Music video by Demi Lee performing Jy Maak My Beter. (C) 2016 Universal Music (Pty) Ltd South Africa vevo.ly/ICoMEO
Пікірлер: 256
@asandamzembe56123 жыл бұрын
Just heard the song on 7de Laan I had to look it up. Just beautiful.
@sisandabusisiwe60273 жыл бұрын
Me too👍
@kelly-jonoble52673 жыл бұрын
Lol me 2. Downloading it right now!
@jacobs44543 жыл бұрын
ѕαmє hєrє
@winniematlejoane8263 жыл бұрын
Same😍afrikaans music is the plug😉
@ruanbeer15393 жыл бұрын
Same😹
@elinawitbooi31503 жыл бұрын
I literally came here after Rickus en Esti se troue. So mooi❤😩
@theunisgoosen2573 Жыл бұрын
Ek ook hehehe die is die mooiste ooit
@keasoulmusiclyrics10043 жыл бұрын
Thank you 7de laan. I'm here coz of Esti n Rickus' wedding.. This song is soooo beautiful ❤️❤️❤️❤️
@chanzelleconradie49453 жыл бұрын
Same
@keamogetswellale83313 жыл бұрын
Just heard this from 7de laan!! I don't understand a word 😂😂mara I swear my soul felt this!!
@henricoolivier89413 жыл бұрын
🤣🤣🤣
@nadiaminnaar67373 жыл бұрын
I love this comment!
@MAuntyEm2 ай бұрын
😁🥺♥ is honesty a beautiful song.
@requellejohnson12003 жыл бұрын
Heard this song on 7de laan tonight. Beautiful song! ❤️❤️
@edoswanepoel32893 жыл бұрын
Totally agree .🌈🔥
@requellejohnson12003 жыл бұрын
Edo Swanepoel I felt this song deep down. Esti and Rickus almost had me 😭 lol 🤣 #Resti all the way
@zelmoniasekaja39373 жыл бұрын
Didn't know her until I watch 7de Laan ..felt in love with her music
@claudinewilliams84663 жыл бұрын
Ek voel die selfde. Het op die spot begin van haar musiek aflaai
@Cay24013 жыл бұрын
Me too
@razbirazuz52993 жыл бұрын
Me too
@laramuller84003 жыл бұрын
Ek LOVE die song
@linzelnathan68193 жыл бұрын
Dear mooi 😍
@chantelfourie14473 жыл бұрын
Eks mal oor die liedjie vandat ek dit op 7de laan gehoor het. Perfekte liedjie vir Esti en Rickus gewees ❤️
@jeandrapretorius57763 жыл бұрын
Laat my verlang na iemand wat ek nie eers ken nie❤️
@arron53473 жыл бұрын
Dis Di punt van goeie musiek girl!
@claudialottering44653 жыл бұрын
Thank you 7de Laan. Heard this beautiful song when Esti and Rickus got married. WOW amazing 🌹just love it 💞
@sumitradam12383 жыл бұрын
Playing this song everywhere I go... 7de Laan how could you do this to me.... I have found my wedding song 🎵 😍.....
@elamntobi60413 жыл бұрын
That's so me😭😭
@fabiorischbieter99953 жыл бұрын
This song is so beautiful, most of us heard it on 7de laan then fell in love with it😍
@jeaninekoetsier8773 жыл бұрын
This first time i heard this song was on 7de laan 1st Oct 2020 Rikus en Esti's Wedding i love this song its soo beautiful....👰💖 My gunsteling liedjie :) listening 2 this song love it love it love it.
@user-wd1eh4nx6n2 ай бұрын
😮
@moniquenaicker95453 жыл бұрын
Demi Lee Moore - "Jy Maak My Beter" Jy het klipies teen my ruit gegooi Soos in di flieks my uit genooi Om saam met jou deur stellenbosh te loop Gesing van picknic op die maan Terwyl jy op my voor stoep staan I enkel roos en jou blou oe vol hoop Dit was net mooi die begin van vir ewig Was toe die hoogte punt van my lewe En toe raak dit beter Beter en beter Waar gaan dit ooit stop Gaan jy altyd my hart so laat klop Jy beter want Beter en beter is meer as ń gevoel dis die wete saam met het ek ń doel Want jy maak my beter, beter en beter Jy't my help soek na drome wat Ons soms lei op ń kronkel pad En heeltyd het jy sterk langs my gestaan En my sagte hart veilag gehou in arms wat jy om my vou En vas klou tot dat al vrees vergaan. Dit was alles net ń deel van vir ewig Dit was weer die hoogte punt van my lewe. En toe raak dit beter, beter en beter waar gaan dit ooit stop Gaan jy altyd my hart so laat klop, jy beter want beter en beter Is meer as ń gevoel, dis die wete saam jou het ek ń doel, Want jy maak my beter, beter en beter. Jy't voor my op knee jou woord gegee jy bly getrou En jy het my toe laat verstaan ons liefde gaan vir ewig Wees soos nou. En toe raak dit beter, beter en beter Waar gaan dit ooit stop gaan jy altyd My hart so lat klop, beter want wat beter en beter is meer As ń gevoel dis die wete saam met jou het ek ń doel Want jy maak my beter. En toe raak dit beter, beter en beter Wa gaan dit ooit stop Gaan jy altyd my hart so lat klop Jy beter want beter en beter is meer as ń gevoel Dis die wete saam met jou het ek ń doel Want jy maak my beter, beter en beter. Beter en beter
@vhonieverokhanombuya40313 жыл бұрын
I really enjoy watching you sing Demi, beautiful voice. First had you on Jacaranda collaborating with Bobby Van Jaarsveld. I'm a huge fan of Jacaranda Fm. I understand Afrikaans a little bit and I'm learning everyday
@renecalitz97353 жыл бұрын
Jjtooo
@geralderasmus56373 жыл бұрын
Goosebumps when listening to this song, can't stop crying
@PierreFBotha8 жыл бұрын
Hierdie is so inspirerende song. Ons speel dit gereeld vir ons prem baba en sy raak net beter en beter! So so beautiful!
@laramuller84003 жыл бұрын
Aai was fout hoop sy word beter beter en beter
@stephyraut31593 жыл бұрын
7de laan got me here. Dis is beautiful. Much luv frm Botswana 🇧🇼🇧🇼🇧🇼
@boitshepomotsumi31782 жыл бұрын
Ga o na yone?been searching everywhere 4 a while now cnt find it
@monarikadelport64364 жыл бұрын
WOW!!! WOW!!! Die song vat so aan n mens as ek down voel as werk te veel raak as alles net te veel raak gaan ek op you tube en luister ek hier na ek het nie n gunsteling kunstenaar nie maar van amanda tot hier ek kan nie genoeg van jou songs kry nie, Great werk Demi!!!! :) :) :)
@renelubbe-hendricks27683 жыл бұрын
Die Song het laat my man huil toe ons dit op 7delaan hoor. Baie mooi Demi Lee
@raymondisaacs21903 жыл бұрын
7de Laan 😍😍😍😍
@lebogangthobejane1173 жыл бұрын
I loved this lady on 7de laan and i had to check her music
@princesspip49973 жыл бұрын
I wish to relive my wedding day and have this as my wedding song🥺
@inavandermerwe48915 жыл бұрын
Demi jys sooo pragtig en daardie stem is FANTASTIES hou so aan
@thaakirahbickerstaff9766 Жыл бұрын
Today is my 13th anniversary and hubby played and dedicated this song for me this morning ❤I did not even know it existed until today it's soooooo beautiful 😍
@FranceMosheMasombukaFani-ni4wi Жыл бұрын
I like your song
@jacopretorius3394 жыл бұрын
Dit is my trou song die..Love die song
@melissarheeder31253 жыл бұрын
Jy sing soo beautiful ❤️😍 ek gaan totally die song practice
@willemlottering64205 жыл бұрын
Demi, jou "Sproeitjies" wat jy in Hartenbos vir jou sus gesing het was puik. The sky is the limit vir jou Meisiekind. Gaan daarvoor.
@charlesmacharia83733 жыл бұрын
It's 2021..who is still listening? I don't understand Afrikaan..who cares to interpret in English? It's a beautiful song!
@kenanaokoboekae50923 жыл бұрын
7de laan made me a fan😍😍😍
@aubreykruger72914 жыл бұрын
Aitsa Demi!!! Ek kan so ruk terug onthou toe die lied 80k views gehad het. Dit was my trou lied. Ongelooflik. Ek het so ruk terug gestuur van "praat met my waar is die plekkie war die water". Well done so bly vir jou!
@madeleincroucamp43678 жыл бұрын
wow wow wow!! nog nooit soveel keer n song geluister nie!! dis amazing!! well done!! #neefavsong #repeat
@sirroche46395 жыл бұрын
sy weet sy is ongoddelik" hot
@laramuller84003 жыл бұрын
Yes I remember the song was on 7 de laan
@Jurianpaulussen7 жыл бұрын
Ik zeg het niet snel maar toch: Kippenvel! Wat een prachtig lied, dat je maar nog bekender mag worden. Optreden in België/Nederland misschien? :P
@1sveti4 жыл бұрын
or in the UK..?
@faeekafortuin43723 жыл бұрын
Amazing! Feel every word's emotion
@chanteroberts91408 жыл бұрын
Die Liedjie Gee Elke Haar Op My Lyf Hoendervleis. Dis So Mooi En Diep 😰😭💕
@MAuntyEm2 ай бұрын
You make me better, is what it means in English...I love it so much, is a lovely song from an amazing voice from Demi 🥰😍🥺❤
@constantine70977 жыл бұрын
Hierdie gaan deffinitief my trou liedjie wees!!! Dis sooooo mooi!
@kirsteninnes80847 жыл бұрын
This is a stunning song! I love it Demi
@danicameredith78173 жыл бұрын
every comment rightnow hi came from rikus and esti wedding i love her music
@truth.20222 жыл бұрын
Demi, jy is ñ besonderse mooi vrou. Ek is bly jy het weer kleur in jou grimering ingebring jy is te jonk om daai dull kleure altyd te dra.. Jy blom soos die ptagtige vrou wat jy is. Kleurvol, vars en vrolik....
@liezlesapto74773 жыл бұрын
#7de laan.. Ek moes dit op soek.. Baie baie mooi
@merisadupreez88078 жыл бұрын
Wow absoluut stunning! Jyt 'n pragtige stem!
@adribasson25693 жыл бұрын
Demi Lee jy is awesome met jou musiek jy weet darem maar hoe om te sing jy is net gemaak om te sing💐💐
@elizabetherasmus32947 жыл бұрын
hoendervleis mooi!! luister op repeat.
@elizmatheunissen90187 жыл бұрын
jou songs is beautiful!!
@marlizehattingh44527 жыл бұрын
love die song ! jy het n verskriklike mooi stem hou aan sing 😜😗😙
@sampielouw3 жыл бұрын
Beautiful in every way, keeps my head up
@peterlouriemawan13603 жыл бұрын
Diberkatilah dia yang datang dalam nama Tuhan..Amin...
@l-annfvrsa4 жыл бұрын
Lovely voice and song ❤🎶🎵
@ruantennant4888 жыл бұрын
Wow wow wow !!!!!!! Joh hoe meer ek hom kyk raak dit net beter wow joh my hart smelt so mooi is dit wow welldone
@julssa41766 жыл бұрын
Lovely. First time I've heard this song. 🌻❤
@rezaireseptember3183 жыл бұрын
Baie pragtig , Eks verlief op die lied😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍
@johanettedafel24805 жыл бұрын
Jy is AMAZIMG!! MAL MAL MAL OOR JOU EN JOU MUSIEK! Jy mag maar! En jy is stunning! Ek hoop jy wen die kontrak jy is so talented! Xxx
@user-wd1eh4nx6nАй бұрын
😮
@belindagous56918 жыл бұрын
amazing! love it
@joemiguel70345 жыл бұрын
so extraordinary to see talent like this .....WOW
@antheajacobs96453 жыл бұрын
Beautiful song.. ❤️
@narezeandreas9003 жыл бұрын
Love love love this song!!!😍
@stefaniewandrag5987 жыл бұрын
jou liedjies is die beste en ek love it
@EliakimHamukwaya8 жыл бұрын
wow.... I love this ...Such a beautiful song
@johleneconradie66845 жыл бұрын
Wow jy Kan maar dit, is n mooi song😮😱
@psjfellowship30947 жыл бұрын
baie mooi woorde mooi song mooi musiek video jy mag mar sing demi
@marisedevos48398 жыл бұрын
Dis amazing. Geluk Demi
@jacquescoetzer89608 жыл бұрын
Awesome song en n pragtige stem :-) Geluk Demi jy is great
@s.r.30445 жыл бұрын
Such a beautiful vouce💚🙂💚🍀💚
@aubreykruger72915 ай бұрын
Demi! Challenge jou. Beautiful woorde. Kan jy asb n treffer maak van toe jonk was...., Praat met my, waar is die plekkie ens.
@duddysarah884 Жыл бұрын
Wowwww i love this song🥰❤️
@tiffanybiggs20654 жыл бұрын
My lyk vir my sooo mooi ek wens ek lyk soos jy ❤❤❤+jy en Steve sing ook baie mooi saam 💙💙💙
@dean45293 жыл бұрын
Every time I listen this song it just gets , beter and beter
@reseengelbrecht8 жыл бұрын
LoVe It!!!!!
@markobotes96025 жыл бұрын
Stunning song!
@user-pj7mt5ql4k Жыл бұрын
Beautiful liedtjie daar gaan nie n naweek verby sonder dat ek hom luister nie.jy sing stunning🎉🎉🎉❤❤❤
@chantelkoekemoer984 жыл бұрын
wat 'n pragtige liedjie, die mooiste woorde!
@monicaviljoen5313 жыл бұрын
Beautiful song🤗
@vocalevents87566 жыл бұрын
Die song gee hoendervleis!! Goeie werk Demi!!
@kristennemmawinter41713 жыл бұрын
Actually, I don't understand these words, but i love this song hard...
@skinnerhenzo92303 жыл бұрын
I just love her music
@niqi.x2 жыл бұрын
I saw this song about 4 years on kyknet when no-one really knew her. And Still this song is everything >😍😍😍
@alistairlow24565 жыл бұрын
absoluut stunning song!!! baie betekenis
@tanyahurn66226 жыл бұрын
Absoluut stunning!
@zeldahartle21755 жыл бұрын
Stunningly Pragtig!!
@michyla-maelewis26683 жыл бұрын
Demi Lee Moore dankie dat jy my insepreer🌺
@angelamolefe85483 жыл бұрын
Love and music really are a universal language
@sandracarvalho37165 жыл бұрын
WOW WOW WOW BEAUTIFUL 😍😍
@michaelstroh54324 жыл бұрын
ongelooflik wat seker songs net so awesome n mens se hart beskryf.. want na soveel hartseer gebeur daar tog dit en kom daai persoon en maak dit beter en beter
@branigwynholdingspty2811 Жыл бұрын
Dankie baie
@noloseloi3 жыл бұрын
Pragtig 🥺 ✨ ❤
@noloseloi3 жыл бұрын
@Dezi Joubert ja,hoekom?
@ericwynandwilliefisch17228 жыл бұрын
Og Afrikaans my ma se taal en dit word so mooi gesing,ek kan nie hou as dit beter gaan vir liefde
@aubreykruger72912 жыл бұрын
Demi, asb ek vrae jou bitter graag Om back to basics te Gaan, jou musiek is yster. My versoek, Kan jy asb praat met my waar is die plekkie waar die water lui. Kan jy asb daai song nou woema gee? Asb?