BELA: Die groot gesprek Maandag 16 September 2024

  Рет қаралды 5,852

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Nuuspod gesels met Jaco Deacon en Juané van der Merwe van Fedsas, Alana Bailey van Afriforum, Danie van Wyk van DAK en Tom Johnson 'n voormalige skoolhoof oor die Bela-wet wat Vrydag deur pres. Cyril Ramaphosa bekragtig is. (BELANGRIK: Deel asb hierdie gesprek op die forum waar jy na dit kyk, dit help om die kanaal te laat groei en die gesprek wyer te neem)

Пікірлер: 32
@MrSiasman
@MrSiasman 7 күн бұрын
Tyd vir die regering om sy obsessie met die onderdrukking van Afrikaans te los.
@alexandergous9838
@alexandergous9838 6 күн бұрын
Die regering voel minderwaardig teen afrikaanse gemeenskap. Hulle kan net steel en korrupsie pleeg
@georginapaul9672
@georginapaul9672 7 күн бұрын
Dit raak TUIS ONDERRIG ook!!!!
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 7 күн бұрын
BELA ...... STAATS BEHEER OOR JOU KINDERS ..... DIS AL !
@saamstaan6540
@saamstaan6540 6 күн бұрын
Jip
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 6 күн бұрын
JA .EN Al die "opposisie " party BETEKEN NIKKKKKS EN DIT GAAN HULLE EIE KINDERS EN KLEINKINDERS RAAK !!!!​@@saamstaan6540
@pamelaspencer822
@pamelaspencer822 7 күн бұрын
Ek stel voor dat almal die BELA wet lees. Dit gaan oor meer as moedertaal onderig, beheerliggame ens
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 6 күн бұрын
Korrek daar gaan meer as net taal verander die res word nie genoem nie.
@apretorius8231
@apretorius8231 6 күн бұрын
Dankie Izak
@babreboshoff4859
@babreboshoff4859 6 күн бұрын
Beskerm Afrikaanse wit skole, tewille ons taal en kultuur.
@susankoster5644
@susankoster5644 7 күн бұрын
My eerlike opinie is dat die 2 klousules buitendien geimplementeer gaan word na 3 maande
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 7 күн бұрын
Goeie more Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende week he Amen ❤
@EstallaVenter-cx5fe
@EstallaVenter-cx5fe 6 күн бұрын
Afrikaans sal nooit werklik uit sterf nie,maar Engels is en bly die Internationale taal,dis baie goed en belangrik,dat afrikaanse ouers en hul kinders besef, hoe belangrik dit is,om werklik goed te preseer in n tweede taal,dit help met goeie geleenthede in die buite land
@nedor64
@nedor64 6 күн бұрын
Dit is al so van 1948 af en net daarna het ons wit AFRIKAANSE profesionele mense oral in die wereld werk gekry.
@amandastander.7635
@amandastander.7635 7 күн бұрын
🚨🚨The BELA Bill has been met with significant concern regarding its impact on the future of all children!!!🚨🚨
@saamstaan6540
@saamstaan6540 6 күн бұрын
Too late,it's been signed
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j 6 күн бұрын
Ons moet ons eie afrikaanse skole bou en hulle sal nie hulle poote in ons skole sit nie.
@NellieFinlay
@NellieFinlay 7 күн бұрын
Hello
@alexandergous9838
@alexandergous9838 6 күн бұрын
😢
@gawiebasson7099
@gawiebasson7099 7 күн бұрын
Stalin
@Strandloper02
@Strandloper02 6 күн бұрын
Sondag se episode met Kallie was die mees sinvolle. Die sprekers uit ander hoeke is miskien naief, na 30 jaar is dit tog duidelik dat kwaadwillige politici en kaders nooit redelik is nie.
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j 6 күн бұрын
Ja Tom Johnson het nie n probleem he met die wet nie so gedink.😂 🤡
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 6 күн бұрын
Daar word nie stole gebou nie. Die wat no staan loop absoluut oor. Hoe sit n mens met 50 kinders in een klas ?. Hoe pas jy 11 tale in n klas toe?. Hul wil hê Afrikaans wil uitsterf en so gaan dit gebeur. Hartseer en al die dinge wat daarmee saam gaan kom.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 6 күн бұрын
100% korrek
@althaschutte8553
@althaschutte8553 6 күн бұрын
Al n ouma grootjie en al wat ek kan sè is baklei vir julle kinders. Hulle gaan die kinders aftrek tot op n n vlak wat nie vir ons aanvaarbaar gaan wees nie😅
Die wêreldkampioen Marmite-eter Vrydag 20 September 2024
1:21:41
when you have plan B 😂
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 64 МЛН
отомстил?
00:56
История одного вокалиста
Рет қаралды 6 МЛН
SCHOOLBOY. Мама флексит 🫣👩🏻
00:41
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 7 МЛН
Koerantbespreking | Jana Marx - Vryskutjoernalis | 16 September 2024
18:07
Ep. 18 | Elf maande van trauma in Israel
35:12
Maroela Media
Рет қаралды 1,9 М.
News24 se lamsakkige wokeness Donderdag 19 September 2024
1:06:16
Wie is die beste RNE-minister Woensdag 18 September 2024
1:15:15
when you have plan B 😂
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 64 МЛН