Aardbewing Aktueel - Turkye, Sirië, Libanon & Israel

  Рет қаралды 10,266

Deon Allers

Deon Allers

Күн бұрын

Aardbewing Aktueel - Turkye, Sirië, Libanon & Israel
Kyk, share en bid saam asb

Пікірлер: 47
@delialevey894
@delialevey894 Жыл бұрын
Dankie Deon....mag Vader jou ryklik seen.
@amandasmit9328
@amandasmit9328 Жыл бұрын
Ware woorde. My hart is stukkend hieroor. Groete en seën. Durbanville 🙏💚
@albertjurgen644
@albertjurgen644 Жыл бұрын
Dankie Pastoor Deon vir hierdie opdatering ivm die eindtye MARANATHA, kom HERE JESUS kom lank het ons U verwag!🛐🧎🧎‍♀️🧎‍♂️👏🙌🙌 Ons bid vir Turkye en Syrië, viral dat die Moslems se oë sal oopgaan en HOM aanneem as hulle persoonlike saligmaker en HERE!🛐🛐🙌👏🙌
@mariejacobs8482
@mariejacobs8482 Жыл бұрын
Ek bid saam vir al hierdie mense wat geliefdes verloor het en vir sielebekering.🙌
@annakuter257
@annakuter257 Жыл бұрын
The world is in turmoil and the rapture is so imminent and the Word of God shall come to pass just as He promised us until eternity!
@issacrowley9675
@issacrowley9675 Жыл бұрын
Amen en.Amen
@jennyschoeman5825
@jennyschoeman5825 Жыл бұрын
Dankie Deon. Ons bid dag en nag vir wonderwerke daar, asook vir redding en genesing.
@dirkfolscher3001
@dirkfolscher3001 Жыл бұрын
Deon, jy kan dit nie profesie noem, as jy die Bybel aanhaal om "jou profesie" te bevestig nie. Dit staan pertinent in die Bybel dat hierdie dinge sal gebeur en nog erger, voor Jesus weer kom. Ons kan nie die heeltyd Sjina, Rusland en Iran verdoem en beskuldig oor alles wat verkeerd gaan in die wereld vandag nie. Terwyl jy Israel toe gaan, maak jou oe oop en sien hoe Goddeloos die Israelies werklik is, en die sogenaamde "Weste" is nie ver agter nie. Dankie vir jou gebed.
@sonjamyburgh212
@sonjamyburgh212 Жыл бұрын
Dankie Deon, sal biddend bly 🙏
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Jesus wees ons genadig.
@jacquesvanniekerk7241
@jacquesvanniekerk7241 Жыл бұрын
ALLERHOOGSSTE IS SY HEILIGE NAAM. BLESSINGS
@spacemuis
@spacemuis Жыл бұрын
No stone will be left uppon another stone.....
@undergrace111
@undergrace111 Жыл бұрын
Hallo Deon. Druk my ASB daar in een van julle tasse as julle Jerusalem toe gaan. Ja dinge gebeur en onthou die vulkane daar is n groot een wat gaan oop bars.
@lenaelizabethjansevanvuure9929
@lenaelizabethjansevanvuure9929 Жыл бұрын
Haiti eiland het ook paar jaar terug net sulke groot aardbewings gehad.
@jacovisser5948
@jacovisser5948 Жыл бұрын
Bly on the sien dit Gaan goes met jou, Prys Die Here
@annbotha5726
@annbotha5726 Жыл бұрын
Dankie sterte
@inafritz7900
@inafritz7900 Жыл бұрын
Ek bid !!!!! HERE HELP ASB
@marinda5188
@marinda5188 Жыл бұрын
Ek share beslis
@marthabooth4085
@marthabooth4085 Жыл бұрын
Aangestuur en ons bid en huil saam.
@undergrace111
@undergrace111 Жыл бұрын
Bid mense soos Jesus gesê en hou aan bid. Vir almal.
@anitasmit1119
@anitasmit1119 Жыл бұрын
Pastoor stuur asb die video van 3 jaar terug. Ek het eers onlangs na jou preke begin luister. Die aardbewing in Turkey en Sirie is hartverskeurend.
@ronelroux2539
@ronelroux2539 Жыл бұрын
Kyk na ... Groot teken oppad na Israel.. 18 Aug 3jaar gelede.
@lizetteuys5086
@lizetteuys5086 Жыл бұрын
Kan ons asb n link kry? Hoe sal ons dit kry
@anitasmit1119
@anitasmit1119 Жыл бұрын
Dankie baie
@PeetJoubert-wr4ti
@PeetJoubert-wr4ti Жыл бұрын
Deon....ALLES wat die afgelope 30 jaar oral gebeur, moenie voor gebid word nie!!! Die.Here het n GODDELIKE PLAN daarmee! Jy gaan moontlik nie hou of saamstem met wat ek nou met jou deel nie, maar nogtans moet ek dit se! ALLES WAT GEBEUR WAARONDER ONSKULDIGES SO VERSKRIKLIKĢ MOET LY...IS DIE SKULD VAN ONGEHOORSAME KINDERS VAN GOD WAT VOLHARD IN HUL ONGELOOF EN ONGEHOORSAAMHEID‼️‼️‼️JA‼️‼️‼️KINDERS VAN GOD! NIE ONGEREDDES NIE‼️‼️‼️ DIS DIE WAARHEID! Weet net....DIE ALMAGTIGE...HEILIGE...GOD WEET PRESIES WAT HY DOEN‼️‼️‼️‼️SY KOSBARE NAAM IS OP DIE SPEL EN WAAK DAAROOR‼️‼️‼️ DIE ONGEHOORSAMES HOOR NIE MEER HEILIGE GEES SE STEM NIE....SO MOES DIEHERE JESUS OP BAIE MANIERE EN DEUR ANDER GEESVERVULDES , MET HULLE PRAAT.....ALLES WAT GEBEUR IS SY LIEFDESSTEM TOT TERUGKEER EN TE.DOEN WAT HULLE WEET DAAR MET HULLE OOR GEPRAAT WAS....HULLE SAL WEET‼️‼️‼️‼️ O‼️ Ek kan net se: " SO SE DIE HERE‼️‼️‼️‼️ " Jesus- groete.
@annemarieputter2221
@annemarieputter2221 Жыл бұрын
👍
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Die woord word werklikheid ten volle.
@rodgerpike6281
@rodgerpike6281 Жыл бұрын
In wie se naam gaan jy profeteer? Here? Lord ? As jy nie belei dat Yahusha die Mashiak is behoort jy nie asn die Vader..nie bekeer jou laat jou doop in die Naam van Yahusha en kom uit (Babelon...Here is Baal....en lord)
@lizetteuys5086
@lizetteuys5086 Жыл бұрын
Gaan weg
@annahendricksmxvhbyc
@annahendricksmxvhbyc Жыл бұрын
Ons Bid, Hoe laat is jou Diens asb. God Seen
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Hi daar.
@mariebotha8893
@mariebotha8893 Жыл бұрын
As alles so gebeur maak dit reg vir die koms van die antichris
@lizetteuys5086
@lizetteuys5086 Жыл бұрын
Eers die Wegraping gelukkig
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 Жыл бұрын
Ons moenie meer vorentoe kyk. Kyk op no BO, vorentoe wag ellende. Is hoop isnog net van BO
@leaels3663
@leaels3663 Жыл бұрын
Ek bid verseker
@PaulEnslin
@PaulEnslin Жыл бұрын
2 Corinthians 4:4 [4]For the god of this world has blinded the unbelievers' minds [that they should not discern the truth], preventing them from seeing the illuminating light of the Gospel of the glory of Christ (the Messiah), Who is the Image and Likeness of God. Christus in ons is die Beeld ,jy is of In Christus met Christus se verstand of in die vlees met n vleeslike verstand. Romeine 8 vers 6 se om vleeslik verstandig te wees is die dood. Galasiers 2 vers 20 se Ek is gekruisig saam met Christus ek lewe nie meer nie Christus is my Lewe. AS JY NIE SELF KRUISIG NIE DAN IS JY DIE AntiChrist .Self sit op die troon of Christus sit op die Troon.Daar is net 2 lewens .Adam het die self lewe gekies die AntiChrist Lewe die lewe waar jy vleeslik verstandig is .Toe Kruisig Jesus daardie lewe vir ons en Hy gee ons Sy Lewe die Ewige Lewe wat net in Christus is.Christ is the Image and Likeness of God nie jou self lewe nie Pastoor .God se Kinders gaan ten gronde deur Onkunde .Jy verkondig leuens Pastoor gaan kyk wat se die Woord van God . 1 Petrus 1 vers 23 se duidelik ons is wedergebore uit Onverganklike Saad die Ewige Woord van God .Nie deur ons vermoe nie maar deur God se Vermoe God se Genade.Hy het ons in Christus gesit God Self ,wie gee jou die reg om God se Kinders te veroordeel.Romeine 8 vers 1 se duidelik daar is geen veroordeling in Christus nie.As jy nie Glo Jesus het n Volmaakte werk gedoen op die Kruis nie is jy n vyand van Christus.Die probleem is julle as kerk veroordeel God se perfekte Werk op die Kruis.ONS is Gered deur God se Vermoe ek kan vir jou baie Skrif stuur.Jesus het die wet Volbring op die Kruis wat beteken Jesus het die dood vir ons Oorwin .Hoekom gaan ons nog dood want Pastore se Onkunde veroordeel God se Kinders .Julle maak God se Kinders siek en dood .Ek sal my kop in skaamte sak as ek deel was van julle bediening.Julle verkondig leuens dit is tyd dat die Seuns van God die Waarheid OPENBAAR.CHRISTUS IN JOU IS DIE WAARHEID.Die Duiwel gaan lees Hebreeus 2 die duiwel is vernietig op die Kruis.Deur onkunde gee julle die duiwel weer krag deur nie God se Woord te Glo nie .Jy veg net die duiwel as jy nie jouself lewe Kruisig in jou denke nie .Jy bedink of jou lewe in die vlees en veg die duiwel of bedink jou Lewe daar bo in Christus en die duiwel vlug weg van jou.Spreuke 23vers 7 se duidelik soos jy in jou siel bereken so sal jy wees.Glo jy is nog vlees dan sal jy die duiwel veg .Dit wat jy Glo word jy.Jesus het die dood geproe namens ons .Hoekom gaan ons nog dood en word siek want ons wag vir die einde van die wereld .Jesus het die sondige wereld Gekruisig meer as 2000 jaar terug maar Pastore soos julle wat veronderstel is om God se Kinders groot te maak in Christus maak julle hulle dood deur Onkunde.Elke liewe skrif in die Bybel is Volbring op die Kruis.Jesus het gese dit is Volbring . JY IS N ANTICHRIST AS JY NIE GLO WAT KOLESSENSE 3 VERS 1TOT 4 SE NIE .JY IS N NUWE SKEPSEL DIE OU DINGE IS VERBY.JULLE HOU AAN MET DIE OU DINGE EN GAAN DOOD TERWYL JESUS WAG DAT ONS DIE LAASTE VYAND ONDER ONS VOETE SIT WAT DIE DOOD IS WAT DIE DUIWEL IS WAT ONS VLEESLIKE VERSTAND IS.JOU DENKE IS IN DIE LEWE WAT IN DIE WERELD IS EN NIE IN DIE LEWE DIE BOOM VAN LEWE DIE IN CHRISTUS LEWE NIE.EN DIT WAT JY BEDINK DIT ERVAAR JY AS JOU LEWE SPREUKE 23VERS7.HOU OP MET GEMORS EN VERKONDIG DIE WAARHEID SODAT DIE WAARHEID GOD SE KINDERS KAN VRYMAAK VAN HULLE LEUEN LEWE WAT REEDS MEER AS 2000 JAAR TERUG VIR ONS GEKRUISIG IS.DOKMA EN TRADISIES MAAK DIE WOORD VAN GOD KRAGTELOOS
@leaels3663
@leaels3663 Жыл бұрын
Dis erg. Gesien. Oggend 4uur een aardbewing 2ure daarna nog een. Hul het gesien v nuclear ook gesien voor die aardbewing. Baba is gebore terwyl mamma sterf en Onder Rommel lé. Enigste een vd fam wat oorleef het
@fixanything777
@fixanything777 Жыл бұрын
DEON ELKE KEER WANNEER EK AL OOIT GE OFFER HET OM TE HELP EERSTE WAT JY MY VRA HET EK DONASIES .DAN ANDWOORD EK NEE MAAR IS BEREID OM MYSELF TE GEE OM TE HELP NOG NOOIT HET JY OF ANDER WAT SAAM JOU WERK MY AANVAAR NIE DIT KAN NET WEES OOR DAAR NIE GELD IS OM TE SKENK NIE
@lorettavanwyk8246
@lorettavanwyk8246 Жыл бұрын
Hi Deon help asb ek kqy jou nie op Telegram
Tabo Deel 17 - Die 70 Bulle op Sukkot - Deon Allers
1:11:10
Deon Allers
Рет қаралды 1,2 М.
S.A Teen Israel - Deon Allers
14:15
Deon Allers
Рет қаралды 13 М.
DID A VAMPIRE BECOME A DOG FOR A HUMAN? 😳😳😳
00:56
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 116 МЛН
小天使和小丑太会演了!#小丑#天使#家庭#搞笑
00:25
家庭搞笑日记
Рет қаралды 59 МЛН
😜 #aminkavitaminka #aminokka #аминкавитаминка
00:14
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,4 МЛН
Die Tempel In Jerusalem
57:13
Deon Allers
Рет қаралды 6 М.
Woord vir 2021
21:34
Deon Allers
Рет қаралды 10 М.
Taboo Deel 15  -Die slang van Gen 3- Die goddelike wese - Deon Allers
1:32:15
Geheimnisse & ,Vrymesselary - Deon Allers
11:47
Deon Allers
Рет қаралды 58 М.
Outoriteits-gebed - Deon Allers
29:10
Deon Allers
Рет қаралды 6 М.
Geskenke Uit Israel
24:28
Deon Allers
Рет қаралды 1,7 М.
Oxford Mathematician DESTROYS Atheism In Less Than 15 Minutes (BRILLIANT!)
15:43
Waarmee Is Jy Besig? RCCR - Deon Allers
45:54
Deon Allers
Рет қаралды 7 М.
Taboo Deel 16 - Deon Allers
55:35
Deon Allers
Рет қаралды 2,5 М.
Godsdiens Gees ONTMASKER - Deon Allers
1:16:36
Deon Allers
Рет қаралды 9 М.
DID A VAMPIRE BECOME A DOG FOR A HUMAN? 😳😳😳
00:56