Рет қаралды 135
Lein en Marisa gesels met bekende Suid Afrikaanse beeldhouer Sarel Petrus.
Hy deel bietjie oor sy proses van brons beelde skep en die hele gedoente rondom al die verskillende stappe. Sarel is `n buite-mens en sy rotsklim stokperdjie maak `n groot deel op van sy lewe, sy inspirasie en sy temas van sy werke wat hy skep.