Music video by Adam Tas performing Wenslys. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd vevo.ly/uiawlr
Пікірлер: 40
@amandahall68404 жыл бұрын
Dis Mos di mooiste wat ek nog gehoor het trane 😭😭😭
@MagrietMeintjes6 жыл бұрын
Diep uit Afrikaner hart, dankie !
@marykevanderwesthuizen3633 жыл бұрын
Dit is mos hoe n man oor n vrou moet voel.... kan maar net bid my wenslys-man bestaan
@bosuilheydenrych97807 жыл бұрын
adam jy is die beste sanger niemand kan so goed soos jy sing nie
@PEMermaid7 жыл бұрын
Dankie vir die deel van jou talent en stem .. jys 'n uitsonderlike kunstenaar in my hart.. Seënwense.
@armandtfouche1957 жыл бұрын
Wow wie kan dit ooit dislike???? Bliksem Adam jou vuur brand hoog in Ghana!!!!
@yolandiekraft8 жыл бұрын
Pragtig!!! Soos al die ander songs!
@rianatintinger41712 жыл бұрын
Jou mooiste liedjie!
@anitafuul962214 күн бұрын
❤
@anitafuul962214 күн бұрын
❤
@pietvermeulen58472 жыл бұрын
Daardie agtergrond waarteen dit geskiet is plus die musiek wat plek-plek sterk herinner aan Manowar se Heart of Steel is uitstekend, Baie goeie lirieke!
@hettiejoubert43608 жыл бұрын
Love dit!!
@marietabekker60317 жыл бұрын
Wow jy het n wonderlike stem n Godgegewe talent hou so aan lief jou liedjies kan ure daarna luister
@johanroux88374 жыл бұрын
Vanaand sal ek jou soek Oor ñ flikkerende kers Vanaand sal ek jou roep Oor ñ onvoltooide vers. Want ons harte het geweet Wat ons gewetes wou vergeet En dis moeilik vir ñ hart Sonder om vir hom te breek. Ek wens vir jou Lemoenbloeisels uit ñ mooi vallei En skadubome langs die pad Voor ons verder ry Drome sonder heinings Liefde sonder seerkry En ñ kamer in jou hart Waar ñ engel kan gaan bly. Aan die einde van my asem Sal die woorde wat ek moet sê Wat ek nou soos ñ offer By jou voete neer wou lê. Maar my lag voel soos ñ leuen Wat die werklikheid wegsteek En net jy en jy alleen Sal ooit hierdie waarheid weet. Ek wens vir jou Lemoenbloeisels uit ñ mooi vallei En skadubome langs die pad voor ons Verder ry Drome sonder heinings Liefde sonder seerkry en ñ kamer in jou hart…
@anitafuul9622 Жыл бұрын
Adama veľmi rada počúvam jeho piesne majú príbeh zo života ❤
@whalecoastremaxgirls64014 жыл бұрын
Sooooooo mooi
@reinhardtolivier6536 жыл бұрын
love it
@marykevanderwesthuizen3633 жыл бұрын
Ek is versot op hierdie song... Ek wens vir jou.... Wow
@haydnyoung90995 жыл бұрын
Uitstekend, hoekom so min duims op, ek is engels :)
@saffasaffa50845 жыл бұрын
Adam's music is amazing. I love his music and can listen to it all day. I agree he needs more thumbs up 😁😁😁
@anitafuul962214 күн бұрын
❤
@anitafuul962214 күн бұрын
❤@@saffasaffa5084
@timonlamprey296 жыл бұрын
Pragtige musiek video en n mooi liedjie
@timonlamprey296 жыл бұрын
Waar het julle hierdie video afgeneem dis volop kokerbome
@Christiaan9568 жыл бұрын
Baie mooi!
@stukkak19765 жыл бұрын
Ek luister amper elke dag die song in my bakkie as ek ry. Fantasties. Die musiekvideo skiet bietjie kort. Kon soveel beter gewees het, maar ek verstaan budget constraints.