Gyselaars en etniese beledigings
27:22
Almal wil 'n Afrikaner wees
34:31
14 күн бұрын
Die plaag van onwettige immigrasie
29:38
Grensoorlog in die Oos-Vrystaat!
31:23
14 Augustus: Toutrekkery oor Afrikaans
35:22
Anton van Niekerk se drogredenasies
34:24
Eugene de Kock en Jacques Pauw
24:32
21 күн бұрын
Maar hier in Afrika
36:27
28 күн бұрын
Nuus met mening: 31 Julie 2024
22:27
Nuus met mening: 30 Julie 2024
33:01
Nuus met mening! 23 Julie 2024
36:50
Afrikaner/Afrikaan
12:46
Ай бұрын
Пікірлер
@angieharvett5591
@angieharvett5591 4 сағат бұрын
Ons het nie meer opregte weermag manne of kampe nie nog minner police manne en dit wat daar is brein loos en sit word net vetter Van hul kan nie eers behoorlik in hul stoelle sit nie ,so vet is hul En die meeste van hul wat daar is breinloos en vet Is net daar vir hul pay Fuck the people who needs 😣 help
@AmenYeshua
@AmenYeshua Күн бұрын
A KFC fan.
@douglassmith8904
@douglassmith8904 Күн бұрын
THIS IS A PUBLIC SERVANTS YOU AS A TAX PLAYER PAYS THESE PEOPLE TO DO THEIR JOBS.. THEY FAIL.. PROOF REQUIRED.. FILE A LAWSUIT
@ursulaalard1246
@ursulaalard1246 Күн бұрын
This is not on ....in elke polisie stasie moet da iemand wees wat Afrikaans praat ....iam English, but when I had questions to ask at a police station, I speak my language,..Afrikaans
@tienieloffeloff4158
@tienieloffeloff4158 Күн бұрын
Gaan die nuwe regering iets daaraan doen
@ArthurMeyerdirect
@ArthurMeyerdirect 3 күн бұрын
Hy is maar net nog n naaier soos by home affairs en ander government departemente .
@AndreVanZyl-c6b
@AndreVanZyl-c6b 5 күн бұрын
Afrikaans is one of the official 11 languages... So he had no right to deny service to this man regardless race colour breed or creed, a shame to the sap... Hope justice was served at the end of it
@henryleroux8768
@henryleroux8768 5 күн бұрын
BAIE GOED GESTEL ---- INTERRESANT ---- EK DINK DIE SENSUS MOET JY MET N KNIPPIE SOUT VAT --- DIE SPAN KAN NIE JUIS TEL NIE --
@leondupreez1123
@leondupreez1123 7 күн бұрын
Dan is daar die onwettige myners Zama Zamas wat in veral Noord Wes bedrywig is wat hoofsaaklik uit Lesothu uit kom.letterlik duisende.
@nielmahalingamgvv-ghhdasnz3311
@nielmahalingamgvv-ghhdasnz3311 8 күн бұрын
Disgusting
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j 8 күн бұрын
Die grootste rasisme is teen die wit man nou.Die woord rasis is nou n wapen teen die wit man.
@henryleroux8768
@henryleroux8768 10 күн бұрын
DAN , DAAR NOEM JY DIE GROOT TERRORIS SE NAAM ALWEER .
@rgdressler2046
@rgdressler2046 10 күн бұрын
So van die os op die jas. Ek soek tevergeefs daarvoor. So omtrent in die 1970er jare was daar 'n jeugprogram op die afrikaanse radiostasie met die naam Jongspan-Ateljee. Omtrent 16:00 in die middag. Daarna was Esme Euvraard se kookprogram So maak mens. Die inleiding tot Jongspan-Ateljee was so 'n "catchy" wysie/musiekstuk met stemme orrelbegeleiding. Wie weet wat die naam daarvan was en of mens dit êrens op die web kan vind?
@shaunspies1108
@shaunspies1108 11 күн бұрын
Uitmintende gesprek, dankie.
@jennywood7426
@jennywood7426 12 күн бұрын
😂
@henrymeiring9670
@henrymeiring9670 12 күн бұрын
Mr pauw, Hoekom los jy nie vir Eugene uit nie , Die man het betaal vir al sy sogenaamde misdade wat jy so oor aangaan. Moet iemand nie dalk n slag in jou lewe begin krap oor al jou lieg stories nie . Jy is maar net nog n regte sensasie jagter uit niks uit nie.
@henryleroux8768
@henryleroux8768 12 күн бұрын
GUSTAV -- JY HET WEER DIE GROOT TERRORIS GENOEM . /// DIE SLAAGSYFER GAAN NOU AANGEPAS WORD NA 5 % -- KINDERS SONDER SKOOLHOOF EN SONDER ONDER SKOOLHOOF --- // EK HERINNER MYSELF DAT STOMPIE OOK AFGEBRAND WAS -- malema SE NAAM WAS GENOEM .... MOENIE WORRY NIE DIE AUNTY DINK EK WAS BETROKKE OM DIE AFGEBRANDE PARLEMENT WEER OP TE BOU -- DIT IS NADAT SY DIE VERSPERRING GEHEKEL HET OP ONS GRENS ..
@LeschLouw
@LeschLouw 12 күн бұрын
Lock him up
@bsleds4585
@bsleds4585 12 күн бұрын
These lot are so riduculas with there racisim a black person who came to a car accident where a colored woman ran a stop signe and t boned us the medic refused to help me cause i am white so they hate us and tell us everyday but u must keep paying for them someting needs to change
@henryleroux8768
@henryleroux8768 12 күн бұрын
die groot terroris se naam word genoem .
@henryleroux8768
@henryleroux8768 12 күн бұрын
VIR Achille Mbembe MOES EK MAAR MY EIE WOORD OPMAAK .. HIER PRAAT ONS VAN DONKER GROEN ...BAFOERS KLINK OOK GOED ....Achille Mbembe is verkeerd ... PARYS is so plus minus 60 kilometer suid van JOHANNESBURG .... MAAR MISKIEN IS GEOGRAFIE NIE SY ONDERWERP NIE ... OF MOONTLIK ..Hy het die klok hoor lui maar weet nie waar hang die bel nie.
@vierseisoenekind5044
@vierseisoenekind5044 13 күн бұрын
Hahaha... as hul kan, wil hulle nie, en as hul wil, kan hulle nie! So waar!!
@firstcomment749
@firstcomment749 13 күн бұрын
Mens kan regtig aan meer + beter redes dink hkom mense sal bly. En dit sluit weer + wyn uit. Maar hul weet ook waar die grt moeilikhd gaan km. En ek sal liewer my kanse hier vat. Dis waar my wortels is. Dis soos ek die volkslied, wat ook n gebed is, al vir bje jare sing.
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 13 күн бұрын
Nee ek is 'n Boer nie Afrikaner nie
@georgepelser5277
@georgepelser5277 13 күн бұрын
Entitlement,blatant racism,stupidity,ignorance,incompetence all rolled into one stupid face in a video. And the biggest joke of it all is that he will get away with it. Nothing will happen to him. SAPS is a real shitshow.🤣😂🤣😂
@olijou6186
@olijou6186 13 күн бұрын
koos sitkamer is 'n mofkop doos wat sy grootmaak nennie aanhang terwyl hy op 'n 'plak' is. Soos Johannes klavier lè hulle 'wysheid' anderkant die spoor.
@olijou6186
@olijou6186 13 күн бұрын
Nou die aand was hier in my omtes by 'n informel dansplek ook 'n hulproep vir hulp aangaande 'n brand wat moontlik kan ontstaan. Toe ek inderhaas daar aangejaag kom met vier kanne van 20L petrol elk is ek weggewys. Sulke ondaankbaarheid is siek. Volgende keer moet hulle maar hul eie brand middelds voorsien.
@arnovandijk7406
@arnovandijk7406 13 күн бұрын
Kan een van julle asseblief vir my 'n boek met die volledige geskienis van Suid Afrika vanaf 1652 voorstel om te koop. Julle hulp sal waardeer word. Baie dankie en geniet die naweek.
@griffelbuffel
@griffelbuffel 13 күн бұрын
Skaf gerus JC "Jaap" Steyn se "Afrikanerjoernaal" aan. Dit vertel die Afrikaner se geskiedenis van 1652 aan hand van 365 dagstukke. Dit gee vir 'n mens 'n heerlike, samehangende geheelbeeld van ons volk se geskiedenis.
@arnovandijk7406
@arnovandijk7406 13 күн бұрын
Baie dankie.​@@griffelbuffel
@netnet4377
@netnet4377 14 күн бұрын
Die dag toe ek besef hoe liberaal en links Koos Kombuis is, toe brand ek al die k@k wat ek gehad het van hom. CD’s sowel as Musiek boek. Wens ek kon my geld terugkry vir Oppikoppi bywonings wat ek gaan loop staan en kyk het na sy vertonings. Pff
@AIRview2
@AIRview2 14 күн бұрын
Julle 2 so baie! Dankie. Trane....hierdie keer vsn geniet....haha Fyn gestel
@SuddenStorm982
@SuddenStorm982 14 күн бұрын
Ou Koos het ook al na al die jare vd "reenboog nasie" die waarheid agter gekom, hy onderdruk dit net. Sy gevoel kom uit in liedjies soos "Blameer dit op Apartheid" en "Die f%k%l Song", maar die politieke korrektheid kom ook deur 😅
@blsboom-ff1fq
@blsboom-ff1fq 13 күн бұрын
Dit maak dit nog erger! 'n "Hypocrite" is een ding, maar hy verstaan dit, maar gooi ander met klipe omdat hy geld maak en aansien geniet uit die bedrog...
@AIRview2
@AIRview2 14 күн бұрын
Ek het al agtergekom as hulle nie die ras noem nie is dit altyd bravos. Die blanke word blank of white genoem en gepos
@AIRview2
@AIRview2 14 күн бұрын
Dalk moet ons hulle The Nameless noem
@MartinvanderMerwe-ws8xh
@MartinvanderMerwe-ws8xh 14 күн бұрын
Ek het op "n plaas groot geword van 1960 af. Dit was vir my 'n normaliteit as kind om vrouens op die plaas se borste te sien. Ek was nog altyd verbaas dat hulle by hulle tradisionele danse hulle borste bedek.
@leaniekruger6420
@leaniekruger6420 14 күн бұрын
Ag nee koos.daai man het niks.wees bly jy kon bydra tot sy welstand
@ronelrothman9921
@ronelrothman9921 14 күн бұрын
Mag ek my sè se, asb, ons is so siek van al hierdie mense wat Soo hipocrities is, hulle lewe in hulle eie bubble, hulle maak my siek, al hierdie simple kunstenaars, goeie genugtig, word Groot en aanvaar jouself vir wat jy is. Meeste mense weetni eens wie hierdie mense is nie, hulle like entitlement, en maak aanspraak op roem!!
@Shannon-w9f3t
@Shannon-w9f3t 14 күн бұрын
Blah blah blah.moeg en afgesaag.
@marlenescholtz175
@marlenescholtz175 14 күн бұрын
Koos is `n rassis teen sy eie vel. Hy moet nog ontdek hy is `n rassis. Die tronke is vol rassisme.
@user-if2we8du4q
@user-if2we8du4q 14 күн бұрын
Gustav se profiel is steeds dowwer en onderbelig. Die agter -grond is steeds helderder as joune Dan.
@christobosman5710
@christobosman5710 14 күн бұрын
Ek dink dit is n goeie tyd om die sambok terug tebring , daai kaal swart tiete van daai wyfies sal goed deurloop .
@christienodendaal3001
@christienodendaal3001 14 күн бұрын
Christobosman, Ek hoop demand neem jou MRK toe, jou kommentaar is skandalig!
@christienodendaal3001
@christienodendaal3001 14 күн бұрын
Christobosman, jou kommentaar is skandalig.
@christienodendaal3001
@christienodendaal3001 14 күн бұрын
Christobosman, jou kommentaar is skandalig. Hierdie 'reply' van my verdwyn elke keer.
@christobosman5710
@christobosman5710 14 күн бұрын
@@christienodendaal3001 tyd om jou oogies oop te maak. Dit is jou short wat ja vir die veraaier de klerk gestem het , nie alleen het jy jou toekoms gekelder nie maar ook ander wat wel genoegsaame breins het sin ook. So kry vir jou .
@rgdressler2046
@rgdressler2046 14 күн бұрын
Ek huil groot trane oor Koos Kombuis. Nie oor sy gesteelde beursie nie, maar omdat dit al was, wat gesteel was. Want ek onthou nog sy rol as Lenin se nuttige idioot destyds om die ou bedeling te beswadder en die volk se denke te besoedel. Kry vir jou. Boontjie kry sy loontjie.
@marlenescholtz175
@marlenescholtz175 14 күн бұрын
Koos Kombuis het mos geveg vir hierdie gemors. Rassisme is so afgesaag deur die Kabinet en mede kastige nie rassiste.
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 14 күн бұрын
Slaan my met blindheid hahahaha! Ja nee werklik. Ek kon gesterf het sonder om dit te sien.
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 14 күн бұрын
Na 30 jaar raak die storie so effe afgesaag. Hoe lank moet ek wat in 1987 gebore is betaal vir die pyn van mense wat in baie gevalle beter geleef het in die tagtigs as wat baie Afrikaners vandag leef?
@bsleds4585
@bsleds4585 12 күн бұрын
It never stop your white end of storie
@rgdressler2046
@rgdressler2046 2 күн бұрын
Duitsers moet vandag nog vir 1945 betaal 🙄. 2010 is die laaste reparasies vir 1918 betaal ... Herinneringskultuur, noem hulle dit hierso. Ek vertel dit vir 'n Suid-Afrikaanse kollega. Hy antwoord sonder om tweekeer te dink, hulle weet hoe om geld uit die duitsers te maak. Dalk ook die antwoord ook by die Afrikaner.
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 2 күн бұрын
@@rgdressler2046 Jy mag dalk reg wees. Ons is ten minste goed genoeg om ander te finansier en n slaansak te wees vir die wat nie self kan regkom in die wereld nie.
@blsboom-ff1fq
@blsboom-ff1fq 14 күн бұрын
Hoe brand 'n mens 'n afdak af?!
@AlbertusMBezuidenhout
@AlbertusMBezuidenhout 14 күн бұрын
Zim = Mugabefikasie....SA = Ramafikasie!
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 14 күн бұрын
Kan jy glo, Koos is ontgogeld......shame
@blsboom-ff1fq
@blsboom-ff1fq 14 күн бұрын
Die feit dat dat die MEDIA heeltyd berig dat rassisme 'n probleem is; beteken dat dit maar net nog propaganda is! Rassisme is 'n kommunistiese konstruksie...
@blsboom-ff1fq
@blsboom-ff1fq 14 күн бұрын
Die feit dat dat die MEDIA heeltyd berig dat rassisme 'n probleem is; beteken dat dit maar net nog propaganda is! Rassisme is 'n kommunistiese konstruksie...
@blsboom-ff1fq
@blsboom-ff1fq 14 күн бұрын
Die feit dat dat die MEDIA heeltyd berig dat rassisme 'n probleem is; beteken dat dit maar net nog propaganda is! Rassisme is 'n kommunistiese konstruksie...
@firstcomment749
@firstcomment749 14 күн бұрын
Onderskat nooit ooit die waarde vn fyn spot nie - min mense het n verweer daarteen + dit sny beslis.