Andriëtte - Mag Hy (Live in Pretoria, The Shack, 2017)

  Рет қаралды 59,833

Andriëtte

Andriëtte

Күн бұрын

Пікірлер
@doctorMoonshine
@doctorMoonshine 11 ай бұрын
Mijn hart gaat uit naar onze Afrikaner broeders en zusters... liefde vanuit Vlaanderen. 😘😘😘
@aubreycary7251
@aubreycary7251 3 жыл бұрын
This song is dedicated to a man's wife who has past away while he was waiting for her to meet him. This is the love that he had for her. Baie dankie vir jou lieflike stem en die liefde wat dit vir ons bring. Thank you lord Jesus.
@edmanvanschalkwyk6614
@edmanvanschalkwyk6614 3 жыл бұрын
'n Warboel van gevoelens spoel deur my gemoed terwyl ek hierna luister. Liefde, heimwee, 'n gevoel van alleen wees en mens wees. 'n Wete dat die lewe en geliefdes so bitter kosbaar is, en dat diegene wat werklik met hulle sielemaats hulle lewens deurbring baie geseende mense is. Nietemin, Andriette - en al die ander musikante hier. Die musiek het my siel geraak en my aan die dink gesit Baie, baie mooi en kosbare musiek hierdie. 'n Meesterstuk.
@liesstrijker
@liesstrijker 2 жыл бұрын
Wat heb je de stem, die aan jou is gegeven, geweldig goed gebruikt! Prachtig, dit lied, dank daarvoor uit Nederland
@joerobb8463
@joerobb8463 2 жыл бұрын
Wat n mooi liedjie en soos altyd die stem wat die lied net nog Meer krag gee Vrek hoendervleis mooi Baie dankie Andriette
@RonaldBeyer-z3p
@RonaldBeyer-z3p 11 ай бұрын
ANDRIETTE,DIE LIED MAAK N MENS YSKOUD ABSOLUUT WAAR, PRAGTIGE LIED EN AL JOU ALBUMS RONALD 💐
@isaiahmanabalala5969
@isaiahmanabalala5969 2 жыл бұрын
Wow,,I don't understand the language but eish this woman I have introduced her even to my 2 kids ,I love her to bits
@afrikaanseliefdesverhaleen5681
@afrikaanseliefdesverhaleen5681 5 ай бұрын
Dit is so pragtige lied Andriette en wat 'n sielvolle vertolking. Ek gaan na jou lied verwys in een van my stories! Die 100jaar oue man... Sal nie plagiaat nie, maar ek hoop mense kom luister dan na jou song as hulle dit lees. Baie dankie
@cronjealberts9341
@cronjealberts9341 10 ай бұрын
Pragtig…en so waar. Wat n seening is dit nie om een van God se blomme te wees nie
@mabelgriffin138
@mabelgriffin138 Жыл бұрын
Dankie so pragtig. Ons is 50jr getroud die jaar. 3jr terug bedlêend na beroerte. Ek versorg en staan hom by elke dag. 😂❤❤❤
@RonaldBeyer-z3p
@RonaldBeyer-z3p 11 ай бұрын
Pragtig en boodskap is baie waar, dankie Anriette ❤
@lindawentink2725
@lindawentink2725 Жыл бұрын
Vind dit so mooi🥰
@petroswart5252
@petroswart5252 7 ай бұрын
How I miss you with all my heart...😢😢😢😢😢😢
@eurickapanizza7695
@eurickapanizza7695 11 ай бұрын
Andriëtte... dit is so mooi liedjie. Dit laat my so verlaang na my sister, ♡ Florencia Bampton (Rensie) ... wens ek kon die cd koop...
@jorgfilter2241
@jorgfilter2241 Жыл бұрын
Hy pluk sy mooiste blomme eerste... Jy mag ook maar!! Nes HY!! En mag ons nog maar nog saam...
@simonmouton6487
@simonmouton6487 3 жыл бұрын
So hoe luister jy hierna sonder om in n Sewende Laan aktriese wat huil te verander???? Stunning song
@bogdan7996
@bogdan7996 2 жыл бұрын
Beautiful love song and a beautiful voice. The song awakens memories in me that had long been forgotten.
@petroswart5252
@petroswart5252 7 ай бұрын
Peter Swart......❤❤❤
@hendrikbadenhorst4598
@hendrikbadenhorst4598 3 жыл бұрын
Andriette Mag die Here Jou Seen en die Oom en sy Kinders Liefde Hendrik Badenhorst Bethal .
@inostiv2955
@inostiv2955 2 жыл бұрын
.. W 🏆 O N 💖 D ❤️ E 🎻 R 🎻 F 💯 U L... 💖
@wimdevilee9073
@wimdevilee9073 Жыл бұрын
Rillingen over m,n rug
@ronelvincent7169
@ronelvincent7169 4 ай бұрын
Pragtig 😢
@renabrown2946
@renabrown2946 10 ай бұрын
Hartseer mooi.
@jasmynemahoney7618
@jasmynemahoney7618 2 жыл бұрын
Tref my hart elke keer .. as ek na die liefjie luister.
@relud.6080
@relud.6080 Жыл бұрын
O voce minunată!❤❤❤
@connienaude3477
@connienaude3477 3 жыл бұрын
Pragtig 👏👏👏👏👏🙏🙏🙏
@riribleu6697
@riribleu6697 2 жыл бұрын
super !!!!
@jennifersmouse1539
@jennifersmouse1539 2 жыл бұрын
Baie mooi liedtjie - dit breek my hart elke keer
@joanjohan2124
@joanjohan2124 3 жыл бұрын
Dis n baie kosbare lied en woorde. Seë vir jou
@zirkroarty7652
@zirkroarty7652 Жыл бұрын
Sjoe...👌👌👌
@heinricholivier7588
@heinricholivier7588 3 жыл бұрын
Soms praat n liedjie met jou.... en jy kon dit nie beter bewoord nie. Mag Hy is so liedjie, dit herriner mens aan al die seeninge wat jy met n baie spesiale vrou kon deel terwyl sy aan jou geleen was.
@rinabasson18
@rinabasson18 3 жыл бұрын
ONGELOOFLIK PRAGTIG!!!! BAIE BAIE DANKIE!! Rina Basson
@iwanstarbuck5498
@iwanstarbuck5498 Жыл бұрын
Ongelooflike woorde
@juanjavierperezpita9043
@juanjavierperezpita9043 Жыл бұрын
😇🙏💝
@chrisdemeyer7975
@chrisdemeyer7975 Жыл бұрын
Hoendervleis😮
@marinaolivier990
@marinaolivier990 2 жыл бұрын
Laurika Rauch
Andriëtte - Mag Hy (Akoestiese Weergawe)
4:33
Andriëtte
Рет қаралды 616 М.
Andriëtte - Sewe Oseane (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
4:31
It works #beatbox #tiktok
00:34
BeatboxJCOP
Рет қаралды 41 МЛН
REAL or FAKE? #beatbox #tiktok
01:03
BeatboxJCOP
Рет қаралды 18 МЛН
Ons Lieflinge - Die Here Wag Reeds Daar
4:04
LieflingeVEVO
Рет қаралды 213 М.
Andriëtte - Mis Jou Meer (Lyric Video)
4:05
Andriëtte
Рет қаралды 321 М.
Andriëtte Norman Nuwe Liedjie | Die GROOT Brekfis
18:02
GROOTfm 90.5
Рет қаралды 6 М.
Theuns Jordaan - Keurspel (LIVE)
8:33
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 755 М.
Mag Hy
3:41
Andriëtte
Рет қаралды 60 М.
Andriëtte - Napoleon (Live In Pretoria, The Shack, 2017)
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 37 М.
Andriëtte - SEWE OSEANE (LEWENDIGE OPNAME)
4:32
Andriëtte
Рет қаралды 212 М.
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
5:07
Onbeskaamd
Рет қаралды 2,7 МЛН
Andriëtte - Vat My Hoër (Live in Pretoria, The Shack, 2017)
3:51
Andriëtte - Ek Moes Dit Gesê Het
4:11
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 405 М.