Ebenhaeser. Miskien eendag 'n sukses???? Hoekom is dit na meer as 'n dekade nog nie 'n sukses met al die hulp van die staat nie? Hoeveel sukses is daar in al die grondoordragte die afgelope dekades?? En dan praat almal van onteiening sonder vergoeding. Julle wil vrek van die honger. Dan sal vingers wys niemand se magies vul nie.