Amore Bekker Ek het 'n Engel gesien

  Рет қаралды 809

talkUBUNTU

talkUBUNTU

Күн бұрын

Ek het ‘n Engel gesien is stories wat skrywer en raakprater Amore Bekker ontvang het as voormalige RSG-aanbieder nadat sy luisteraars gevra het om hul ontmoetings met engele te deel. “Die terugvoering was oorweldigend,” sê sy. “En met elke storie was die versoek, ‘Sit dit vir ons in ‘n boek, asseblief’.”
Dié boek is gevul met diep menslike ervarings van hoogs geestelike wesens vanuit elke uithoek van ons land… Van gevaarlike paaie en traumatiese ongelukstonele tot pediatriese sale en intensiewesorg eenhede… Van die verpletterde ma wat langs haar dogter se ongelukstoneel gehelp is deur drie onsigbare vroue in hoëhakskoene en die wanhopige pasiënt wie se oorlede ouma ‘n leërskare engele na haar bed toe gelei het tot die geheimsinnige vertroosting van ‘n wit veer op ‘n tafel in ‘n industriële gebied sonder bome of voëls.
Rakende hierdie sonderlinge versameling, haal Amore ‘n wyse man aan: “Dit wat ons kan tel, tel glad nie; dit wat ons nie kan tel nie, is al wat tel.”
Die verhale in Ek het ‘n Engel gesien gaan inderdaad oor die onsigbare en ontelbare wat elke leser sal verstom en inspireer.
naledi.co.za/p...

Пікірлер: 2
@user-yb5gt5gm2e
@user-yb5gt5gm2e 9 ай бұрын
Waar kan ek amore se boek koop. Ek het n engel gesien.
Dr. Marc Brackett: How to Increase Your Emotional Intelligence
2:34:34
Andrew Huberman
Рет қаралды 271 М.
Met haar hart op haar mou
32:27
talkUBUNTU
Рет қаралды 352
Angry Sigma Dog 🤣🤣 Aayush #momson #memes #funny #comedy
00:16
ASquare Crew
Рет қаралды 49 МЛН
Die Menslike Leuenverklikker - Lizette Volkwyn
51:52
talkUBUNTU
Рет қаралды 81
Die Stem van Suid Afrika 1
8:30
talkUBUNTU
Рет қаралды 485
Die Verhaal van Afrikaners se Verlede
49:04
talkUBUNTU
Рет қаралды 482
Loop deur Vuur Cobus Visser
1:02:18
talkUBUNTU
Рет қаралды 65
Die Taallimpiese Spele
55:26
talkUBUNTU
Рет қаралды 54
Nico Schamrel ontvang die Orde van die Goue Pen 2024
54:58
Frieda van den Heever gesels oor SPOORSNY
1:07:52
talkUBUNTU
Рет қаралды 333
Die Goeie Nuus Fabriek
57:06
talkUBUNTU
Рет қаралды 45
Dankie Amanda
3:02
talkUBUNTU
Рет қаралды 51