Рет қаралды 17
Afrikaans 100
Afrikaans 100 was die aanbieder van die gesprek ’n Nuwe generasie vir taaltransformasie by vanjaar se Woordfees. Die gespreksleier was Danie Marais. Luister hier na die gesprek.