Awesome en amazing dat jy nie jou Afrikaanse agtergrond vergeet het nie. RSA is net 'n amazing plek met amazing mense.
@vliegvlerkАй бұрын
Arno ons 1 ste Hollywood ster.
@rynoagenbach4728Ай бұрын
ENIGSTE Hollywood ster
@albieprinsloo7402Ай бұрын
Arno are a humble famous Afrikaans speaking legend actor ( so different from the actress from Benoni!!😂😂) and listening to your podcast tonight most young aspiring RSA female/male actors producers should learn and listen. Sure all South Africans are Very proud of you🥰🥰🥰
@jacqueserasmus5811Ай бұрын
Uitstekende gesprek! Arno het groot naam vir homself gemaak.
@DusterDieselАй бұрын
Just a nice bloke.
@The-truth-is-valuable.Ай бұрын
The "later profit sharing / kickback" is called "Tantieme" (Royalties) in Afrikaans.
@Luna-cf3opАй бұрын
Hoop Arno het meer onlangs gaan kyk hoe lyk Swakopmund!
@ziskabrits618Ай бұрын
💪🏻🕊💪🏻
@bernaokumus4998Ай бұрын
😊😊😊😊🎉🎉🎉❤❤❤
@alfredwebster8031Ай бұрын
Dis die mummy wow
@vliegvlerkАй бұрын
Arno ek probeer ek my hare Kam. F all.
@EdwardWilliamONeillАй бұрын
Hy het buiteland toe gevlug om diensplig te ontduik. Al het hy geld gaan maak is hy n lafaard.
@rynoagenbach4728Ай бұрын
JANEE, en daar slaan die boerbaar deur, shame
@gregoryfrancis3899Ай бұрын
Nou ja! Klink asof Arnold Amerika-befok is, en stel nie belang om ontslae te raak van die yanks en hulle wurggreep oor ons se film bedryf nie. Finaal speel hy 'n "good guy" rol vir sy Hollywood base.
@klipkouersАй бұрын
@@gregoryfrancis3899 jy het duidelik nie die onderhoud geluister nie…
@rynoagenbach4728Ай бұрын
@@klipkouers WAT verwag jy van n 30% kyker???
@cboffard835026 күн бұрын
The whole scary world is just out to get you, isn't it?