Afrikaans jou lekker ding: Churchil Naud´- Praat Saam my (Strand Stoepkonsert)

  Рет қаралды 138

Riku Lätti's music

Riku Lätti's music

Күн бұрын

my taal is soes rooiwyn op n nuwe mat
ek sal'it aanhou praat tot ieman' in my bek kom slat
tottie wolke tuimel
die kraanse anwoo't gie'
tot ieman allie korrap bliksems amal tronk toe stuu'
kom reposses my huis en julle kan my kar afvat
my taal gan soes n ghitaa' op n ghoema beat slat
my taal is volksbesit
bruin swa't en wit
hoe roek'ai pyp vi' jou my bra
ja! hoe likes j dit
som kyk vi' my 'an soes n bleddie bad habit
ek is n donerse Suid afrikaner demmit
wie gaan ons red uit die gemo's uit my genade
hulle sê hey ! gebruik my taal suiwer en korrek
en ek sê hey hou asseblief tog net jou bleddie bek
nkosi sikelela
my taal Afrikaans
los julle kameras my fotos vat ek na die dans
los julle sakdoeke
o' moenie huil nie
die mense wil my taal vermoor maar ek skuil nie
kom praat saam my bra kom praat saam my larny
som mense critisize ma' hulle sal nog nooit ve'staan
nie
kom ons konfedereer
kom sit hie' op my stoep
soe bietsie brannewyn en baie Koos Dup'
ek's nie die engel vannie dood'ie ek is vannie lig
kom o's bou n brug
hou op om soe te sug
kom sprei my taal soes n boem met klom' takke
laat dit val soes rieën op ienageen se dakke
van daa' annekan' tot namakwaland
van Mitchells Plein tot binne in Pretoria
o's celebrate my taal nou hoor hoe sing'ie kooria
my taal is nie op sand nie maar is op n rots gebou
j treat my soes n foreigner maa' ek ve'giewe jou
en ô's vegiewe amal julle stywenekkeges
j sal moet kom bely as j wil lekkerbekkig is
los jou snobisme en jou styfgeit virrie bleddie kooi
en kom praat saam my my taal van dis so bleddie
mooi
j's vasgevang in die dilemma van identiteit
j wil my taal gebryk vir n bleddie straat meit
my taal is rit-e-mies
vi' wat raak j nou vies
die revolusie is op hande broe j sal moet kies
van dis n fluiste' taal
dis n luiste' taal
j kan maa' slat ek gannie buig'ie soes n yste' taal
my taal is kannie dood my taal is kry-wa stoot
kliek oppie world wide web en sien my taal is groot
gooi op jou hanne as wiet wat ek bedoel
nou skrieë jou longe pap as j vi' my kan voel
afrikaans afrikaans jou lekke ding
daa's n lied in my hart wat ek gaan sing
kom sit en praat saam my
kom saai die saad saam my
jou woorde is soe mooi
die lettergrepe gryp jou
die uitverkorenes wil my kruisig
hulle dink ek ryp jou

Пікірлер: 1
@Bruinsuiker
@Bruinsuiker 19 сағат бұрын
Kom saai die saad saam my ❤awe ek voel jou brother
A Detective Tricks Guilty Suspect Into Confession
20:08
Dr Insanity
Рет қаралды 9 МЛН
Inside Out 2: BABY JOY VS SHIN SONIC 3
00:19
AnythingAlexia
Рет қаралды 8 МЛН
From Small To Giant Pop Corn #katebrush #funny #shorts
00:17
Kate Brush
Рет қаралды 69 МЛН
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
Крутой фокус + секрет! #shorts
00:10
Роман Magic
Рет қаралды 18 МЛН
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Dave Allen - religious jokes
13:20
DutchPastaGuy
Рет қаралды 7 МЛН
Antoinette Pienaar op Theefontein video 10
4:26
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 857
Wild Workplace Fails | You're Fired! 🔥
19:14
FailArmy
Рет қаралды 786 М.
Taboeksjou - Episode 2 - Gesprek met Ivan Lätti (Onrus)
30:02
Suid
3:46
Juan Boucher
Рет қаралды 868 М.
Agter die skerms Afrikaans is Groot 2019
10:38
Maroela Media
Рет қаралды 15 М.
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 4 МЛН
Inside Out 2: BABY JOY VS SHIN SONIC 3
00:19
AnythingAlexia
Рет қаралды 8 МЛН