No video

4 Evangelies, 4 weke: Reis deur Markus

  Рет қаралды 18,284

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Kom reis vir die volgende 4 Woensdae aande saam met Stephan Joubert deur die 4 Evangelie tydens ons lewendige Bybelskool uitsending. Ons het Woensdag, 25 Maart om 19:00 deur die Markusevangelie gereis.
Onthou om te "subscribe" aan ons KZbin kanaal om te weet wanneer ons nuutste vidoes geplaas word. Of, gaan "like" ons op Facebook en wees deel van ons lewendige uitsendings.

Пікірлер: 7
@sybilfourie8033
@sybilfourie8033 4 ай бұрын
Aangrypende reis deur Markus...dankie Ds Stefan🙏
@user-ek3yv9mw4s
@user-ek3yv9mw4s Жыл бұрын
Baie dankie🙏🙏
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 7 ай бұрын
Uiters insiggewende boodskap. Dankie vir hierdie boodskap wat vur my meer insig gee.
@elzavanderwalt3499
@elzavanderwalt3499 4 жыл бұрын
Dankie Here vir hierdie geleentheid om saam te kuier om die Woord en met Stephan Joubert. Ek het die Markus geniet.
@altagouws5829
@altagouws5829 4 жыл бұрын
Dankie Stephan vir jou beskrywing God seen jou ek vind baie baat by jou leeringe
@gerdalombard6700
@gerdalombard6700 3 жыл бұрын
Ongelooflike interessante lesing! Baie dankie, so baie geleer, kosbaar.
@JorethaPhotos
@JorethaPhotos 3 жыл бұрын
Ek het so in my binneste geglimlag toe jy sê Markus was vir Paulus useless. ʼn Paar jaar terug het ek en my dogter Narnia gaan kyk, na die tyd gesels ons oor die fliek en praat sy van die karakter "Useless". 🤣Sy het natuurlik van Eustace gepraat, wat ook soos Markus van "useless" na ʼn 😅 "useful" karakter ontwikkel het. Gee mens hoop, dankie vir die boodskap.
Ekerk Lewendig Bybelskool Matteus
47:03
Ekerk
Рет қаралды 14 М.
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 39 МЛН
Prank vs Prank #shorts
00:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 7 МЛН
Magic trick 🪄😁
00:13
Andrey Grechka
Рет қаралды 44 МЛН
Ekerk Lewendig Bybelskool 15 April 2020
43:32
Ekerk
Рет қаралды 8 М.
Ekerk Lewendig Bybelskool 8 April 2020
42:35
Ekerk
Рет қаралды 6 М.
Leer God se kyk aan
22:51
Ekerk
Рет қаралды 6 М.
KSM Soeklig | 4 April | Feeste in die Bybel (Stephan Joubert)
35:54
kerksondermure
Рет қаралды 7 М.
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 1)
33:31
Moreleta Stroom
Рет қаралды 8 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020
42:57
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 23 М.
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 39 МЛН