Music video by Appel performing Vroumens. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd ZA vevo.ly/daKxqZ
Пікірлер: 40
@user-sf6ph2oj5u7 ай бұрын
Best song ever!! Ek love die song. It's stuck in my head.
@petrovaneeden58234 жыл бұрын
Hoendervleis flippen awesome love it!!
@gsr86253 жыл бұрын
Sterkte aan elke een hier wat deur iets gaan. Die Here het in elke person se lewe iets in gedagte. Hartseer is tydelik. Een van die dae gaan die Here God jou vroumensie vir jou gee. En weet, sy gaan op die regte tyd perfek wees vir jou net soos jy perfek vir haar gaan wees. Wees net geduldig✝️
@charleenbrits41102 жыл бұрын
Dankie😭
@johanvanheerden1474 Жыл бұрын
🙏🏻
@lezandrinel89034 жыл бұрын
Mansmens .... dis vir jou ♡
@lezandrinel89034 жыл бұрын
A...
@eldorettesenekal834 Жыл бұрын
Dis vir my die mooiste song nog ek huil altyd as dit hoor
@charleenbrits41102 жыл бұрын
Ek love die song vat n mense se straane
@allisontorrie82924 жыл бұрын
Jy is die beste
@erikdemilander4945 жыл бұрын
Appel is in 'n liga van sy eie!!!
@psjfellowship30946 жыл бұрын
Wow amazing woorfe.en musiek videos altyd awesome.ek vrek oor jou musiek.ek kan heeldag lank na jou musiek luister.Jy skryf actually oor goed wat saak maak.mag God jou musiek seen dat dit stukkende harte en mense wat deer iets gaan sal aanraak.Jou musiek raak my aan van dag wat ek gehoor het.en nou dat ek weet wa oor musiek video gaan en woorde.besef ek hoe amazing mens jy is.hou aan sulke liedjies skryf.hou aan sing.hou aan n inspirasie wees.Jy rerig beautiful stem.mag God jou loopbaan en jou en jou familie seen
@marissavorster57545 жыл бұрын
Mal hieroor.. My man het dit vir my gespeel en ek was hele tyd in trane - beautiful! Regtig!
@jacoliebenberg32893 жыл бұрын
Cool song
@TinyFord15 жыл бұрын
Sho Appel, al klaar ‘n legende na so kort tydjie.
@alishafritz22183 жыл бұрын
DIT WAS AWESOME Jy moet nog sulke videos maak
@dinageugjes4816Ай бұрын
Mooi!!❤❤❤😂🎉🎉🎉
@theaviljoen15947 жыл бұрын
Absoluut Fantasties !! Wag al vanaf jou onderhoud op jukebox vir die .
@valeriejoubert194 жыл бұрын
Mansmens..dink nogsteets aan jou
@gsr86253 жыл бұрын
Sterkte man, sterkte🤍
@TheVirtualB22 жыл бұрын
❤😂🎉😢😢😢😢😮😮😮😮😅😅😊😊😊😅😅😅😅
@TheVirtualB22 жыл бұрын
❤😂😂😂🎉🎉
@corenebreedt53565 жыл бұрын
Beste song ooit... Het my definitief in trane gelos... Hou so aan!!❤️
@yolandadebeer5283 жыл бұрын
love it❤
@christinejameson6507 жыл бұрын
Pragtige liedjie.
@whitenoisechannel7782 ай бұрын
die vids lyk soos n poes geie afrikaanse movie
@roxyvantonder84376 жыл бұрын
Stunning liedtjie
@michellepietersen98626 жыл бұрын
Wow!! dis pragtig! jou woorde is so eerlik en opreg! hou so aan Appel!