Jan Blohm - Groen Trui

  Рет қаралды 1,087,481

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Пікірлер: 85
@ncniehauskmkkwkkaiialk1319
@ncniehauskmkkwkkaiialk1319 Жыл бұрын
Jan Blohm en Valiant Swart die regte Afrikaanse Rockers. Dammit dis n great song die.
@grae-timothybeswick3521
@grae-timothybeswick3521 2 жыл бұрын
Ek sit my hart op die Lyn,Maar steeds is hy nog vol pyn. Jy het gese ek moet vir jou wag,maar agter my rug het jy gelag. Ek luister na Jan Blhom se groen trui,En wens jy was by my. Het gedink jy was anders soos die res,steeds Leer ek nog nie n les. Wat is daar nog te se?My woorde is klaar neer gele. Ek verdrink my pyn in n paar lyne en 5L bokse Wyn'e. Ek is goed in vergeet,tog wens ek jy het my liefde geweet. Dis n harde pil om te kou,Bly besig om jou uit my kop te hou. En nou se jy ek moet jou vergewe? en aangan met my lewe? Wil nie meer met jou praat,en wens jy kon my gedagtes verlaat. Jy vat my as n gek,maar oor 6 maande vind ek myself in dieselfde plek.
@94Bulletproof
@94Bulletproof 3 жыл бұрын
Great Song and the afrikaans great language.... Reminds me the times when i lived in Pretoria ❤️ suid afrika from Italy 🇮🇹
@thenyloncurtain
@thenyloncurtain 2 жыл бұрын
🥰❤️🥰❤️❤️❤️🇿🇦
@stephanstadler7606
@stephanstadler7606 2 жыл бұрын
Seker die mooiste lied ooit.... Sjoe Jan.... Dis uitstekend!!!
@user-jh1wd6ez1e
@user-jh1wd6ez1e 2 жыл бұрын
Aai bra as jy weet die betekenis wat jou songs het en jaare later sit ek nogsteeds hier en luister jou. Wens kan jou ontmoet al is dit vir 2 seconds om net te kan se dankie. Ek het elke keer jou shows gemis want ek het weg gewerk ten my spuite. Hoop jy die beste toe
@hyperonlinetutor8090
@hyperonlinetutor8090 3 ай бұрын
Ek glo hy weet wat die betekenis agter sy eie songs is.
@jacquibooysen6119
@jacquibooysen6119 5 жыл бұрын
Een van die mooiste liedjies ooit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@amyasseektruth8246
@amyasseektruth8246 3 жыл бұрын
hy speel in Port Elizabeth by Music Kitchen in Port Elizabeth. sien julle daar!!!! www.quicket.co.za/events/84998-jan-blohm-band-live-at-the-music-kitchen-wed-18th-dec-2019/
@annelienvisser2073
@annelienvisser2073 4 жыл бұрын
Wonder of hy regtig weet hoe ongelooflik talentvol hy is ❣❣❣
@johnhenry1878
@johnhenry1878 6 ай бұрын
Hy is soos ons eie Afrikaanse Curt Cobain
@vanessaadendorff469
@vanessaadendorff469 2 жыл бұрын
Die seker 1 van my favorites....moer dis so mooi....
@tessa1301able
@tessa1301able 6 ай бұрын
2024. Awesomeness❤
@chris_p6345
@chris_p6345 Жыл бұрын
Jan verdien meer views dit is 'n feit!
@RichardPeterMaritz
@RichardPeterMaritz Жыл бұрын
Ek like die stuk waar hy se maak my hartjie weer rein gee my Rembrandt Van Rijn my ou brand
@stegneveling3080
@stegneveling3080 3 жыл бұрын
Was Gelukkig genoeg om JB te sien optree by die Bosvelder. Wat n ondervinding👏👏👏
@hanleigroenewald4739
@hanleigroenewald4739 2 жыл бұрын
My ma is jou grootste van , ek net na haar in die lyn ! Jy is een van Die beste afrikaanse sangers !! Maak asb nog sulke songs soos die een , jou stem is amazinggggg
@Farmboy1O2
@Farmboy1O2 Жыл бұрын
Jou ma is so vet, sys 'n Van 🤣
@ChristoffHavenga
@ChristoffHavenga 2 ай бұрын
Die song was en bly steeds my anthem vir liefde. 😊
@nikitagroenewald5854
@nikitagroenewald5854 2 жыл бұрын
dis my en liefde se gunsteling song , hy en ek is altwee musikaal ek sing en hy speel guitar 🎸 saam dis n blessing dat n couple 💑 dit saam kan deel deur musiek te kan kommunikeer ook
@randellouw7940
@randellouw7940 3 жыл бұрын
Venaand vir Jan in stellenbosch gaan kyk, die dude is yster veby!!!
@AndriesOlckers-gd2uz
@AndriesOlckers-gd2uz 4 ай бұрын
Jan is die enigste ou wat Blues kan sing, awesome sanger!
@tracyj3696
@tracyj3696 11 ай бұрын
Joh..makes my heart beat faster. Did stukke awesome.
@thisistoomucheffort
@thisistoomucheffort 4 жыл бұрын
Marisan, ek het jou lief. Nou en altyd, ongeag. My liefde vir jou sal weergalm deur die heelal tot die einde van dae, tot die einde van alles, in elke weergawe van realiteit. Jy is my een en ek joune. MAPS.
@gerriepretorius9901
@gerriepretorius9901 4 жыл бұрын
My bra moet jy dit nie vir Marisan se nie??
@thisistoomucheffort
@thisistoomucheffort 4 жыл бұрын
@@gerriepretorius9901 Ek behoort, maar die omstandighede is nie reg nie. Ek wens ek kon so blatant wees, maar sy het iemand anders ontmoet en sy verdien die vrede wat hy haar toelaat om te hê. Eendag, op my doodsbed, sal ek met haar praat. Daardie dag sal sy weet, sy was nog altyd my alles, al het ek die rol van die onpersoonlike aangeneem. Dís my lot. Dís my toekoms. Ek dra daardie eensaamheid met vrede, solank sy gelukkig is.
@carinavanrensburg7829
@carinavanrensburg7829 3 жыл бұрын
@@thisistoomucheffort Ek is 'n ou tannie en seker nou mosterd na die maal. Ek hoop jy het haar al gesê boetjas en trek jou jammer baadjie uit. Glo my op my ouderdom is mens spyt oor dinge wat jy kon gelos het en dinge wat jy eerder moes doen!
@thisistoomucheffort
@thisistoomucheffort 3 жыл бұрын
@@carinavanrensburg7829 Dankie tannie
@jacobusvanderschyff577
@jacobusvanderschyff577 Жыл бұрын
Hou jou kop hoog tjom..goeie musiek met emosie maak enige man tranerig...jou musiek doen dit net. Keep it up. God Seën jou en jou sang loopbaan...
@The_Kalahari_Cowboy
@The_Kalahari_Cowboy Жыл бұрын
Ek love die song. Ek het nooit agtergekom how vinning die video escalate nie though... Sommer head butt 30 sekondes in...
@maroelakafee2174
@maroelakafee2174 Жыл бұрын
BEAUTIFUL
@jayjaydejager3902
@jayjaydejager3902 Жыл бұрын
Het gistraand sy show gaan kyk,hy was hond siek maar het sy besye gegee,well done Hy mag maar
@andrestrauss3798
@andrestrauss3798 Жыл бұрын
Die liedjie is n goeie treffer
@grae-timothybeswick3521
@grae-timothybeswick3521 2 жыл бұрын
Hoor jy my. Volg die raad om nie te praat. Mis jy my?,probeer met myself stry. Hoor jy my?,Ek wens jy kon by my bly. Was te bang om iets te sê, dat ek wil meer as vriende hê. Maar nou is jy n ander man se vrou, en hy staan langs aan jou. Hoor jy my? Ek wens jy kon by my bly. My hart is nog rou, en ek probeer my afstand te hou. Dog jy was die een vir my, toe sien ek hoe jy met die ander man vry. Toe ons mekaar weer sien was daar die woorde droë en spuit in jou oë. Hoor jy my? Ek wens jy kon by my bly. Die skade is al gedoen, en ek dink nog aan jou heel seison. Is dit telaat? Kan ons dalk hieroor praat? Jy is nie net n noge "Kat" wat ek wil "vat". Hoor jy my ? Ek wens jy kon by my bly.
@amandascheepers-kn1mr
@amandascheepers-kn1mr 2 ай бұрын
Wow awesome legend ❤❤🫵💝👌💪⭐🔥🔥💯
@wesleybanha201
@wesleybanha201 Жыл бұрын
My angel melktertjie
@mariaangeldenhuys759
@mariaangeldenhuys759 Жыл бұрын
Beste ooit!
@stefangresse554
@stefangresse554 Жыл бұрын
Een van my gunsteling songs
@jean-pierrevanloggerenberg7023
@jean-pierrevanloggerenberg7023 2 жыл бұрын
Briljante song van nog beter reeks
@cmbezuidenhout8465
@cmbezuidenhout8465 2 жыл бұрын
Obsessed 🖤
@Griekseboertjieful
@Griekseboertjieful 3 жыл бұрын
Finominaal
@ettiennelochner6346
@ettiennelochner6346 6 жыл бұрын
Eina hart
@PhillipViljoen-cf2qs
@PhillipViljoen-cf2qs Ай бұрын
Beste song ooit weet iemand watse movie gebruik hulle vir die music video hier
@zanevanwyk6271
@zanevanwyk6271 4 жыл бұрын
Amazing song, verlang elke keer...Mandie, ek mis JouMy Duifie
@louisops4018
@louisops4018 3 жыл бұрын
Nonnie nagel 😍
@luciano8883
@luciano8883 4 жыл бұрын
Woorde so na aan my hart.
@paullaubscher7144
@paullaubscher7144 10 ай бұрын
Brilliant i
@billyschorn
@billyschorn 4 ай бұрын
Hoekom is al jou liedjies nie op Spotify?
@sharonrandall7725
@sharonrandall7725 Жыл бұрын
@ritapieterse3967
@ritapieterse3967 3 жыл бұрын
Befonkte natural high 417 hz song vir my!!!
@leonard760930
@leonard760930 4 жыл бұрын
Awesomeness!!
@mariusv875
@mariusv875 4 жыл бұрын
Waar is die dae?
@dromerkindgedigteensovoort7462
@dromerkindgedigteensovoort7462 4 жыл бұрын
Ageless
@elizefourie8776
@elizefourie8776 4 жыл бұрын
Amazing
@amyasseektruth8246
@amyasseektruth8246 3 жыл бұрын
www.quicket.co.za/events/84998-jan-blohm-band-live-at-the-music-kitchen-wed-18th-dec-2019/
@ruhanvandermerwe8461
@ruhanvandermerwe8461 6 жыл бұрын
Classic
@williehattingh8641
@williehattingh8641 3 жыл бұрын
Fantasties
@cathievanrensburg5889
@cathievanrensburg5889 5 ай бұрын
Hoekom ken jy my?😢
@josiasdewit4727
@josiasdewit4727 4 жыл бұрын
Wat is die fliek wat daar agter speel se naam?
@edwinreid980
@edwinreid980 4 жыл бұрын
Orion TV reeks.
@eduarddurr2580
@eduarddurr2580 5 жыл бұрын
ek lovit, dankie my brah
@beestrydom5191
@beestrydom5191 7 ай бұрын
Wat was die series gewees
@REALMUSICVONKMUSIEK
@REALMUSICVONKMUSIEK 7 ай бұрын
Orion
@nico1237442
@nico1237442 6 ай бұрын
Waar kan ek die res van die songs van die reeks kry asb? Neil Sandilands het een gesing in die reeks maar ek kan nie die naam onthou nie.
@Stefaans007
@Stefaans007 2 ай бұрын
​@@nico1237442 Dink die song wat jy soek se naam is breinskade?
@charletcrouwcamp5931
@charletcrouwcamp5931 2 жыл бұрын
dis diep, wag sonder naam, sien? Nooit lag, dit lag nie, praat, as jy wil?
@ignatiuswiechers8616
@ignatiuswiechers8616 2 жыл бұрын
Grunch in Afrikaans
@monjagyl1100
@monjagyl1100 4 жыл бұрын
what language is this ?
@sunevanderwalt2891
@sunevanderwalt2891 4 жыл бұрын
Afrikaans x
@pieterdewet8320
@pieterdewet8320 2 жыл бұрын
Afrikaans. A beautiful, poetic language
@derickpretoruis4781
@derickpretoruis4781 3 ай бұрын
movie naam
@semicolon101
@semicolon101 2 ай бұрын
Orion, series
@marnomarais3086
@marnomarais3086 2 жыл бұрын
Wat was die series se naam nou weer ?
@Gozar111
@Gozar111 Жыл бұрын
Orion
@francomollentze3768
@francomollentze3768 Жыл бұрын
Orion
@shermingelderbloem5729
@shermingelderbloem5729 2 жыл бұрын
Orion
@cathievanrensburg5889
@cathievanrensburg5889 5 ай бұрын
Jan...ken jy vir oom piet keeve? Ek was rehab toe...apparently ken jy hom en ek try nogsteeds uit figure hoekom ek gedreig was met jou naam....piet keeve en almal weet nou niks. Hys van kroonstad.
@hencoludick1436
@hencoludick1436 3 жыл бұрын
Jy is my so nie
Jan Blohm - Jenny
3:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,3 МЛН
Jan Blohm - Breyten se Brief
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 542 М.
Don't look down on anyone#devil  #lilith  #funny  #shorts
00:12
Devil Lilith
Рет қаралды 23 МЛН
The selfish The Joker was taught a lesson by Officer Rabbit. #funny #supersiblings
00:12
Do you choose Inside Out 2 or The Amazing World of Gumball? 🤔
00:19
Bruce Springsteen - Tougher Than the Rest (Official Video)
6:34
Bruce Springsteen
Рет қаралды 178 МЛН
Word Wakker
3:54
Jan Blohm
Рет қаралды 4,8 МЛН
Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)
4:46
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 7 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom (official)
3:32
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 317 М.
Groen Trui
3:51
Jan Blohm
Рет қаралды 1 МЛН
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,1 МЛН
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
Jan Blohm   Live At Wildebeest
46:01
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 12 М.
Jan Blohm - Ruby
5:31
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 970 М.
Ryno Velvet - Ai My Lam
3:53
Ryno Velvet
Рет қаралды 3,4 МЛН
Don't look down on anyone#devil  #lilith  #funny  #shorts
00:12
Devil Lilith
Рет қаралды 23 МЛН