Рет қаралды 232
Die Koppel teken span gesels met Hanli Deysel van Proteaboekhuis. Sy is `n uitleg en buiteblad ontwerper met meer as 15 jaar se ondervinding in die industrie. Sy gesels oor haar avonture in die boek wereld, of dit nou met boek lees is, boek maak of korporatiewe benullighede, sy weet als. Sy is`n vuur en vlam plattelandse nooi wat kan brei, skilder en met woorde toor. Luister gerus as jy meer oor die uitgewer en boek industrie van Suid Afrika wil leer.