Adam Tas - Ben Bicycle
4:37
4 жыл бұрын
Adam Tas - Landbouweekblad
3:05
5 жыл бұрын
Adam Tas - Sit Kêrels
3:08
5 жыл бұрын
Adam Tas - Skilpadtepel
3:21
6 жыл бұрын
Adam Tas - Die Here Se Kombuis
4:15
6 жыл бұрын
Adam Tas, Stella - Ek Is Ryk
3:50
6 жыл бұрын
Adam Tas - Hoe die hemel lyk?
3:07
6 жыл бұрын
Adam Tas - n Man Soos My Pa
4:26
6 жыл бұрын
Adam Tas - Gaan sê vir die Angels
2:34
Adam Tas - Wenslys
3:59
8 жыл бұрын
Adam Tas - Hooglied
3:59
8 жыл бұрын
Adam Tas - Melk en Heuning Vrou
3:47
Adam Tas - Patatas en pyptabak
3:43
8 жыл бұрын
Adam Tas - Manna vir die boere
3:35
8 жыл бұрын
Adam Tas - Afrikagrond
3:18
9 жыл бұрын
Adam Tas - The Man Comes Around
4:08
Пікірлер
@NoelineCarlsen
@NoelineCarlsen Күн бұрын
Jy is my favorite afrikaanse sanger. Alles wat jy sing vat aan my hart. Maak my my ouers altyd verlang. Hulle al 50 jaar weg hemel toe.
@NoelineCarlsen
@NoelineCarlsen Күн бұрын
Wanneer kom sing jy weer in Rustenburg?
@joeydeklerk3938
@joeydeklerk3938 9 күн бұрын
My man was reg jy is n baie diep mens!
@vincentesterhuizen6984
@vincentesterhuizen6984 9 күн бұрын
Hop Hop Spinnekop met jou lang bene en kleine kop. Gooi vir Krom Derem nog n dop.
@eliskahudova4314
@eliskahudova4314 26 күн бұрын
Ráda poslouchám tohoto zpěváka❤️❤️🥰
@eliskahudova4314
@eliskahudova4314 27 күн бұрын
Super píseň
@fransbotha4641
@fransbotha4641 Ай бұрын
n Regte plaas lewe liedjie. Die twee honde wat naby hom le is Goedheid en Guns. Soos my twee plaaskinders Gesiggie en Berrie😊😊
@fransbotha4641
@fransbotha4641 Ай бұрын
Die reen trek soos room in die droee veld in. n Mooi lied vir boere❤😅
@adamgericke5580
@adamgericke5580 Ай бұрын
Happy birthday Oupa Adam. Lief vir Paps
@mieke7124
@mieke7124 2 ай бұрын
WOW, gedog nog 'n lys op you tube maar eish die keuse het my stm geslaan. Baie baie goed gedoen!!🎉
@sarel1100
@sarel1100 2 ай бұрын
Hospital
@MariRabie-q9o
@MariRabie-q9o 2 ай бұрын
Fantastic! love you Adam Tas
@CarmenRose-t5u
@CarmenRose-t5u 3 ай бұрын
Harr seer raak ek want my oupa het ook fiets gery em oomtas by
@marianao122
@marianao122 3 ай бұрын
Sad Sunset of a Great Nation
@stieniebreedt
@stieniebreedt 3 ай бұрын
Baie Mooi gesing Adam die Liedjie laat Mens na Oma en Oupas Terug dink❤👌
@hestertaljaard4737
@hestertaljaard4737 4 ай бұрын
Wat 'n fantastiese lied!
@hentiedupreez2712
@hentiedupreez2712 4 ай бұрын
Ek wil hom ook op my begrafnis he,
@ElsaRundle
@ElsaRundle 4 ай бұрын
Baie mooi. Hou van die lied elke keer meer as ek na hom luister
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 5 ай бұрын
Pragtige song thanks laat n man ver dink 37 jaar terug
@hantiflynn3595
@hantiflynn3595 5 ай бұрын
Wynand, ek hou niks van Afr liedjies nie, dis belaglik! Tot ek jou ontdek het met "Ek wens", pragtig! Jy sing ook met jou diep stem Koos Doep se liedjies met gevoel. Ek luister nou net na jou, ander Afr liedjies is, jammer, commin.
@hantiflynn3595
@hantiflynn3595 5 ай бұрын
Wynand, ek het nog nooit van jou gehoor nie omdat ek nie in die belaglike liedjies wat deesdae in Afr gesing word belangstel nie. Toe hoor ek van jou met Ek wens... Pragtig my vriend, pragtig! Jy het n warm stem en sing ook Koos Doep se liedjie baie mooi. Eerlik, Afr liedjies luister ek net na jou en Adam Tas sn. Doe zo voort!
@ElsaRundle
@ElsaRundle 5 ай бұрын
Een van die mooiste liedtjies nog. Kan nie ophou on te kyk en luister na dit nie
@PriscillaVanvuuren
@PriscillaVanvuuren 6 ай бұрын
My pa was so so special.Di song laat my baie huil ek verlang so na my pa.
@hanoleemarais3248
@hanoleemarais3248 6 ай бұрын
Geniet n nuwe begin in die karoo. Ons hart is vol liefde al sal die virlange baie wees. ❤❤❤❤
@debbiepretorius7352
@debbiepretorius7352 6 ай бұрын
Hy is verseker een van ons beste sangers. Vir altyd 'n fan. Moet asb nooit ophou music maak nie. Vir sy ander ondersteuners - gaan luister na sy weergawe van Sound of Silence. Hy is net eenvoudig great.
@IanErasmus-y8o
@IanErasmus-y8o 6 ай бұрын
Mooi song Adam.Mense ons moet ons lewe geniet terwyl ons kan
@aletcloete6910
@aletcloete6910 6 ай бұрын
Pragtig ❤
@remcoradstaak82
@remcoradstaak82 7 ай бұрын
prachtig lied. ik kan de tekst grotendeels verstaan. groeten uit Holland, Dinxperlo aan de grens met Duitsland.
@ChristineZietsman
@ChristineZietsman 7 ай бұрын
Wonderlik...
@layahfourie
@layahfourie 7 ай бұрын
@sueallen9939
@sueallen9939 7 ай бұрын
Ben het my gese jy is n yster, hy was soooo reg
@KittaColeman
@KittaColeman 8 ай бұрын
Dis al wat ons seuns/kinders vra
@chamaywright5343
@chamaywright5343 8 ай бұрын
Baie dankie, my Moeder is in Maart oorlede, awesome song, Ek werk by San Lameer, maar het ongelukkig jou show gemis , Blessings x
@hanoleemarais3248
@hanoleemarais3248 8 ай бұрын
Dit ons boere se daaglikse riealietyd. Oumas oupas . Ma pa en kinders. 😢😢😢
@roybean7166
@roybean7166 8 ай бұрын
Great song. Een van die beste, Adam Tas.
@LaurethaClaassen-rg1rd
@LaurethaClaassen-rg1rd 9 ай бұрын
Die koedoes hou kerk....xx😊
@christovvuuren
@christovvuuren 9 ай бұрын
Bly maar pragtig! Kom kuier bietjie in Nelspruit, meneer Adam🙌
@willemduplooy5667
@willemduplooy5667 9 ай бұрын
Jy sing Baie mooi last my terug dink man kinder dae
@MalcolmElliott-pr4xs
@MalcolmElliott-pr4xs 9 ай бұрын
Who is adam tas realy
@georgiahenstock5582
@georgiahenstock5582 9 ай бұрын
Lewe waar ons Groot geword het. 💐
@christineturnbull560
@christineturnbull560 9 ай бұрын
Sooooo mooi
@derickallen8991
@derickallen8991 10 ай бұрын
Een van SA se beste sangers....
@marizaanvisagie9537
@marizaanvisagie9537 10 ай бұрын
Absoluut die mooiste lied❤
@dieregopgroep4493
@dieregopgroep4493 10 ай бұрын
Net jammer daar was nie genoeg geld vir vroulike modelle nie
@erikabadenhorst6757
@erikabadenhorst6757 10 ай бұрын
Asemrowend mooi ,seenwense.
@laudigerber9729
@laudigerber9729 10 ай бұрын
Ongelooflik mooi, Adam 😢🙌🙌🙌🙌
@JanBotha-x4u
@JanBotha-x4u 10 ай бұрын
Nike so mooi soos n ou Adam Tas song nie.😊
@yvonnebotha7792
@yvonnebotha7792 10 ай бұрын
Wat n plesier om na te luister dankie Adam 👌🌹
@peetventer8622
@peetventer8622 10 ай бұрын
Uitstekende lied Adam dit bring heimwee terug ou maat🤛🤛
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 10 ай бұрын
Draadloos dae laat my terugdink aan my kinderjare op die plaas saam met my oupa Jan Bester