қаралды 1,4 М.
DAG 216 - HOU NET AAN BEWEEG!
5:47
Lewe Lig (Charl Botha)
Рет қаралды 735
Die ewige verblyf van die gelowige
58:03
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 54 М.