Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park 2020, Kokerboomkloof, Tatasberg wilderness camp (Episode2)

  Рет қаралды 36,265

Marius Niemann

Marius Niemann

Күн бұрын

Ons pak kamp op by Potjiespram en vat die pad na Kokerboomkloof vir een nag. Sien mooi veld plante langs die pad. En slaap n aand oor by Tatasberg waar ek weer lekker vis gevang het.

Пікірлер: 49
@SoulTonicLife
@SoulTonicLife 3 жыл бұрын
I really enjoy your videos. Thanks for sharing
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Thanks for watching, glad you enjoyed it.
@hermienkuipers4769
@hermienkuipers4769 3 жыл бұрын
Hallo, Namibië is erg mooi! Ik ben zelf in z - Afrika geweest, aan de oostkant, J' burg, Krugerpark, Durban, Lesotho. Dat was ook erg mooi, een hele andere wereld dan Nederland 😊. Afrika is toch wel erg bijzonder. Ooit hoop ik nog een keer terug te komen. En ik vind het leuk dat ik jullie redelijk goed kan verstaan en begrijpen. Maar als ik nog weer een keer naar Afrika ga, wil ik reizen zoals jullie dat doen, want dat is toch het aller mooiste, zo zie je het meeste van het land. Het ga jullie goed, stay save. Groeten uit Nederland.
@JRVerster
@JRVerster 3 жыл бұрын
die bier kuns is blikkies en nie bottels nie
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Dankie vir die raad.
@theadventuringspirit83
@theadventuringspirit83 3 жыл бұрын
Ek is julle nuutste intekenaar, en gaan nou as gevolg van julle wonderlike videos my eie trippie doen op die motorfiets na die Richtersveld!
@4WheelingSA
@4WheelingSA 3 жыл бұрын
Lekker om in Afrikaans youtube te kyk!
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Ek is baie bly 😁
@duncanwallace7760
@duncanwallace7760 3 жыл бұрын
I've been wanting to visit Richtersveld for years and next trip to SA I'll make sure I do. What amazing camp sites. I'll fill up both diesel tanks before I go!
@colinedwards7367
@colinedwards7367 3 жыл бұрын
Those white porcelain bowls are actually the Parliaments "Speaker of the House's seat." Not toilets.
@reneebrown3766
@reneebrown3766 3 жыл бұрын
Just one of many South African natural architectural masterpieces, love the way you all walk so gently on the land. Pragtige xx
@shauns4209
@shauns4209 3 жыл бұрын
Awesome Video, looking forward to the next Episodes. Really cool editing and videography, thanks for the effort.
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Thanks for watching, I appreciate it 🙌
@adriaanlouw8600
@adriaanlouw8600 3 жыл бұрын
Pragtige video Marius en Denise, leersaam en baie spontaan. Soos altyd het Hendrikkie ook weer sy kant gebring. Kannie wag vir die volgende Kgalagadi episode nie.
@shaunmoller2997
@shaunmoller2997 3 жыл бұрын
Ook op bucket lys moet soentoe gaan dankie julle twee
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Dis n moet, Sal nie spuit wees nie.
@conloubser
@conloubser 3 жыл бұрын
Lekker videos en channel! Hou so aan!
@coadyg
@coadyg 3 жыл бұрын
Another great video
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Thanks so much!
@attiehattingh2525
@attiehattingh2525 3 жыл бұрын
Dankie vir deel. Doen hom Augustus.
@dyutighosh198
@dyutighosh198 Жыл бұрын
In which language you are speaking? I don't know what you are talking. Still watching. Nice.
@maurizioferrari3213
@maurizioferrari3213 Жыл бұрын
Hi, congratulations the video. What is the nearest gate to Tatasberg wilderness camp? Thank you
@maurizioferrari3213
@maurizioferrari3213 Жыл бұрын
From Namaqua I need to get to Tatasberg wilderness camp, and then on to Klipspringer Base Camp, Is there a gate to the west?
@markusdippenaar2762
@markusdippenaar2762 3 жыл бұрын
Knap gedaan bère net volgende keer die botteltjies groen so bietjie veiliger vir die klipperige paatjies .
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Glo my ek gaan 🤣
@jorriejordaan9954
@jorriejordaan9954 Жыл бұрын
Fantastiese videos van die Richtersveld!! Dankie dat julle dit gedeel het. Ek het veral gehou van die plant name wat ook bygevoeg was. Koekamakranka, 'n woord wat ek al gehoor het, maar nooit geweet het dat dit 'n plant in die Richtersveld is nie. Lekker julle!!
@dirtsnail7213
@dirtsnail7213 3 жыл бұрын
Well done julle, awesome edit die, as ek mag vra watse program gebruik julle vir julle edits as ook watse kamera vir die recording?
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Baie dankie 😄 Ek gebruik Adobe Premiere vir die editing en my hoof kamera is n Canon 80D, ek gebruik ook soms sommer my IPhone en n Gopro hero 4 maar het my Gopro bietjie geupgrade na n hero 9 toe.
@francoisrossouw1656
@francoisrossouw1656 3 жыл бұрын
Lekka Lekka ek wil nog eendag daai trip doen. Pragtige landskap en Dankie vir die awesome videos.
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Ja dit is n trip wat n mens moet doen. Dankie vir die kyk 🙌
@Cruiserharry447
@Cruiserharry447 Жыл бұрын
Marius en Bok.lol Ek het nou eers hierdie video van julle gekyk. Absoluut brilliant. Baie geluk julle met n bakgat Afrikaanse produk. Dit is so lekker om te kyk.Marius kan jy jul roete vir my gee. Ek het nou net my Infanta Enkulu 2 gekry en wil ook hierdie kampplekke besoek
@louisswiegers7298
@louisswiegers7298 2 жыл бұрын
Uiters baie mooi, goed gedoen dankie vir die video. Wat ek Al geleer het by ASPW en Paul Marsh is as jy op die grondpad kom onmiddeluk 4x4 hoé bestek , verbeter onmiddeluk traksie en bestuur veiliger, hoe meer die pad slegter word kan jy dadelik oor gaan laê bestek rat toe.
@Melissa-ex6cw
@Melissa-ex6cw 3 жыл бұрын
Lyk of julle die sonskerm vergeet het...Emmerlysie dankie
@dendije6041
@dendije6041 3 жыл бұрын
Waaragtig pragtig! Dankie!
@Melissa-ex6cw
@Melissa-ex6cw 3 жыл бұрын
Mooi by Kokerboomkloof
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Dit is baie mooi daar 🙌🙌🙌🙌
@joyfredbaartman6305
@joyfredbaartman6305 3 жыл бұрын
Goeie video julle raak net beter en beter
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Dankie, wardeer!
@amandaleroux6224
@amandaleroux6224 6 ай бұрын
Wow, wat n belewenis, ek Al gladnie omgee om daar te bly nie, natuurlik met Al die geriewe, ek het dit nou so geniet, julle is baie oulik!
@joseph4481
@joseph4481 3 жыл бұрын
Lekker video!
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Baie dankie 😄
@seavale11
@seavale11 2 жыл бұрын
skeer ..
@eugeneleonard8248
@eugeneleonard8248 3 жыл бұрын
Ek lyk die groot AMEN ons juig in God se goedheid!!!
@christovanzyl1768
@christovanzyl1768 3 жыл бұрын
Puik videos, geniet dit baie. Hoe beskikbaar was petrol daar of maar selfde as diesel ?
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Baie dankie, petrol en diesel is nie gewaarborg nie, vat maar saam as jy kan.
@hoezitme7454
@hoezitme7454 3 жыл бұрын
DANKIE vir Hendrik en sy mense, pragtige fotografie
@mariusniemann
@mariusniemann 3 жыл бұрын
Baie dankie, wardeer dit.
@SIMPEO1
@SIMPEO1 3 жыл бұрын
Daar enige kontak details vir die producers van hierdie vids? info@besembos.co.za dankie
Kgalagadi Transfrontier National Park 2021, Lekker nat Nossob
20:37
Marius Niemann
Рет қаралды 51 М.
4 Hours of Ambient Silent Hiking
3:44:37
Kraig Adams
Рет қаралды 3,6 МЛН
小天使和小丑太会演了!#小丑#天使#家庭#搞笑
00:25
家庭搞笑日记
Рет қаралды 26 МЛН
How do Cats Eat Watermelon? 🍉
00:21
One More
Рет қаралды 10 МЛН
Byzantium The Lost Empire full documentary by John Romer
3:29:11
Khachakirner20
Рет қаралды 803 М.
Quiet Night: Deep Sleep Music with Black Screen - Fall Asleep with Ambient Music
3:05:46
Namaqua National Park 2021
26:02
Marius Niemann
Рет қаралды 56 М.
Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park 2020 (Episode 1)
22:52
Marius Niemann
Рет қаралды 30 М.
❄️SOUNDS OF A BLIZZARD STORM (Sleep, Relax, Or Read)
3:46:22
Relax Me TV
Рет қаралды 4 МЛН
Kgalagadi Transfrontier National Park 2021 ,Twee Rivieren na Nossob.
15:42
小天使和小丑太会演了!#小丑#天使#家庭#搞笑
00:25
家庭搞笑日记
Рет қаралды 26 МЛН