04 September 2024 Nuus
4:26
14 сағат бұрын
03 September 2024 Nuus
4:28
16 сағат бұрын
02 September 2024 Nuus
4:05
19 сағат бұрын
30 Augustus 2024 Nuus
4:36
Күн бұрын
29 Augustus 2024 Nuus
4:20
Күн бұрын
28 Augustus 2024 Nuus
4:25
Күн бұрын
27 Augustus 2024 Nuus
4:50
Күн бұрын
26 Augustus 2024 Nuus
4:02
Күн бұрын
Naweeknuus 24 Augustus 2024
2:20
Күн бұрын
23 Augustus 2024 Nuus
4:20
14 күн бұрын
22 Augustus 2024 Nuus
3:54
14 күн бұрын
21 Augustus 2024 Nuus
3:45
14 күн бұрын
20 Augustus 2024 Nuus
3:48
14 күн бұрын
19 Augustus 2024 Nuus
3:34
14 күн бұрын
Naweeknuus 17 Augustus 2024
3:14
14 күн бұрын
16 Augustus 2024 Nuus
3:48
21 күн бұрын
Bayanda Walaza verwelkom.
2:21
21 күн бұрын
15 Augustus 2024 Nuus
3:28
21 күн бұрын
14 Augustus 2024 Nuus
4:08
21 күн бұрын
13 Augustus 2024 Nuus
4:07
21 күн бұрын
12 Augustus 2024 Nuus
3:39
21 күн бұрын
Naweeknuus 10 Augustus 2024
3:18
21 күн бұрын
Nuus 8 Augustus 2024
4:03
28 күн бұрын
Пікірлер
@jacquesvandyk4645
@jacquesvandyk4645 Күн бұрын
Steel maar dit gaan back fire 🔥🔥
@alexandergous9838
@alexandergous9838 Күн бұрын
Pretoria FM dankie vir die nuus
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 2 күн бұрын
Dankie vir die interessante gesprek!!
@insidiousantimason2025
@insidiousantimason2025 2 күн бұрын
Regtig... die k woord in die kaap? Daar is drolle in die apies revier en die is waarmee julle julself besig hou mee? Skip.
@AnnieStoffels
@AnnieStoffels 2 күн бұрын
Baie danki
@norwegianpoliceofficer5393
@norwegianpoliceofficer5393 2 күн бұрын
So the K word in a Tiktok video is more serious than 84 murders per day.
@zander-up1vc
@zander-up1vc 2 күн бұрын
DANKIE❤
@michaelfourie3055
@michaelfourie3055 2 күн бұрын
Naand esma
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 2 күн бұрын
Naand Esmarie en Pretoria FM nuusspan, dankie vir die nuus. Geseende aand.
@alexandergous9838
@alexandergous9838 2 күн бұрын
Baie dankie Pretoria FM waardeer die nuus ❤
@neelspotgieter6835
@neelspotgieter6835 2 күн бұрын
Baie dankie Esmarie ❤
@zebinmarais4697
@zebinmarais4697 3 күн бұрын
Links liberaal is satanisties, die kama proffesors se opinie kan in die toilet weg gespoel word 🤮
@alexandergous9838
@alexandergous9838 3 күн бұрын
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 3 күн бұрын
Altyd interessant en insiggewend met dié twee here aan die woord.
@elsabiebezuidenhout4734
@elsabiebezuidenhout4734 3 күн бұрын
Dankie vir mooi duidelike uitsending
@beatrixvandermerwe2860
@beatrixvandermerwe2860 3 күн бұрын
Goeie Afrikaans
@danfromrsa4994
@danfromrsa4994 3 күн бұрын
Dis tog baie duidelik wat hierdie verdagtes doen. Plaas breinlose mense in possies van gesag, en melk die sisteem.
@ZAR797
@ZAR797 3 күн бұрын
Thanks for the news
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f 3 күн бұрын
Simelane het haar nie sélf ontplooi na posisies van MAG nie. Wie het só 'n korrupte kader op ons as landsburgers 'gedump'? Vir watter VOORDEEL het Cyril Ramaphosa (en die ANC) haar strategies ontplooi as Minister van Justisie? Haar aansteller(s) moet vervolg word vir kwaadwillige ondermyning van die REG?
@buksbarnard7410
@buksbarnard7410 3 күн бұрын
In Menstaal word 'n g as G uitgespreek en 'n s as S: Gasa; nie agter ingels aan 'Ghaza' nie. In Menstaal word Israel as ISRAEL uitgespreek; nie agter ingels aan 'Iesrael' nie. Onbeskaamd Afrikaans.
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng 3 күн бұрын
Mmmmmm jakkie 😂😂
@normanp6994
@normanp6994 3 күн бұрын
Tydens die tweede wereld oorlog was die regering links nie regs.
@jakkiehattingh6008
@jakkiehattingh6008 3 күн бұрын
Jy lyk baie mooi sonder jou Baard.😊
@gerritgrobbelaar6260
@gerritgrobbelaar6260 4 күн бұрын
Wonder maar net wneer die kospryse gan afkom gan net botswana toe dan sien julle hoe goedkoop diesel en petrol daar kos en ons voorsien hulle oms btaal om koffers vol te hou van die regering
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 4 күн бұрын
Naandsê James en Pretoria FM nuusspan. Dankie vir die nuus. Geseende aand
@user-ji8ic1km7m
@user-ji8ic1km7m 4 күн бұрын
Petrol Sal Dan seker weer styg met r5
@alexandergous9838
@alexandergous9838 4 күн бұрын
❤ Pretoria FM
@neelspotgieter6835
@neelspotgieter6835 7 күн бұрын
Baie dankie Esmarie ❤Seenwense vir julle ❤
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 7 күн бұрын
Naand Esmarie en Pretoria FM nuusspan dankie vir die nuus. Laat,maar ek is hier. Esmarie n baie mooi kapsel vanaad
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 7 күн бұрын
Hul moet meer klinieke opsit in lokasies, dorpe en informele nedersettings en beskikbaar vir almal !! Lei meer verpleërs op!
@alexandergous9838
@alexandergous9838 7 күн бұрын
@neelspotgieter6835
@neelspotgieter6835 8 күн бұрын
Baie dankie Esmarie seenwense vir julle ❤
@bertramfuscher
@bertramfuscher 8 күн бұрын
A host of backstabbing,egotism, greed, lack of integrity and many more is the order of the day Amongst these councillors there's nary an honest one between them
@alexandergous9838
@alexandergous9838 8 күн бұрын
Baie dankie Pretoria FM vir die nuus ❤
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 8 күн бұрын
Daai onbevoegde makmoere moet hulle by hulle eie skelm kaders skaar en vir Brink uitlos.Rhampala phala net so korrup.
@Afriqueleblanq
@Afriqueleblanq 8 күн бұрын
As jy maar net die bedrog en korrupsie uit eie bodem in die privaatsektor kon sien. Die ánder kry mos altyd die skuld.
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 8 күн бұрын
@@Afriqueleblanq 4COFEE
@user-bm6su2rq5p
@user-bm6su2rq5p 8 күн бұрын
Dit klink na 1986 nuus? Het ons, as mens werklik so agteruit geboer? Daar is geen orde
@Afriqueleblanq
@Afriqueleblanq 8 күн бұрын
Want Jesus sit buite die Parlement. Hy bring Sy eie toebies saam, want hy is nie welkom daar nie. En luister maar na die sekslustige dranksugtige moderne Afrikaanse popmusiek - duidelik is ons nie meer 'n Christenvolk nie. Resultaat? Chaos.
@user-bm6su2rq5p
@user-bm6su2rq5p 8 күн бұрын
Is dit Aarde hierdie? 😄
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 8 күн бұрын
Dagsê Esmarie en Pretoria FM nuusspan dankie vir die aand nuus. Bietjie vroeg, aargeen probleem. Moet n kompliment gee jou pragtige lang hare ,baie netjies en mooi.geseende aand
@psel2501
@psel2501 8 күн бұрын
Dis belaglik dat die RPR Solidariteit net ignoreer! Dit wys hulle minag vir Afikaans en dat hulle eintlik net moedswillig is.
@user-vm4zm2qn7v
@user-vm4zm2qn7v 9 күн бұрын
NPA is seker lankal al korrup.
@user-vm4zm2qn7v
@user-vm4zm2qn7v 9 күн бұрын
Die vark het geweet sy handlangers gaan hom nog drop.
@salomevandenberg4131
@salomevandenberg4131 9 күн бұрын
Jip. Self slagoffer van 13 inbrake deur dieselfde arrogante @@$$@# tussen 28 November 2022 en 28 Februarie 23 en nie by polisie aangemeld nie want jy word soos 'n krimineel behandel en daar word reguit vir jou gesê .... jy het mos versekering! Nee toe nou nie! Nie almal het wat jy dink hulle het omdat hulle lyk soos hulle lyk of bly waar hulle bly of ry wat hulle ry nie .....
@sylviabooysen4622
@sylviabooysen4622 9 күн бұрын
Die minister moet ook die SA gimnastiek ontbind!!! n sorry brief vir die moord van siele is skandelik!!!
@gertvanniekerk46
@gertvanniekerk46 9 күн бұрын
These Criminal SA government idiots are Always Looking. and looking, and LOOOOOKING, then Demanding, Investiagating, Probing, etc., etc., at everything and then say "SO WHAT. Criminal Syndicates Do Not send their Own Members to JAIL, e.g. the Zondo Report went strait from Ramaphosa’s Desk to the Nearest! Dust Bin!!1🥸
@kabousb
@kabousb 9 күн бұрын
Dankie maar wat in die lewe is dit met die hand gebare?
@beatrixvandermerwe2860
@beatrixvandermerwe2860 9 күн бұрын
Dit lyk vreemd
@sheenasmith2527
@sheenasmith2527 9 күн бұрын
You ash hande stil
@ZAR797
@ZAR797 9 күн бұрын
Thanks for the News Esmarie.
@hugohinze1082
@hugohinze1082 9 күн бұрын
ESMARIE baie
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 9 күн бұрын
Middag Esmarie en Pretoria FM nuusspan. Dankie vir die aand nuus. Geseende aand veilig wees. RHAMAPALA PHALA NET SO AANDADIG .
@renschevisser2514
@renschevisser2514 9 күн бұрын
Hande werk net so hard ❤
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 10 күн бұрын
Die intellek van prof Koos Malan het onmisbaar geraak in besprekings oor die stand van die politiek in die huidige SA. Ek stem ook saam met hom oor die benaming v d huidige nasionale regering nl 'n Veelpartykoalisie eerder as 'n Regering v nasionale eenheid.
@FrankLowe1949
@FrankLowe1949 10 күн бұрын
Wat vir my verstom is dat hulle dit vir 20-30 jaat laat gebeur en almal weet daarvan maaar?? Nou gaan ons dit reg ruk.Daai geboue is nou onherstelbaar.