Appel - Dokumentêr Van Die Trilogie

  Рет қаралды 23,091

Appel

Appel

7 жыл бұрын

Music video by Appel performing Dokumentêr Van Die Trilogie. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd
vevo.ly/FKsvro

Пікірлер: 35
@JaKeSMusic
@JaKeSMusic 7 ай бұрын
Wat ń opregte human being. Christoph jy het hope talent gekry, ek weet dat jy soveel meer nog het om ons te bied. Was nog altyd ń groot aanhanger van jou musiek. Ek ontdou nog toe die trilogie net vrygestel was, van daai tyd af het veral die drie songs se lirieke diep spore in my lewe getrap. En ek glo dat dit nogsteeds vir baie mense betekenis bied. Dankie dat jy jou ervaring met ons kon deel, dit inspireer en gee hoop aan baie van ons. 🙂
@quintinsmit3265
@quintinsmit3265 5 жыл бұрын
Christoph, hierdie verhaal van jou het baie diep spore binne my getrap. Ek kan relate met jou ervaring. Ek het 'n soortgelyke ervaring gehad, maar het 100% by die anderkant uitgekom en dit slegs met die genade van God en ondersteuning van 'n liefdevolle familie. Dit is awesome om die krag van die Here te ervaar, al is dit onder hierdie omstandighede. Net soos jy, het ek besef dat die lewe nie net gaan om gemiddeld te wees nie maar om daardie next level te bereik. Jou verhaal bewys weereens dat God lewe. Amen
@MetalFox93
@MetalFox93 6 жыл бұрын
Appel what a guy, ou hierdie dokumenter bevestig net wat ek gehoor het in jou musiek en lirieke voor ek dit nog gekyk het, God seen jou appel!
@simoneking6151
@simoneking6151 7 жыл бұрын
Beste 20min van my lewe. Groot inspirasie.
@damngirl4177
@damngirl4177 7 жыл бұрын
Awesomeste ou neef ooit! Jy maak die familie trots!!!
@simonewilliams9412
@simonewilliams9412 3 жыл бұрын
Sjoe. Nie geweet dit is waaroor die songs Gan nie. Mens Kan net die Here dank vir n tweede kaans in die lewe.
@ReelExcitement
@ReelExcitement 24 күн бұрын
Just a soutie appreciating one of the best 🍎 on the tree.
@charleenbrits4110
@charleenbrits4110 2 жыл бұрын
jys n perfek man aapel
@wickus4521
@wickus4521 6 жыл бұрын
WOW ek het respek vir die man en die video het my diep geraak.....
@jeandrenell7053
@jeandrenell7053 6 жыл бұрын
Het baie respek vir jou en ek is regtig op reg dankbaar dat die Here jou gespaar het en ja die Here is so groot en almagtig ons as mens vat baie goeie goed vir granded
@SuperDjmace
@SuperDjmace 3 жыл бұрын
my so inspireer!!!! #respect
@musiclovers363
@musiclovers363 Жыл бұрын
You are awesome Appel
@johan6888
@johan6888 5 жыл бұрын
appel. ek wardeer dat jy alles gedeel het, ek het inspirasie noodig gehaat, DANKIE
@Diehelekaykay
@Diehelekaykay 4 жыл бұрын
Ekt my oë uitgehuil !!!
@albertjacobs1794
@albertjacobs1794 7 жыл бұрын
Dis so great om die here saam jou te he
@jacobusniemand6348
@jacobusniemand6348 6 жыл бұрын
fLIP APPEL. WAARHEID EN GOD SE GENADE
@nicolekotze7613
@nicolekotze7613 5 жыл бұрын
Ju inspereer my baie, dankie
@kiennieoosthuizen28
@kiennieoosthuizen28 6 жыл бұрын
Ek dink rrg jy het my OE oop gemaak danki Appel's kennie Oosthuizen
@JacquesRautenbach
@JacquesRautenbach Жыл бұрын
Great stuff Appel!
@lienamuller9040
@lienamuller9040 6 жыл бұрын
my nuwe favorite musiek kan nie ophou luister na Kom en Le my Neer nie!! die ander songs is ook awesome.. Sterkte mag God jou net seen in die toekoms
@jacquesbekker4229
@jacquesbekker4229 3 жыл бұрын
ek het nog nooit jou vidios gesien nie tot vendag het altyd net gehoor en WOW WOW WOW hule vekeerd jy sing WOW ek luister die emosies en als voor ek kyk en jy is WOW jou musiek wat jy skruif en nou sig is iets uit die werld
@adriaanlouwfullard2771
@adriaanlouwfullard2771 5 жыл бұрын
Beautiful
@jaendreahlers5727
@jaendreahlers5727 5 жыл бұрын
dankie vir die video .as dit nie vir die inspererend video was nie was ek nie nou hier nie .ek het vanoggend baie hartseer en was op n punt waar ek wou selfmoord pleeg en toe kom ek op n manier op hierdie video af en ek het gehuil maar aan die einde het ek besef selfmoord is nie die antwoord nie en dis nie iets wat die Here wil he nie en dat hy altyd daar is vir jou maak nie saak hoe erg jou robleme is nie .en ek wil net vir jou dankie se vir die wonderlike video
@christophkotze360
@christophkotze360 5 жыл бұрын
Jaendre Ahlers dankie vir jou inspirerende boodskap. Ek bid dat jy altyd God naby aan jou hart sal dra. God wil jou battles vir jou baklei, glo en vertrou net. Dit is moeilik, die duiwel wil jou onderhou, maar hoe moeiliker dit raak om op te staan hoe groter is die plan wat die Here vir jou het, dis hoekom die duiwel jou daar onder wil hou, hy wil nie hê jy moet die lig sien nie. Hou moed my maat. 🙏 Groete Appel
@armandvanderschyff8119
@armandvanderschyff8119 2 жыл бұрын
Jy is vir my n insperasie en jy leer my baie uit die video en ek is baie bly ek het hom gekyk sterkte vir die pad voorentoe en ek hoop ek kan jou eendag ontmoet en jou storie hoor
@mervynross4197
@mervynross4197 4 жыл бұрын
Appel, waar kan ek n mentor kry soos wat jy gehad het?
@nicolekotze7613
@nicolekotze7613 5 жыл бұрын
God is groot!!
@dinageugjes4816
@dinageugjes4816 Ай бұрын
❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉
@mandibarnard4695
@mandibarnard4695 7 жыл бұрын
Inspirerend.
@bertusmeiring1797
@bertusmeiring1797 5 жыл бұрын
Go appel
@jacobusniemand6348
@jacobusniemand6348 6 жыл бұрын
Shit ek kyk nou die 2de keur na die video,,,,na die like...Appel flip dit klink vir my of als deur jou gewig is....jou stem maak op boet,,
@luhannvanniekerk1655
@luhannvanniekerk1655 7 ай бұрын
Hello Appel my naam Is Luhann van Niekerk en ek wil net vir jou sê dat daai koue suurstof wat in jou Longe in geblaas was is die suurstof van die Here onse God die skepper van die hemel en aarde en hy het jou n tweede kans gegee om n nuwe lewe te begin en ek sê nie dis verkeerd nie maar ek sien in jou nuwe songs sing jy van drank en party en allerande goed en ek dink nie dit is hoekom die Here jou n tweede kans gegee het nie ek dink nie Hy het jou n tweede kans gegee om van drank en partytjies te sing en mense die verkeerde manier te leer nie en die is nie n "hate comment" nie ek is n kind van God en ek is net 14 so asseblief dank God vir alles wat hy jou gegee het en leef jou lewe reg Appel, ek is in Orania en ek het nog n foto van jou saam my van die eerste keer wat jy hier na toe gekom het en jy was weer 3 of 4 maande weer hier met Orania gaan groot en ek kon nie kom nie vir sommige redes en ek wens jou baie sterkte toe❤
@elripeters1602
@elripeters1602 6 жыл бұрын
Jy moet net glo
@michaelcampher5531
@michaelcampher5531 4 жыл бұрын
Eks jammer
@helenazaal8462
@helenazaal8462 3 жыл бұрын
At
Riaan Benadé - Wie is Riaan Benadé - 'n Kort Dokumentêr
8:00
Riaan Benadé
Рет қаралды 34 М.
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 17 МЛН
БАБУШКИН КОМПОТ В СОЛО
00:23
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 17 МЛН
ВОДА В СОЛО
00:20
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 32 МЛН
Jo Black - Een klein klippie (die storie)
5:57
In Afrikaans
Рет қаралды 198 М.
Appel - Musiekvideotrilogie - 30 Jun 2017
15:45
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 222
Die Fokkol Fokkol Fokkol Fokkol Song (Splinternuut) Koos Kombuis
4:00
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Jay - Lê Bietjie Langer
3:49
Jay du Plessis
Рет қаралды 11 МЛН
Appel - Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)
4:03
Appel
Рет қаралды 1 МЛН
Bok van Blerk: De La Rey
3:39
Lev Sever
Рет қаралды 125 М.
Appel - Hier Sal Jy Boer
3:54
Appel
Рет қаралды 1,3 МЛН
Valiant Swart 'Die Mystic Boer' Kort Dokumentêr
4:53
Sanlam
Рет қаралды 3,9 М.
Appel - Vroumens (Trilogie Deel 3)
4:48
Appel
Рет қаралды 548 М.
V $ X V PRiNCE, Shulamah - Jai Jatpaimyz (2024)
2:38
Студия СОЮЗ
Рет қаралды 128 М.
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 821 М.
Aq Koilek
2:51
Algyt - Topic
Рет қаралды 134 М.
Жандос ҚАРЖАУБАЙ - Ауылымды сағындым (official video) 2024
4:25
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 642 М.
Sadraddin - Taxi | Official Music Video
3:10
SADRADDIN
Рет қаралды 772 М.
Dj Jack SpaRRow - Akbar Ghalta Bahiati ( Slap Remix Arabic ) #TIKTOK
2:21
Dj Jack SpaRRow
Рет қаралды 1,7 МЛН