4x4 Touring EP1: Spirit of Oranjemund

  Рет қаралды 571

KD's Garage

KD's Garage

Күн бұрын

Пікірлер: 8
@Deontjie
@Deontjie 5 жыл бұрын
Waar is die Series II?
@kdsoverland
@kdsoverland 5 жыл бұрын
Hi Deon. ons het weer so twee weke terug so event gehad. is besig met die eiting van dit. dankie vir jo belangstelling.
@Deontjie
@Deontjie 5 жыл бұрын
@@kdsoverland Ek beplan om daar oor te bly in Julie 2020. Wil graag daai kant van die wêreld sien. Al di pad van Somerset-wes af.
@kdsoverland
@kdsoverland 5 жыл бұрын
@@Deontjie jy sal dit geniet as jy van die suide af Namibië toer. almal gaan deur by vioolsdrift en vergeet van die oase Oranjemund waar die gemsbokke vrylik in die dorp rondloop. Ek sal bietjie videos maak van die dorp en omligende dele. sal sommer volgene naweek begin. Ek het ook so paar jaar terug in die Strand gebly.
@Deontjie
@Deontjie 5 жыл бұрын
@@kdsoverland Ek wil by Soebatsfontein, Kleinsee om ry. Dan oorslaap by lekker lekkie in Oranjemund. Enige voorstelle? Dan lekkerste interessandste pad na Klein Aus. 2003 Kombi Syncro.
@kdsoverland
@kdsoverland 5 жыл бұрын
@@Deontjie die pad is nou geteer van Oranjemund af tot by Rosh Pinah daar is boesmantekeninge wat jy lang die pad kan gaan kyk. 'n oorslaap plekkie wat ek defnatief kan aanbeveel hier is Op my stoep. hulle het n website Opmystoep.com. maak baie lekker kos en Fanie laat jou sommer tuis voel.
4x4 Touring EP2: Spirit of Oranjemund
15:41
KD's Garage
Рет қаралды 157
MEOB BAY PART 1
7:30
KD's Garage
Рет қаралды 8 М.
GIANT Gummy Worm Pt.6 #shorts
00:46
Mr DegrEE
Рет қаралды 100 МЛН
Ozoda - Lada ( Ko’k jiguli 2 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 15 МЛН
Man Mocks Wife's Exercise Routine, Faces Embarrassment at Work #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 6 МЛН
Cute
00:16
Oyuncak Avı
Рет қаралды 12 МЛН
ARO 10.4 4x4 Saving Her Ep4 ; ARO 10.4 4x4 Economisire: Ep4
6:03
ARO 10.4 4x4 Saving Her Ep5 ; ARO 10.4 4x4 Economisire: Ep5
2:35
KD's Garage
Рет қаралды 2,3 М.
East Belgian Rally 2024 | Best of by La Sangle
5:36
La Sangle
Рет қаралды 3,6 М.
Vintage & Special Built Tractors Plowing
14:06
iOWNaFERGUSON
Рет қаралды 18 М.
Jeremy, Richard & James Try Rallycross | Top Gear Classic
14:31
Top Gear Classic
Рет қаралды 584 М.
Driver Forgot the Dimensions of Tatras - Truck Trial 2024 8x8
10:29
Latest Jomba Stones || Tire Explodes Truck Almost Overturns
28:42
Hestron situmorang Chanel
Рет қаралды 4,6 М.
GIANT Gummy Worm Pt.6 #shorts
00:46
Mr DegrEE
Рет қаралды 100 МЛН