Bok van Blerk - Sing Afrikaner Sing (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 4,415,826

Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot

Күн бұрын

Hier is Bok van Blerk se amptelike musiekvideo vir die treffer "Sing Afrikaner Sing" nou beskikbaar op die album met dieselfde naam wat klaar goue status behaal het en binnekort op www.groottunes...
Virseker: Vir 'n kwotasie klik hier: bit.ly/1MVTlhb
Facebook: / bok.van.blerk
Web: bokvanblerk.co.za/
Twitter: @BokvanBlerkReal

Пікірлер: 674
@minkhs
@minkhs 2 жыл бұрын
ik kom ook uit Nederland en Afrikaans is zo mooi , moet altijd blijven bestaan, Afrikaners houden van het land en de taal hoort erbij , voor altijd
@princeaemilius
@princeaemilius Жыл бұрын
Dankie ❤
@doctorMoonshine
@doctorMoonshine Жыл бұрын
Laat ons allen fier en trots zijn op onze taal en cultuur! Moenie moed opgee nie, Afrikaners! Jou Vlaamse broers is altyd aan jou sy!
@SchalkVanDermerwe-df1hb
@SchalkVanDermerwe-df1hb 8 ай бұрын
Dankie broers en susters.. van die verre nederland.. ons staan vas
@cokostwinder6145
@cokostwinder6145 4 ай бұрын
Fan van Bok. Het is de mooiste taal .
@lienbijs1205
@lienbijs1205 5 жыл бұрын
Ik ben Nederlands maar ik kan het verstaan. Afrikaans is een prachtige taal en dat mag niet verdwijnen.
@YourFriendlySouthAfricanEben
@YourFriendlySouthAfricanEben 3 жыл бұрын
Dankie
@YourFriendlySouthAfricanEben
@YourFriendlySouthAfricanEben 3 жыл бұрын
Dankie baie pel
@erikreuderink2357
@erikreuderink2357 3 жыл бұрын
Ik ook
@rebellenarmyforces9039
@rebellenarmyforces9039 3 жыл бұрын
Baie goed ik kom uit België en Nederland maar ik heb family leeden in Zuid-Afrika woonen ik ben zelf in Rotterdam geboren boeren uit Rotterdam 💪🏽💪🏽💪🏽💪🏽💪🏽🇿🇦🇳🇱🇧🇪
@TheOzzMars
@TheOzzMars 2 жыл бұрын
Dis goed om te hoor. Ek het baie respek vir Nederlands. Ek het ook 'n snit Zondebok.
@mrb1011
@mrb1011 Жыл бұрын
Ek is in Florida gebore. My pa is in Suid-Afrika gebore. My Oupa is in Suid-Rhodesië gebore. Hulle was altyd baie passievol oor Afrika, Hulle het vir my soveel stories vertel oor die landskap, gebruike en hoe mooi dit alles was. Ek het oor die jare vlot Nederlands leer praat, maar van kleins af wou ek nog altyd Afrikaans leer. so vir 'n rukkie het ek myself geleer en geleer en so nou en dan probeer ek met my familie in Afrikaans praat. Die eerste keer wat ek dit gedoen het, het ek 'n traan in my pa se oog gebring. :) Heimwee na 'n plek wat ek nie ken nie. Die gevoel loop deur die bloed, dink ek.. Ek het 'n gevoel ek wil soontoe gaan, maar ek voel altyd dat ek baie teleurgesteld gaan wees oor hoe sekere dinge deesdae is (misdaad ens.) Afrikaans is 'n pragtige taal. julle behoort almal regtig trots daarop te wees.
@SchalkVanDermerwe-df1hb
@SchalkVanDermerwe-df1hb 8 ай бұрын
Hier in suid afrika het ons geleer om altyd die mooi in Alles te sien Met oorloë wereldwyd lyk Suid afrika nie erger af as ander lande nie. Selfs europa en America is nie Meer wat hul was nie.. jys altyd welkom hier by jou mense. Soos appel sing dit is my land dit is jou land.. hoe gaan die afrikaans Leer aan? Jy al vlot?
@maureenydupreez
@maureenydupreez 7 ай бұрын
Dit bring 'n traan in my oog ook, Afrikaans is die taal van my hart, dit is meer as 'n taal dit is wie ek is.
@maureenydupreez
@maureenydupreez 7 ай бұрын
Dit bring 'n traan in my oog ook, Afrikaans is die taal van my hart, dit is meer as 'n taal dit is wie ek is.
@harmklein9973
@harmklein9973 6 ай бұрын
Practig dat u ut nog spreekt
@charnellcoetzer2226
@charnellcoetzer2226 6 жыл бұрын
I am proud to say that I am one of 17 million people on this planet who can call its youngest language my own. Afrikaans is mine! It is what I am and as long as I breathe I will speak it. It will not die!
@divinegodgoku6899
@divinegodgoku6899 2 жыл бұрын
Yes 😎✊
@arjanburggraaf2088
@arjanburggraaf2088 Жыл бұрын
17 😎
@RudiBezuidenhout-ju3fr
@RudiBezuidenhout-ju3fr Жыл бұрын
I AM AFRIKAANS 80JRS OLD AGE WITH THE PREVIOUS PERSON IT WIL STAY MY LANGUAGE TIL I DIE PROUD TO BE AFRIKA NER FOR AS LONG AS I LIVE. .Hier vir Suid Afrika!!!!
@RudiBezuidenhout-ju3fr
@RudiBezuidenhout-ju3fr Жыл бұрын
WE WILL STAND T
@LeCombat86
@LeCombat86 3 жыл бұрын
As a French Canadian, I have huge sympathy for the Afrikaans-speakers.
@vinskilindqvist4554
@vinskilindqvist4554 2 жыл бұрын
Fokk die Engels praat
@johnbrooks1188
@johnbrooks1188 2 жыл бұрын
@@vinskilindqvist4554 There are a lot of English speakers in the U.S. that care and are praying for Afrikaners and S.A. English is our native tongue.
@divinegodgoku6899
@divinegodgoku6899 2 жыл бұрын
Thank you. Appreciate you both. ☺️ No matter what, I’m proud to be Afrikaans ✊☺️
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
@@divinegodgoku6899 vxjlcsncSvhgafjczjfdjdsj😊
@manda6068
@manda6068 2 жыл бұрын
@@divinegodgoku6899 ihfgkjbbclkjgdlhddkxxlugfckhdxlkx😅
@linguafranca7265
@linguafranca7265 4 жыл бұрын
Ondersteun die Afrikaners. Respekteer hulle dapperheid. Ek leer Afrikaans omdat ek baie van hierdie taal hou. Groete uit Thailand!
@reynierdp
@reynierdp 3 жыл бұрын
Hoe kom jou Afrikaans aan, as jy wil oefen moet jy skree
@charmaineswart8062
@charmaineswart8062 6 жыл бұрын
Ek was onlangs die geleentheid aangebied om Amerika toe te verhuis. Ek het dit van die hand gewys. Ek is Afrikaans en ek bly in Suid-Afrika - my land, my huis. Ek wil geen ander land "huis" noem nie. Dankie Bok van Blerk, nou weet ek ek het die regte keuse gemaak.
@dianthavugts8022
@dianthavugts8022 6 жыл бұрын
I'm Dutch, but I really love the Afrikaans language. I really want to learn it!
@dianthavugts8022
@dianthavugts8022 6 жыл бұрын
rmr1812 Nederlands en Afrikaans lijkt wel veel op elkaar. Ik vind het heerlijk klinken. Ik kan niet wachten om het prachtige Afrika een keer te kunnen bezoeken!!
@dutchskyrimgamer.youtube2748
@dutchskyrimgamer.youtube2748 2 жыл бұрын
@@dianthavugts8022 jy kan baie maklik hierdie taal leer. Jy moet mense hê om te gesels in hierdie taal. En jy kan die taal leer net soos ek. Ekt dit geleer deur te praat met n Vrystaat Boer en 'n, soos ons Nederlanders sê: "skeer appje": Mondly Afrikaans
@schalk831
@schalk831 2 жыл бұрын
Baie dankbaar vir ondersteuning van ons familie in Nederland af
@ZeraldGoliath
@ZeraldGoliath Жыл бұрын
Ek dink Mnr of Mev Dutch wil of moet regtig Afrikaans Leer praat nie.Dit is glad nie goed vir hul gesondheid nie veral nie die Afrikaanse vloekwoorde want alles word letterlik bedoel. As iemand vir jou se nou gaan ek jou d*nner moet jy solank padgee.
@cokostwinder6145
@cokostwinder6145 10 ай бұрын
Een zeer mooie taal.
@divinegodgoku6899
@divinegodgoku6899 2 жыл бұрын
Ek is trots wie ek is😁 Afrikaners, kom ons sing ✊✊
@adrian3355w
@adrian3355w Жыл бұрын
Ek is half Afrikaans (my moeder) en my vader is Nederlands - en ons sing. Hou vas. Ons stop vIr niets. Moet nie hoop verloor. In God vind ons krag. Waarheid is Mag.
@SchalkVanDermerwe-df1hb
@SchalkVanDermerwe-df1hb 8 ай бұрын
Amen baie danie.. solank ons afrikaner Volk in God gevestig is Sal ons altyd Suksesvol wees..
@RadekL383
@RadekL383 6 жыл бұрын
Awesome culture, awesome people and awesome language. Got a heart ache, when I hear about all of these things, that are taking place in RSA right now
@Jolly123123123
@Jolly123123123 4 жыл бұрын
It's a lot better than it was and there are many places far worse. Thank you for your kindness.
@egalf
@egalf 3 жыл бұрын
@@Jolly123123123 How did it get any better?
@LeonVanDyk
@LeonVanDyk 3 жыл бұрын
Thanks man, much appreciated.
@ajt8542
@ajt8542 2 жыл бұрын
I was in the hospital when I was 14. Almost died. There were many sick people in my room. There was a man opposite my bed he was always crying and in pain at night asking for some medicine. I got up walked to his bed and stood next to him. I asked him about his health and he told me that he is not going to make it. I asked him what he wanted and he said he wants to see his family one more time before Christmas. I told him to close his eyes and clear his mind. I told him that I will fight with him but he should remember that he is not alone. Many days after that I got out healthy and about 2 months after that I was walking in the store when I heard a voice. A man said excuse me but I don't know your name. I didn't know who he was and then he said thank you. I was in the hospital and you spoke to me. He introduced me to his family. Love and kindness is the most powerful thing in the world.
@Silverspace100
@Silverspace100 6 жыл бұрын
Mijn familie bestaat uit veel Afrikaners, netzoals mijn vriendin. Love zuid Afrika Altijd steun vanuit Nederland voor Afrikaners!
@windhoekboer207
@windhoekboer207 3 жыл бұрын
Ek hou van die Afrikaanse taal Omdat my pa in Suid-Afrika grootgeword het en my tannie in Namibië gebore is. My grootouers het Duits en Afrikaans tuis in Oostenryk gepraat. My moedertaal Oostenryks-Beierse taal is n dialek van Oostenryks-Duits en Afrikaans , ek sê net Afrikaans is lekker 👍
@karelappelmans1992
@karelappelmans1992 9 жыл бұрын
Wij steunen vanuit de Nederlanden ( Vlaanderen , Nederland plus Vlaanderen in Frankrijk ) de strijd ! Universiteiten MOETEN verder Afrikaans als onderwijstaal gebruiken ! Alles sal reg kom
@SwissFemboy
@SwissFemboy 8 жыл бұрын
+Karel Appelmans Dankie
@dihanvandermerwe1124
@dihanvandermerwe1124 8 жыл бұрын
+Heinie van der Walt lekker ou bok gaan groot jy rock my chom
@SwissFemboy
@SwissFemboy 8 жыл бұрын
Dihan Van Der Merwe ahaha ja
@dihanvandermerwe1124
@dihanvandermerwe1124 8 жыл бұрын
+Heinie van der Walt cool
@albertohubbers5865
@albertohubbers5865 7 жыл бұрын
laat mij jou vraagen karel waar in het nieuws hooren we van die oude vrou wie haar man en verzorgster verloor in suid afrika weer zon plaasmoord wie gepensioneerd waare was enkel te leeze op internet nederland geef geen kanker om ons
@zaidtiane4235
@zaidtiane4235 Жыл бұрын
Ek is uit Marokko. Ek kan afrikaans praat. 🇲🇦🇿🇦👌
@jacopotgieter817
@jacopotgieter817 Жыл бұрын
So what,nigger?
@zaidtiane4235
@zaidtiane4235 Жыл бұрын
@@jacopotgieter817 suprised that this n***a can speak multiple languages? While you are struggling with your mother tongue.
@lungisilefikizolo6217
@lungisilefikizolo6217 8 жыл бұрын
Can't understand a word but loving it. Heard this from some Afrikaner guys @Kovsies (UFS) last year.
@arjanburggraaf2088
@arjanburggraaf2088 Жыл бұрын
Even geleden had ik een droom... Een herleving van het westen geïnitieerd vanuit Zuid Afrika... Waarom? Zuid Afrika heeft veel meegemaakt maar ook zoveel gebracht.... Hoe wel of niet menselijk met elkaar te zijn, maakt niet uit welke kleur. One nation under God maar dan alle natiën wereldwijd... Sing Afrikaner Sing.
@arjanburggraaf2088
@arjanburggraaf2088 Жыл бұрын
Ons kinders is die toekoms.
@arjanburggraaf2088
@arjanburggraaf2088 Жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/gZfCc3yjZ7ihmqc
@heinrichmanteuffel7556
@heinrichmanteuffel7556 6 жыл бұрын
Ich liebe Afrikanieren! Ich bin ein Nachkomme des russischens Freiwilligers, der in 1899-1901 Jahre kämpftet für Freiheit und Unabhängigkeit des Transvaals. Mit herzlichem Gruß aus Kiew!
@christoffhavinga983
@christoffhavinga983 2 жыл бұрын
Respect. Hope you are safe in your country 💪
@heinrichmanteuffel7556
@heinrichmanteuffel7556 2 жыл бұрын
@@christoffhavinga983 - Thank you! Long live Russia! And SAR!
@gabrielacm3188
@gabrielacm3188 4 жыл бұрын
Canta Afrikaner, canta!!! Me encantan todas las canciones de Bok Van Blerk. Saludos desde Perú, Southamerica.
@mariahawkins6205
@mariahawkins6205 2 жыл бұрын
This makes me yearn to be home in South Africa. I miss it so terribly 😭
@HeikevonMaltzahn
@HeikevonMaltzahn 2 ай бұрын
Ek is duits,maar ek het lang in suidwes geblieben, my eggenoot was Soldat. Ek het baaie suidafrikaaners leer ken. Dit het my lewe ryker gemaak. Een van my skoenseuns is n' boereseun. Hou an veg vir julle taal en land.
@RickTW98
@RickTW98 6 жыл бұрын
Ben trots op de Afrikaner boer. Kom uut oost Nederland (Twente) wij spreek’n bijna hetzelfde. En ze noem’n ons de boer’n van nederland. Super jongs hou vol.
@lienbijs1205
@lienbijs1205 4 жыл бұрын
Hoe kom je daar nu bij? Twents verschilt net zoveel van Afrikaans als algemeen Nederlands.
@SchalkVanDermerwe-df1hb
@SchalkVanDermerwe-df1hb 8 ай бұрын
Baie dankie
@DJfromAustria
@DJfromAustria 9 жыл бұрын
Trots om Afrikaans te praat!
@irmarismit1085
@irmarismit1085 4 жыл бұрын
Ek stem
@georgeweaslyswife7142
@georgeweaslyswife7142 3 жыл бұрын
Ek ook
@marylieventer9114
@marylieventer9114 3 жыл бұрын
Ek stem saam
@chrisnel2291
@chrisnel2291 3 жыл бұрын
Good on Harry and Meghan for fighting for racial equality on Oprah and exposing racism on live TV. The queen was the first to shake hands with Nelson Mandela lol. Now thats hypocrisy! Apartheid is okay as long as ur a British Royal lol. Brave Irish ☘️ 🇦🇺Rebels sometimes adopt the tenure of their bRitish🤮Imperialist masters. Denying liberty 🗽🗽🗽to others again BOET? 🚨APARTHEID ALERT !!!🚨 😳🇿🇦Why not Complete Nelson Mandela’s long walk to freedom Mr Peter Garrett and Bob Hawke?🧐 The aboriginals beds r still burning, no matter how much you Aussies love talking about Apartheid 🚨. Afrikaners are TIRED and very sick of being the ONLY scapegoats for colonialism. So lonely! Look in the mirror BOET?!?!?!🇬🇧🇦🇺 When r we allowed to learn our lessons and heal? When the blossom flowers 🌺 in each🧑🏻‍🦲❤️🧑🏿‍🦲 OUR hearts shall be the new felt flame 🔥🗽🔥🗽🔥🗽
@simijvv9504
@simijvv9504 8 жыл бұрын
Ek is al 6 jaar weg van SA af. Ek het n pyn in my hart want ek verlang na my land en my afrikanse mense. Da is niemand soos ons nie. Net ons verstaan wat dit beteken om dinge nie vir granted vat nie. Ons Afrikanse Geus sal altyd lewe
@nBasson
@nBasson 8 жыл бұрын
Ek bly nou al n paar jaar hier in die Noorde van Amerika en ek moet se dit is moeilik om aan mense te verduidelik wie en wat ons is.
@stefanarndt43
@stefanarndt43 6 жыл бұрын
Dis nou al 8 jaar wat jy weg is...bly trots afrikaans
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 6 жыл бұрын
@Peet Kotze Ek stem saam! Ek sal julle help om skoon te maak in SA
@kobusolivier9728
@kobusolivier9728 5 жыл бұрын
Trane roll danki
@jumaineblignaut7433
@jumaineblignaut7433 5 жыл бұрын
I'm proud Afrikaans speaking...but some of us take thing to far that's why there is still no equality in our country! En dis verskriklik hardseer veral vir ons generasie wat geen idee het wat in apartheid gebreur Hetti maar one ouers vertel ons die *storie* met di verwagting dat ons Kant moet kies! DAT ons dinge moet regstel! Baie keer wil ek net uit skone respek vir al di oumas en ma's daar buite vra hoekom begin *julle* ni reg maak wat gebreek is ni...en hou op om mekaar te blammer want op di einde van die dag gan dit niemamd red of enige iets reg maak ni! Kom ons anvaar mekaar nes ons is!.... Wit Bruin Of swart...ons helmse Vader het een Ras geskep! In sy oë is di een kleur besliss ni mooier as di ander een ni! ❤
@Ama-hi5kn
@Ama-hi5kn 5 жыл бұрын
I am learning Afrikaans. My uncle is Dutch, and I use Afrikaans as a springboard to learn both languages. My uncle says I sound super funny when I pronounce Dutch, I do it with an Afrikaans accent. xD
@windhoekboer207
@windhoekboer207 3 жыл бұрын
Wat is jy vandaan?
@twiston43
@twiston43 7 жыл бұрын
Keep strong our South African brothers.
@Phoenix_Films
@Phoenix_Films 4 жыл бұрын
Stand strong and sing Afrikaners! Support and love from the States.
@izabelasmurzynska535
@izabelasmurzynska535 7 жыл бұрын
Great respect for His work from Poland. It's very good song, but not only this...
@schalk831
@schalk831 6 жыл бұрын
Izabela Smurzynska ahh thx we afrikaners love the poles too.. i have a pole gf.. great people.. similar in many ways to us..
@warszawa9855
@warszawa9855 6 жыл бұрын
Wszystkie jego piosenki są dobre :) Mam nadzieję,że afrikaans utrzyma się w RPA i nigdy nie zostanie z tego kraju wyparty
@seamonster936
@seamonster936 5 жыл бұрын
Izabela Smurzynska You clearly drink too much vodka. Scale down and your taste in music might improve.
@martinritter8673
@martinritter8673 8 жыл бұрын
As n suidwes duitser gee hierdie lied my ook hoendervleis, na die eerste wereldoorlog was ons taal as onderwystaal in Suidwes deur die engelse verbied. Toe die NP sterk geword het het die afrikaner ons ons reg terug gegee. Ons sal dankbaar bly en voel met julle !
@johann.9271
@johann.9271 4 жыл бұрын
Gott immer mit uns.
@maureenydupreez
@maureenydupreez 8 жыл бұрын
Ek is Afrikaans en bly in Australie. Eendag se 'n Amerikaanse vrou hier in Australie vir my "You must stop speaking African at your home and with your friends, you are now in Australia and you must speak English" Ek se toe vir haar dit is nie African nie dit is Afrikaans en daar is 'n verskil - EK IS AFRIKAANS ek praat nie net Afrikaans nie, ek sing Afrikaans, ek dans Afrikaans, ek dink Afrikaans, ek lees Afrikaans, ek skryf Afrikaans, ek huil in Afrikaans, ek lag in Afrikaans, ek lewe in Afrikaans - EK IS AFRIKAANS
@Monkeymayhem1997
@Monkeymayhem1997 8 жыл бұрын
Absoluut!! Jy kan my uit my land uit vat maar nooit my land uit my nie.
@sethread8978
@sethread8978 8 жыл бұрын
Jammer, my vriend. Baie Amerikaners (soos ek) waardeer nie ander tale nie, en hulle dink wat Engels is die beste taal, en die enigste taal wat hulle nodig. Ons nodig ander tale in Vernigde State leer, en ons nodig ander tale waardeer.
@gerritvanheerden8976
@gerritvanheerden8976 7 жыл бұрын
Amen!!
@hinse2446
@hinse2446 7 жыл бұрын
Die kut Amerikanen moet gewoon hun bek houden! Als jij Afrikaans wilt praten dan moet je dat gewoon doen!
@ablg234
@ablg234 7 жыл бұрын
Ek is Engels en hou baie om Afrikaans te praat. Dit help my met my Nederlands ook. Groete van Suid Afrika.
@thristansmith1729
@thristansmith1729 4 жыл бұрын
Trotse afrikaner en trots daarop om Afrikaans te praat dankie vir die Awesome lied Bok van Blerk
@susanbiagi2377
@susanbiagi2377 Жыл бұрын
❤❤❤ live in Italy but i love your voice. Straordinario!!!!
@annemibotha9512
@annemibotha9512 9 жыл бұрын
Trots Afrikaans !!!! Mooiste Taal ooit ! Ek is TROTS !!!!
@guardd1
@guardd1 4 жыл бұрын
Ons wens u krag, uithouvermoë en eenheid van die Afrikaans-Boer ! En mag die vrede en voorspoed heers op Jou lande sowel ! Met respek van Rusland.
@lavinakerki
@lavinakerki 8 жыл бұрын
do not understand a word, but love this song
@joumasepoes88
@joumasepoes88 6 жыл бұрын
Lavina Kerki lekker musiek hey
@imgoku3448
@imgoku3448 6 жыл бұрын
Haha lol the English people be like WTF Afrikaaners be like trots
@hansibryan
@hansibryan 4 жыл бұрын
Same here. Burmese living in NYC, but the dude and his music is good.
@robvanstone860
@robvanstone860 4 жыл бұрын
Great song , but just a copy of "sing irishmen sing" which has been around for a long time
@marcbosquet8944
@marcbosquet8944 5 жыл бұрын
De Vlamingen kennen de strijd; de Afrikaners zullen de strijd winnen. Spreek Afrikaans , spreek Nederlands . 100 jaar geleden was iedereen ervan overtuigd dat Vlaanderen Franstalig zou worden. Nu na 100 jaar is Vlaanderen dicht bij de onafhankelijkheid. Suid Afrika zonder de Afrikaners; Zimbabwe in het kwadraat. Leve die Stem
@SchalkVanDermerwe-df1hb
@SchalkVanDermerwe-df1hb 4 ай бұрын
Dat is baie waar
@kierstenreynoso2195
@kierstenreynoso2195 3 жыл бұрын
After watching these types of music videos it makes me want to visit you guys. One day in the next couple years, I'll do it!
@blikkiesgerber2614
@blikkiesgerber2614 2 жыл бұрын
Your welcome to come 😘
@splashafrica
@splashafrica Жыл бұрын
Please do
@abimol3802
@abimol3802 4 жыл бұрын
Eks n soutie gebore maar ek kan nie meer trots wees dat ek Afrikaans as my taal gevat het. Ons moet saam staan en vir ons taal veg
@donaldmatthys2193
@donaldmatthys2193 8 жыл бұрын
Ek kry hoendervleis! #TrotsAfrikaans
@storiesthewestleys7745
@storiesthewestleys7745 9 жыл бұрын
Brilliant Bok! Ek is jou grootste fan... hou aan doen wat jy doen! Eendag sal ek kans kry om jou n dop te koop! Absolutely brilliant!
@alexeyshelkoplyasov9901
@alexeyshelkoplyasov9901 7 жыл бұрын
Отличная музыка, отличные слова!!! Пой Африканер, пой!!!! From Russia with love.
@andriesvandyk9346
@andriesvandyk9346 7 жыл бұрын
Как вы понимаете слова, но спасибо мил.
@alexeyshelkoplyasov9901
@alexeyshelkoplyasov9901 7 жыл бұрын
Онлайн переводы рулят!
@schalk831
@schalk831 6 жыл бұрын
Alexey Shelkoplyasov we love the russian people too..
@heinrichmanteuffel7556
@heinrichmanteuffel7556 6 жыл бұрын
Ich liebe Afrikanieren! Ich bin ein Nachkomme des russischens Freiwilligers, der in 1899-1901 Jahre kämpftet für Freiheit und Unabhängigkeit des Transvaals. Mit herzlichem Gruß aus Kiew! Мой очень дальний родственник в 1899-1901 годах был русским офицером и воевал как доброволец в армии Трансвааля против британцев. Мы, советские мальчишки поколения начала 1960-х годов, выросли на романе Луи Буссенара "Капитан Сорви-голова". В детстве мы часто играли в войну между бурами и англичанами. И очень обижались, когда приходилось играть роль англичанина. ЮАР - ПРЕКРАСНАЯ СТРАНА! ЭТО СТРАНА АФРИКАНЁРОВ! Дай Бог народу африканёров счастья и процветания!
@heinrichmanteuffel7556
@heinrichmanteuffel7556 6 жыл бұрын
rmr1812, Schön dank auch!
@MT-us8pd
@MT-us8pd 3 жыл бұрын
Gods zegen vanuit NL
@johnkennedy68
@johnkennedy68 4 жыл бұрын
.I pray that God gives his children the courage to not fear what’s going on right now in the world. As your word says “ walk by faith, not by sight”. I pray that others don’t get scared and want to keep to themselves in this time of need. Giving brings blessings. On earth and also in heaven. I pray that we give freely and willing to the ones who need you the most at this time. Besides resources, the best thing we can share is the word. I pray that we’re not afraid to share what we believe in. Even though the churches are starting to empty. We need to remember that the church is in every believer. I just know I’m still blessed to have breath in my lungs and that God looks after me every day. I pray for everyone in the world to go back on their knees and pray to God to help us in South Africa to stay calm and to know that Jesus will help us. In the names of Jesus, Amen (JESUS IS ALIVE HE RAISED FROM THE GRAVE AND HE LIVES IN US
@robertwilliammuller4913
@robertwilliammuller4913 8 жыл бұрын
Afrikaans klink nog beter hier in Saudi Arabia waar ek probeer skool hou! dankie bok
@TheBluMoonOmega
@TheBluMoonOmega 7 жыл бұрын
Baie dankie vir die goeie lied Grüße aus Deutschland
@Androidl2-it2pw
@Androidl2-it2pw 2 ай бұрын
Afrikaans is 'n mooi taal. Trots om dit te kan praat.
@DieRooikat
@DieRooikat 8 жыл бұрын
Afrikaans sal nooit verdwyn en ons sal dit nooit ophou praat nie!!!!
@gerritvanheerden8976
@gerritvanheerden8976 7 жыл бұрын
Amen!!
@neilmuller4476
@neilmuller4476 2 жыл бұрын
Ons moet net saam staan soos een moet veg vir ons taal land kinders nou of nooit
@Jessicadutoit11
@Jessicadutoit11 8 жыл бұрын
Was buite lands vir 10 jaar...ons is opad terug SA toe...tyd om weer saam die res van die Afrikaners te kom sing...die song beteken soveel in so baie maniere...let's go!
@suellenoliveira5854
@suellenoliveira5854 5 жыл бұрын
I can't understand a word but I love this song! 🇧🇷
@blikkiesgerber2614
@blikkiesgerber2614 2 жыл бұрын
Hes saying afrikaners sing and let your voice be heard . You are strong .
@sandradutoit736
@sandradutoit736 Жыл бұрын
Jy moet ons leier word
@gospelfilms7942
@gospelfilms7942 4 жыл бұрын
Die res van die wêreld sal ons altyd haat, so hoe lank gaan ons probeer om hulle gelukkig te maak? Dis God se mening van ons wat tel. Meeste van my volksgenote onderwerp nie hulle lewensbesluite aan die Here nie. As mens so leef, sal God jou nie seën nie. Jy sal in die Hel se vlamme beland en nooit weer uitkom nie. Jou enigste hoop is om nou jouself voor God verootmoedig. Gee jou hele wese aan die Here Jesus Christus oor.
@munrom1069
@munrom1069 4 жыл бұрын
My fav song ek sal nooit n English men word nie ek is n TROTSE AFRIKANER EN EK SAL VEREWIG WEES!!!liedjie is so mooi ek huil nou!!
@HollandseLeeuw1
@HollandseLeeuw1 8 жыл бұрын
Eendragt Maakt Magt !!! Saam zijn we Sterk als een Rots !!! Laat deze taal alles verbroederen Invictus !!!
@iflycessnas4707
@iflycessnas4707 8 жыл бұрын
Dat is half afrikaans, half nederlands....
@seamonster936
@seamonster936 5 жыл бұрын
HollandseLeeuw1 Stay away from us Dutchman. We do not speak the same language.
@obedb6877
@obedb6877 4 жыл бұрын
Sing afrikaner from France. Staan vas sud afrika!!!.
@GetaDirtyJob
@GetaDirtyJob 8 жыл бұрын
"Die groot verraad kom vanuit ons eie mense". Absoluut waar!
@whatthehellnomorebees6175
@whatthehellnomorebees6175 5 жыл бұрын
Ek wonder of baie mense daai stuk gevang het
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 4 жыл бұрын
@@whatthehellnomorebees6175 en dan comment jy onder...What the hell...doos !!
@whatthehellnomorebees6175
@whatthehellnomorebees6175 4 жыл бұрын
@@truth-Hurts375 Jy oraait ini kop my ou? Weet jy wat daar bedoel word met groot verraad kom vanuit ons eie mense. Dis waar wat hy se dit doen. Het jy n probleem daarmee ?
@Afriqueleblanq
@Afriqueleblanq Жыл бұрын
Ons jongmense praat nie meer regte Afrikaans nie. Die hoofrede is dat hulle nie lees nie. Lees kweek woordeskat, juis dit wat by jonges ontbreek. Dalk hoekom hulle ratte verander, op 'n doodbed in die wingerdlande vrek en roomys soek, al was dit nog nooit weg nie. Engels, Sesotho, en ander tale word sommer so intyds direk vertaal, omdat hulle nie weet wat die Afrikaans daarvoor is nie. Taaltrots en -suiwerheid word as outyds afgemaak. Lesufi is nie Afrikaans se grootste vyand nie; jong Afrikaners wurg self hulle taal dood, en ons kultuur sterf saam daarmee.
@karmin825
@karmin825 4 жыл бұрын
I haven't been in south Africa in 5 years and I left at the age of 7 and I listen to this every day to remind me of my home land
@DanteBotha-uo7vj
@DanteBotha-uo7vj 4 ай бұрын
Love dit ou kan daai dae nie terug kom nie 😪
@gregrichards1096
@gregrichards1096 5 жыл бұрын
In elke Afrikaner is daar 'n soldaat. Ons wag net vir ons generaal.
@marindanaude9211
@marindanaude9211 7 күн бұрын
Lord Mountgomery wrote in his memoirs....Give me the Afrikaner and I will conquer Germany.....I am proud to be an Afrikaner
@horstgummer774
@horstgummer774 4 жыл бұрын
stay strong afrikaaans greeetings from germania
@nadinehoogenboezem4798
@nadinehoogenboezem4798 2 жыл бұрын
Bok van Blerk en Lianie May en J en 4Werke mis ek baie om te luister
@charlespengilly6557
@charlespengilly6557 8 жыл бұрын
die beste song ooit, en so waar die wat nou regeer moet mooi luister en die onthou
@leabyleveld7256
@leabyleveld7256 4 жыл бұрын
Die song gee my hoendervleis😚
@corpretorius9765
@corpretorius9765 7 жыл бұрын
Mense moenie politiek (oeps ni reg gesplel ni eks te oud 70 jaar) hierin bring ni, Bok is van di bestes (luister na De La Rey). Afrikaans is my taal en sal vir altyd so bly tot ek dood gaan.Wat soek julle mense in ander lande kom terug huis toe ons het julle nodig oi oi.
@leonidic1986
@leonidic1986 4 жыл бұрын
Greetings from Russia!
@andrekruger7298
@andrekruger7298 4 жыл бұрын
Luister mooi na die oproep...
@sugengovender8083
@sugengovender8083 3 жыл бұрын
Superb. Let your voice be heard and remember you are not alone
@roman2soiko2
@roman2soiko2 Жыл бұрын
ek lief die lied Ek is russies een dag ek besoek Suid Afrika ek lief suid afrikaanse kultuur gesenkeenis politikese
@augustynstudios2984
@augustynstudios2984 2 жыл бұрын
Bok is n absolute MASJIEN, ek sou se "what a guy" maar nou gaan ek se, wat n ou
@faithcappiello4011
@faithcappiello4011 2 жыл бұрын
Trots in my taal my mense en my land, Suid Afrika by altyd in my hart. Ons woon in VSA en ons praat afrikaans.
@lelandharlan8804
@lelandharlan8804 9 жыл бұрын
Would anyone be kind enough to post the lyrics? I"m trying to learn Afrikaans and can't seem to find the lyrics to this particular song anywhere. I would be very grateful!
@whatthehellnomorebees6175
@whatthehellnomorebees6175 5 жыл бұрын
Sorry 3 years later but
@whatthehellnomorebees6175
@whatthehellnomorebees6175 5 жыл бұрын
Sing Afrikaaners sing laat jou stem Gehoor word Dat jy nooit verdwyn Afrikaaners sing. Jy mag niks meer se jy is kla Gepraat dis n Hartseer saak wat ons almal Raak want die groot veraad kom van Uit ons eie mense. Want die een Skeer die woorde van n Ander op en gebruik dit net vir sy eie lot en hy staan vir niks nie soos ek en Jy nie.Ek weet dit sal verander die wiel sal eendag draai Sing Afrikaaners Sing Laat jou stem Gehoor word dat jy nooit verdwyn En dit lyk dalk Ver maar dis voor jou deer kan jy sien hoe die wolwe mekaar verskeer en daars niks my vriend Niks wat dit kan Keer nie. Want die dag sal Kom wat die konong val en Ek plek mpet maak vir n Generaal wat hom uitoorle met sy eie mense
@whatthehellnomorebees6175
@whatthehellnomorebees6175 5 жыл бұрын
Alles moet verander die wiel moet sal a eendag Draai Sing Afrikaaner sing laat jou stem gehoor word dat jy nooit verdwyn. Sing afrikaaners sing as ons Almal Een word kan ons die stilte breek Afrikaaners sing Alles het verander is dit klaar te laat? Sing Afrikaaners sing laat jou stem gehoor word dat jy nooit verdwyn Sing afrikaaners sing as ons almal Een word kan ons die stilte Breek Afrikaaners sing Afrikaaners sing Laat jou stem gehoor word dat ons nooit verdwyn sing afrikaaners sing as ons alnal een word kan ons die stilte breek Afrikaaners Sing
@christakillian8849
@christakillian8849 7 жыл бұрын
Almal praat hier van die taal Afrikaans, Maar die lied gaan ie net oor Afrikaans nie dit gaan oor ons Afrikaner volk ! nie oor ons taal, kleur of geloof nie maar ons nasie wat moet saamstaan vir dit wat reg is , goed is .
@k.k8247
@k.k8247 5 жыл бұрын
Weet j drm wie die Afrikaners is ?
@RKM514
@RKM514 7 ай бұрын
Je suis américain ek is amerikaaner au Québec. Je suis 101% pour la survie de la langue Afrikaans et l'indépendance du Québec mon pays adopté. My afrikaans is nie erg goed nie maar ek verstaan afrikaanse musiek. Sing Afrikaaner Sing.
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 6 ай бұрын
Maar jy skryf afrikaans beter as ek
@RKM514
@RKM514 6 ай бұрын
@@sakkievanzyl2983 baie dankie maar my afrikaans is jammer strontig.
@eugenpatrickfrancis6779
@eugenpatrickfrancis6779 6 жыл бұрын
baie trots op my afrikaaner bloed...loving the Afrikaans vibe ♡magriet coetzee♡
@Christiaanharmse802
@Christiaanharmse802 Жыл бұрын
❤❤❤❤❤😂😂😂😊😊😊
@warszawa9855
@warszawa9855 6 жыл бұрын
Afrikaans sal nooit verdwyn! Groete uit Pole :) Hierdie lied is baaie goed.
@schalk831
@schalk831 6 жыл бұрын
Warszawa98 is jy afrikaans en woon in pole.. of is jy ñ pool? ek kom soontoe september se kant..het n poolse dame
@warszawa9855
@warszawa9855 6 жыл бұрын
Ek is pool maar ek is geïnteresseerd in afrikaanse kultuur. Eendag sal ek Suid Afrika besoek :) En jy kom na Warskou? Jammer dat ek nie goed in Afrikaans skryf maar ek praat nie Afrikaans nie.
@schalk831
@schalk831 6 жыл бұрын
Warszawa98 ja ek kom in september.. het ñ poolse girlfriend. en sy verwag my kind.. so groot ervaring vir my.. :) halwe pool halwe afrikaner kind :))
@warszawa9855
@warszawa9855 6 жыл бұрын
schalk van der Wow dit is ongelooflik. Wil jy in Europa bly of gaan jy terug na SA?
@schalk831
@schalk831 6 жыл бұрын
Warszawa98 terug na SA .. lief die land.. en sy kom ook..en baba.. ek het baie vriende uit SA wat in EU bly so sal hulle ook ontmoet as daar is.. my ouma is duits en sy bly in stuttgart
@dianjansen3388
@dianjansen3388 7 жыл бұрын
My dogter was die ander dag gevra wat se bloed tipe is jy en haar antwoord 'boere bloed' sy mag maar, AFRIKSAANS is deel van ons, ons bloed ons manier van lewe en dit sal nooit verander.
@Lukha21
@Lukha21 Жыл бұрын
Ai julle. Is die "Bok van Blerk is terug" regtig nodig? Ons kan mos hoor dis hy. Die song is great. Ma daai tussenwerpsels is onnodig. Dis Utube onthou. Dis musiek. Advertises is daar 'n groot genoeg platvorm voor. Dis 'n baie cool song by the way.
@lkjkorn19
@lkjkorn19 9 жыл бұрын
Ek verstaan as daar in die begin word gepraat of reklame gemaak maar die "Bok van Blerk is terug" in die middel van die liedjie ruin die video heltemaal
@maaifoediedelarey4335
@maaifoediedelarey4335 6 жыл бұрын
ruineer
@hinse2446
@hinse2446 6 жыл бұрын
Maaifoedie De La Rey ruïneert (Ek maak n grap xD)
@maaifoediedelarey4335
@maaifoediedelarey4335 6 жыл бұрын
+HTWeijs en daar maak ek 'n ruïne van jou grap :D
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Deur te sing bring verligting in jou gemoed, dit genees jou siel, dit herstel jou geloof in God, hou aan met sing Bok, jy het 'n God gegewe talent gekry, gebruik dit reg, en die seën van die Here sal jou agtervolg en jou inhaal, seëninge vir jou en familie.
@pilot2987
@pilot2987 2 жыл бұрын
Ho m'y guds, 🙏👍😍 magnificooooooo 👏👏👏
@jethrojackson9211
@jethrojackson9211 4 жыл бұрын
Ek sing Bok, ek sing!
@michaelkukard8105
@michaelkukard8105 7 жыл бұрын
ek sal my taal praat tot ek dood is, en my klein kinders se klein kinders sal dit praat, baie mooi song behalwe vir die groot tunes onderbrekings
@TheLondonHogRoastCom
@TheLondonHogRoastCom 5 жыл бұрын
Bok jy is n legend!!! Ek het jou ontmoet een keur in London se Walkabout in Wimbledon en n photo saam geneem. Jy ken my broer Mike Odendaal. Keep it up!!! Jou musiek hou ons S.A boeties hier aan die gang in pommie land!!😎🤟👍👏
@dianephillips2717
@dianephillips2717 3 жыл бұрын
Love it!!! I have found a lot of music from SA that I really like a lot. Many great musicians and songs.
@juan-pierrejoubert8709
@juan-pierrejoubert8709 5 жыл бұрын
Weereens gaan ek se jy is n regte insperasie vir ons afrikaaners bok, moet nooit ophou nie, ek sit elke sekond van al jou musiek met hoendervleis
@warcommand460
@warcommand460 Жыл бұрын
Thank you , for peace we stand up for everyone in the world.
@TheJohnbare
@TheJohnbare 3 жыл бұрын
Government by Consent is Government for Group Identity: 1. Government by consent is only possible by sympathetic relations between governments and their subjects. 2. The cause of oppression is a lack of a sympathetic relation between governments and their subjects. 3. Sympathy between governments and their subjects is only possible by shared intentions. 4. Popular intention is expressed by support for institutions of ideology, politics, religion, culture, language, race and economics. 5. Institutions have the primary function of maintaining, uplifting and saving a group identity. 6. Group identity is freely chosen by people with shared intentions. 7. Shared intentions arise out of desire, want, need and necessity. 8. Government by consent is government for a specific group identity.
@valeriedefreitas664
@valeriedefreitas664 8 жыл бұрын
Ek bly op die oomblik in Engeland, dit is mooi om na Afrikaans liede te luister. Maak my hartseer en ek verlang sommer baie
@amy-leighvanderwesthuizen8216
@amy-leighvanderwesthuizen8216 5 жыл бұрын
Ek is n trotse afrikaner en ek is trots op my land en die lied elke keer wat ek dit hoor maak dit my net nog meer trots op waar ons is en alles wat ons bereik het en sal nog bereik, so kom Afrikaners, sing almal saam en maak vi almal trots met n nuwe begin❤❤❤
@cjjacobs8
@cjjacobs8 8 жыл бұрын
Im afrikans and im so happy of that because its my family
@charlenedefin615
@charlenedefin615 4 жыл бұрын
.. ..dat jou stem gehoor ... Afrikaners ding ... Daarsy !!!! Amen as ons almal EEN word !!!!!!!!!!! 💯
@williamfourie9283
@williamfourie9283 6 жыл бұрын
eks trots om te se eks n afrikaaner!
@miraculous2680
@miraculous2680 Жыл бұрын
love jou song
@bowerw
@bowerw 5 жыл бұрын
Ek is n suid Afrikaanse man in 🇫🇷 met baie family in Suid afrikaner as julle my nodig het bel my
@alexkotlarz3489
@alexkotlarz3489 5 ай бұрын
Det is Afrika neet!
@dashcamberend1440
@dashcamberend1440 8 жыл бұрын
Dit is ain mooi stuk meziek, mien jong! Beste tekst en nuvere melodie !!
@Francois068
@Francois068 4 жыл бұрын
Senekal 16 oktober vandag gewees
@lockwooddev
@lockwooddev 8 жыл бұрын
Het is tijd voor een nieuwe Volkstaat.
@sethread8978
@sethread8978 8 жыл бұрын
Dis 'n goie lied, met dis nie oor 'n Volkstaat nie. Suid-Afrika het 'n ongelooflike "Reënboognasie," en 'n Volkstaat sal alles die werk van Mandela, de Klerk, en die ander helde vernietig.
@lockwooddev
@lockwooddev 8 жыл бұрын
Leg dat maar uit aan die slachtoffers van die plaasmoorden.
@sethread8978
@sethread8978 8 жыл бұрын
Die plaasmoorde, soos alle moorde, is verskriklike. Rassisme is verskriklike, swart op wit, of wit op swart. Ek hoop wat die moorde stop, en alle Suid-Afrikane kan saam in vrede bly. Dis die droom van die Reënboognasie.
@sethread8978
@sethread8978 8 жыл бұрын
Een nasie vir een groep (die Afrikaners), en een nasie vir die ander tien groepe in Suid-Afrika? Ja, dis beter.
@DieRooikat
@DieRooikat 6 жыл бұрын
Seth R. .. Luister doos, Mandela en De Klerk is als behalwe helde... Mandela is gelukkig klaar vrek, FokWit De Klerk se dag sal nog kom. En joune ook...
@lighterme7404
@lighterme7404 8 жыл бұрын
Moet nooit ophou om Afrikaans te wees nie, maak nie saak wat nie
@m1nk1xoxo45
@m1nk1xoxo45 6 жыл бұрын
Wow baie mooi Song Bok. My 2de favorite song van jou. De la ry bly my favorite ongelukkig. :)
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 15 МЛН
1 сквиш тебе или 2 другому? 😌 #шортс #виола
00:36
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 22 МЛН
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 401 М.
Daai Klein dorpie Gevoel
3:15
Bok van Blerk
Рет қаралды 87 М.
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,5 МЛН
Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 11 МЛН
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 366 М.
Bok Van Blerk, Appel - Lemoene
3:27
Bok van Blerk
Рет қаралды 15 МЛН
Bok van Blerk - De la Rey
5:16
Bok van Blerk
Рет қаралды 1,5 МЛН
Steve Hofmeyr - Feeslied (Official Video)
3:52
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 4,3 МЛН
Sevinch Ismoilova & Alisher Bayniyazov  - Oh yarim (Official Music Video)
3:15
Sevinch Ismoilova
Рет қаралды 4,4 МЛН
Kazybek Kuraiysh - Баяғы
3:16
Kazybek
Рет қаралды 666 М.
Mirjalol Nematov & Dilnoz - Ko’zoynak
3:22
Mirjalol Nematov
Рет қаралды 2,2 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Shunday o'tib ketmasmiz (audio 2024)
2:51
Jaloliddin Ahmadaliyev
Рет қаралды 760 М.
Diana Ismail - Сені кездестіргелі (Mood Video)
2:51
Bagalau
3:29
Әсет Есжан - Topic
Рет қаралды 141 М.