Super Cast Tips & Tricks - Mieliemeel en Koekmeel backing

  Рет қаралды 9,918

Super Cast

Super Cast

Күн бұрын

Schalla deel 'n nostalgiese Mieliemeel en Koekmeel backing wat sy Pa baie, baie jare gelede met hom gedeel het.
So eenvoudig soos een, twee, drie!
Visvang Groete,
Schalla,
Super Cast
The Choice of Champions

Пікірлер: 15
@HookedforLife360
@HookedforLife360 3 ай бұрын
Die visse eet lekker as super cast langs die water is. Ek het amper n bord gaan haal vir n bietjie pap en melk 😀Baie dankie om met ons te deel.
@nikkinaude6
@nikkinaude6 4 ай бұрын
Supercast dis my droom om met julle te gaan visvang by klipdrift
@fishingwarthog607
@fishingwarthog607 4 ай бұрын
Great stuff
@landuswalters3068
@landuswalters3068 4 ай бұрын
Baie dankie Schalk🤝
@Hein123-h8x
@Hein123-h8x 4 ай бұрын
Supercasr dis my droom om met julle te gaan visvang
@vincent9371
@vincent9371 4 ай бұрын
👋 j'espère un jour vos produits en France🎉
@andriesfourie7171
@andriesfourie7171 4 ай бұрын
Dankie mnr
@gerhardbyleveld536
@gerhardbyleveld536 4 ай бұрын
SCHALK jy het wayback n APP gegee van wanne vis peak
@nathanclassen1907
@nathanclassen1907 4 ай бұрын
Daai meetings is nie vol nie😮
@wayneholloway9488
@wayneholloway9488 4 ай бұрын
Ek onthou die resep as 1 koekmeel, 2 mieliemeel en 3 water.
@rynoduncan1840
@rynoduncan1840 4 ай бұрын
Sal die dip die backing laat priseveer, kan ek dit in my kas los vir n ruk?
@Ace-ws2ul
@Ace-ws2ul 4 ай бұрын
Die vraag wat ek het is kan hy gefries word?
@geyervanwyk262
@geyervanwyk262 4 ай бұрын
Sal ook will weet as dit kan sal dit lekker wees
@wayneholloway9488
@wayneholloway9488 3 ай бұрын
Nee dit sal nie werk nie. Die pap wil dan nie meer bind nie. Het dit probeer in die tagtig"s
@TomasReview0
@TomasReview0 4 ай бұрын
Ek probeer alles ek kan niks fang nie wat doen ek verkeerd
Super Cast | SAFTAD 2024
13:04
For Anglers
Рет қаралды 2,4 М.
Please Help This Superhero! 🙏
00:48
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 9 МЛН
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 6 МЛН
escape in roblox in real life
00:13
Kan Andrey
Рет қаралды 82 МЛН
Super Cast Tips en Tricks - Custard Backing
5:55
Super Cast
Рет қаралды 3,6 М.
Supercast Vol 85 - Vaalrivier
1:00:35
Super Cast
Рет қаралды 34 М.
Super Cast Tips en Tricks - Mielie Pit
5:37
Super Cast
Рет қаралды 5 М.
Hoe om jou lyn te spoel
1:35
Sensation Tackle
Рет қаралды 3,2 М.
Make Flavoured Bread Paste - Quick Easy & Cheap
9:13
Fishing with Den
Рет қаралды 32 М.
How To Make a Condensed Milk Dough Backing
3:35
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 13 М.
Super Cast Tips en Tricks - Die Gly-Vaaldam Strop
8:13
Super Cast
Рет қаралды 2,7 М.
SUPERCAST DVD Vol 82 (Bloemhof Dam)
49:21
Super Cast
Рет қаралды 55 М.
SVB se September Wenk!
6:03
For Anglers
Рет қаралды 2,6 М.