BATS DINK ALTYD HULLE WAS DIE BESTE MAAR KON NIKS GEDOEN HET AS DIT NIE VIR 1 ONDERHOUDS WAS NIE?

  Рет қаралды 22,854

Rudie Rousseau

Rudie Rousseau

Күн бұрын

Пікірлер: 90
@kobusj.v.vuuren7645
@kobusj.v.vuuren7645 5 күн бұрын
Daar was nie n “ek was in die beste eenheid nie” van kokke tot dreiwers, Almal het mekaar nodig gehad. Well done boys
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 2 күн бұрын
Spesiale magte eenhede was die beste ; ek sê dit maar net soos dit was, maar ons kon nie kies water eenheid om na toe te gaan nie, tensy jy PF wou word of spes mag keuring geslaag het. Feite.
@michaelstorm5299
@michaelstorm5299 2 күн бұрын
Die "beste" is alles relatief. Beste is watse opsig? Beste gevegseenheid? Ja, moontlik Spesmagte, maar daar gaan meningsverskil wees wat noem 32 Bataljon het meer vermag. Dalk SWATF / 101 Btn of Koevoet? Watter eenheid het die beste see duikers gehad....beslis nie P'Bats nie. Elkeen het n rol gespeel, soos n menslike liggaam met sy organe, van spyseniers, tot quarter master/store, en die betaalkantoor. En van die goeie posmeester tot die siekeboeg. Van honde-eenheid tot berede magte. Van bokkop, tot bombardier, van snuffeltuffie tot tampax-tuffie. Van Hercules loadmaster, tot Allouette kanonier. Van mortierspan tot Valkiri vuurpyl man. Van Gaddy-driver tot Kwevoel drywer. SAAM het ons gefunksioneer as EEN liggaam. (..maar dan was daar die gelukkige ouens wat op Woensdae professioneel sport/rugby gespeel het vd Weermag...en met sport-toere het baie ontsnap van opfoks. Hulle het n spesiale jol gehad. Ek plaas hulle heel onder op die huldeblyklys.)
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Dankie mater ek trek net hulle been. Hulle was goed so ook die res.
@cccmmm1234
@cccmmm1234 15 сағат бұрын
Everyone were cogs in the same machine. The "heroes" couldn't achieve anything without the cooks, storemen and tiffies
@warren6899
@warren6899 2 сағат бұрын
Disagree with you there mate.... 7 SAI outclassed.😂😂😂
@antonius9
@antonius9 5 күн бұрын
Baie dankie Rudie, vir hierdie kanaal, en wat jy vir die Afrikaanse taal en ons geskiedenis doen. Dis van onskatbare waarde.
@rudierousseau
@rudierousseau 5 күн бұрын
Mater baie dankie en ook vir julle ondersteuning
@chrisdupreez6281
@chrisdupreez6281 Күн бұрын
Beste storie destyds in n kommando kroeg.... Almal verduidelik hoe hulle recces, padvinders, parabats etc was. Behalwe die een ou oom wat in die hoek sit en n bier drink. Hy was n petrol joggie by een van die ver noord basise in Namibia, hy was trots op wat hy gedoen het en die tyd en effort hy ingesit het. Hy was ook die enigste een wat die waarheid vertel het.
@marlenereineke3562
@marlenereineke3562 Күн бұрын
Dankie . My broer was deel van hierdie Eenheid.Hy is pp 62 jaar hierdie Des. Skieluk oorlede. Sy bruin hoedjie is nou vir my kosbaar. Hierdie artikel is so kosbaar om te sien wat hy ervaar het.
@GregMoon-z9g
@GregMoon-z9g 2 күн бұрын
About time we were celebrated, every other unit had their time in the sun. There are thousands of us that were made to feel that we were second class.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 2 күн бұрын
Don't worry boet ; Only the ANC govt was and will always be second class....😂
@attie1899
@attie1899 2 күн бұрын
No serviceman, irrespective in which arm of the SANDF was served, needs to feel inferior to any other arm. The " seemingly" weak end could probably have saved many lives in the forward "strong" elements through supply of ordanance, fuel, clothing and grub. If you wore a uniform (and didn't land up in DB), you have every right to feel you belonged to the best unit unit.
@gideonvanzyl2989
@gideonvanzyl2989 2 күн бұрын
Baie Dankie Rudie, ek was 1 onderhoudseenheid, Diskobolos 1980. Maak nie saak watter eenheid jy was nie, Almal was bleddie goed opgelei.
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@dirkh.matthee7099
@dirkh.matthee7099 2 күн бұрын
En hier sit ek al vir 40 jaar onder die indruk dat ons in dieselfde weermag was? Dit was noodsaaklik dat elke eenheid homself as "tops" beskou het anders was ons weermag nie een van die bestes in die wêreld nie! Groete, Dirk...'n Bat van 83/84 wie interafhanklik was van en dankbaar is teenoor elke man en vrou wie destyds in die mag gedien het of bystand daartoe verleën het.❤
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
dirk ek trek net die Bats se been julle was spoggerig
@dirkh.matthee7099
@dirkh.matthee7099 16 сағат бұрын
@rudierousseau alles reg Rudie, dis 'n voldwonge feit dat daar baie meer glamour as glory by ons was en ook aan ons toegereken was. Op die ou einde was ons ook maar net goed opgeleide voetsoldate wie springgekwalifiseerd was. Die tipe onwaarhede wat ek nie kan staan nie is mense wie ons vermoëns heeltemal buite proporsie so opbou dat lyk asof ons "bragging rights" het. So byvoorbeeld, is daar 'n glamourgat video wat die rondte doen op youtube wat voordoen dat "only 1 out of a 100 men make it", wat absoluut onwaar is. Dit is eerder sulke valse propoganda wat die Bats 'n bo-menslike "image" gee, wat my grensloos irriteer! Dankie vir al jou puik videos👍
@DekraAuto-d4v
@DekraAuto-d4v Күн бұрын
Ek myself was hier in 88, verbaas om dit weer the sien, dankie julle
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@martinruthven2523
@martinruthven2523 Күн бұрын
Bats het nooit gedink hulle was die beste nie, hulle het geweet en bewys dat hulle die beste was.
@AndreSwanepoel-y1z
@AndreSwanepoel-y1z 7 сағат бұрын
@@martinruthven2523 ek was van die ouskool 68 69 Bkompanjie ons was die top lot daai tyd ou rooiplaas toe het jy nog af gekak
@corneliussteyn3284
@corneliussteyn3284 5 күн бұрын
Dankie vir die kanaal, laat ons ver terug dink
@jan-johannes-bosman
@jan-johannes-bosman 17 сағат бұрын
Dit bevestig maar net, dat saamwerk vandag nog kortkom. Voorbeeld: Ops Sceptic 1980, geen brandstof vir choppers om stopper groepe te ontplooi.
@dannyarcher6163
@dannyarcher6163 5 күн бұрын
Jiss, we used to operate!
@hennies9509
@hennies9509 5 күн бұрын
SADF could not fight without us. There are many heroic stories about our guys in how they got everything to the fighting units.
@fritzrabe534
@fritzrabe534 2 күн бұрын
Why would someone use the Bats name just to get views? Do the math.
@neelsbooysen6052
@neelsbooysen6052 2 күн бұрын
Saluut 86/87 inname 1Onderhouds eenheid Kimberly ,
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@alanats7541
@alanats7541 2 күн бұрын
Lets face it men, each mustering had their part to play in the war. Apart from that, you cannot make a comment that the Bats thought they were the best. The Bats, BATTALIONS 1, 2, 3 and 4 were trained to a higher level of infantry soldier for quick deployment via aircraft and really you cannot compare a support unit like Maintenance with the Bats. Additionally, there were many operational and support English speaking soldiers. (See comment below) I know I was there... Jan 79 too 1988. Ja, baie operasies.
@willieburger9466
@willieburger9466 2 күн бұрын
Ek was in fie infanterie in my opinion was die kok en pos afdeling die beste want sonder kos en n brief was die moraal laag.
@michaelstorm5299
@michaelstorm5299 2 күн бұрын
Stem saam. As daar nie chefs in die weermag was nie...dan sou niks gebeur het nie 😂 Maar wag...net so kan ek voortgaan en noem as die Personeeldiens Korp of Fin afdeling vir ons besoldiging betaal het nie, sou als stilgestaan het ;-)
@jeancpt
@jeancpt Күн бұрын
That's where I did my basics in '91.
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@IansDrumsandBass
@IansDrumsandBass 2 күн бұрын
Nobody cares anymore. It was so long ago now , that nobody even talks about it anymore, except in small groups like this.
@FrancoisDuPlooy-j9c
@FrancoisDuPlooy-j9c 2 күн бұрын
Dankie Rudie...was te 1 Onderhouds eenheid in 1986,1987.. Kontak my gerus per e mail... Dankie
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@davidbotha8533
@davidbotha8533 Күн бұрын
Wees trots op wat julle bereik het manne! Met my pa se begrafnis wou ek gehad het iemand moet kom in Browns, hy was 'n soldaat uit en uit. Dit het so familie herrie laat onstaan dat ek amper my moer gestrip het en nie gegaan het nie, gelukkig nie. Wees trots op jouself! Jy het gesorg dat Suid Afrika en Namibië nie in 1975 ook onafhanklik raak nie. Kyk wat se gemors is Mosambiek en Angola vandag! So dit was wragtig nie verniet nie.
@leeuvegter5810
@leeuvegter5810 2 күн бұрын
Rudi, eerstens 'n baie Voorspoedige en Geseënde 2025 vir jou en familie. Ek was 'n inname in 1979 te Diskobolos Kimberley (Onderhouds Eenheid) onder leiding van KPL Moolman en gebaseer in Bungalow Kudu. Het al al my kompanie maters al vergeet en is al 67jr oud maar die harde tye saam my buddies sal my altyd bybly. Die Kmdt, Samajoor K4'tjie en Sgt Spikkels veral. Mooi loop mater.
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@Hans-c2t
@Hans-c2t Күн бұрын
Ek was 101 reg langs onderhouds eenhoud grootfontein 1980 81 en ons tiffies het alle eenhede behalwe poliesie bedien dit was opdragte 😮
@AriGlazer-j1c
@AriGlazer-j1c 7 сағат бұрын
did my basics in this unit
@WalterWright-z8i
@WalterWright-z8i 10 сағат бұрын
Ek was in Een Onderhouds Eenheid op Jan Kempdorp in 1965 Hulle moes later jare na Kimberley toe verskuif het
@freddiekleynhans2820
@freddiekleynhans2820 Күн бұрын
Ek was in Kimberley Diskobolos 1986 tot 1987. 1OHE. Alle korpse was 'n span
@freddiekleynhans2820
@freddiekleynhans2820 Күн бұрын
Alpha Kompanie Jubilee Bungalow. My instukteur was Kpl Aberts. Ek uitgetree as 'n AO 2
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@frustratedgeek2693
@frustratedgeek2693 2 күн бұрын
BAIE DANKIE!!!!!!! 81 Pantser BDE (20 O/E)
@hennies9509
@hennies9509 5 күн бұрын
Drivers fell asleep at the wheel, driving 18 hours and more. I kept the guys awake.
@yankee23a
@yankee23a 5 күн бұрын
Whats this video got to do with the title about the Bats......do you even know how the Bats operated ? Elite light infantry tactics and strategy means.....very little support and reliance from the back line
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 5 күн бұрын
4☕☕☕☕ @yank Baie dankie Rudie vir puik videos.....sterkte vir 2025
@rudierousseau
@rudierousseau 5 күн бұрын
So is it true or not true?
@rudierousseau
@rudierousseau 5 күн бұрын
Baie dankie mater somer ook 'n mooi 2025
@yankee23a
@yankee23a 4 күн бұрын
@rudierousseau Its click bait for us Bats to read this....thats what it is 🤣🤣🤣....of course you are going to get strong pushback from any Bat on here .....but then again.....I suspect that's one of the reasons you posted this ?
@alwynvanwyk1851
@alwynvanwyk1851 3 күн бұрын
​@yankee23a 😂🦇😂🦇😂
@MarthinusJordaan-f9v
@MarthinusJordaan-f9v 2 күн бұрын
Kan julle wat in 1975 in Kimberly was nog vir staff smit ( by naam killer smit) onthou. 😂😂😂.
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@dirkhanekom8323
@dirkhanekom8323 2 күн бұрын
Rude. More. Ek sien die verwysings na 1Ondh Eenh. Ek salueer hierdie eenheid. Dit was ook die maannekrag Bron vir eenhede soos 3 Ondh, 4 Ondh, 7 Ondh en 15 Ondh Eenh om n paar te noem. Min mense weet dit, maar 15 Ondh Een as BM eenh was die laaste leereenheid om Suid Oos Angola te verlaat op 30 Aug 1988. SALUUT aan al die "fighter" Loggies.
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@DiederikBotha
@DiederikBotha 2 күн бұрын
Waar woorde .Ek was n Inf Ksm vir n paar jaar in op gebied ...Die Jemmies was absoluut prima !!
@Riaan-y6d
@Riaan-y6d Күн бұрын
Onthou enige van julle Petro Swanepoel. Stoor bestuurder Onderhouds Eenheid Bloemfontein?
@hennies9509
@hennies9509 5 күн бұрын
University of Cape Town or Moscow on the hill.
@cccmmm1234
@cccmmm1234 15 сағат бұрын
The first and last university in Africa.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 2 күн бұрын
SPES magte operateurs ( rekkies) sê kursus was baie myle voor enige ander eenheid sê kursusse
@PhansiKhongoloza
@PhansiKhongoloza 2 күн бұрын
Was die "tiffies" of wat? Ek was SAP. Ons het omtrend alles seft gedoen.
@hennies9509
@hennies9509 5 күн бұрын
Do not forget that we also beat the Bats in fitness tests. Was published in the Paratus, cannot remember which year, but it is true.
@alwynvanwyk1851
@alwynvanwyk1851 3 күн бұрын
😂😂😂😂🦇
@henryxyz4464
@henryxyz4464 2 күн бұрын
Bats were fit during training and operational duty. We could selected any troop at any given time to part take . Some units selected troops to practice specially for these completions to beat the bats I know this because my brother was a medic nco and it was his task to select some of their troops and their main duty was to keep them fit....no other duties were assigned to these troops. But it is true each UNIT played an important role to keep the war machine going.. if you served you played your part well done and thanks for your service
@EdmundVally
@EdmundVally 2 күн бұрын
In your dreams.
@EdmundVally
@EdmundVally 2 күн бұрын
Heard units claiming this but in all the test I was involved in nobody beat us.
@kobusventer9419
@kobusventer9419 2 күн бұрын
Jy het teen die ondersteuningspersoneel van bats deelgeneem. Die gevegsmagte was nie by sulke sogenaamde "toetse" betrokke nie.
@Douggieray
@Douggieray Күн бұрын
Feb 87
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@leslieguyferguson-kz1tn
@leslieguyferguson-kz1tn 2 күн бұрын
Ek was trots om n drywer te wees 82 = 84
@rudierousseau
@rudierousseau 17 сағат бұрын
Kontak my asb op 082 536 1917 whatsup wil jou op die groep sit asb
@AndreSwanepoel-y1z
@AndreSwanepoel-y1z 2 күн бұрын
Die bats kom van rooiplaas af verskil tussen partabat en airborne ouens
@vanoneal1116
@vanoneal1116 5 күн бұрын
You for get 1&2 SSB those guys where special
@rudierousseau
@rudierousseau 5 күн бұрын
i believe they are special
@alwynvanwyk1851
@alwynvanwyk1851 3 күн бұрын
​ They were .... Are = Now Was/were=history
Ex-Special Forces Recce and POW, Wynand du Toit, reflects on Operation Argon
1:24:31
Tales Less Told podcast
Рет қаралды 382 М.
Мясо вегана? 🧐 @Whatthefshow
01:01
История одного вокалиста
Рет қаралды 7 МЛН
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 15 МЛН
Cheerleader Transformation That Left Everyone Speechless! #shorts
00:27
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 16 МЛН
Bouterse grijpt de macht in Suriname, een terugblik
6:45
4 Hours Of First-Hand Accounts From WW1
3:53:50
All Out Warfare
Рет қаралды 251 М.
Bende van Nijvel
41:47
Belgian Federal Police
Рет қаралды 195 М.
11 Maart 1982
1:02:53
Communicatie Dienst Suriname
Рет қаралды 240 М.
Waarom Janusz Waluś vir Chris Hani geskiet het
54:32
praag
Рет қаралды 91 М.
Bosoorlog Episode 2: SW Fourie - Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld
1:07:44
Recce Legend Johann Niemoller and the "Niemoller Rig"
11:19
KommandoStore
Рет қаралды 284 М.
Het jaar dat... Iris haar moeder voor het eerst ontmoette
3:20
NOS Jeugdjournaal
Рет қаралды 47 М.
Bosoorlog Episode 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid
1:18:51