A host of backstabbing,egotism, greed, lack of integrity and many more is the order of the day Amongst these councillors there's nary an honest one between them
@Loggies-n9z2 ай бұрын
Dagsê Esmarie en Pretoria FM nuusspan dankie vir die aand nuus. Bietjie vroeg, aargeen probleem. Moet n kompliment gee jou pragtige lang hare ,baie netjies en mooi.geseende aand
@neelspotgieter68352 ай бұрын
Baie dankie Esmarie seenwense vir julle ❤
@PhillipBarnes-k5w2 ай бұрын
Dit klink na 1986 nuus? Het ons, as mens werklik so agteruit geboer? Daar is geen orde
@Afriqueleblanq2 ай бұрын
Want Jesus sit buite die Parlement. Hy bring Sy eie toebies saam, want hy is nie welkom daar nie. En luister maar na die sekslustige dranksugtige moderne Afrikaanse popmusiek - duidelik is ons nie meer 'n Christenvolk nie. Resultaat? Chaos.