Dag sê Pastoor. Dankie vir die Kosbare Woord van GOD om vir ons die verborge WOORD vir ons kon oopmaak.Amen.
@corriedelange41764 жыл бұрын
Dankie vir kosbare inligting baie intresant en baie leersaam dankie vir U harde werk om met almal te deel wees geseënd.
@carinstander1264 жыл бұрын
Beste Woord uitleg...baie dankie vir jou entoesiasme...
@elisabethfouche6624 жыл бұрын
Aan die liefde van die Here is daar geen einde nie. Hallelujah Prys die Here ons God. Amen
@conniedevos79003 жыл бұрын
Baie dankie
@perciaviviers13424 жыл бұрын
Dankie vir U verduidelinking dis wonderlik. Prys die HERE
@wendygrobler41062 жыл бұрын
Amen
@lydiawinterbach19733 жыл бұрын
Wat kan 'n mense sê behalwe om weereens verwonderd te wees oor onse God se Almag en Alom Teenwoordigheid .. Halleluja .... Sy Grote Naam te ere, die Boumeester van die wonings voorberei vir ons .... Liewe Pastoor, kan nie wag om van die hemelse wensens te verneem nie ... wat 'n gevoel van opgewondenheid ontkenen dit nou nie in my inner om te weet volgende week word ons verder geskool in Sy Wonderdade nie ...
@BethaEngelbrecht Жыл бұрын
Dankie dat ek Kan luister.amen
@margariethaisabellalubbe6775 Жыл бұрын
God seën U. Mooi loop.
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
WOW!!!! WHAT A GOD!!!! 🤗🤗🤗🤗🤗😀😀😀😀😀
@elisabethfouche6624 жыл бұрын
Dankie Pastoor. Ek sien uit daarna om in die stad saam met Jesus te woon...
@elisabethfouche6624 жыл бұрын
Dit gaan so Wonderlik wees wanneer ons in die hemelse Jerusalem gaan soon. Dankie Gesalfde Koning en God
@elizeschoeman54064 жыл бұрын
Ek kan nie wag om liewer uit die liggaam uit te woon en by die Here in te woon nie. 🙌👑
@esthergroenewald53465 ай бұрын
❤
@rudisenekal17103 жыл бұрын
Whow amazing
@ansiebushby11783 жыл бұрын
Wow...Het n prentjie in my kop van als...
@marynvanwyk764 жыл бұрын
Dankie pastoor... waardeer die uitleg in die skrif. Seen vir u.
@elisabethfouche6624 жыл бұрын
Ons het ook die seel van Eienaarskap ontvang......
@JennyEybers Жыл бұрын
Wat is die eerste een waarmee u begin het. Ek wilgraag daarna luister in die regte orde. Dankie Jenny
@zettalindeque53724 жыл бұрын
Pastoor jy raak so opgewonde om die nuus te deel dat n mens dit nie kan miskyk nie.Dit is aansteeklik.😉
@margariethaisabellalubbe6775 Жыл бұрын
Baie dankie vir dié duidelik boodskap. Kan U dit in engels ook aanbied?
@altanortje4684 жыл бұрын
Wonderlike lering. My vraag sou wees hoe is dit moontlik om NIE daaraan te dink dat jy een of ander tyd sal sterf nie.
@MaritaSteyn-n7f Жыл бұрын
Baie dki. Ek sien met n versugting hierna uit.
@beadrixverwey40412 жыл бұрын
Goeie naand U praat so 16 min in die video in van Hebreers 1 vers 26 maar daar is nie so vers nie ?
@nadinepotgieter95942 жыл бұрын
He made a mistake.He meant Genesis 1:26.That is the verse he is referring to