A Small Change Can Make A Big Difference. (Are you fishing to heavy, and losing unnecessary fish)

  Рет қаралды 2,424

The Original Podcast

The Original Podcast

4 ай бұрын

#fishingpodcast #fishing #originalpodcast #podcast #southafrica #vaaldam #carpfishing #Originalmutis #fishingdips
The Original Podcast - Episode 12 (Johan Mouton)
This Episode was sponsored by GYS PITZER MOTORING
For more information visit their website at www.gyspitzermotors.co.za/
Topics for the week:
-How to analyze a day fishing
-The importance of after-thought
-Fishing lighter gear to increase bite tempo
-Vaal river saga
Original Mutis - It's all about the quality
Available at your favorite tackle shop or online.
For more information visit originalmuti.co.za or
our Facebook Page - originalmuti

Пікірлер: 31
@hendryterblanche1429
@hendryterblanche1429 4 ай бұрын
Dankie Oom Barry en Sakkie vir weereens n awesome show. Ek leer regtig baie by hierdie podcasts. Al is dit iets klein wat ek leer. Always room for improvement. Hou aan met wat julle doen. Dit is n wen plan wat julle hier beet het🎉🎉🎉🎉
@user-vm6zc4lf9p
@user-vm6zc4lf9p 4 ай бұрын
Baie Dankie Oom Barry en oom Johan, Sakkie. Baie goeie info. Gee altyd iets om aan te dink.
@mauritzferreira5480
@mauritzferreira5480 4 ай бұрын
Dankie Kerels! Julle is awesome!!
@brendanfry8527
@brendanfry8527 4 ай бұрын
Just an idea… how about taking the viewers through your top 15 dips. Giving a bit of background about the dip, what it smells like and what would you combine the dip with.
@ebrahimkahn157
@ebrahimkahn157 4 ай бұрын
Even if you ask Each Guest, what is your top 3 or top 5 dips and Floats, Not Brand specific, just flavors
@Janvwyk
@Janvwyk 4 ай бұрын
Hi julle baie dankie vir die pryse. Dis wow en bly julle ding doen ek leer elke episode iets. Ek het original muti gefacebook message. Groete julle.
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Yes Jan Jan Jan! Baie geluk ek dink daar is 'n paar mense wat bietjie jaloers is! My pa sal met jou reel om daai Petite Janine en X Factor by jou te kry.
@donovanlitchfield6630
@donovanlitchfield6630 4 ай бұрын
Dankie Oom Berry, oom Johan en Sakkie great show. Baie interesting topic. Oom Johan praat van sagter lyn het lengte van hoeklyn n invloed op SENSITIVITY ? n Baie lekker prys sal wees om saam as n Gas met jou ouers op julle boot te gaan Hengel, Sakkie asb.
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Ek het nou net met oom Johan gesels, toe sê hy hy het gewoonlik met 'n 10cm hoeklyntjie gefish toe maak hy eendag 'n fout en maak sy hoek lyn 15cm en het vir hom 'n verskil gemaak so nou maak hy dit altyd 15cm. Hy sê dit moet help vir sensitivity as jy daaraan dink want dit vat langer om aan die sinker te trek.
@eldredsterling421
@eldredsterling421 4 ай бұрын
If you can't find Jan. I will give him the petite and xfactor 😅😂😊
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
I need to check these offers it's very suspicious 😂😂
@JoeJoe-fp9zb
@JoeJoe-fp9zb 4 ай бұрын
As jy nie vir Jan kry nie ek sal dit vat baie dankie
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Joejoe sorry man Jan het ons gekontak, enige ideas vir ander pryse vir ons om weg te gee?
@henryfoster6279
@henryfoster6279 4 ай бұрын
N 500ml A-Z sal handig inkom een gekoop om te toets soos die duiwel dit wil he uit die kas geval opi grond tot ons mekaar weer sien🤢. Awesome show almal kan leer en die wenke gebruik.
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Bad luck! Maar 500ml A-Z is dalk 'n goeie idea wonder of iemand anders dit sal wil wen. 😂
@michaeljordaan1559
@michaeljordaan1559 4 ай бұрын
Middag julle, so gepraat van petite janine, ek het my skoonseun of eerder aanstaande skoonseun by visvang betrokke gekry en ek sal julle se as daai man petite janine in die hande kry is dit weg. Dit lyk letterlik of hy n bokslag soos hy daai goed gooi. En moet se die outjie verbaas my nou die dag by Boschkop 70 visse vir die dag. Sy naam is Leon Potgieter en glo my hy glo in Petite Janine soos ek weet nie wat nie. Lekker dag en rerig n baie lekker geselsie. rustige dag
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Altyd lekker om sulke stories te hoor. Ons is bly hy kry sukses met Petite Janine, dit is immers 'n baie unieke produk op die mark. Hoop hy gaan nog vele visse vang!
@Seether1975
@Seether1975 4 ай бұрын
Dankie julle, weereens 'n goeie een! 'n voorstel, miskien kan julle bietjie meer in diepte gesels oor watter notas julle maak tydens kompetisies en hoe julle dit vorentoe gebruik, of ten minste die mense wat dit wel doen.
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Ek sal vir oom Johan vra om 'n foto te neem van een of twee van sy bladsye en dit op ons Facebook post, ek stem ons het dit gemis en dit is 'n goeie punt om aan te raak.
@Seether1975
@Seether1975 4 ай бұрын
@@originalmutis Dankie!
@johanjansevanvuuren7696
@johanjansevanvuuren7696 4 ай бұрын
Kan n mens grooter volume by julle aankoop...bv n liter van n seker dip?
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Ongelukkig verkoop ons glad nie direk aan die publiek nie, maar jy kan deur jou hengelwinkel gaan dan maak ons 'n plan.
@wiehaandebeer7091
@wiehaandebeer7091 4 ай бұрын
Goeie dag.. ek weet dis nie oor die topic nie,maar wil vra oor floats vang jy meer vis plain geel floats wat nie 'n geur het nie, as floats met 'n geur of is dit die kleur van die floats wat die vis vang?
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Wiehaan goeie vraag! Ek sal bietjie met my pa gesels en terug kom na jou toe. Oranje floats is op hierdie stadium nommer een vir ons maar sal meer info kry.
@wiehaandebeer7091
@wiehaandebeer7091 4 ай бұрын
@@originalmutis baie dankie waardeur dit baie
@user-ib5fh4el7d
@user-ib5fh4el7d 4 ай бұрын
Julle ysters
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Bly jy geniet dit!
@riaanvisagie8618
@riaanvisagie8618 4 ай бұрын
Vir daai bakkie hoeveel keer kan ek my naam gee Riaan visagie Riaan visagie
@originalmutis
@originalmutis 4 ай бұрын
Riaan as ons daai bakkie kry sit ek persoonlik jou naam 5 keer in vir die trekking.
@riaanvisagie8618
@riaanvisagie8618 4 ай бұрын
Dankie dankie 😊😊
@hendryterblanche1429
@hendryterblanche1429 4 ай бұрын
Dankie Oom Barry en Sakkie vir weereens n awesome show. Ek leer regtig baie by hierdie podcasts. Al is dit iets klein wat ek leer. Always room for improvement. Hou aan met wat julle doen. Dit is n wen plan wat julle hier beet het🎉🎉🎉🎉
Would you like a delicious big mooncake? #shorts#Mooncake #China #Chinesefood
00:30
Khóa ly biệt
01:00
Đào Nguyễn Ánh - Hữu Hưng
Рет қаралды 19 МЛН
She ruined my dominos! 😭 Cool train tool helps me #gadget
00:40
Go Gizmo!
Рет қаралды 53 МЛН
Target Barney 25 95% Tungsten Darts Review
27:49
The Scottish Cowboy Darts
Рет қаралды 7 М.
Hartbeespoort Dam: Meerhof Oewer
18:08
Hooked for Life
Рет қаралды 3,9 М.
Super Cast Tips & Tricks - Mieliemeel en Koekmeel backing
9:58
Biggest Darts Bust Ups Ever.
4:52
Genius Darts
Рет қаралды 255 М.
Is A New Stand Worth The Money?
1:06:05
The Original Podcast
Рет қаралды 2,3 М.
No Secrets [PART 2] | Step By Step with Darren Hendricks on The Original Podcast
37:07
Would you like a delicious big mooncake? #shorts#Mooncake #China #Chinesefood
00:30