Forum Nuus: Teatergangers in vervoering tydens Orkney snork nie-reünie

  Рет қаралды 53,401

AfriForum

AfriForum

Жыл бұрын

Byna drie dekades nadat Orkney snork nie duisende Afrikaanse huishoudings vasgenael voor die televisie gehad het, vind mense steeds aanklank by dié vermaaklike sitkom. Teatergangers was onlangs in vervoering tydens ’n reünie van die akteurs wat AfriForumTV by die AfriForum Teater in Pretoria aangebied het. Dit het duidelik baie herinneringe by hulle wakker gemaak en ná afloop van die gesprek het hulle oor hul voete geval om hul gunstelingkarakters te ontmoet en selfies saam met hulle te neem. Willie Esterhuizen, skepper van die reeks, meen mense vind steeds aanklank by die reeks omdat dit “die storie van goeie, doodgewone mense is”. Mense kan identifiseer met die wel en weë van ’n Yolanda (Sally Campher), Ouboet (Frank Opperman), Hendrik (wyle Zach du Plessis) en Maggie (Annette Engelbrecht), ’n gewone gesin van Orkney. As na die immer gewildheid van dié komedie gekyk word, is dit eintlik ironies dat dit 11 jaar geneem het vandat Esterhuizen die eerste episode geskryf het totdat die reeks deur die SAUK uitgesaai is. Die opname van die reünie sal in Oktober op AfriForumTV uitgesaai word. Die publiek kan ook uitsien na die episodes van Orkney snork nie wat op die platform beskikbaar sal wees.

Пікірлер: 28
@marizaanvisagie9537
@marizaanvisagie9537 Жыл бұрын
Beste show forever
@ranaweigang2119
@ranaweigang2119 Жыл бұрын
Dankie Afriforum
@inesbenade2364
@inesbenade2364 Ай бұрын
Kyk dit vandag nog op youtube. nog steeds n groot hit.
@thomasbisschoff7136
@thomasbisschoff7136 Жыл бұрын
Mooi herinneringe! Dankie julle.
@chrystalpriscillaelizabeth4221
@chrystalpriscillaelizabeth4221 Жыл бұрын
Jitte,Na soveel jare,het hulle Groot men's geword, geluk 👏👍🙏💕
@neiljosephbennett9119
@neiljosephbennett9119 Жыл бұрын
You are all national treasures!!!
@Nunu-_985
@Nunu-_985 Жыл бұрын
Awesome to see unity and embrace of a culture and language! Don't give into the world's chaos and hatred. Keep moving forward.
@boerplaas388
@boerplaas388 Жыл бұрын
Gereeld gekyk .
@FilmmakerSpace
@FilmmakerSpace Жыл бұрын
🎉wow 👌
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Onthou nog Wimpie se liedjie wat hy op sy kitaar gespeel het.”Mandy Mandy,you make me randy”🤣🤣
@squirtstvandnurseryrhymes
@squirtstvandnurseryrhymes Жыл бұрын
Daai liedjie is in die eerste movie gespeel. Jy kan dit hier op KZbin kyk. Al die episodes en albei movies is beskikbaar.
@williambenade5270
@williambenade5270 Жыл бұрын
Beste van die Beste en baie geniet om Orkney snork nie te gekyk het .Net van die beste .
@tieniecloete9573
@tieniecloete9573 Жыл бұрын
ABSOLUUT🎉🎉🎉😂😂😂❤❤❤❤
@enzioreggiori3877
@enzioreggiori3877 Жыл бұрын
My childhood
@matthysvandenberg1082
@matthysvandenberg1082 Жыл бұрын
Lekker Wimpy !!!
@Jay-Leigh863
@Jay-Leigh863 Жыл бұрын
Dit was nou lekker om te kyk. Mis vir Hendrik(RIV) en Maggie en waar was Spike?
@gracenoarises4758
@gracenoarises4758 Жыл бұрын
Lief hulle die groep
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 Жыл бұрын
L Orkney snork nie was deel van ons en vir iemand wat self in die Wes Transvaal in Klerksdorp gebly en skool gegaan het, soveel te meer. Ek kyk dit steeds op KZbin en lag myself steeds slap!
@pieterlouw3718
@pieterlouw3718 Жыл бұрын
Wanneer Kom die nuwe episodes
@antonlvdm
@antonlvdm Жыл бұрын
Nooit geweet Worsie het Orkney gemaak nie...
@dynamicloco2186
@dynamicloco2186 Жыл бұрын
Ek het nou ingeskryf by die Afriforum Tv maar nicks Orkney snork nie….Wanneer is die volle reunie beskikbaar?
@hardussteenkamp1009
@hardussteenkamp1009 Жыл бұрын
Waar is Oubaas?
@matthysvandenberg1082
@matthysvandenberg1082 Жыл бұрын
Spuitpoep 1
@gemi1164
@gemi1164 Жыл бұрын
Hoe en waar is die episodes wat jy kan kyk van Afriforum
@Tiaanvanniekerk
@Tiaanvanniekerk Жыл бұрын
Waar was Pierre van Pletzen (Spike)? Niks oor hom gesê of na hom verwys nie?
@matthysvandenberg1082
@matthysvandenberg1082 Жыл бұрын
Spuitpoep in paradys park
@hunterfalck235
@hunterfalck235 2 ай бұрын
where is neelsie
@user-bv2ts8eq8e
@user-bv2ts8eq8e 6 ай бұрын
Jooc
Lokprent: Orkney Snork nie se reünie
3:30
AfriForumTV
Рет қаралды 164 М.
Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)
23:22
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 6 МЛН
ТАМАЕВ УНИЧТОЖИЛ CLS ВЕНГАЛБИ! Конфликт с Ахмедом?!
25:37
路飞被小孩吓到了#海贼王#路飞
00:41
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 69 МЛН
Documentary: Running dry - A nation on the brink
25:24
AfriForum
Рет қаралды 52 М.
Ghapi - Hoe Groot is U
5:28
Ghapi Official
Рет қаралды 582
Dagbreek: Van Nature - Hou jou are gesond
2:59
kyknettv
Рет қаралды 28 М.
Frank Opperman bekoor weer met eenmanstuk
3:09
Maroela Media
Рет қаралды 3,6 М.
19 Funny, Weird South Africa Old Tv Adverts..
14:00
Fast And Curious In RSA
Рет қаралды 1,2 МЛН
Vaarwel, Jana en Hilda - Kwêla | kykNET
8:08
kyknettv
Рет қаралды 36 М.
Liewe hemel, Genis! (1986) (HD weergawe ook gelaai)
1:19:53
Tillie
Рет қаралды 143 М.
‘Orkney’ se Van Tonders hou reünie
4:54
Maroela Media
Рет қаралды 157 М.
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 6 МЛН