Bosoorlog Episode 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid

  Рет қаралды 169,726

Jacques Basson

Jacques Basson

Күн бұрын

Пікірлер
@sareljacobusoberholzer1346
@sareljacobusoberholzer1346 Ай бұрын
Baie Dankie. Dit is Lekker om die stories in Afrikaans te hoor. Dit was ons Super Heroes.🎉🎉
@hennies9509
@hennies9509 Ай бұрын
I worked with them at 4 Reconnaissance Regiment, Logistics, and making sure they have their right equipment. It was a time of my life as a 19 year old. When I arrived there, they had a tradition. You had to swim in your browns and boots from Donkergat. You get thrown overboard, and then you swim, lol!!! There are so many stories, but it was the time of my life.
@dawiepieterse7466
@dawiepieterse7466 Ай бұрын
So lekker om vir die "ou manne" te luister. Baie dankie vir julle diens. Ek wag in spanning vir die volgende episode.
@davealston3881
@davealston3881 Ай бұрын
Such unbelievable humble men after all they have been through ….big respect
@stephandeswardt5802
@stephandeswardt5802 Ай бұрын
Dankie dat julle hierdie in Afrikaans doen.....al die regte nuanses word so oorgedra!
@tieniedejager3237
@tieniedejager3237 Ай бұрын
Uitstekende program, stories en stories vertellers. Ons wil meer hiervan hoor. Trots op julle Manne!!
@kempvdwesthuizen9245
@kempvdwesthuizen9245 20 күн бұрын
Baie dankie vir die gesprek. Het dit geniet om weer na SW en James te luister. Albei het al verskeie onderhoude gedoen op Legacy conversations. Het ook een van SW se boekbekendstelling bygewoon. Ek het ook vir James persoonlik ontmoet(Hy is ook bevriend met my suster en het hulle saam valskerm gespring by Pretoria Weermag Valskerm Klub waar ek ook n lid wasin die vroee 90's) Hierdie MANNE is die room van die SAW. Groot respek vir wat hulle gedoen het.
@chantellesouthafrica
@chantellesouthafrica Ай бұрын
Pragtige program! Baie dankie, my kleinseun sit vasgenael om saam te kyk! Ons sien baie uit na die volgende episodes. SALUUT EN RESPEK! ❤
@aimpointsafaris
@aimpointsafaris Ай бұрын
Dit was nou vrek lekker om te luister. Maak asb weer so. Ons wag in spanning.
@hannesopperman7307
@hannesopperman7307 Ай бұрын
Hierdie was baie baie goed, sal graag nog 'n episode wil hoor.
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@hannesopperman7307 daar is beslis nog oppad
@phillipmills7836
@phillipmills7836 Ай бұрын
Het dit nou baie geniet. Sal graag nog stories van die SW & James wil hoor.
@chrismouton1985
@chrismouton1985 27 күн бұрын
Baie dankie vir hierdie gesprek. Hierdie was baie insiggewend! My pa was in die sewentigs in die oorlog gewees. Hy was 'n Bat gewees, maar hy't nie baie oor sy tye in die oorlog gepraat nie. Dit wat ek van hom weet was deur ander mense vertel. As 'n Suidwester het hy langer as sy diensplig gedoen en blykbaar was hy betrokke by so paar spesiale operasies. Ek wens ek kon hom vra, maar hy's nie meer met ons nie en hy't nie graag gepraat nie.
@sarelpretorius7239
@sarelpretorius7239 Ай бұрын
Jis dis nou leker om na als te luister, eks in die verkeerde tyd gebore. Sien uit na die volgende episode. Dankie GV's
@DVTREALMAN150
@DVTREALMAN150 Ай бұрын
Baie dankie. Kan nie wag vir die volgende episode nie.
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 Ай бұрын
Dankie vir die program! Dis baie intressant! Ek geniet! Groete uit Lima Peru!
@N3jas
@N3jas Ай бұрын
Baie dankie vir julle diens aan die land!
@karlvanrooyen7402
@karlvanrooyen7402 Ай бұрын
I read somewhere that the SA special forces operators " pre- selection" qualification is often the qualification pass for some other military special forces. SA operators would walk through other selection phases if that is the case.
@adiossoulboy
@adiossoulboy Ай бұрын
Dankie manne, van n soutie wat die stories baie geniet het 🫡🙏🏻👍🏻
@GregoryAshton_house_n_hill
@GregoryAshton_house_n_hill Ай бұрын
Mooi so, SW enr James.
@L-x7y
@L-x7y Ай бұрын
Nou het ek lekker geluister. Dankie! Julle kan die gesprekke maar oor meer episodes laat loop...kan heeldag luister na die stories.
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@L-x7y Baie episodes oppad
@vossierebel
@vossierebel Ай бұрын
Dankie manne... lekker om julle stories te hoor op die kanaal ook! Ja, SW is sekerlik die eenigste man ter wereld wat sy 21st verjaarsdag met so 'n Guy Faulks te vier!! Lekker! Koop sy boek, miskien koop hy dalk vir my 'n bier as ek weer in SA 'n draai gooi!🤣🤣
@johanwolmarans2264
@johanwolmarans2264 Ай бұрын
Love dit kan nie wag vir opvolg episode nie.
@avronlucas
@avronlucas 29 күн бұрын
Saluut en dankie. My legkaart begin al hoe meer sin maak.
@bravofoxable
@bravofoxable 6 күн бұрын
sien uit na res van reeks, kan ure hierna luister. Goeie idee julle, welgedaan
@thunderslap7390
@thunderslap7390 15 күн бұрын
Thank you, brings back memories, I did the City Insurgency in 1983, it was conducted by Secial Ops guys with I think 2 Israeli's there as well, at the time we did not know who they were other than they did not have a South African Accent or could not speak Afrikaans. Later in life when I moved to the Middle East I met an Istraeli who were seconded to SWA to work with the SADF. When I spoke to him he had knowledge of Angola the Recces, 32, and Koevoet that only an insider whould have known. Just for interest there were quite a few South Africans working for Black Water as operators but mostly as body guards to Senior Politicians and "War Lords" and at times Guards to American fighting Forces during special operations. Black Water did a lot of baby sitting Americans in Operations, the Brits had their own "Baby Sitters" Black water if I am correct was a branch of Executive Outcomes that got amalgamated into Black Water owned and operated from the USA. Training was their main goal, Police, Army, etc. but it went much further. There is a very famous/Infamous video of South Africans (Now banned from KZbin) "Jokingly machine gunning a mini van with Iraq's civilians because they refused to yeild to a command to stop the van. The video came to light at the same time when the Video of the Apache gunning down a group of men that "shamed" the USA, but there are many videos of South Africans operating with the US and Brits "Unofficialy" beacause they did not have the same protection under the Geneva Convention so they were pretty much on their own. I still wonder what happened to those guys and the guys I trained with, they seem to have evaporated into thin air.Just for clarity, I was not in the SADF I was with Koevoet, we worked with the "Special Forces in the SADF" but we had a different outlook, and obviously we were much older than the SADF guys so we did everything through brute force and Intimidation with a "mildelike invoeging van Brandewyn, geweld en Gee nie n fok om nie" wat Koevoet so suksesvol gemaak het, LOL. Dit was os snaaks vir ons dat die Weermag alles so mooi beplan het, weke voor die tyd en ons het net in n Caspir gespring met boerewors en Trackers (Boesmans) en straf gaan uitdeel en in die proses n hele paar "krale" gaan verwoes en die Medics vertel wie ons wil ndervra so hou hulle aan die lewe totdat ons met hulle gepraat het en daarna doen wat julle wil met hulle.
@dmphotograpic158
@dmphotograpic158 Ай бұрын
Dankie Jacques ! Nostra Prima !
@annaliedupreez9488
@annaliedupreez9488 Ай бұрын
Lekker om weer na julle te luister. Lees gerus SW se boek, Sierra Whiskey.
@h1017412
@h1017412 10 күн бұрын
Really enjoyed this - thank you.
@thewanderingtravellers61
@thewanderingtravellers61 Ай бұрын
Best Special Forces in the world - much respect. It would be great to have english sub-titles
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@thewanderingtravellers61 great suggestion
@kempvdwesthuizen9245
@kempvdwesthuizen9245 21 күн бұрын
You can also listen to SW on Legacy conversations. He did a series of 10 episodes in English as well
@ricklobb
@ricklobb 29 күн бұрын
Dankie manne, salute and massive respect.
@michaelwilson6404
@michaelwilson6404 Ай бұрын
Ek het op die duikboote gewerk, en saam met julle gewerk, die stories wat mense van die "recces" is strond, daar is goeie mense in julle span, mooi manne. Ek is trots op julle.
@johnvaneeden1455
@johnvaneeden1455 Ай бұрын
So terloops, Johanna van der Merwe is nou omskep in museum !
@stoicrecovery
@stoicrecovery Ай бұрын
Great show, maar ek stel voor jy gooi hom meer Joe Rogan style, die oomblik as jy se 'ons hardloop uit tyd'sny jou gaste automaties stories uit wat ons wil hoor, dink dalk volgende keer of wat ookal. Net n voorsetel, hier vir dit enige manier.
@Mister_JB_yep
@Mister_JB_yep Ай бұрын
Dankie manne! Ek het dit baie geniet. Maak asb weer so.
@cobusoost
@cobusoost Ай бұрын
Great Jacques! Welgedaan!
@RungeCarl
@RungeCarl Ай бұрын
SW's book a must read.
@anzellejansevanrensburg7901
@anzellejansevanrensburg7901 25 күн бұрын
Wats die naam van die boek
@StephenAdrianVenter-om2qg
@StephenAdrianVenter-om2qg Ай бұрын
Dankie...dit was regtig interesant
@JuiC30
@JuiC30 Ай бұрын
My Pa, wat laas jaar oorlede is, Martinis Gert Thomas Holtzhausen of Tommy Holtzhausen, was in die Recce's en ook in die grens oorlog gewee. Baie trots op my pa, dat hy vir ons land baklei het, mis jou Outop! Danie vir die stories, my Pa het nooit regtig gepraat wat aan gegaan het nie. Hulle het hom ook geken as "Paymaster".
@emilebeukman7062
@emilebeukman7062 20 күн бұрын
Baie insiggewend. Baie dankie Jacques vir die platform!
@bukswillemsoosthuizen3745
@bukswillemsoosthuizen3745 16 күн бұрын
❤..wees trots...
@jandelport431
@jandelport431 Ай бұрын
Baie dankie vir hierdie eerlik opregte inligting. Gewone mense by wie ons almal so baie kon leer.
@marelizehuisamen5283
@marelizehuisamen5283 23 күн бұрын
Respek vir hierdie manne!!
@stoicrecovery
@stoicrecovery Ай бұрын
Baie dankie vir wat julle manne gedoen het, ek het indeedaad diep respek vir al die mans of jong seuns wat in die Grens oorlog was. Julle is befokte ooms hoor.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Ай бұрын
Ten mister weet hulle wanner om vuilbek te wees !!!! Domkop !!!
@jake2172-p2v
@jake2172-p2v Ай бұрын
Was 'n Sapper in 79/80 en onthou dat ek saam met kol Breytenbach in 80 'n obstacle course vir die recce's by Walmansthal gebou het. Net om die roete te stap daai tyd was 'n helse ondervinding.
@spagettinoodle4583
@spagettinoodle4583 Ай бұрын
Wow really good episode down to earth professionals
@lesliestrydom4157
@lesliestrydom4157 Ай бұрын
I recall that the wellknown and respected" Jane's Weekly reported that the then best soldiers in the World were the SADF Special Forces and the Israeli soldiers. Obviously the terrain differed completely namely a bush guerilla war vs a more open one in a desert-like area.
@MothaLuva
@MothaLuva Ай бұрын
I once heard from a Rhodesian who went to Israel for some training that he wasn’t too impressed by the Israeli, because their opponents couldn’t be compared to the ZANU and ZAPU…I don’t know.
@mikevomhagen2149
@mikevomhagen2149 Ай бұрын
I've the greatest respect for the chaps who served in the "recces" but can't help observing the lack of detail paid when describing the role or maybe the efforts and contributions made by the strike craft operators of the SAN. I imagine the same observation might be made by the submariners of the same period. The incredible almost unattainable standards set by the schools and ships companies set as SOP just to be able to perform the basic task of a delivery vehicle is pretty much passed over or discarded by the chaps interview namely - I do recall that we would let chaps steer the ship "take the helm" but even an experienced badged strike craft operator would never be left alone on the bridge, there would always be a OOW , a WPO and 2 more look outs, understandably if in CS 2 it might be a little bit more intense and staff on the bridge, split into the optical director and the FCR. -whatever the bridge is doing the plot team in the ops room were observing or even controlling. I think I am korrekt in saying, that if you're going to include the SC in the story, perhaps honour the crews by showing a 100% understanding on how it all worked. After all, we came from the Haifa operating regimes, based on the Viking philosophy of second to none of seamanship and maritime war. We certainly wouldn't let a "vleisbomb" drive a 450ton MSL boat on foreign waters all on his own. Best regards and eternal respect. Mike von Hagen SCO2
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@mikevomhagen2149 daarom gaan ek ook met ander eenhede gesels Mike. Belangrik om die hele prentjie te sien en hoor.
@neelsmuller3716
@neelsmuller3716 Ай бұрын
The whole talk was about the the Operators and NOT about the Navy…… it will be nice if they do have a talk to the Navy , we as infantry never knew anything about the Navy.
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@neelsmuller3716 lees my vorige comment. Ek gaan met almal gesels. Almal!
@louwburger4295
@louwburger4295 Ай бұрын
Very valid point Vom Hagen. Everyone played a very equal part in these operations conducted. Sub mariners and strike craft operators.
@diondubruyn3671
@diondubruyn3671 Ай бұрын
Dankie
@Stefan-X24
@Stefan-X24 Ай бұрын
Is hierdie reeks van 8 episodes net oor die Recce's of ander eenhede ook?
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@Stefan-X24 gaan ander eenhede ook wees.
@dawidesterhuizen6989
@dawidesterhuizen6989 Ай бұрын
Moerse baie geniet. Sien uit na nog baie meer!
@Riaan3108
@Riaan3108 21 күн бұрын
My Pa (Tommy Ferreira) was in die Army Gim (1969) , daarna in die Cape Town Highlanders Angola toe. Was in die Troepetrein ongeluk op Keetmans. Hierdie laat my dink aan die stories hy vertel.
@AW-rj6qf
@AW-rj6qf Ай бұрын
Salute/ Saluut.
@bukswillemsoosthuizen3745
@bukswillemsoosthuizen3745 16 күн бұрын
❤..onthou dit was Airborne...en Seaborne.....en die weermag het nie net bestaan uit reccies..koevoet en 32..met respek..😢
@leonardblignaut665
@leonardblignaut665 Ай бұрын
Dankie manne. waneer sien ons deel2?
@DokJakkals
@DokJakkals Ай бұрын
Is dit te laat om daai Black Hawk op die titelblad te vervang met ń Puma?
@reinhartsmit151
@reinhartsmit151 Ай бұрын
Baie nice! Wens net dit was langer
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@reinhartsmit151 nog episodes oppad. As dit in my studio was, sou dit langer gewees het. Ons neem voor ‘n gehoor op…
@reinhartsmit151
@reinhartsmit151 Ай бұрын
@klipkouers jy moet 'n podcast begin
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@reinhartsmit151 ek is ‘n podcaster. Klipkouers is ‘n podcast. Ons het video podcasts begin doen die afgelope jaar.
@reinhartsmit151
@reinhartsmit151 Ай бұрын
@@klipkouers dankie ek sien nou. Lovit!
@Anton-cf3xd
@Anton-cf3xd Ай бұрын
Die niks kos was erg , het nooit van die bullibeef gehou nie maar sou eenig iets doen vir n happie , maar die niks slaap het my meer gevang as die hongerte, dit raak nag om sielkundiglik wakker te bly
@joeydeklerk3938
@joeydeklerk3938 29 күн бұрын
@hennievanstaden5860
@hennievanstaden5860 Ай бұрын
Wat is die kwaliteit van opleing in die hedendaagse weermag??
@mariusmarais9750
@mariusmarais9750 Ай бұрын
Waars hulle baarde, donker brille en tatoos ?? 😂😂 Twee Legends
@hersenskim
@hersenskim Ай бұрын
Amerikaanse nonsens daai ;)
@kobus-r8r
@kobus-r8r Ай бұрын
R I P Kriek
@francoiusengelbrecht4724
@francoiusengelbrecht4724 Ай бұрын
Dink nou ver terrug. Was n operateur by 1VK Durban 1979 -1980. Drie operasies gedoen na my keuring. My groep wat met keuring begin het was 37 en net 2 het klaargemaak, ek was een. Het later aangesluut by 2VK. My bevelvoeder was Maj Dippenaar. Aksievolle jare gewees.
@francoiusengelbrecht4724
@francoiusengelbrecht4724 Ай бұрын
Sers Engelbrecht
@ilzabeukman6111
@ilzabeukman6111 Ай бұрын
Baie interressant! 👍
@raymondherbst3627
@raymondherbst3627 28 күн бұрын
I could listen to 4hrs of this
@MarkFindlay-o2m
@MarkFindlay-o2m Ай бұрын
I have met many men, in their late 50s and 60s, making claims of being a recce and how violent they where. But not one if them could name their CO or RSM. Talk about disrespecting honour. Most of them where sitting in pubs, telling long stories. And yes, i made their bame Totie. Disgusting individuals. Recce are not hired for being violent, angry men. Recce's where chosen for being, intelligent and resourceful snd had to undergo rigorous psychological training.
@STUFFWEDO
@STUFFWEDO Ай бұрын
Baie dankie
@wijpke
@wijpke Ай бұрын
Baie dankie aan al die manne wat hard geveg het om die water en ligte aan te hou😂😂
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Ай бұрын
Vir 3miljoen witmense...ja !! Dom Donner !!!
@JohanCoetzer-s2y
@JohanCoetzer-s2y Ай бұрын
Sal baie graag episode 2 wil sien.
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@JohanCoetzer-s2y neem Donderdag weer op.
@rohanholmes6817
@rohanholmes6817 Ай бұрын
Ek het Journey without borders 3 keer al gelees. Sal jy daaroor een of ander tyd praat met die Recce mense want ek verstaan van daardie boek het hulle twee twee ontploy. Trotse mense gewees in die bos oorlog
@learnafrikaans9824
@learnafrikaans9824 25 күн бұрын
Wat het verkeerd gegaan met Wynand du Toit se operasie in Angola? Hoekom het daar iets fout gegaan?
@dirkmoolman
@dirkmoolman Ай бұрын
Ek het dit nou baie geniet.
@henniebotha1034
@henniebotha1034 4 күн бұрын
2 legendes op die bank gewees.
@barend5509
@barend5509 25 күн бұрын
Wat is die naam van die bok wat SW gewys het?
@tonygrunder8253
@tonygrunder8253 Ай бұрын
Looking for anyone who went to selection at Camp Chunkie Zululand with Capt Naude ..Cpl Burrdixon and Sgt Major.Pw....i was one of the many RTUs...the only guy selected was Kloostersiel RIP
@barendgroenewald8500
@barendgroenewald8500 Ай бұрын
Waneer is die.vilgnde episode
@klipkouers
@klipkouers Ай бұрын
@@barendgroenewald8500 gistraand opgeneem en loods vlg week.
@lambertvos1083
@lambertvos1083 Ай бұрын
Dankie dat jul afrikaans praat.... nie soos ou koos met sy swak engels probeer slim lyk nie
@charleslottering292
@charleslottering292 Ай бұрын
Jissie, dis nou waar die sirkel bymekaar kom. James se naam het baie bekend geklink en ek het geweet ek ken die naam. Toe slaat dit my! Ek het in +-2006/2007 met hom telefonies gesels om my seun in die weermag / spes magte in te kry. Hy wou my seun uitnooi, maar die het toe reeds begin werk op n wildsplaas as 'n PH.
@hennievanstaden5860
@hennievanstaden5860 Ай бұрын
God Drie Enig het julle definitief beskerm !!'
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Ай бұрын
Altyd kak praat nie !!!! Daars n tyd vir alles !!! DomDoos !!!!
@joeydeklerk3938
@joeydeklerk3938 29 күн бұрын
​@@truth-Hurts375😮 is dit nou nodig?
@The-truth-is-valuable.
@The-truth-is-valuable. 25 күн бұрын
Hierdie was briljant.
@joeydeklerk3938
@joeydeklerk3938 29 күн бұрын
Dankie! Van klein tyd gehoor julle was die ouens wat harde klippe gekou het in jul diens wat jul gelewer het. Julle sal verseker as die nonsens nou weer begin jul gesinne op die regte pad kan vat. Mag ek vra wat het van kaalvoet Thysie geword?
@tersiaraath799
@tersiaraath799 Ай бұрын
My kinders se pa was in die Lugmag, en was baie weg van huis en haard. Gedurig in Suidwes iewers. Was die tyd voor selfone. Ons het baie vriende verloor in die grensoorlog. Daar was wel soldate wat i dear Johnny ontvang het, dit het hulle roekeloos gemaak. Ek kan meer vertel, maar dan gaan i boek hier uitspring. My oudste swaer was in die Leër, hy kon vir baie baie jare glad nie met sy vrou praat wat werklik daar gebeur het nie. Oorlog is vernietigend gewees op ons as jong mense, baie het terug gekom met na-oorlogse skade, wat eers jare na die oorlog verby was, daarmee moes vrede maak. Ekself was i civvy in die Lugmag my hele lewe, daar was baie Rade van Ondersoeke wat ek getik het, dit het my weer getraumitiseer, baie soldate het terug gekom volslae alkoholiste, hul huwelike het gevou, weer en weer getrou, die opleiding waarvan julle praat, my man moes dit 2 x deurgaan, met basies en met offisierskeuring, gogga was die ergste, die pale was maar deel van elke soldaat se opleiding, nie net spes magte nie. Dit was ook i tyd waar daar nie "menswaardigheid" geskreeu was, soos vandag nie, of "rassisme" nie. Daar was dissipline, soldate wat met regtig respek verdien het. Hulle het weg gegaan as onskuldige kinders, en terug gekom as manne van staal. Daar was wel "bossies" ek het die verslae getik. Daar is baie sides van die oorlog wat wel vertel was in boeke, programme en videos. Wat die keuring aanbetref, ek dink nie daar was strenger keuringsbeleid as die van vlieëniers nie. My 2ling boeties was ook "rekkies" en het nooit gepraat daaroor nie. My 2 swaers was ook in die leër. Al wat my boetie ooit vir my vertel het, was wanneer hulle moes spring uit die helikopters in vyandige gebiede, en dan begin die hel. Elke afdeling in die weermag was spesiaal, en aan elkeen, salute en respek! ❤
@pierrejordaan9952
@pierrejordaan9952 Ай бұрын
Vraag.....wat was die oorlewings % van VK oor die jare? .... Jammer vir die negatiewe vraag. Dis duidelik dat julle opleiding in n ander klas was....welgedaan...groete Pierre.
@amelia2556
@amelia2556 18 күн бұрын
My pa se firma het in 70's en 80's tenders vir weermag en spesmagte gedoen.. kan onthou dat "ooms wat niks gese het nie", army klere vir my pa gebring het een aand donker, my pa en 4 mense wat vir hom gewerk het, was "weg" vir 5 dae, en het o.a. terwyl n konvooi iewers heen gery het, spesmagte se toerusting in die ry reggemaak. My pa is oorlede, en het ons met die afhandeling van die boedel, op baie skrywes van spesmagte afgekom. Unbelievable!!!
@joeydeklerk3938
@joeydeklerk3938 29 күн бұрын
Wat is SW se boek se naam asb?
@GF2007-j3j
@GF2007-j3j Ай бұрын
Ongelooflik. Manne soos julle maak my trots om Suid-Afrikaans te wees
@zinzan0072
@zinzan0072 Ай бұрын
Baie interesant
@mariusolivier7439
@mariusolivier7439 29 күн бұрын
Saluut !!
@Basjan
@Basjan Ай бұрын
My pa was in fire force in Rhodesia af gedeel aan die seiners, wonder vandag daar was n switch.
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus 27 күн бұрын
Post Dramatic Stress = Bossies 🙂
@lindafouriehoniball3150
@lindafouriehoniball3150 Ай бұрын
Ek het 35jr gelede by 11AD Lugmag store as hoof data tikster gewerk. Ons by store het die grens oorlog met alle voorraad voorsien. Was daar toe Wynand gevange geneem is. Was altyd so tragies as een van ons Depot se manne nie terug gekom het nie. Ek as n Ouma van 78jr het die video geniet.
@RudieSwanepoel-s5y
@RudieSwanepoel-s5y Ай бұрын
😂 laat jy moet VRA om te bedank is special .. en Dan Dat hule jou bedanking Kan afkeer.. 😮 laat n man dink ne.. Jy wil waai en hule se nee boet, ek het n ander plan vir jou..😂 SA good nie geld weg nie.. dis duidelik.. glad nie soos vandag nie ne..
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus 27 күн бұрын
Ek like daai Bambi Bokkie in die agtergrond! 😂
@Fvtarchitecture
@Fvtarchitecture 3 күн бұрын
Ken iemand vir Sers. Ben Schutte?
@gawieleroux8779
@gawieleroux8779 Ай бұрын
Uitstekende eenheid gewees.
@JohanLouw68
@JohanLouw68 23 күн бұрын
Het saam met die Mossad gewerk hulle het ons tein stedelik geleer en ons het hulle bos oorlog geleer.Verder mag ek nie uitbrei nie.
@sachavere6523
@sachavere6523 7 күн бұрын
National service 3 SAI we had a few Israeli Golani brigade instructors come over and those boys new there shit 😅
@lizetbosch754
@lizetbosch754 Ай бұрын
Ken julle Johan Bosch ?
@charlieniemand4745
@charlieniemand4745 Ай бұрын
Ja broer James en SW. Julle bly dorings. Ja ek was maar n runner ens maar haal my hoed af vir julle. Gedien un Oom Kat, kinghorn, Serfontein, Murphy Vloot Viljoen. Ja ens. Salueer julle.
@stefancronje6202
@stefancronje6202 Ай бұрын
tweede episode, bring hom...
@HendrikSchoeman557
@HendrikSchoeman557 Ай бұрын
Hoop julle doen weer sulke onderhoud
@LaurethaClaassen-rg1rd
@LaurethaClaassen-rg1rd Ай бұрын
ahhh, julle is die beste!
@tonydaniel5491
@tonydaniel5491 Күн бұрын
Ja daar was slegs sowat 300 "recces" maar ek het nou al meer as 2000 ontmoet
@louiskotze9354
@louiskotze9354 Ай бұрын
Die ouens was verskriklik man, lol rêrig verskriklik😅. Maar nog nie naby die regte bos-oorlog vegters, SAP-Koevoet, 32 & 101nie. Díe ouens was élke dag in konflik-situasies, waar die "recces" maybe een keer 'n maand of selfs 6mnde in 'n "situasie" vir paar dae "operasioneel" was. Ek reken ek weet, my broer was 7jaar 'n recce
@stoicrecovery
@stoicrecovery Ай бұрын
Geen boer spandeer soveel tyd en geld op n wapen en gebruik hom nie, as hulle minder ontplooi was wat ek twyfel dan is dit omdat een van hulle operasies vyf werd was, nie dat die gewone soldaat nie sy gewig werd is in goud nie maar omdat die natuur en impak van Spesmagte se operasies net groter was. Sorry ek skryf min in Afrikaans is eintlik bietjie skaam.
@douw004
@douw004 Ай бұрын
Groot verskil tussen Koevoet en SM se rolle in die oorlog gewees. Elkeen het sye eie doel gedien
@johanlouw-oy9ud
@johanlouw-oy9ud Ай бұрын
Takbok?
@verabooysen3762
@verabooysen3762 Ай бұрын
Toe manne nog manne was.....👍
Bosoorlog Episode 2: SW Fourie - Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld
1:07:44
Recce Legend Johann Niemoller and the "Niemoller Rig"
11:19
KommandoStore
Рет қаралды 235 М.
BAYGUYSTAN | 1 СЕРИЯ | bayGUYS
36:55
bayGUYS
Рет қаралды 1,9 МЛН
99.9% IMPOSSIBLE
00:24
STORROR
Рет қаралды 31 МЛН
UFC 310 : Рахмонов VS Мачадо Гэрри
05:00
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 1,2 МЛН
Legacy Conversations - Staff Sersant Hans Louw - SWA Recce, 1 & 5 Recce
54:47
Legacy Conversations
Рет қаралды 30 М.
combo 31/201BN videos
19:21
Ziggy Hentze
Рет қаралды 9 М.
CAPE EXPEDITION SOLO  | ADDO | BAVIAANSKLOOF | STORMS RIVER
1:18:55
Edward Bath
Рет қаралды 49 М.
SANDF torture squad | Carte Blanche | M-Net
21:20
Carte Blanche
Рет қаралды 638 М.
Legacy SW Fourie, 1VR, Episode 10, Na die Oorlog
1:16:50
Legacy Conversations
Рет қаралды 12 М.
Arnold Vosloo
1:24:54
Jacques Basson
Рет қаралды 9 М.
South Africa -  1975
25:25
AP Archive
Рет қаралды 935 М.
Bosoorlog Eps 2: SW Fourie-Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld
1:08:01
BAYGUYSTAN | 1 СЕРИЯ | bayGUYS
36:55
bayGUYS
Рет қаралды 1,9 МЛН