DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

  Рет қаралды 24,184

Patmosstudio

Patmosstudio

10 ай бұрын

Twitter: https// Patmos_Studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 32
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 10 ай бұрын
Wow!! Loof ons Here!! Hy is getrou en weet wat Hy doen...dankbaar saam julle!! 🤗😃
@elizabethkruger3425
@elizabethkruger3425 13 күн бұрын
Pragtige vertelling v jou lewensverhaal. Dankie😊
@annarigrove3587
@annarigrove3587 10 ай бұрын
Prys die Here vir vrouens wat bly bid!!🎉 Mans het ons nodig en ons het hulle nodig dis hoekom ons vir mekaar gemaak is en dit glo ek! Baïe dankïe vir jou guts en getuienis dit vat baie!! Want ek het myne ook geskryf....God is in our story!!
@JoeKhumalo-oh1wn
@JoeKhumalo-oh1wn Ай бұрын
As Gods kinders hoef ons nie verskoning vra as ons emotionel word nie dus trane van blydskap en sy heilige gees kry glory daar deur
@dawngoliath5027
@dawngoliath5027 2 ай бұрын
So dankbaar Dat ek die getuie kin hoor.
@user-dz1gz3bj3v
@user-dz1gz3bj3v 9 ай бұрын
JESUS JESUS U IS N WERKLIKHEID. EK HET MY GESIG NOU SO LEKKER GEWAS MET MY TRANE IN JESUS NAAM. ❤❤
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 10 ай бұрын
Wow!!!!!! Ek luister nou na die GETUIENIS - GOD is GOOD ALL THE TIME 👋👋👋🙏🙏🙏 Ons preek was v.oggend in Lede in Christus Parrow..Kaap. Oor jou tiendes....maak nie saak hoeveel jy jou tiendes gee nie, God voor sien..en gee dubbel terug. En soos die man se VROU: Ons is soos ń lamp paal wat skyn vir GOD, as ons man's Val is Ons Daar wat hom Moet op tel...en op ons kniëe bly en bid. God BLESSSING 🙏🙏
@estelledean6563
@estelledean6563 10 ай бұрын
Baieee insiggewend!!! Dankie vir hierdie getuienis!!! GOD SE GOEDHEID IS ONGELOOFLIK!!!!!!!
@christinaventer4901
@christinaventer4901 10 ай бұрын
Awesome getuienis so het ons elkeen n getuienis my lewe was n nagmerrie van geboorte af en ek kan vandag met trots se MY GOD IS AWESOME vir elkeen wat deur so n fase in hul lewe was God is getrou Jes 43
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 10 ай бұрын
Dankie vir n hoopvolle getuienis. Waardeer jou.
@timjacobs7104
@timjacobs7104 10 ай бұрын
Dankie Here vir alles wat U vir ons almal doen. Seen ons land . Dankie Amen 🙏 🙌
@yvonnelubbe3957
@yvonnelubbe3957 10 ай бұрын
Dankie vir die fantastiese getuienis. Abba seen jou
@estelledean6563
@estelledean6563 10 ай бұрын
N WARE man wys emosies! Kosbare verrykende getuienis!!!!!!!
@shoenaysiebritz9722
@shoenaysiebritz9722 10 ай бұрын
Wow, sy bank balans word 100 keer meer van R17 in die rooi na R1700🙌 dis ook nie toevalig dat die nommer 17 "victory" beteken🙌 dis so accurate in hierdie situasie en dis net weereens 'n bewys dat GOD is Awesomely Great !!! Sela 🙌🙌🙌
@user-cz8dh4jk7m
@user-cz8dh4jk7m 9 ай бұрын
Baie dankie u het my dag gemaak. Prys die VADER
@ameldamacklein4188
@ameldamacklein4188 10 ай бұрын
Huil ek nou saam jou! Dankie vir jou storie
@annatjiepeschel5228
@annatjiepeschel5228 10 ай бұрын
Prys die Here, genade onbeskryflik groot. 🙌
@user-zr4uo3td4t
@user-zr4uo3td4t 10 ай бұрын
Amanda dankie vir n awesome program..wat is die naam vd boek...iets vd hel...asb..liefde Joey❤
@user-yv6en1mo4f
@user-yv6en1mo4f 10 ай бұрын
Baie dnki my Here dit ht my so baie geseen😂😂
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 10 ай бұрын
Die Here is goed . Amen
@merciacoetzee775
@merciacoetzee775 9 ай бұрын
Wow, Kan ek asb weer die webtuiste kry?
@rikagiani4700
@rikagiani4700 10 ай бұрын
Wow, Wow dit is awesome..
@conniedevos7900
@conniedevos7900 10 ай бұрын
God is goed❤
@renziawilliams6903
@renziawilliams6903 10 ай бұрын
Wow di Here is Groot amen
@ansieraaths5844
@ansieraaths5844 9 ай бұрын
WOW! Is daar kontak nommer?
@devilliershelga
@devilliershelga 10 ай бұрын
Wow al die eer aan God.
@annatjieoosthuizen1030
@annatjieoosthuizen1030 10 ай бұрын
Wow 👏👏👏
@anettekarsten7328
@anettekarsten7328 9 ай бұрын
Amen
@amandafourie2024
@amandafourie2024 2 ай бұрын
Narcissistic....maar bly die Here het hom op sy pad
@esmeraldajohnson1403
@esmeraldajohnson1403 10 ай бұрын
Hy moes R100 en R7 gegee het. Hy het R7 gegee maar God het R1700 voorsien. God het sy geld wat hy moes gee vermenigvuldig. R100x10=R1000 en R7x100=R700
@user-jz7sj2cg1s
@user-jz7sj2cg1s 10 ай бұрын
Ek het dit geniet, kyk "Dancing with Jesus by Brenda Holder on you tube,
Narsis skiet my nege keer
28:07
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
Die Here wys my die hel
23:56
Patmosstudio
Рет қаралды 14 М.
My little bro is funny😁  @artur-boy
00:18
Andrey Grechka
Рет қаралды 13 МЛН
Please be kind🙏
00:34
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 191 МЛН
버블티로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 98 МЛН
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 198 М.
Melk In Jou Tee Tyd Program 37 Patsy Joubert   Deel 1
21:16
Janine Grobbelaar
Рет қаралды 1,1 М.
Die oom sê ek mag niks sê nie
27:11
Patmosstudio
Рет қаралды 9 М.
GOD WERK ANDERS | Dr Johan Carstens en Amanda Loftus
28:28
Patmosstudio
Рет қаралды 2,2 М.
So word vermoorde ds. Liezel se man vasgetrek
16:16
NUUSPOD
Рет қаралды 78 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 17 М.
Die geheime van Wilgenhof-manskoshuis | Paul Joubert | 8 Februarie 2024
17:28
Hoekom word jy siek
11:47
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
230121 Prof Stephan Joubert
2:06:48
NG Gemeente Overkruin
Рет қаралды 84 М.
Ek wou sy keel afsny, maar ek kon nie x satanis
19:49
Patmosstudio
Рет қаралды 12 М.
Did you believe it was real? #tiktok
0:25
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 24 МЛН
I Can't Believe We Did This...
0:38
Stokes Twins
Рет қаралды 28 МЛН
Became invisible for one day!  #funny #wednesday #memes
0:25
Watch Me
Рет қаралды 29 МЛН
Do you like icecream?
0:21
dednahype
Рет қаралды 12 МЛН