Unfortunately, I don't understand the African language and yet I like to listen to it because there are so many beautiful songs with heartbreaking voices that touch my soul and make me happy.
@wandaspray19 Жыл бұрын
Andriëtte pragtig. Jy is n engel hier op aarde. Dis al hoe ek jou en jou musiek kan probeer beskryf. Dan is jy nog beeldskoon ook❤
@HairyHandsome-g1o Жыл бұрын
Fantastic!! Lovely Andriette did it again. Marvelous lady, it is always a pleasure to watch her videos. I don't understand the language, but I like it anyway. Greetings from America 🇺🇸 to the world 😊
@pieternieuwoudt62524 жыл бұрын
Die Here dans met daardie stem...Goddelike talent. Amen Andriëtte
@DahleneKruger5 ай бұрын
Luister alles sus.
@CM-yj6ou2 жыл бұрын
What a beautiful song with so much meaning. Afrikaans music is really awesome and really touches the soul❤
@sammi8199 Жыл бұрын
💐🌻
@warwickford6596 жыл бұрын
can't understand a word but by god the feeling comes through, just so beautiful.
@aubreycary72513 жыл бұрын
Song is about an old man who was waiting for his wife to come and meet him but she pasted away. While she was working in the garden. Sad yet beautiful.
@ziblot12354 жыл бұрын
Such a beautiful lyrical language. Dont let them bury you.
@Anna-oq3te5 ай бұрын
Dankie Andrieëtte..vrou met die mooi stem..pragtige lied.
@CaptainSeaCelt2 жыл бұрын
Mooi Thanks for posting this....Greetings from Scotland
@andreburger73162 ай бұрын
Absoluut ongelooflik mooi en gevoelvol en daardie stembuiging op die een plek laat mens swaar sluk aan die trane. Een van die mooistes ooit en 'n ongelooflike mooi stem deur 'n beeldskone dame.
@christaf88783 жыл бұрын
Ekt ny ma verloor 28 Feb 2021. Eks stukkend. Ons het jou song op haar begrafnis gespeel. Baie dankie. So mooi en betekenisvol.
@henkcoetzee6479 Жыл бұрын
Amen
@tracyj36966 жыл бұрын
I love this song. Says all the words you can't explain to others.
@aubreycary72513 жыл бұрын
You are so right. Bless you always.
@lindawentink2725 Жыл бұрын
Love your beautiful voice. This was so moving🥰 in my humble opinion this is one of the most beautiful songs I ve ever listened to. I have shared it far and wide, over and over.🥰🙏🩷
@ronelvincent716910 ай бұрын
One of the most beautiful heart wrenching songs i have heard xx beautifully done xx thank you Andriette
@inostiv29552 жыл бұрын
La, bellisima canzona, come e prima fiore di - primavere..
@christaf88783 жыл бұрын
Mamma is 28 Feb 2021 weg na God toe. Ek breek elke dag nog jou song op haar begrafnis gespeel. Dankie so baie baie betekenisvol
@marievermaak7033 жыл бұрын
Wanneer jy so pragtig sing bring dit n rustigheid oor mens .BAIE dankie Vir jou Pragtige sang
@riversoflifechurch-centuri68992 жыл бұрын
So beautiful, een van mu laaste songs wat ek luister hier op aarde. Dankie Kyle
@danitaleroux8272 жыл бұрын
Hierdie lieflike vrou se stem is mooier as mooi. Dit raak my diep. Dankie liewe mens!
@heidilundie5 жыл бұрын
Die vrou is my idol. Pragtig. Ek dink nie God pluk mense soos blomme nie, maar die song is meer vir my oor dat ons dinge saam met ons geliefdes moet doen terwyl daar tyd is.
@viviennemerry10514 жыл бұрын
Pragtige song. My sus vir my gespeel kort na my man se afsterwe...nog nooit het n liejie sòveel vir my beteken nie. Dankie
@ianleroux25675 жыл бұрын
Andriette ek luister vanaand of vanoggend 1 :30 vir die eerste keer na jou lied en dit herinner en laat my so verlang na my Shani kind op net 19 van ons weg geneem. Elke woord laat my huil, dan was sy soos jy nog pragtig ook. Sy het altyd vir ons soos jy gelyk. Dankie dat jy dit so pragtig sing. Wens ek kon vir jou 'n foto van haar stuur om jou te wys hoe die ooreenkoms amper net soos jy perfek. Hartseer verlangende ouers.
@henkcoetzee6479 Жыл бұрын
Amen
@susankirstein47542 жыл бұрын
Lost my husband almost 4 yrs ago, miss him still aweful.
@lukasvisagie9513 Жыл бұрын
Pragtig dankie, en gepas. My mooiste blom is ook "gepluk", na 'n wonderlike gelukkige huwelik van kort by 48 jaar. Dit troos om na jou, en ander soos jy, se pragtige musiek te kan luister.
@gudrunotto712710 ай бұрын
super fantastic from germany
@hendrikbadenhorst45983 ай бұрын
So Pragtig so na aan my Hart❤❤❤
@theunisia63785 ай бұрын
Jy raak my siel aan met jou stem💔💔💔
@deonnortier58556 жыл бұрын
God se Grootste behoefste & begeerte is om n verhouding met die mensdom te he. Dankie Jesus
@aubreycary72513 жыл бұрын
I am a south African and this lady is awesome. Baie dankie vir jou lieflike laat dit goed gaan met jou. Dink oor jou. 💖💖💖👍
@enriquepretorius21913 жыл бұрын
Dis so belangrik dat ons mekaar lief het en mekaar vergewe en daar is al is jy hoe kwaad. Net so skielik en die geliefdes om jou is nie meer daar nie. Dai blomme in jou ruin is gepluk
@denverdutoit3005 жыл бұрын
Mis so vir mamma...Mamma kon nie sien dat ek my CA kwalifikasie gekry het nie😢😢❤❤
@pietvanzyl9846 жыл бұрын
Anriette, niemand sal dit so mooi soos jy kan sing nie. En ja, dit is die klein dinge wat waarlik tel in die lewe.
@charmainejunius47085 жыл бұрын
Stem saam baie mooi song
@joerobb84632 жыл бұрын
Die lied se woorde raak so aan jou siel en jou stem Andriette pas 200% by jou lied dankie
@inostiv29552 жыл бұрын
Andriete-Your'🏆 s, VOICE 🏆 with this, tonalitet, have, for me-extra dignitet... BEAUTIFUL.... 💖
@aubreycary72513 жыл бұрын
Baie dankie vir die liefde en die vonerlik stem. Dankie dat jy 'n oue mens kan liefde veer laat voel.
@Naomi-xo7pg Жыл бұрын
I give up Andriette Jy doen dit net elkekeer ❤❤❤❤❤
@eurickapanizza76953 жыл бұрын
Andriette, dit is so pragmooi.. Baie dankie. Dit sal ons beslis troos bring vir ons in hierdie tyd van seer.. Baie lieffde 💕💕🙏
@sammi8199 Жыл бұрын
Pragtig!
@quintusvandermerwe41383 жыл бұрын
Pragtig, wie kry nie 'n traan in sy oe met hierdie lied speel nie! Lied vol gevoel!
@christinawilbers376710 ай бұрын
My man ook 1jr 7mnde nou oorlede. Net die Vader wat dit is
@hermaklomp480 Жыл бұрын
Ek het die nommer ook stukkend gespeel. Het bly so mooi om te hoor. Het sterk jou elk keer❤👍🏻💪🙏
@geraldbatt80256 жыл бұрын
Pragtig, pragtig. pragtig. Wat n talent - mag GOD jou ryklik seen in jou sang.
@TonyaBotha Жыл бұрын
Love you lankal so mooi....kom bietjie secunda toe asb😢🎉
@pietvanzyl9846 жыл бұрын
Die mooiste woorde ooit. My engel, ek mis jou ontsaglik baie.
@bruwerjan.j9020 Жыл бұрын
Baie mooi en Baie waar🙏🙏
@jaquespretorius75596 жыл бұрын
Baie Baie dankie die is baie mooi.Dink so aan my moeder wat nou nog na 2 jaar , n maad en 13 dae nog so rou oor my Dad wat weg is skielik.So baie dankie
@ronelrossouw677 Жыл бұрын
Wow!!! Pragtig
@kaylarabe76032 жыл бұрын
Die Here pluk regtig sy mooiste blomme eerste..😥😥
@aviarymoala95913 жыл бұрын
I wish there’s English sub I love her musics but I don’t know the meaning plus she’s beautiful 😍
@unclenubby2 жыл бұрын
She is singing of a lost love one who is now in God’s care, “Mag Hy” = “May He”. Essentially a song where she resigns to the fact that God will now share the presence and joy of the deceased rather than us here as mere mortals. Very descriptive lyrics in Afrikaans
@wilmapretorius71816 жыл бұрын
Dink so aan my kind Bennie as ek die lied hoor. Dan loop die trane. Mis jou my kind
@rickimays19623 жыл бұрын
Sjoe jy gee my goosies. Dis awesomely mooi.♡♡♡
@eugeneholtzhausen70584 жыл бұрын
Wow... eerste keer wat ek dit hoor - dis waarlik asemrowend - baie geseend
@sinavandermerwe50163 жыл бұрын
Prqgtig danki. Lekker dag verder. Lief v jou🙌🙏😁
@nickytait83933 жыл бұрын
My ma is 14 Junie 2021 oorlede aan Covid en my ouma op die 25ste Junie 2021....my ouma wou nog altyd Namakwaland se blomme gaan kyk. My ma sal dans op stoepe.......💔😭
@esmeheunis43983 жыл бұрын
Ek lief dit. Dis pragtig!
@georgenel41048 жыл бұрын
talent sonder perke!!!
@siegfriedwurth59285 жыл бұрын
Wonderlike lietjie, pragtig Andriette.
@louisadutoit41998 жыл бұрын
Dankie Stephan vir jou gebede. Stuur groete aan my klein dogtertjie Elz-maritjie. Ek wens julle was hier om my en Stephani se nuwe huisie te deel
@tanyahurn66227 жыл бұрын
Dit is absoluut pragtig!
@virginijapozniakoviene17155 жыл бұрын
supperr nice song and beautiful singer bravvoooooooooooooooo
@joanekoetsier86038 жыл бұрын
Mooiste afrikaanse liedjie ooit!!!
@annamagriethachambeau68592 жыл бұрын
Baie mooi so kosbaar Dankie
@markobotes96026 жыл бұрын
Shjoe dis mooiste mooi! SPRAKELOOS!
@taniatallie-smit27594 жыл бұрын
dit bly een van my favourites !!!!
@mikepretorius5554 жыл бұрын
SA se mees onderskatte sangeres en by verre die BESTE ook.Go Andriette
@deonvanzyl79704 жыл бұрын
Ons sou. Doen dit nou. Dankie.
@marleneschlebusch67065 ай бұрын
AMEN
@issievdhorst4 жыл бұрын
pragtig!!!! Soos AL haar liedjies.
@inasoares70923 жыл бұрын
Mooier as mooi 💟
@gawiepienaar45623 жыл бұрын
beste song in myn lewe nog
@sarelras41033 жыл бұрын
Eerste keer wat die lied hoor dit raak my
@wynandkershoff62502 жыл бұрын
Baie mooi
@corrieliebenberg1775 Жыл бұрын
Baie mooi herrineringe wat bly
@dirkhanekom83233 жыл бұрын
Aangrypend, dankie
@juanjavierperezpita9043 Жыл бұрын
💙
@ME-vi1cr4 жыл бұрын
Vandag 29 Jan 2008 - 12jaar terug het my seun 23 en man 43 hul aardse woning verlaat vir hul hemelse woning. Mis hul so baie elke dag 😭💔
@beetlecrushe7 жыл бұрын
Pragtige boodskap... ek sit en trane af vee. Ons moes die week toetsiens se vir een van ons omgeegroep en dit is my wens vir haar.
@christinavanderspuy6646 Жыл бұрын
gi
@47Catarata3 жыл бұрын
Prachtig lied, prachtig gezongen door een prachtige vrouw. Wie wil de suis-Afrikaanse tekst van het intro en het liedje hier opschrijven. Bij voorbaat dank.
@methomasdd3 жыл бұрын
Ek plaas graag die Afrikaanse lirieke. Geniet dit. Mag Hy : deur Andriëtte Norman As die stiltes in die huis kon praat Sou ek my hart oopmaak En vertel hoe baie ek verlang Om saam met jou te lag Ons het saam gedroom oor môre Ons sou ons storie skryf Ons sou nog Maar die Here kom Hy pluk Sy mooiste blomme eerste Mag Hy Kaalvoet op die voorstoep met jou dans Mag Hy Mag Hy Saam met jou die see in hardloop Mag Hy Namakwaland se blomme plant In jou tuin En mag jou naam ge-ink wees Op elke bladsy van Sy dagboek Soos ek wou Die plan was om van nou af Die wêreld uit te skuif Om plek te maak en net jou naam In my dagboek in te skryf Ons wou die wêreld gaan verken Ons sou mekaar weer vind Ons sou nog Maar die Here kom Hy pluk Sy mooiste blomme eerste Mag Hy Kaalvoet op die voorstoep met jou dans Mag Hy Mag Hy Saam met jou die see in hardloop Mag Hy Namakwaland se blomme plant In jou tuin En mag jou naam ge-ink wees Op elke bladsy van Sy dagboek Soos ek wou
@47Catarata3 жыл бұрын
@@methomasdd Heel erg bedankt. Met de zuid-Afrikaanse tekst erbij is t lied nog mooier. Fijn dat U deze moeite voor mij hebt gedaan.
@madsness76 жыл бұрын
Stunning
@maroelakafee21743 жыл бұрын
sadness and joy GOD IS IN CONTROL
@michaelmckinnon15913 жыл бұрын
Sounds like a love song
@marchulleman92764 жыл бұрын
mooi hoor!
@DulciBrito5 жыл бұрын
So beautiful thank you
@andreliebenberg63906 жыл бұрын
Beste song in afrikaanse geskiedenis 💖
@mikepretorius5554 жыл бұрын
Sekondeer
@maroelakafee21743 жыл бұрын
SO SO MOOI LAAT MY VERLANG NA ALMAL WAT WEG IS
@centwestern8 жыл бұрын
Ek het geen woorde nie, pragtig Andriette.
@susanmaria60524 жыл бұрын
Bible bookmarks:Gen 1:1, Psa 1:1, Pro 1:1, Joh 1:1 Bible bookmarks:Gen 1:1, Psa 1:1, Pro 1:1, Joh 1:1 Bible bookmarks:Gen 1:1, Psa 1:1, Pro 1:1, Joh 1:1 Bible bookmarks:Gen 1:1, Psa 1:1, Pro 1:1, Joh 1:1 Bible bookmarks:Gen 1:1, Psa 1:1, Pro 1:1, Joh 1:1 Bible bookmarks:Gen 1:1, Psa 1:1, Pro 1:1, Joh 1:1 Bible bookmarks:Gen 1:1, Psa 1:1, Pro 1:1, Joh 1:1 Bible bookmarks:Gen 1:1, Psa 1:1, Pro 1:1, Joh 1:1
@pieterlerm78357 жыл бұрын
Treffende woorde. Jy sing pragtig.
@christodelange55155 жыл бұрын
Ek wou maar net se.. Andriette, jy is mooi
@noreengroenewald76414 жыл бұрын
Beautiful
@jacopotgieter72222 жыл бұрын
Thanx your support is much appreciated
@MarynaUys-nd4pq10 ай бұрын
Ek my pa laas Jaar vetloor hart nog so seer
@johanneshaasbroek72283 жыл бұрын
Diep woorde wat die hartsnare roer
@riribleu66973 жыл бұрын
trop jolie tenez bon les afrikaners !!
@monicajoubert5 жыл бұрын
Sooo mooi!
@inostiv29552 жыл бұрын
.. C A N 🏆 Z 💯 O N A, per - Q 💯 U 💖 🎻 📢 O R 🎻 🏆 E..., geazzie... 💖
@benniemaree69138 жыл бұрын
2 jaar vandag sonder my Pa. Dankie vir die mooi liedjie Andriette...
@amandacloete22937 жыл бұрын
wonderlike sang
@mornevandyk17968 жыл бұрын
wow dis die mooiste song
@susanvanhuyssteen5153 жыл бұрын
Pragtig puik
@hestaotto42695 жыл бұрын
Mooiste mooi
@nicolaassyffert50934 жыл бұрын
Jy raak aan so baie harte want Jy mag vader het dit aan jou gegee om mense se harte sag en rein te hou ek en my gesin is rerag baie lief vir jou