No video

Lokprent: Orkney Snork nie se reünie

  Рет қаралды 166,163

AfriForumTV

AfriForumTV

Күн бұрын

Die Orkney Snork nie akteurs was vir 'n slag weer bymekaar gebring by die AfriForum Teater. Hulle was ook verras om op die verhoog te kom en die stel lyk presies soos die sitkamer in die Orkney Snork nie huis. Hierdie is die lokprent. Kyk gerus die volle video op AfriForumTV.
Besoek www.afriforumtv.co.za of laai die toep af.
Beskikbaar op alle Google Play-gesertifiseerde slim-TV's en Android TV Box'e.

Пікірлер: 106
@johandrihougaard437
@johandrihougaard437 Жыл бұрын
Beste vir my was Ouboet wat in die kombuis ingekom het, nadat sy ma botter deur die venster gegooi het, "een of ander bottervretende voel se gat het ontplof"
@christiaanbarkhuizen
@christiaanbarkhuizen Жыл бұрын
Orkney Snorkney sal nooit volledig wees nie sonder Zack Du Plessis en oom Danie Smuts
@hendricksjeremy
@hendricksjeremy Жыл бұрын
True, but I think that seeing everyone on set was super awesome, nevertheless!
@chrislabuschagne3058
@chrislabuschagne3058 Жыл бұрын
Stem saam boeta
@seatongrey315
@seatongrey315 Жыл бұрын
I will always love this show. And...I miss Zac du Plessis. Always part of my childhood and I still watch it today.
@nathancloete9932
@nathancloete9932 Жыл бұрын
As kind wat op verskeie klein myndorpe groot geword het met n pa wat n skofbaas was lê die program my baie na aan die hart. Julle het die lewe op n myndorp perfek vasgevang. Baie dankie Willie en die hele Orkney span julle is voorwaar kunstenaars wat hulle sout werd is.
@doshie1043
@doshie1043 Жыл бұрын
Ek kyk nog steeds die episodes hier op KZbin 🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
@riaanbehr7976
@riaanbehr7976 Жыл бұрын
Die Stilfontein myn se trein, is geel en lank en slap 🤣🤣🤣 ons het nooit 1 episode gemis nie. Goeie memories ❤️
@TheFearlessDave
@TheFearlessDave Жыл бұрын
1:26 I see Anrich almost every day in my neighbourhood. What a gentleman! An absolute great oke!
@NeemuitdieVerlede
@NeemuitdieVerlede Жыл бұрын
Hom al n paar keer daar in brackenfell gesien , is n nice ou ja
@wildboby1
@wildboby1 7 ай бұрын
Brackenfell! Wow really? I would love to meet him! It would be awesome to find out how awesome it must have been to act with Zack and the rest of the cast back in the day!@@NeemuitdieVerlede
@KittyKat-ym4hz
@KittyKat-ym4hz Жыл бұрын
Orkney snork nie en vetkoek paleis sal altyd die beste 2 Afrikaans sitcoms bly. Het altwee op DVDs en al oor en oor gebinge. Ken dit al uit my kop uit😁
@thermozone1664
@thermozone1664 Жыл бұрын
Gosh we miss you all so much. ❤ lovely to see you all.
@ranaweigang2119
@ranaweigang2119 Жыл бұрын
Yslike nostalgie het my beet! Go guys
@DeanosRides
@DeanosRides Жыл бұрын
So many great memories of this show!
@sakabula2357
@sakabula2357 Жыл бұрын
Julle sal altyd deel van my grootword wees..Baie dankie ouens...Sjoe die wereld het so baie verander
@abm5707
@abm5707 Жыл бұрын
My goodness, I watched this sitcom during my childhood, I understood very little Afrikaans but we watched it every Saturday evening (if I'm not mistaken). It is so nice to see the cast again 👊
@cheslynholland1487
@cheslynholland1487 Жыл бұрын
Damn this was South African TV at its best. You guys are all Legends. I would love to watch this show from episode 1 to the very last episode.
@afriforumtv
@afriforumtv Жыл бұрын
Hi! You can watch Orkney snork nie on AfriForumTV. It is free, all you need to do is register at www.afriforumtv.co.za
@annawitter5161
@annawitter5161 Жыл бұрын
Ai tog! Dit was die goeie dae. Ek kyk nog na die reruns. Al die mense is soos vriende en familie.
@ranaweigang2119
@ranaweigang2119 Жыл бұрын
Nostalgie het my beet. Bring soveel heimwee mee
@ArnoSnyman007
@ArnoSnyman007 Жыл бұрын
Hoe kramp my kieste nou van die gelag. Goeie herhinderinge.
@carlobooysen4761
@carlobooysen4761 Жыл бұрын
AMAZING!!!!!! MY HART!!!! THIS WAS THE PROGRAMS WE ALL GREW TO LOVE! WHATEVER YOUR BACKROUND OR ETHNIC GROUP
@iismens5688
@iismens5688 Жыл бұрын
Die group mense was al familie wat ek gehaad het as kind, en wat ek gaan word in lewe is te danke aan hulle. Ek bedoel dit as ek se lief vir julle dankie vir al die hoop en motiveering en dat julle my as kind gewys het hoe n familie kan wees. Ek skiet sommer n traan.
@judyvanderwesthuizen5664
@judyvanderwesthuizen5664 Жыл бұрын
Dit was great!! Laat my baie aan my oorlede Pa terugdink. Hyt dit so geniet. Ons het elke episode op vhs tapes" getape" goeie 90's. 😀😃😄Wimpie" lyk hier amper soos Steve Hofmeyr deesdae😁🤗
@Deontjie
@Deontjie Жыл бұрын
.
@rodneycloete5298
@rodneycloete5298 Жыл бұрын
ouboet is my favourite in al sy films wat hy speel daar is niemand soos hy nie. mense wat dink hulle is doners smart isi altyd so doner smart nie
@quartusbuys6831
@quartusbuys6831 Жыл бұрын
Sal nooit vergeet. HOEKOM KAN EK NIE IN DIE BAND WEES NIE. en Doen jy dit by jou huis. NEE MY PA SAL MY SLAAN. So klasiek!. Nooit tv gekyk behalwe die.
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Mis vir Zack Du Plessis,Jacques Loots,Danie Smuts en Dulsie Van den Bergh.
@jeffreydupreez3052
@jeffreydupreez3052 Жыл бұрын
Genade mense!!! Waar Gaan die tyd heen???... Toe ons almal nog mooi en jonk was. Nous ons net mooi.... Was Nou lekker Om weer van die lede te sien.. Mis almal wie ons ontval het.........
@andreaviret9164
@andreaviret9164 Жыл бұрын
Yislaaik! Bring mooi memories terug.... Dis Lekker by die see was die heel eerste movie wat ek en my sister in die cinema gaan kyk het🥰
@ronelcloete4939
@ronelcloete4939 Жыл бұрын
Willie Esterhuizen = Comedy. Dankie Willie. Jy is die beste met jou stories. Ons is baie groot aanhangers van julle. Of dit nou Orkney Snorknie is of Gautengeleng of Vetkoek Paleis, ons is mal oor alles wat jy aanbied.
@GingaKing
@GingaKing Жыл бұрын
Suidwester like dit baie :D
@stevenwilliams1497
@stevenwilliams1497 Жыл бұрын
beautiful memories xox
@mornemoore
@mornemoore Жыл бұрын
Ai hoe mis ek my kinder jare nou. Geen worry nie geen stres Ma en Pa het na my gekyk. En vandag is ek nou Pa. Orkney nooit gemis nie!!
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 Жыл бұрын
Daar was vd spelers nie daar nie en 'n paar wat reeds oorlede is. Dit was deel van ons, en sal altyd wees, ek kyk dit soms nog en skater vir van die sêgoed wat al vergete is. En Orkney Hoër skool was een van Wesvalia se rivals! Beste tye ooit, die 80's!
@brucegabrieljansen301
@brucegabrieljansen301 Жыл бұрын
Ouboet se rooi sweetpak dit pas nogsteeds vir Hom...die program was n stukkie van my jeug...goeie gevoelens
@nark1596
@nark1596 Жыл бұрын
Ons gaan see toe
@renevanderwesthuizen1520
@renevanderwesthuizen1520 Жыл бұрын
Maar toe word ons dors.
@englishmenintown8622
@englishmenintown8622 7 ай бұрын
Hester ❤ My first crush 😍
@estelle4389
@estelle4389 Жыл бұрын
Wow that was a long time ago. Definitely my favourite Afrikaans program. So Lekker
@wilmajansenvvuuren841
@wilmajansenvvuuren841 Жыл бұрын
ek het hierdie so geniet as kind.sal dit oor en oor kyk!Hulle is familie
@user-eg7bs2fk3l
@user-eg7bs2fk3l Жыл бұрын
Die beste Afrikaanse reeks OOIT!
@janmcpherson9753
@janmcpherson9753 Жыл бұрын
Dit was een van die beste op sy tyd Dankie Willie
@weymouthesterhuizen1145
@weymouthesterhuizen1145 Жыл бұрын
Die is wonderlik. Love die.
@biancaburke6331
@biancaburke6331 6 ай бұрын
Ek miss so baie van zack du plessis 1950-2011 😭😭😭😭 ek was 4 jaar oud toe hy dood is en danie smuts 1925-2003 ek vas nie daar in 2003 ek het gebore in 2007 ek is nou 16 jaar ek verjaar amper
@supramarco6775
@supramarco6775 Жыл бұрын
Dit is baie mooi, fantasties om julle weer te sien na soveel jare.
@charleneviljoen4533
@charleneviljoen4533 Жыл бұрын
Hoe awesome sal dit nie wees as hul weer die series kan terug bring nie
@afriforumtv
@afriforumtv Жыл бұрын
Hallo Charlene, al vier seisoene van Orkney snork nie is op AfriForumTV. Jy kan dit by www.afriforumtv.co.za kyk of jy kan die toep aflaai. Dit is ook nou op alle Google gesertifiseerde smart TV's beskikbaar.
@johandrihougaard437
@johandrihougaard437 Жыл бұрын
Fantasties!!!!
@stefandebruin8118
@stefandebruin8118 Жыл бұрын
Dit moes fantasties gewees het!!
@afriforumtv
@afriforumtv Жыл бұрын
Hallo Stefan, die volle opname van die reünie is beskikbaar op AfriForumTV. www.afriforumtv.co.za of jy kan die toep aflaai. Dit is ook beskikbaar op alle Google gesertifiseerde smart TV's.
@rachelnieuwenhuis3142
@rachelnieuwenhuis3142 Жыл бұрын
Ons gunsteling storie, maak ons altyd lag. kyk nou nog op KZbin
@marizaanvisagie9537
@marizaanvisagie9537 Жыл бұрын
Beste ooit lief julle so baie
@friendlypiranha774
@friendlypiranha774 Жыл бұрын
A thousand thumbs-up😀
@miles.a1.9
@miles.a1.9 Жыл бұрын
I even went to watch the movie in the bioscope 😂
@FilmmakerSpace
@FilmmakerSpace Жыл бұрын
🎉wow 👌
@christovanwyk7549
@christovanwyk7549 Жыл бұрын
Trek hierdie nou aan die hartsnare
@AnonYmous-si5qv
@AnonYmous-si5qv Жыл бұрын
Dit is moeilijker te begrijpen dan Belgisch of Fries.
@jaksdt
@jaksdt Жыл бұрын
Oupa en Hendrik was ysters. So jammer hulle kon nie daar wees nie. Maar waar was Maggie (Annette)?
@eurafrican85
@eurafrican85 Жыл бұрын
Sy was oorsee. Sy het 'n video gestuur wat vertoon is tydens die reünie
@matthysvandenberg1082
@matthysvandenberg1082 Жыл бұрын
Lekker Wimpy
@tanyameere3584
@tanyameere3584 Жыл бұрын
Ons kyk nou nog Orkney snork nie, mal oor die prograam
@louislahey5476
@louislahey5476 Жыл бұрын
Ek mis my Maggie en Oom Hendrik en oom Hans en Pa en vir Ma...💔
@peacefulworldproductions
@peacefulworldproductions Жыл бұрын
Tannie Maggie kort nog ook daar :-)
@jacohorn5534
@jacohorn5534 Жыл бұрын
Ek is baie teleurdgestel in dat hul niks van Spike gesé het nie. Spike was meer in Orkney Snork nie as Liz Koekemoer!
@matthysvandenberg1082
@matthysvandenberg1082 Жыл бұрын
Ek het nog hulle altwee se flieks was beste tyd van my lewe om dai te kyk
@mornevorster6947
@mornevorster6947 Жыл бұрын
Briljant. Wonder hoekom daar geen melding van Mnr Spike gemaak word nie.
@chrystalpriscillaelizabeth4221
@chrystalpriscillaelizabeth4221 Жыл бұрын
Ek Sien uit daarna,Ek soek Wimpie Se pa en Ma🕵️
@sheralchigora9766
@sheralchigora9766 Жыл бұрын
Ek is mal oor poeksie🤗
@brucebanner9911
@brucebanner9911 Жыл бұрын
Super sweet!!!
@matthysvandenberg1082
@matthysvandenberg1082 Жыл бұрын
Lekker paradys park
@deirdremeyburgh4391
@deirdremeyburgh4391 Жыл бұрын
Maar waar is Anette Engelbrecht? Ek mis haar, Zach, Danie en Dulcie.🥲
@carel0069
@carel0069 Жыл бұрын
Julle moes n oud en jonk foto van elkeen gehad het sodat ons beter kan onthou wie hulle is
@phatfossil
@phatfossil Жыл бұрын
Is dit reeds op AfriformTV? Ek sien dit nie
@afriforumtv
@afriforumtv Жыл бұрын
Hallo! Ja dit is beskibaar op AfriForumTV.
@roelienliebenberg2516
@roelienliebenberg2516 Жыл бұрын
Hoop julle doen vetkoek paleis ook
@afriforumtv
@afriforumtv Жыл бұрын
Hallo Roelien, daar gaan 'n Vetkoekpaleis 2 volgende jaar uitkom wat beskikbaar gaan wees op AfriForumTV. www.afriforumtv.co.za of jy kan die toep afaai. Dit is ook beskikbaar op alle Google gesertifiseerde smart TV's. Hou ons sosiale media dop vir meer inligting. 😃
@annamariepretoruis6039
@annamariepretoruis6039 Жыл бұрын
Maak weer 'n reeks met nuwe kinders maar los die vloekwoorde vir ander reekse asb Willie!
@Shark-Gaming.
@Shark-Gaming. Жыл бұрын
ons kollekteer net vir die kerk
@kobushugo6406
@kobushugo6406 11 ай бұрын
Willie ons kry n warm gevoel van orkney snork nie en vetkoekpaleis maar die omnibus van vetkoekpaleis is van you tube afgehaal en ek het dit baie geniet. Kan julle nie asb weer al die reekse en episodes terug sit nie. En ook al die reekse van Orkney snork nie asb?Dit sal opreg waardeer word.
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 11 ай бұрын
Kopiereg is 'n groot issue deesdae. The SABC sal die episodes baie gou afhaal.
@HENNIEBOSSGAMER
@HENNIEBOSSGAMER 11 ай бұрын
Goeie dag ek wil weet Hoekom is orkney van die youtube kenaal af ek het dit daar gekyk en die movie die app help nie veel nie asb bring orkney trug op youtube so dat ek dit weer kan kyk ek wil graag weet wat die rede is dat dit afgehaal is bja dankie
@wynandcronje4697
@wynandcronje4697 Жыл бұрын
Wa is maggie
@chamomiletea240
@chamomiletea240 Жыл бұрын
Gaan dit weer speel en nuwe reeks?
@afriforumtv
@afriforumtv Жыл бұрын
Hallo! Daar sal nie 'n nuwe reeks wees nie maar die Orkney snork nie reeks is beskikbaar op AfriForumTV by www.afriforumtv.co.za.
@biancaburke6331
@biancaburke6331 6 ай бұрын
Ek is nou 16 jaar oud en ek verjaar amper
@vickibezuidenhout5508
@vickibezuidenhout5508 Жыл бұрын
N tv reeks wat ek oor en oor sal kyk
@janmcpherson9753
@janmcpherson9753 Жыл бұрын
Fooling you
@pauldavies8020
@pauldavies8020 Жыл бұрын
Why did the algorithm choose me? What even is this?
@cw5733
@cw5733 Жыл бұрын
Who knows, but was a great SA TV series. The reunion.
@riaanpretorius3699
@riaanpretorius3699 Жыл бұрын
Sal vir ewig spuit wees ek dit gemis
@jaksdt
@jaksdt Жыл бұрын
Bedoel jy om daar te gewees het vir die reünie of die reeks in die 90's? As jy die reeks bedoel, al die episodes is beskikbaar hier op KZbin.
@riaanpretorius3699
@riaanpretorius3699 Жыл бұрын
@@jaksdt om daar te kon wees jong. Ek wil huil
@Spacekriek
@Spacekriek Жыл бұрын
* spyt * :D
@riaanpretorius3699
@riaanpretorius3699 Жыл бұрын
@@Spacekriek Dankie ou spel checker! Wat sal ons ook doen sonder julle.
@afriforumtv
@afriforumtv Жыл бұрын
@@riaanpretorius3699 Hallo Riaan, die reünie is beskikbaar op AfriForumTV by www.afriforumtv.co.za of jy kan die toep aflaai. Dit is ook op alle Google play gesertifiseerde smart TV's.
@seanhammon6639
@seanhammon6639 Жыл бұрын
Sadly my father wouldn't let us watch Afrikaans television, but the little I saw of these Orkney okies, het gemaak dat ek ook n lekker warm gevoel gekry het toe ek die reünie gesien het. n Warm gevoel, en sommer ook n klein traantjie daarby.
@quintus1009
@quintus1009 Жыл бұрын
kyk dit baie op youtube miss dit en die movies rede hoekom ek SA miss youtube het nie alles sal kyk of ek alles kan kry as ek wee in SA gan kuier en trug bring Nz toe. wens dit kon trug kom 🥲
@afriforumtv
@afriforumtv Жыл бұрын
Hallo Quintus, die Orkney snork nie reeks 2, 3 en 4 is op AfriForumTV beskikbaar asook die reünie.
@herman-petercook1257
@herman-petercook1257 Жыл бұрын
Onthou pa ( @johanncook3286 ) en ma ( @wilnamariecook6568 ) nog?🤔
@wernerpianaar1586
@wernerpianaar1586 Жыл бұрын
Ek't hierdie as kind gekyk. Was by die opname van die eerste movie gewees onder in Port Edward. Goeie kyk genod en kan dit nogsteeds kyk oor en oor! Bravo!!!
‘Orkney’ se Van Tonders hou reünie
4:54
Maroela Media
Рет қаралды 161 М.
Top 3 BEST Elvis Impersonators!
7:34
Talent Recap
Рет қаралды 8 МЛН
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 65 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 50 МЛН
4 Hysterical Bits From Series 5 | Only Fools And Horses | BBC Comedy Greats
15:41
Vetkoekpaleis,S1,Ep9
26:00
SABC
Рет қаралды 1,1 МЛН
That time I was a #stuntman (waaghals) in Orkney Snork Nie movie #Margate #Beach
2:13
Surf Launching in Southern Africa
Рет қаралды 2,8 М.
Air Afrikaans
4:39
Mihajlo Stojkovic
Рет қаралды 11 МЛН
Orkney Snork Nie! Opening Credits (May 1989)
1:10
Aaron Prinsloo
Рет қаралды 24 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Lokprent: Orkney snork nie
2:53
AfriForumTV
Рет қаралды 102 М.