Aidam-John - Vrou van Staal (Official Audio)

  Рет қаралды 127,997

Aidam-John & Lil' Willy

Aidam-John & Lil' Willy

Күн бұрын

Ouma se kind bring hulde aan sy vrou van staal ❤️
Hier is Aidam-John - Vrou van Staal se lirieke
Hoe gaan 'n hart verstaan dat dit is welgedaan
Hoe gaan 'n hart verstaan dat dit is God se plan ?
Hoe gaan 'n verstaan dat die is die laaste keer dat ek jou in my arms hou
Wat is die huis sonder my ouma ?
Sonder die woorde wat sy praat
Sonder die sonder bybel wat jou lesse leer
Sonder die lekkers wat jou liefde deel
Vrou van staal
Generaal
Jy het die lewe se toets geslaag
Stof tot stof jy's ingesluk
Jy het jou lewe vir my afgelê
Jy is nog nie weg nie
Jy leef hier in my
Die vermisting maak seer
Maar jou liefde troos my
Vrou van staal
Hoe kan 'n kind vergeet hoe ouma vir hom bid
Hoe sy jou leer die bybel lees (oooh)
Hoe kan 'n kind probeer vergeet dat dis die laaste keer
Dat ek haar stem, haar stem sal hoor
Wat is die huis sonder my ouma ?
Sonder die woorde wat sy praat
Sonder die sonder bybel wat die lesse leer
Sonder die lekkers wat jou liefde deel
Vrou van staal
Generaal
Jy het die lewe se toets geslaag
Stof tot stof jy's ingesluk
Jy het jou lewe vir ons afgelê
Jy is nog nie weg nie
Jy leef hier in my
Die vermisting maak seer
Maar jou liefde troos my
Ek het geworstel gelei
Lank trane gehuil
Maar ek troos myself om te dink dat
Jy's in 'n beter plek
Vrou van staal
Katriena
Jy het die lewe se toets geslaag
Stof tot stof jy's ingesluk
Jy het jou lewe vir my afgelê
Jy is nog nie weg nie
Jy leef hier in my
Die vermisting maak seer
Maar jou liefde troos my (liefde troos my)
Jy is nog nie weg nie
Jy leef hier in my
Die vermisting maak seer
Maar jou liefde troos my
Vrou van Staal
Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: / ​
Instagram: / aidamjohn_l​. .
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly
#StayViral

Пікірлер: 86
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
Die beste musiek kom uit die hart en deur persoonlike ervaring uit. As jy hiermee relate is die een vir jou 🥀
@bjarne_official9540
@bjarne_official9540 8 ай бұрын
Mooi My Ysters 🙌🙌🙌
@markmontgomery9969
@markmontgomery9969 8 ай бұрын
Baie dankie vir die een hy meen Baie vir my na my ouma my groet ge maak het 😢😢😢😢😢😢
@AdelKamin-qj4ne
@AdelKamin-qj4ne 8 ай бұрын
Di song laat ek an my ouma dink
@elpetersen291
@elpetersen291 8 ай бұрын
Trane kan ek net nie keer ouma ek mis jou baaaaaaaiiiiiieeeeee!!!! My verhaal in woorde is die song, ek't Groot geraak by ouma toe sy afsterf het alles verander. Ek kan nie my trane beheer, die seer sal nooit gevul word nie, dus nou al 6 jaar maar die song vat my emosies na n dimensie wat ek nie gedog het is nog daar nie. Die elke aande wat ek geroep was om te kom bid en ek moes op my kniee sit, hoe sy my bederf het en die drome wat sy vir my gehad het sal ek nooit genoeg voor dankie kon se nie. Dankie Aidam dus die song wat ek op repeat sal het vir n lank tyd
@BeverleyBereniceCyster
@BeverleyBereniceCyster 5 ай бұрын
Ja my oumie is ook ni meer😢😢😢😢😢😢 hie nii
@Jacobs-w3b
@Jacobs-w3b 9 күн бұрын
Dankie vir die song ❤😭ouma lief vir jou❤
@lee-andro
@lee-andro 8 ай бұрын
Dankie ons Worcester boiii 💯😭
@tasneemrodgers5952
@tasneemrodgers5952 8 ай бұрын
#Stayviral broers🎉 joh julle musiek is geseend, dit kom altyd uit die ❤. Dankie vir alles wat julle bring deur julle musiek
@natashacharlene3961
@natashacharlene3961 8 ай бұрын
My trane kan ek nie keer ,Aidam-John you've out done yourself 😍😍😍😍
@camillakamure5045
@camillakamure5045 8 ай бұрын
Dis pragtig @AidamJohnLilWilly😍😍😍😍😭😭
@keshiaphilander8763
@keshiaphilander8763 8 ай бұрын
Aidam..trane op trane...ekt nou ni ouma verloor ni maar wel my oupa. My man van staal😢nie so lank terug nie😭
@JacquesLinks
@JacquesLinks 8 ай бұрын
die song laat dink my regtig nou diep😭😭😭❤️baie dankie jy ken net hoe om ñ mens te heal met jou songs😭😭🫂❤️
@DowayneAfrica-v4p
@DowayneAfrica-v4p 8 ай бұрын
Wow die jaar gaan n ander jaar wees vir ons stayviral fans dankie jule Mag God jule nog baie seen en jule ve ons baie musiek die jaar sal gee wat net goed is virdie siel❤😊
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
Baie besef dit nog nie ❤❤❤
@Ronanthea_Pharo
@Ronanthea_Pharo 8 ай бұрын
Ek en my vriendin gesels gisteraand oor hoe julle ons nou al jaar na jaar nie teleurstel nie . Ek meen om n vriendskap te hê & musiek te maak wil gedoen wees . Baie dankie dat julle steeds na al hierdie goeie jare vir ons gelukkig hou . Ons waardeer julle baie ❤️
@NicoleAnnSkippers-hs7sb
@NicoleAnnSkippers-hs7sb 8 ай бұрын
Klompies drukkies❤❤❤❤❤ het my ouma mer as 20 jar verlor an kanker, ek onthou har nog sos gestr ,sy was regtig die gom van die familie ❤❤❤ onthou har memories en wyk noit weg van har leringe❤❤❤❤❤❤
@GaniefJardien-d3u
@GaniefJardien-d3u 4 күн бұрын
love you song ❤🎉
@kelly_kendi
@kelly_kendi 8 ай бұрын
Oh my! 🥺🥺🥺 Dit voel die liedjie is letterlik vir my, my ouma was regtig MY VROU VAN STAAL. 🥺😪
@RowaldoVanRooy
@RowaldoVanRooy 8 ай бұрын
Lirieke spreek tot die hart,well done Aidam!
@EricaMassey-l8t
@EricaMassey-l8t 8 ай бұрын
Ek ht my ouma op n jong ouderdom verloor en na dt ht my hele lewe verander ek wonder nog elke dag hoe my lewe sal gewes ht as sy ng moes gelewe ht.R.I.P ouma
@JadeVitealiingum-kv1zm
@JadeVitealiingum-kv1zm 3 ай бұрын
Miss my ouma wat oorlede is is ek di song Luister 😭😭😭💔
@MarulaCottageSwakopmund
@MarulaCottageSwakopmund 6 ай бұрын
Simply amazing Katrina my ma si Naam dankie vir die song ❤
@Rip_gaming-o8d
@Rip_gaming-o8d 8 ай бұрын
Wow ❤❤die pragtigste lied ooit wat ek geluister het
@sheradeenuth4819
@sheradeenuth4819 8 ай бұрын
Dankie dat j die beste sing release so lief vi jou song❤❤❤❤
@christopherpieters7288
@christopherpieters7288 7 ай бұрын
Mamae is dit wat jlle twee ragtag duur kom jlle my maak ❤😭😭💔💔💔😭🙏
@EltrisheaBoois-rg2kf
@EltrisheaBoois-rg2kf 8 ай бұрын
Mis nu baie na my ouma🥺🥺🥺
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
sterkte daai kant 😢❤
@moniquejohaar7871
@moniquejohaar7871 8 ай бұрын
Beautiful im in 😭 stay viral from kraaifontein
@BeverleyBereniceCyster
@BeverleyBereniceCyster 5 ай бұрын
17April 2018 dus noual lank oumie😢😢😢😢
@AlexandriaWildeman
@AlexandriaWildeman 8 ай бұрын
❤ beautiful
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
dankie ❤
@nikitastorm1988
@nikitastorm1988 8 ай бұрын
Oehh ek het so lank gesoek aan hierdie song🥺 en oral. Julle is sterre ❤️😊
@jayrickoRJAY
@jayrickoRJAY 8 ай бұрын
Die beste!♥️
@omarion_deb18
@omarion_deb18 8 ай бұрын
Wel gedaan Aidam❤️🙏🥺
@chevonneprins5352
@chevonneprins5352 8 ай бұрын
❤beautiful 🥰🤧
@curtlyantoniokarolus4426
@curtlyantoniokarolus4426 8 ай бұрын
julle 2 kom altyd deur , verlang nou sommer my OUMA🥲
@HaroldineLorenz
@HaroldineLorenz 8 ай бұрын
Yesss🎉
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
@JowayneDebruin
@JowayneDebruin 7 ай бұрын
My momma erk mis so baie na jou , go rest high on mountains 🥹🥹🥹🥹🌍🌍
@chanteclassen3191
@chanteclassen3191 8 ай бұрын
Joh beautiful jule🔥🤧❤
@britanybibi
@britanybibi 8 ай бұрын
I love your music guys❤
@LutherHoffman-yw9zt
@LutherHoffman-yw9zt 8 ай бұрын
Os wag vir dit.🥺🥺😍
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
❤😢
@joburnross2877
@joburnross2877 8 ай бұрын
Always art ♥️♥️♥️
@user-rq8hu7bl7Jayla
@user-rq8hu7bl7Jayla 5 ай бұрын
Oumie❤
@WILMAVANROOY
@WILMAVANROOY 8 ай бұрын
Altyd die beste ❤️🥺
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
Dankie ❤❤
@henzil-g
@henzil-g 8 ай бұрын
Dankie Aidam-John ❤❤❤❤❤❤❤😢
@rynobrand813
@rynobrand813 8 ай бұрын
Baie mooi 😢
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
Dankie ❤❤
@AdkinWhitey
@AdkinWhitey 3 ай бұрын
My eie ouma het afgesterf op my dogter se geboortedag. Ons sal altyd haar lewe celebrate met my dogter se verjaarsdag.
@leeclaasen9461
@leeclaasen9461 8 ай бұрын
Wow😮danki ❤lank g.wag but dit was worth it
@meagandejager
@meagandejager 8 ай бұрын
hits deep 😭😭.
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
❤😢
@yolandifortuin6723
@yolandifortuin6723 8 ай бұрын
Chills😢
@brandberry1
@brandberry1 8 ай бұрын
Wow 😢
@natashacharlene3961
@natashacharlene3961 8 ай бұрын
Im currently waiting patiently 😍😍😍😍
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
❤❤❤😊
@keenonoctober732
@keenonoctober732 8 ай бұрын
Can't wait 🤞❤️
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
❤❤❤
@janinecollins1935
@janinecollins1935 8 ай бұрын
Jy HT j weer outdone Mt die Diep song.adaim john.j stel nooit teleur.mens Se ouma is maar die beste.sal my ouma nooit vergeet.
@CupidoBaadjies-jk3ri
@CupidoBaadjies-jk3ri 6 ай бұрын
Mamie eks Baie Baie lief vief vijo
@MangeSampies
@MangeSampies 2 ай бұрын
8AUGUST 2023 miss u
@auntiemavis1098
@auntiemavis1098 8 ай бұрын
this was worth the wait❤
@MajorBars7646
@MajorBars7646 6 ай бұрын
Repeat×16😢
@wilhelmmuller7206
@wilhelmmuller7206 5 ай бұрын
Zachary ❤️❤️
@BeverleyBereniceCyster
@BeverleyBereniceCyster 5 ай бұрын
Jagh hoe khn ek mommy 😢
@JevanoBosch
@JevanoBosch 4 ай бұрын
Hoekom so Ser hoekom as jy jou ouma verloor
@kyle6544
@kyle6544 8 ай бұрын
Damn...😢
@JoshJoshua-jo9br
@JoshJoshua-jo9br 8 ай бұрын
❤️❤️🎧
@MelonyDaniels-v1q
@MelonyDaniels-v1q 8 ай бұрын
❤❤
@josephbertolini1400
@josephbertolini1400 8 ай бұрын
Trane. 💔 music video asb
@ShaneezeHerman
@ShaneezeHerman 8 ай бұрын
@WilmethVanStaden.
@WilmethVanStaden. 8 ай бұрын
Wow 😭🤎💯
@destinylewerlot9852
@destinylewerlot9852 8 ай бұрын
🥺🥺🥺
@DylanZeldoline
@DylanZeldoline 8 ай бұрын
❤🥺😢
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
❤❤❤
@AngeloVisagie-li8nt
@AngeloVisagie-li8nt 8 ай бұрын
😢😢😢
@carencampbell6978
@carencampbell6978 8 ай бұрын
Beautiful🥹🙏🏾
@Bernadettefredies-pq1uy
@Bernadettefredies-pq1uy 8 ай бұрын
😢😢😢😢
@JOYDENFRANCIS
@JOYDENFRANCIS 8 ай бұрын
🥺🎧❤️‍🩹
@AidamJohnLilWilly
@AidamJohnLilWilly 8 ай бұрын
❤❤❤
@veroniquelinks4992
@veroniquelinks4992 8 ай бұрын
🥲🥲❤
@anastasiafarmer2425
@anastasiafarmer2425 8 ай бұрын
🤍🤍🤍
@wilhelmmuller7206
@wilhelmmuller7206 5 ай бұрын
Zachary ❤️❤️
Aidam-John - Ek Sal Wag (Official Audio)
4:01
Aidam-John & Lil' Willy
Рет қаралды 319 М.
Hy Maak 'n Weg
7:32
KUNJALO
Рет қаралды 6 МЛН
Spongebob ate Patrick 😱 #meme #spongebob #gmod
00:15
Mr. LoLo
Рет қаралды 20 МЛН
SHAPALAQ 6 серия / 3 часть #aminkavitaminka #aminak #aminokka #расулшоу
00:59
Аминка Витаминка
Рет қаралды 2,3 МЛН
GIANT Gummy Worm Pt.6 #shorts
00:46
Mr DegrEE
Рет қаралды 114 МЛН
The selfish The Joker was taught a lesson by Officer Rabbit. #funny #supersiblings
00:12
Aidam-John & Lil' Willy - Alleen op Kersfees (Official Audio)
4:26
Aidam-John & Lil' Willy
Рет қаралды 63 М.
Asikho Isikhali (Live)
12:25
Spirit Of Praise
Рет қаралды 623 М.
Leef In My (feat. Larry-George Johnson)
6:15
Die Lekker Crew - Topic
Рет қаралды 2,2 МЛН
Gospel Koortjies Music-wat is u huis sonder u moeder-all my kommers-ek wandel met jesus alleen
10:09
Kaytlin Filander - Alles was 'n Droom (lyric video)
3:48
Kaytlin Filander
Рет қаралды 774 М.
Aidam-John & Lil Willy - Gee My 'n Kans (Official Audio)
4:05
Aidam-John & Lil' Willy
Рет қаралды 381 М.
Spongebob ate Patrick 😱 #meme #spongebob #gmod
00:15
Mr. LoLo
Рет қаралды 20 МЛН