Almal wil 'n Afrikaner wees

  Рет қаралды 1,171

praag

praag

Күн бұрын

Onlangs het heelwat artikels oor Afrikaans en Afrikanerskap in die media verskyn en daar heers 'n nuwe 'Afrikanerdebat'. Dan Roodt en Gustav Venter lewer kritiek op die meer 'saglinkse' sienings van die Afrikaner.

Пікірлер: 34
@andreduplessis5323
@andreduplessis5323 21 күн бұрын
Dankie Dan en Gustav baie goeie gesprek !
@Charlkie711
@Charlkie711 20 күн бұрын
Baie goeie gesprek. Ek deel dit graag. Baie dankie. Trots Afrikaner.
@shaunspies1108
@shaunspies1108 17 күн бұрын
Uitmintende gesprek, dankie.
@RainerMaelger
@RainerMaelger 22 күн бұрын
Dank !!!!
@erickbotha9611
@erickbotha9611 22 күн бұрын
Ek is nie n afrikaner nie ek is n Boer
@Charlkie711
@Charlkie711 20 күн бұрын
Jy's 'n Afrikaner. Soos ek.
@leondupreez1123
@leondupreez1123 22 күн бұрын
Die volkspele liedjie "Afrikaners is plesierig" kom uit die Boere republieke wat onder andere hul eie vlae gehad het bv Die Vierkleur Hou tog ook van die lied van Bok van Blerk en Bernice West " Die Afrikaner Maak So " Hoeveel van hulle het nie die Afrikaners se vanne gevat nie net omdat hulle op die Afrikaner se plaas gebly nie ??
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 21 күн бұрын
Moet my asb nie in daai boksie insluit Ek is n Semiet en Boer in murg en Val!
@user-lt5cs3zx7d
@user-lt5cs3zx7d 21 күн бұрын
Daar was nog nooit ń Afrikaanse Republiek net Boere Republieke.
@Gawieseplaas
@Gawieseplaas 22 күн бұрын
Ek vind julle gesprek interestant. Erenstige vraag: beskou julle Bryan Habana se kinders as kluering of mag hulle ook Afrikaners genoem word?
@somerandom181
@somerandom181 22 күн бұрын
@@Gawieseplaas Nee, want die Afrikaner is n wes europese kelto-germaanse volk wat Afrikaans praat - 'n wes germaanse taal.
@pitbullpowersystems8704
@pitbullpowersystems8704 22 күн бұрын
AFRIKAANS SPREKENDES?
@nedor64
@nedor64 21 күн бұрын
My logika sê vir my hulle is Afrikaners net soos ons iemand van Amerika n Amerikaner noem. Jy kan nie iemand weier om homself na die kontinent waarop hy woon te vernoem nie.
@nedor64
@nedor64 21 күн бұрын
​@@somerandom181Maar die woord "Afrikaner" beteken tog 'n Afrika inwoner nie n spesifieke volk nie net soos sy Engelse vertaling African.
@andriesfourie7461
@andriesfourie7461 22 күн бұрын
Ek is n BOER
@Charlkie711
@Charlkie711 20 күн бұрын
Afrikaner uit die Boere Republiek.
@JohanWaldeck-eg7jj
@JohanWaldeck-eg7jj 21 күн бұрын
ek is nie ñ afrikaner nie BOER is ek wel...
@rodneyemmerich8828
@rodneyemmerich8828 22 күн бұрын
Presies die selfde geld vir manlik en vroulik
@AlbertusMBezuidenhout
@AlbertusMBezuidenhout 22 күн бұрын
ASEMROWEND!!😂
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 19 күн бұрын
Nee ek is 'n Boer nie Afrikaner nie
@janvanaardt3773
@janvanaardt3773 22 күн бұрын
Ek is n Afrikaner wat in Suid Afrika bly
@nedor64
@nedor64 22 күн бұрын
Is enigiemand woonagtig op die Afrika bodem nie maar aan die einde van die dag almal Afrikaners nie?
@somerandom181
@somerandom181 22 күн бұрын
Nee
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 22 күн бұрын
Definitief nie
@vierseisoenekind5044
@vierseisoenekind5044 21 күн бұрын
Die swart mense is Afrikane. Nie Afrikaners nie.
@SteveHofmeyrTV
@SteveHofmeyrTV 19 күн бұрын
Nee. Afrikane.
@janvanaardt3773
@janvanaardt3773 22 күн бұрын
Afrikaans is net Nederlands wat in Afrika verander het die bietjie woorde van Oosterse en Swart tale is so min dat dit geen invloed het
@orajoubert1242
@orajoubert1242 20 күн бұрын
Kk
@SteveHofmeyrTV
@SteveHofmeyrTV 19 күн бұрын
Presies. Christo weet Afrikaans se woordeskat is 95% Nederlands.
Gyselaars en etniese beledigings
27:22
praag
Рет қаралды 1 М.
小丑妹妹插队被妈妈教训!#小丑#路飞#家庭#搞笑
00:12
家庭搞笑日记
Рет қаралды 28 МЛН
So Cute 🥰
00:17
dednahype
Рет қаралды 46 МЛН
ДОКАЗАЛ ЧТО НЕ КАБЛУК #shorts
00:30
Паша Осадчий
Рет қаралды 1,6 МЛН
When you discover a family secret
00:59
im_siowei
Рет қаралды 36 МЛН
One-on-one with Jacob Zuma
55:52
Newzroom Afrika
Рет қаралды 1,4 МЛН
Kwêla - Hans Coertse
10:08
kykNET Argief
Рет қаралды 1,3 М.
‘Kan ek roek?’ - Die Siener  | kykNET
2:59
kyknettv
Рет қаралды 64 М.
Die semantiese oorlog teen Afrikaners
34:30
praag
Рет қаралды 1,8 М.
Frank Opperman - Dominee tienie - 25 Jan 2019
20:47
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 10 М.
20 vinnige vrae aan Steve Hofmeyr
3:05
Maroela Media
Рет қаралды 14 М.
小丑妹妹插队被妈妈教训!#小丑#路飞#家庭#搞笑
00:12
家庭搞笑日记
Рет қаралды 28 МЛН