Dankie vir 'n mooi en inspirerende boodskap. Betsie Bean.
@meraetai Жыл бұрын
Dankie vir die boodskap..dit is presies wat ek nodig gehad het om te hoor en beteken baie vir my.
@RoosvanWyk11 ай бұрын
Dankie vir die leersame lering
@InaLouw-cv8dc11 ай бұрын
Dankie Stephan dis ń WOW boodskap!!
@estelleloubser32833 ай бұрын
Dankie vir die leersame, waardevolle boodskap.
@andreverster9417 Жыл бұрын
Dankie Prof.Stefan,baie wysheid en insig wat jy uit gestoot het wat en nog nooit van geweet nie..jammer so min NG predikers praat nie so baie oop oor als soos jy nie..amper n Dr.Oz..Seën vir Prof..geniet altyd jou anders praatjies en skerper insigte oor die woord veral.!
@LindaMalherbe-lb9qk Жыл бұрын
Ek luister na jou, as ek nie kan slaap nie
@maggymostert2426 Жыл бұрын
Dit was baie insiggewend.. dankie Heilige Gees dat U vir ds. Stephan Joubert só gelei het,om die boodskap duidelik aan ons bekend te maak. In Jesus Naam ontvang ek dit tot U eer..ek sal dit beoefen ek het dit alreeds ondervind dat dit die wil van U, di 3 enige God is. U woord bevestig dit ook. Amen!🙏
@pietventer2243 Жыл бұрын
Nn Nuu3333333333
@SupaCandMe Жыл бұрын
Wat 'n plesier om na die te luister! Dankie. Gaan def die boekkie soek en ene aanskaf😄
@salomievanderwesthuizen7392 Жыл бұрын
Dit was nou leer saam Gehoorsaam heid Baie dankie
@martieoosthuizen4563 Жыл бұрын
Baie baie dankie vr hierdie insiggewende intellektuele verstaanbare boodskap dat dit my help om te verstaan waardeur ek huidiglik gaan. 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@hanliewesthuizen911010 ай бұрын
O! HEER! U wéét, U GEES dié lei ons in U GENADE,wysheid en insig. U omarm ons. Laat ek dan aanhou "oefen" om te wil positief dink, te praat, te doen en te doen. Wyl ek in die hospitaal was Desember, hét ek ñ besluit gemaak nadat dié boodskap geluister het. Ek het dit vandag wéér geluister. JESUS U is myne. Dankie vir dié taak wat U my op gelê hét 2 jaar gelede. Ek Sal voort gaan om gehoorsaam te bly in dit wát ek moet voltooi. U ís met ons in U HEILIGE GEES vir nou en altyd. AMEN 🙏🙌
@LouisSteyn-n4z6 ай бұрын
Wow wat n wonderlike preen.Baie dankie en ek sal sekkerlik my beste probeer om posetiewe denke te kweek.❤
@annettebrand6431 Жыл бұрын
Wow. Dit was so n mooi uiteensetting van ons denied en funksie van die brain en waarvoor Vader die brain geskep het! Baie dankie!
@christinejordaan3874 Жыл бұрын
Absoluut manjifiek sjoe nou verstaan mens die brein soveel beter en verstaan mens ook jouself beter. Wat n absolute geesvervulde prediker. Danki Stephan.
@hesternaude Жыл бұрын
Luister weer hierna en wil net dankie seg dat jy altyd jou kennis so mildelik met ons deel! 👏🏻
@ninierasmus4800 Жыл бұрын
Baie dankies. Wat 'n voorreg om hierna te kon luister. Ek sal dit weer en weer doen en beoefen want daar is 'n stortvloed van negatiewiteit rondom ons... Luister asb na die lied Turn your eyes upon Jesus
@mariafinke99136 ай бұрын
❤shalom
@barbararaath66416 ай бұрын
Baie dankie vir 'n uitmuntende boodskap. Die Here het jou boodskap oor my pad gebring want dit is 'n onderwerp wat ek mee sukkel. Blessings vir jou bediening. ❤️🙏🏻
@RonaGouws-t4i Жыл бұрын
Baie baie interessant
@GerdaScheepers-bb9ig Жыл бұрын
Wonderlike boodskap oor ons breins. Waardeer al die insig en lering uit Vader se hand. Seën, goedheid en guns vir u en familie. Sela.
@pamelavandiemel8965 Жыл бұрын
Baie dankie Stephan.Dit was absolutely vir my.Ek staan vas en dat die HG my altyd sal oortuig wat waar is reg en rein is en my denke na bo rig as op due aarde.Dit mag miskin moeilik wees maar dis moontlik.Ek vra ook vergifnis vir al my negative denke oor die jare.Ek wil my verbly altyd in die Here. Amen.
@PeriwinklePotter10 ай бұрын
👑👑👑
@jeaniebritz4587 Жыл бұрын
Ek bid vir Christus denke. Dis 'n daaglikse konneksie wat gebou en instant gehou moet word. ❤
@thomaskarools1205 Жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap
@paulroos8517 Жыл бұрын
Baie dankie prof. Stephan. Dit is verstommend hoe Jesus se gelykenis oor die talente wat uitgedeel is, korreleer met jou beskrywing oor die ontwikkeling van die brein. As kind het ek altyd gedink dat die materiële interpretasie wat destydse grootmense gehad het: "Aan die wat het sal gegee word ..." Mens kan vaardighede aanleer en verloor na gelang die individu dit inoefen. In die lig van moderne inliging wat wat uit navorsing kom, is dit verstommend hoe relevant Jesus se gelykenisse (ook ander dele vanuit die Bybel) kan wees.
@susankotze2148 Жыл бұрын
Dankie baie insiggewend & leersaam.
@DaleenDekker Жыл бұрын
Amen. Dankie,so nodig gewees.
@esterpretorius3624 Жыл бұрын
Dankie, wat ek saai sal ek maai beslis ook in my brein, so moet ek ook waak wat in my hart gaan
@lenellkoortzen-ed1ll Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie fantastiese positiewe boodskap.
@hesterluus1204 Жыл бұрын
Dankie Stephan vir so n besonderse duidelike boodskap.
@milandabritz4461 Жыл бұрын
0
@drixiejoubert29313 ай бұрын
f
@MagdaleneLobberts-uk7oo Жыл бұрын
Baie Dankie vir die Geseende boodskap
@naomibuitendag3337 Жыл бұрын
Baie dankie kosbare Woord
@isabrits3236 Жыл бұрын
Dis die beste ding wat met my kon gebeur het, om vandag na hierdie insiggewende boodskap te luister! Opregte dankbaarheid!
@HanliedeJager11 ай бұрын
Thx vd boodskap.. jy is n seën in my lewe.
@gertruidapotgieter2960 Жыл бұрын
Dankie Stephan. Baie treffende en oog oopmakende boodskap. Het dot so nodig gehad. Amen.
@dawnkellerman3448 Жыл бұрын
Wow!!!! Dankie. Elke mens moet die voorreg hê om hierdie boodskap te hoor.
@inspirasievirdienasie9628 Жыл бұрын
Baie dankie ek laaik die Ds hy hou van uitdagings!
@mariaanmeyer3535 Жыл бұрын
Stefan jy kan nie preek nie! Leer by Johan Smit en sluk jou spoeg!!
@ernagrimbeek5525 Жыл бұрын
Uitstekend en so leersaam! Dankie.
@paulasteyn Жыл бұрын
Dankie Vir d boodskap
@remonamartin69106 ай бұрын
Baie dankie Stephan.Dus geseend.
@rumayoosthuizen9948 Жыл бұрын
Baie Dankie!Wonderlike boodskap!
@zeldabothma94166 ай бұрын
Baie dankie vir kosbare waarskuwing - ja, ek sondig ook te maklik op die terrein en het dit tot vanoggend steeds as my moederlike selfopgelegte taak as weduwee op my arme 4 kinders toegepas - ja, al 67 jaar n moeder - word 88. 😂❤ 50:32 50:32
@bettyfoote5181 Жыл бұрын
Thankyou so much i so enjoyed this sermon i also am interested in the brain. This has inspired me even more. Glory to our great God Jesus Christ.
@estracrouse2955 Жыл бұрын
Baie dankie vir die “ eye opener” boodskap. Ek leer elke keer n boodskap.
@hildabioshoff8245 Жыл бұрын
Amen . Baie dankie vir mooi boodskap.😊
@lukasaugustinusbreedt65806 ай бұрын
Dankie Ds.
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Mees ingewindste boodskap. Dankbaar.
@meisiesmit4112Ай бұрын
Baie dankie vir n kosbare boodskap
@lishiadupreez527 Жыл бұрын
Baie dankie!
@vanessarachel1987 Жыл бұрын
Dankie vir die deel van die boodskap
@noelinestofberg6918 Жыл бұрын
Dankie Stephan.
@andreverster9417 Жыл бұрын
Jy lyk pragtige..dame
@hesternaude Жыл бұрын
Ongelooflik goed.... so dankie. ñ Nuwe denkrigting wat ons elke dag en deur die dag moet oefen? Seëngroete. 🙌🏻
@mariettejoubert9273 Жыл бұрын
Dankie Stephan!
@anetbarrie3807 Жыл бұрын
Vele dank...waarlik goeie nuus!!
@KobusSwart1260 Жыл бұрын
Baie dankie , waarheid 🙏
@martinengelbrecht5384 Жыл бұрын
Excellent!
@natachiastander8378 Жыл бұрын
Waar kan ons jou boek kry asb? Vrede en Groete
@frikbosch Жыл бұрын
waar kan ek boeke kry
@lappieslabuschagne3528 Жыл бұрын
Hallo my kind. Jy gaan dit baie geniet!!!
@hildabioshoff8245 Жыл бұрын
Wat is u van?
@noelinestofberg6918 Жыл бұрын
Joubert
@margamassmann9696 Жыл бұрын
Waar is jou gemeente?
@marieeaston36767 ай бұрын
2
@annettebrand6431 Жыл бұрын
Verskoon asb vingerfoute
@martinengelbrecht5384 Жыл бұрын
Maybe the purpose of speaking in tongues is to get the spirit of God into the head!
@Ritakillian002Ай бұрын
Mag ek 'n vraag vra asb
@Ritakillian002Ай бұрын
Waar kan ek 'n persoonlike vraag vra.ek is in sielestryd
@1vanstraten408 Жыл бұрын
Kan nie help om die pragtige kleurskema te sien Hoe kry julle dit reg?Maar dit is nie al nie ek kan bid vir my brein dat die HG my brein kan binnedring en my genees van alle kortsigtigheid baie dankie
@PieterCoetzee-zl7ms Жыл бұрын
Kan ek asb die sel nr van Stevan kry DEMENSIE IS MY MAAT ,, DIS AL 2 JAAR EN GAAN 00RLEDE WEES OM DIE DRAAI EN EK IS NET 65 JAAR JONK KAN ALBERTON MENSE MY HELP OM MET MY KOGNITIEWE HELP ELKE ELKE DAG ELKE DAG VIR 30 MINUTE
@LindaMalherbe-lb9qk Жыл бұрын
Wat ek bedoel is dat ek slegte gedagtes kan vervang met jou kosbare boodskappe