Anel se getuienis

  Рет қаралды 18,080

Cornerstone Church Middelburg

Cornerstone Church Middelburg

Күн бұрын

Testimony, Shielding Heights Ministries, Care and Share

Пікірлер: 14
@fredawillemse2808
@fredawillemse2808 18 күн бұрын
Ek wil so graag die Here voel of hoor dat my geloof versterk kan word. ASB..AMEN.
@SarieDuToit
@SarieDuToit Ай бұрын
Jahshua is Wonderbaar vir my dankie vir U ongelooflike Liefde HalleluJAH Amen.
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 2 жыл бұрын
JESUS CHRISTUS pleit ELKE DAG JESUS CHRISTUS se BLOED oor ons en in die aande want die duiwel val ons ook aan as ons slaap. 🙏👏🙏👏🤗🤗🤗
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 3 жыл бұрын
Anel, ek het jou getuienis sooo geniet!!! Soveel dinge wat jy sê en waardeur jy is, is ook my getuienis wat Vader, Jesus en Heilige Gees vir my gedoen het, 26 Maart 2020, die dag toe Covid Inperking begin het. Daar is soveel dieselfde detail, wat net weer vir my n bevestiging is van Vader se Belofte aan my. Moet nooit ophou getuig en Sy Naam verhoog nie, al word jy moeg, hou aan, eendag sal ons die vrug en oes daarvan sien, tot SY Eer.... Baie dankie, mag Jesus jou ryklik seën in jou roeping vir Hom. SHALOM!! *
@keenanmoses7481
@keenanmoses7481 2 жыл бұрын
See
@lewevirjesus6146
@lewevirjesus6146 7 жыл бұрын
Amen!!! Dankie Anel Jesus seën jou !!
@marlenescholtz175
@marlenescholtz175 3 жыл бұрын
Dankie Anel vir jou wonderlike getuie.
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 2 жыл бұрын
Wat ń wonderlike mooi boodskap getuinis 🙏👏
@elizebethlabuschagne9379
@elizebethlabuschagne9379 2 жыл бұрын
Jy is pragtig en jou getuienis awesome!
@caylee-annrothman5161
@caylee-annrothman5161 3 жыл бұрын
Dankie! ❤️
@priscilladrake185
@priscilladrake185 5 ай бұрын
Jeremiah 29:11 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here : Voorspoed en nie teenspoed nie ; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!
@pietervanzyl4928
@pietervanzyl4928 3 жыл бұрын
@HS-ml8dx
@HS-ml8dx Жыл бұрын
Is daar 'n e-pos waar ek Anel kan kontak, Cornerstone Church Middelburg?
@christophermcewan8065
@christophermcewan8065 3 жыл бұрын
Anel kan jy asseblief n' gebed vir my maak!
Die Getuienis van Andrew de Vries
28:22
Gesinskerk
Рет қаралды 3,7 М.
Sumarie Jordaan - Getuienis - 3 Maart 2019
8:27
Logos Christen Gemeente
Рет қаралды 15 М.
Will A Guitar Boat Hold My Weight?
00:20
MrBeast
Рет қаралды 153 МЛН
Cute kitty gadgets 💛
00:24
TheSoul Music Family
Рет қаралды 22 МЛН
Wat is jou Temperament? (Lynette Beer - Sessie 1)
1:07:53
Gesinskerk
Рет қаралды 8 М.
Hy is die liefling van my siel Dudley Mans
3:51
Kruiskyk
Рет қаралды 293 М.
Getuienis en lewensverhaal van Elvis Battis
1:03:32
EL ROI TEATER
Рет қаралды 10 М.
Vrou staan kinders en man af aan die dood!
36:26
Die Getuienis
Рет қаралды 63 М.
Ilome deel haar getuienis met Bybel Tyd kykers.
52:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 2,9 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 36 М.
The Complete Story of Paul: The Apostle to the Gentiles
30:13
Bible Unbound
Рет қаралды 5 МЛН
Ek't my vrou raak geskiet ...
30:02
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Hoor God se stem in Volkleur! met Lynette Beer
1:34:27
Gesinskerk
Рет қаралды 32 М.
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 12 М.
Will A Guitar Boat Hold My Weight?
00:20
MrBeast
Рет қаралды 153 МЛН