koekoes jy skryf die mooiste en beste liedjies in die HELE bedryf!
@Shaffyre12 жыл бұрын
Uitstekende lied! Ek luister dit gereeld hier in Nederland! Ek's so bly ek het die kompakskyf!
@kobusniemann77676 жыл бұрын
Baie Mooi Neil,hoekom is van die land se beste talent Soos Neil nie te sien by Afrikaans is Groot of skouspel nie,wonder maar net
@mornehunter69425 жыл бұрын
My magtig... soooo mooi !!!
@Absternation12 жыл бұрын
Baie mooi stem. Hou baie van die liedjie.
@EJansenvanRensburg9 жыл бұрын
Die man het darem 'n pragtige stem!!
@isabella.C4 жыл бұрын
Baie mooi liedjie. Was die eerste een wat ek geluister het! ❤
@ChristoGaybba13 жыл бұрын
3 Jaar terug het ek Neil ontmoet in Jeffreysbaai by die Skulpiefees. 'n Plat op die aarde ou met 'n stem wat my verbaas het. Neil, jy mag maar. Mag sukses jou beste vriend word.
@oelofse1613 жыл бұрын
stunning liedjie!!
@AngelMusicProd13 жыл бұрын
Stunning Neil, well done!
@AnitavandeVenter13 жыл бұрын
Awesome Neil x
@zs6vwd11 жыл бұрын
Welgedaan Neil !!
@Mantie24310 жыл бұрын
Like dit kwaai! Baie goed geskryf!Laat my ook sommer na Atlantis verlang!!
@thystruter68695 жыл бұрын
Fiktiewe Atlantis uit ploto se tyd die Atlantis was blykbaar baie hoog ontwikkel
@thystruter68695 жыл бұрын
Sorry Plato Griekse filosoof
@brascoTabo11 жыл бұрын
lekke numba!
@stephanievisser3308 жыл бұрын
Puik!
@thystruter68694 жыл бұрын
Atlantis n geheime plek soos deur Plato vertel was
@pietervanwyk43043 жыл бұрын
Ek wonder partykeer waar die lewe se padjies heen gaan? En ek en Jack Daniels is vriende omdat hy my verstaan Soms mis ek die lag in my vriende van kleintyd se oë Daai dae Het ons almal in Atlantis geglo Atlantis roep my vanaand Die see slaap so rustig onder die maan Atlantis roep my en ek hoop Anderkant Atlantis vat ek jou spoor In die vroegoggend traffic Hoor ek hoe roep Mammon my naam Ek’s ‘n kind van die rat race spesiaal vir hom grootgemaak Dan hoor ek jong stemme wat lag langs ‘n mooi rivier Ons het dieper geduik en gehoop om Atlantis te sien Atlantis roep my vanaand Die see slaap so rustig onder die maan Atlantis roep my en ek hoop Anderkant Atlantis vat ek jou spoor Maar die lewe se paaie en die uurglas se draaie loop ver En dis aande soos die wat ek wens dat ek als oor kan hê Die bravado van kind wees se perke lê diep en wyd Ja dit was net gedemper die hande van ou vadertyd Atlantis roep my vanaand Oh die see slaap so rustig onder die maan Atlantis roep my en ek hoop Anderkant Atlantis vat ek jou spoor Anderkant Atlantis lê ek jou voor