'Ek het drie keer gesterf'
10:21
5 ай бұрын
Пікірлер
@BetsieCarstens
@BetsieCarstens 13 сағат бұрын
Natania, jy is n vrou veeer bo korale❤
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 14 сағат бұрын
Jy is n groot inspirasie...dankie vir die deel, jy bring hoop aan ander...jy is baie mooi met innerlike skoonheid wat uitstraal na buite. Baie sterkte !
@mariethenrico5072
@mariethenrico5072 15 сағат бұрын
God is Almagtig! Prys die Here!
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 16 сағат бұрын
Jy is 'n pragtige vrou!
@jenivabrandt
@jenivabrandt 23 сағат бұрын
Dit is so touching... Mr and Mev Venter wees sterk... Jule is lieflike mense hou aan bid... Ek en my manager was in trane to ons di video kyk,... Makro Montague Gardens 🙏🙌
@hannemiencoetzer8637
@hannemiencoetzer8637 2 күн бұрын
God se genade is groot!!
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 3 күн бұрын
Wow.
@cindylynsky6264
@cindylynsky6264 4 күн бұрын
Jou getuienis is voorwaar n Seën en inspirasie. God al die Eer!🎉
@antonievanstadenantonievan6985
@antonievanstadenantonievan6985 4 күн бұрын
Baie dankie vir getuienis en sterkte met die herstel. In my gebede
@antonievanstadenantonievan6985
@antonievanstadenantonievan6985 4 күн бұрын
Baie dankie vir getuienis
@thembilethoba651
@thembilethoba651 5 күн бұрын
Jou persoonlikheid beteken day jy hom vergewe het en dis wat God Wil he, ook jou rustige en jolly stem is vir my so pragtig en ek is bly dat die ergste very is.
@thembilethoba651
@thembilethoba651 5 күн бұрын
Dat die ergste verby is.
@christinemeyer7163
@christinemeyer7163 6 күн бұрын
pragtige vrou
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 10 күн бұрын
Amen 🙏
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 18 күн бұрын
Amen en Amen 🙏
@lbsebb73
@lbsebb73 20 күн бұрын
5% Jean is baie in die Bybel se terme. In the Bible, the number 5 represents God's grace.5 represents grace in Christianity, and when multiplied by itself (5 x 5), you get 25 or “grace upon grace” (John 1:16). This makes the number 5 one of the Bible's most symbolic and meaningful numbers. Onthou ook die wonderwerk wat Jesus verrig het met die 5 broodjies om die menigte volgelinge te voed. Ons bly tot God bid vir genesing en Sy volmaakte genade vir jou Jean.
@Annatjie84
@Annatjie84 22 күн бұрын
Jy Hoef nie te weet nie, di ewoorde wat ek vandag moes hoor. Jean jy lei soveelmense na God, sonder dat jy dit eers werklik besef. God seen jou 💟
@wietzsteyn4917
@wietzsteyn4917 22 күн бұрын
Jy is n mens met n goeie hart❤ Jy gaan Hêmel toe jy is n Engel en dankie vir die voorbeeld wat jy vir ons in die Wêreld.
@alexanderweideman324
@alexanderweideman324 24 күн бұрын
Jy's ń yster!!!
@melissamathers5743
@melissamathers5743 Ай бұрын
Lewe Jesus is beslis by jou❤.. Dood is nie die einde nie , dit is net die begin❤
@izetteschutte4078
@izetteschutte4078 Ай бұрын
Amen 🙌
@gamingwithbell8092
@gamingwithbell8092 Ай бұрын
God is good all the time❤️
@Tsessebicron
@Tsessebicron Ай бұрын
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 Ай бұрын
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 🙌
@Woke2Broke
@Woke2Broke Ай бұрын
Ekt jou musiek onlangs ontdek! En wat my asem weg geslaan het was jou absolute unieke stem! Jy is n yster van n man, Ek het nie woorde nie! Jy is so n rol model vir miljoene daar buite! Alle respek en liefde vir jou Jan Bloukaas! Jou musiek Sal en word op elke braai en party’s gespeel! En almal Afrikaans, Engels gaan bezerk wanneer “Sweef” gespeel word! Sterkte vriend, Ek bid en dink an jou!❤❤❤
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 Ай бұрын
Amen en Amen Prys die HERE 🙏
@irmageldenhuys417
@irmageldenhuys417 Ай бұрын
Joh, dis n baie mooi boodskap. Nie net vir mense wat siek is nie. Vir baie ander situasies in ons lewes. Dankie 🙏 sterkte vir jou Jong man.
@roeliendinadutoit4131
@roeliendinadutoit4131 Ай бұрын
Sterkte Jan,God hou jou nogtans in Sy hande
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 Ай бұрын
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 ❤
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 Ай бұрын
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 ❤
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 Ай бұрын
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 ❤
@AnnatjieMeyer-f7j
@AnnatjieMeyer-f7j Ай бұрын
Jy is amazing, Bid vir jou mooiste mens
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 Ай бұрын
Amen en Amen Prys die HERE 🙏
@karenkotze3538
@karenkotze3538 2 ай бұрын
JESUS DOEN OOK VIR MY Ń WONDERWERK. STUUR Ń GODVRESENDE MAN OP MY PAD. DANKIE JESUS AMEN BID ASB VIR MY
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu 2 ай бұрын
Die hele wereld bid vir jou Ruben. Ons is inning lief vir jou
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu 2 ай бұрын
God is in beheer my Seun. My dogter is in die selfde toestand, maar God maak kanker stil. Hy laat dit verdyn
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 2 ай бұрын
Amen en Amen 🙏
@karensareynders7572
@karensareynders7572 2 ай бұрын
Dankie Ruben jou getuienis gee my krag vir my volgende chemo waarvoor ek in my slegte tyd nie kans gesien het vir nog een nie. Ek gaan hom doen omdat jy my moed gegee het 🙏
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 2 ай бұрын
Baie sterkte met jou chemo, Karen. Mag jy krag deur Hom kry.
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 2 ай бұрын
Sooooo jammer vir julle verlies
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 2 ай бұрын
Jy is so pragtige vrou
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 2 ай бұрын
Ongelooflike getuienis 🙌🙌
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 2 ай бұрын
WOW!! Geloof is al wat mens deurdra
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 2 ай бұрын
Ons stem saam. Dankie vir die kyk!
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 2 ай бұрын
Ongelooflike getuienis!
@naomibuys8433
@naomibuys8433 2 ай бұрын
Wat n wonderwerk!!
@CharmaineDeClercq
@CharmaineDeClercq 2 ай бұрын
God se krag in my krisis
@j6eng577
@j6eng577 2 ай бұрын
❤ dankie ek moes dit hoor vandag
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 2 ай бұрын
Amen!
@francovandeventerfranco2691
@francovandeventerfranco2691 2 ай бұрын
My Coach, SUPER TROTS! Cornel Botha ❤️ Elke dag DANKBAAR🙏🏻 dat ek die voorreg kon kry om my Coach, Cornel te kon ontmoet! En deel te kan wees van die tri3tribe. 🏊🏻‍♂️🚴🏻‍♂️🏃
@AlidaVanZyl-yc9bh
@AlidaVanZyl-yc9bh 2 ай бұрын
Ek is baie dankbaar dat dit in julle geval suksesvol was. Ek weet van paartjies wat ook baie jare probeer het, maar is nou nog sonder kinders. Sommige het 'n baba aangeneem. Ander se sussie het vir haar ousus as surrogaatma opgetree. Geniet jul pragtige seuntjie. God sê ook soms nee, dan moet ons ook Vrede daarmee maak. ❤❤❤
@helen4652
@helen4652 2 ай бұрын
Het per geluk (Heilige Gees) paar dae voor my Ma se afsterwe op hierdie video afgekom nadat ek iets heeltemal anders gekyk het. Dankie vir jou mooi boodskap Jan Bloukaas. Ek kon vir my Moedertjie 12 Aug sê dis reg dat sy na Jesus gaan, baie familie en vriende wag ook vir haar, haar liggaampie is moeg, sy het ons reg geleer, ons gaan haar volg. 🙌✝️❤️
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 2 ай бұрын
Alle sterkte Helen, mag jy bemoedig word deur Sy beloftes.
@elizebezuidenhout4549
@elizebezuidenhout4549 2 ай бұрын
Amen en Amen 🙏
@MonicaVanwyk-q9z
@MonicaVanwyk-q9z 3 ай бұрын
Jy is n voorbeeld vir ons... Jesus is by jou Baie mooi gepraat en die waarheid
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 2 ай бұрын
Amen!