FOTOGRAFATE GLI ANIMALI…POI MANGIATE SEMPRE CARNE.. BOOO. I VIDEO PRODUCONO 💵💵.
@Cruiserharry4472 ай бұрын
Weereens goeie werk julle. Dit is net soveel lekkerder om te kyk as die 3 Engelse menere wat saam reis en so droog gemaak het in Namibia.😂 doen so voort julle
@salieshaunsmuts62093 ай бұрын
Thanks vir a great show, ABBA VADER SE natuur is darem asemrowend ☝️
@lukaszBE4 ай бұрын
What an incredible sightings you've got there in 3 days. I'm going there for a week in October, I hope I'll have half the sightings you got.
@makhorampe75724 ай бұрын
Ti😢😢the only way to get a hold is that if
@makhorampe75724 ай бұрын
😢
@johanbotha98434 ай бұрын
Baie mooi video. Ford entoesiaste gaan baie opgewonde wees! Dalk kan jy 'n paar Toyota manne langs die pad help😂
@fernanddurler47094 ай бұрын
All the cushions and luxury no real adventure…pretty pictures though …lekker rich life huh get a bit more dirty lime a real SA person even your van is too clean boet.
@mariusniemann4 ай бұрын
@@fernanddurler4709 Oky I will leave everything at home next time and make it as k@k as possible.👌 Great advice.
@Basecamp24-z9f4 ай бұрын
Dit is daai kopliggie wat Marius in die dag dra wat veroorsaak het dat hy sy vinger raak gesny het. 😂
@RenovvandenBerg5 ай бұрын
LYK SO BAIE SOOS LAPA LANGE
@williambaartman64425 ай бұрын
Wow…., dit lyk lekker… Ek weet dit is ‘n video van lank terug, maar watse tyd van die jaar was julle daar gewees?
@williambaartman64425 ай бұрын
Antwoord gekry in die video……😂
@petrusjacobs90565 ай бұрын
Dankie vir die mooi opnames van julle toer. Ons was middel Mei daar gewees en dit was wonderlik. Hou aan met julle opnames en toere, one geniet dit baie. Ek sou graag wou weet wat het julle motiveer om daai spesifieke dak tent to monteer en hoe julle dit ondervind. Ons het ook n Ford Ranger Fx4 en kyk ook na dieselfde tent. Hoor graag van julle.
@willemvermeulen0075 ай бұрын
Hi Marius, watter video kamera gebruik jy?
@LizleGrobler6 ай бұрын
Dankie vir die mooi video's...sit asb vir ons mooi agtergrond musiek by jul videos....is die tripping 2024? Geniet jul kuier
@AnnamarieLouw6 ай бұрын
Baie goed gedoen die fotografie is besonders en julle interaksie met mekaar
@cobussiebrits97506 ай бұрын
Stunning video. Ons love julle journey ❤
@Grimm_Reeper6 ай бұрын
Nou weet ons wat jy weet 😆Awesome video. Will definitely plan a trip soon. Thanks for sharing🍻🤟🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@eugeneleonard82486 ай бұрын
Mooi wereld skoon netjies en die mense se harte is reg om altyd te help!! Sal graag ook wil gaan dankie dat jul plekke opsit ek save dit vir my toer!!
@eugeneleonard82486 ай бұрын
Dankie julle het dit baie geniet nie geweet dis so daar waar julle was!
@peetschabort10806 ай бұрын
SESRIEM: Ses rieme is aanmekaar vasgemaak om op daardie manier water na bo te hys. Daar naby is ook die Naukluft berge met 'n staproete van 8dae oor 120km. Ons was sewe in 'n dubbelkajuit Toyota 2X4 met ewenaarslot en het Sossusvlei bereik. Die geheim is bandedruk verlaag.
@driekes16 ай бұрын
Hi Marius. Ek geniet julle kanaal verskriklik baie. Die kwaliteit is uitmuntend. Kan jy met ons deel wat se toerusting jy gebruik. Enige raad waarmee om te begin as 'n novice.
@christovanzyl17686 ай бұрын
Welkom terug, puik, puik video soos altyd !
@arnfriedklein-werner95436 ай бұрын
We have been enjoying your videos for a long time and love watching your adventures. We also overland but with 2 other couples. I would just encourage you to camp at least 2 nignts at places. It's more relaxing. If you have the time of course.
@jacodevilliers19376 ай бұрын
Dankie Marius. Het verby al daai plekke gery en nie geweet van die mooi kamplekke nie. Waardeer jou videos. Ps. Jou raak geloop so jaar terug in Shingwedzi. Groete,
@PieterdeBruin-hl2de6 ай бұрын
Hi Maruis,uitstekende reeks.Wil ook net verneem of jy julle roete en kampplekke kan deel met my,hou baie daarvan.
@AimSmall6 ай бұрын
Ek kyk nou eers na die reeks, toe jy Noni en Nonisa wys kry ek sommer hoendervleis, ons het hulle in 2022 gekry, maar toe was die babatjie al op haar eie, het haar moeder so 30km verder suid gekry. Wow. Bitterlik mooi.
@AimSmall6 ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/ioaxXqxqbceEopo time stamp 2:20 , daar is die Noni al mooi groot. Gesien by Marie Se Loop
@francoisrossouw16567 ай бұрын
Toe julle terug gaan Solitaire toe moes jy sommer weer n Appelstroedel gevat het😃
@johannvanschalkwyk21417 ай бұрын
Hello Marius, kan jy die route en plekke deel wat julle hier gedoen het asb?
@johannvanschalkwyk21417 ай бұрын
Great julle, ice om julle weer te sien :)
@arienrichardson69747 ай бұрын
Hoe heerlik is dit nie om Afrikaans te hoor nie. Die gogga het gebyt en ons is een van die dae in Kgalagadi. Mooi agtergrond musiek, so kaalgestroop en sonder fieterjasies, soos die streek...onopgesmuk. Dankie aan julle twee,
@fanievermeulen83867 ай бұрын
Maruis , mooi reeks. Hoe het jul gemaak met selfoon simkaarte, wat is die beste manier om te doen. Dankie
@jedi2017 ай бұрын
Snake was a Horn Adder
@christiaangriesel84867 ай бұрын
Uistekende video, en dit alles in Afrikaans. Baie dankie julle 🤩
@kelliescheiby98747 ай бұрын
Lekker footage!. Question: when you put your RTT and 270 awning on the Ranger, did you have to upgrade the suspension to take the extra weight? Or not?
@crl6337 ай бұрын
Dankie, dit was baie nice. Paar idees vir verblyfplek gekry.
@heinherselman11727 ай бұрын
Ongelooflik mooi en baie goeie content. Ek wil jare al Namibia gesien en n bietjie daarvan saam met Nicholis Louw ervaar. Onsnhet per ongeluk op die videos afgekom en julle gaan my geld kos. 🤣 goed gedoen. Ons kom. Hein en Nettie Brisbane Australia.
@shotbychristo7 ай бұрын
Baie daar gekom voor dit Mokala reword het. Mooi wêrd.
@shotbychristo7 ай бұрын
Verlang ek nou na Suid Afrika. Dit is baie mooi.
@Trekkies9007 ай бұрын
Uitstekend om weer n video van julle te kon kyk. Hou so aan en voorspoed met die klein reisiger❤️
@dusty_cruizer7 ай бұрын
Jy het ons lank laat wag vir die een! Baie nice soos altyd
@bernardvankoersveld88877 ай бұрын
Congratulations! Were those baby scan pics?
@adamkariel42116 ай бұрын
Think so, he mentioned in the previous upload there's a 3rd person joining them 👨👩👧
@KradenkoZA7 ай бұрын
Awesome video! Wees net versigtig vir kaapse kobras onder daai versamelvoel neste :)
@timothyvanrooyen87227 ай бұрын
Dankie julle twee, vir die deel. Dit is pragtig.
@4WheelingSA7 ай бұрын
Goeie mense! Ek het die een nou geniet. Baie goed gedoen, nog die beste een wat ek van Namibia gesien het. Well done! Sien nou uit na ons eie trippie binnekort.
@gavinsmith287 ай бұрын
Dis nou baaie mooi!
@dirktheron34257 ай бұрын
Ja kyk ek is sommer groen van jaloesie, dis altyd lekker om saam julle twee te toer, hou so aan asb 😂
@deanstevens57227 ай бұрын
Dankie Marius baie mooi video, was dit twee jaar gelede toe julle daar was
@mariusniemann7 ай бұрын
Hi Dean,yes dit was Junie 2022🤦♂️ ek is baie agter met my editing.
@deanstevens57227 ай бұрын
Ons het julle ontmoet by Khamkirri destyds en toe se jy julle is oppad soontoe
@hoodyr67997 ай бұрын
Baie nice julle twee (seeker by nou al drie) ek't in Dec '22 so rwg op julle 10:10 meek in hierdie video, op die LHS agter wiel a puncture gekry. Ook 3.2 Wildtrak... Maar dit (ek en julle) darem maar LEKKAAA toer hoor....! 👌👌👌
@sergiobazzo88107 ай бұрын
Hey Marius. Such a great trip, I have an enormous longing for those open spaces. Thanks for taking us along