No video

Berader se laagste punt.

  Рет қаралды 2,084

LiG: God se krag in my krisis

LiG: God se krag in my krisis

Күн бұрын

Berader Elzabe Meyer vertel sy het in die skaduwee van skisofrenie en depressie grootgeword. Later het angs en depressie ook aan haar deur kom klop. Tydens haar donkerste dag het sy vir ’n oomblik gewonder of sy nie in die see “van al die hartseer en frustrasie kan wegswem” nie, maar in die water tot haar sinne gekom. Vandag hou sy vas daaraan dat God se genade elke dag vir haar genoeg is.
Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.
HOOF VAN POP24
Izelle Venter
OPERASIONELE HOOF
Lea Knoesen
KREATIEWE VERVAARDIGER
Loren Greyling
INHOUDSVERVAARDIGERS
Conette le Roux
Maryke Hansen
PROJEKLEIER
Ryno Verster
KINEMATOGRAAF
Rudi du Preez
KLANKTEGNIKUS
Sanele Velelo
HOOF VAN KUNSDEPARTEMENT
Pieter Serton
GRIMEERKUNSTENAAR
Giselle Venter
REDIGEERDER
Mené Meyer
FINALE KLANKMENG 
Tamryn Breakey-Volschenk

BESTUURDER: KORT-FORMAAT VIDEO'S
Quinton Lourens
OPERASIONELE KOÖRDINEERDER
Dene Opperman 
MEDIABESTUURDER 
Craig Fegen 
DATA-ONTVANGER 
Mcebisi Sidlai 
HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
Laretha Blom 

GEHALTE-BESTUUR
Shaun Abels 
IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
HOOF
Nico Simpson
INHOUDSHOOF
Le Roux Schoeman

Пікірлер: 1
@AlidaVanZyl-yc9bh
@AlidaVanZyl-yc9bh 3 сағат бұрын
Depressie is 'n baie moeilike toestand. Ek en meeste van my sibbes het dit oorgeërf. Dankbaar dat daar hulp is in die vorm van medikasie, maar veral vir biddende kinders, familie en ook vriende. Almal verstaan dit nie en kan ook nie verwag dat hul dit moet verstaan nie. Dankie Here dat U my gedra het in die afgelope 20 maande waar ek nie kon loop nie. Dankie vir Engele op my pad, wat gesorg het dat ek alles gehad het wat ek nodig gehad het. Ek dank die Here vir Sy genade wat my uit die gat opgelig het, sodat ek weer lig sien in die tonnel. Ook dat Hy wonderbaarlik voorsien het vir 'n woonplekkie naby my kinders en kleinkinders. SOLI DEO GLORIA
Sussie se hart klop nou in seun se bors
9:58
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 3,4 М.
Swanger ma en haar baba se lewens in die weegskaal
10:35
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2,3 М.
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН
小丑把天使丢游泳池里#short #angel #clown
00:15
Super Beauty team
Рет қаралды 42 МЛН
Prank vs Prank #shorts
00:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 7 МЛН
"Blydskap in plaas van hartseer!" Leandi Cottle Getuienis 30/11/2021
1:01:51
JY EN DIE ENGELE RONDOM JOU
19:50
Patmosstudio
Рет қаралды 7 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
Kanker hou Tamsin nie van Two Oceans-wedloop weg nie
10:21
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2 М.
Jongste hartpasiënt van Chris Barnard word 70
8:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 1,2 М.
Pastoor se dogter lyk soos 'n duiwel
23:21
Die Getuienis
Рет қаралды 29 М.
LiG Getuig | Seun vind ma na 40 jaar
10:25
Bybel-Media
Рет қаралды 4,6 М.
Bly stil en luister - Kwêla  | kykNET
11:57
kyknettv
Рет қаралды 11 М.
Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'
16:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 10 М.
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН