Ek hou so baie van die stuk waar sy sing. "Ek verlang na die dae wanneer God soos n vriend in my huis was"
@menicsmit33543 жыл бұрын
VIOO
@johnminnie88723 жыл бұрын
Ja,dis so tiepe gospel lied
@hendrydaley56133 жыл бұрын
Ne.....dis so mooi
@Woutervr9113 жыл бұрын
Ek is met jou tjom. Hoendervleis. Nie jou tipiese Gospel lied nie
@thia7939 Жыл бұрын
Ja dit is ook my gunsteling stik!!
@eddypaul8959 Жыл бұрын
Not since Madonna and Cyndi Lauper have I been so effected by a female singers voice. Incredible. You have a new fan in the UK.
@roza.D.10 ай бұрын
And she's pretty too ,watch her song with bok van blerk
@Graanvlok9 ай бұрын
High praise
@forestartist18184 жыл бұрын
Ek dink sy is die eerste girl in die land met revolutionary sound en styl. n Nuwe era in afrikaanse musiek,eerste eerste keer waar ek pop in afrikaans ervaar. briljant,wonderlik... Bernice die song en Sonop-blom is regtig van die bestes( En puik verwerkings)wat ek in die land gehoor het. baie baie cool,well flippen done
@williambenade52704 жыл бұрын
Stem saam is nuut en vars sy gaan beslis n groot naam word in die afrikaanse musiek word en daai stem is beautiful beyond nes sy well done Bernice.
@amoreyredelinghuys14804 жыл бұрын
Jys is so reg
@JM-fs8dm3 жыл бұрын
Amen....🙏
@milesbrown8016 Жыл бұрын
Afrikaans is lekker….
@gideonwessels1353 Жыл бұрын
Ek verlang na die dae wat God soos n vriend was.
@kudzanaigladmankativhu96943 жыл бұрын
Songs like these make us non-afrikaaner speakers keep listening. Absolutely understand none but I can feel the music.
@mercygrace93143 жыл бұрын
i agree..Music brings people together..She's singing about how she misses how God use to be like a friend in her house
@edwinkok19132 жыл бұрын
True
@thia7939 Жыл бұрын
I understand what you mean I'm Afrikaans but I agree 👍💯👌 Ek hoop jy het n lekker dag verder
@LeilaStrydom Жыл бұрын
Ek hou van jou mesiek❤ Dit het Lekker beet
@thia7132 Жыл бұрын
Uiteindelik Kan ek Afrikaans hier praat!😂 anyway briljante song asb moet nooit opgee nie❤😢🎉
@RC-cj8zt2 жыл бұрын
Dis n baie mooi liedjie, groete uit Nederland🇳🇱❤️🇿🇦
@corliacoetser99742 жыл бұрын
Looooooove Nederlanders! Gaan volgende jaar soontoe 😎
@faniepretorius5008 Жыл бұрын
Jou Afrikaans is puik RC👍
@milesbrown8016 Жыл бұрын
Dankie broer…
@benengelbrecht6091 Жыл бұрын
Nee kom net hier dit is baie kak Glo my
@FlippieStorm-v7t Жыл бұрын
Selfde my ou maar bly in sa🇸🇮 🇿🇦
@andreolivier2994 Жыл бұрын
Ek bly in Amerika... Ek mis die huis, ek mis ONS mense. Eks so trots op ons Suid Afrikaners, ons musiek, ons kultuur. Hierdie song sing ek saam maar my trane lê vlak... Trane van verlange en trane van trots op wat ons nasie bereik even in die moeilike tye.
@wzeelie Жыл бұрын
Janee kyk! Ek sit in die UK maar my hart is in SA.
@bdlfontaine32404 жыл бұрын
"Jy sien, jou geloof is bedoel om jou verstand op ‘n groter mag gefokus te hou, wat binne in jou woon en binne in die verstande en die harte van almal wat hier woon. Dit is hierdie mag binne in jou en om jou wat die fokus en die substansie van jou geloof moet wees." - Die Nuwe Boodskap van God
@martinfourie85212 жыл бұрын
Afrikaans is groot.... maak nie saak wat daai Amerikaanse heks se nie.... Bernice, jy rock..!!!!
@pieterkruger30903 жыл бұрын
"Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was" kom teen my muur!🙏
@corliacoetser99742 жыл бұрын
Beautiful 😍
@buiteklub01admin913 жыл бұрын
Stunning Girl. Baie Dankbaar daar is darem hoop vir ons afrikaanse musiek.
@ambervaneck52133 жыл бұрын
Omtrent!! 🤩
@fredopasta83252 жыл бұрын
Behalwe as daar musiek is soos "wil jy of wil jy nie" nog bestaan
@cheslynholland14873 жыл бұрын
I never had a reason to like Afrikaans music, until I came across this song on youtube. Well done
@wrightwood923973 жыл бұрын
Look at Elandre Schwartz… omg
@gevoel82933 жыл бұрын
why there are a lot of god Afrikaans music and a lot of shit Afrikaans music. The same with English music? But you have to admit for only 2,8 Million people, Afrikaans speakers has a big share of talented singers. I can't find any other country in the world with so little speakers with so much talent.
@kevinvanrensburg24684 ай бұрын
This girl has a great voice and needs much recognition 👏
@johnshackleton3233 жыл бұрын
Stunning, Stunning, Stunning. Heel moontlik, en jy gaan sukkel om my anders te oortuig, die beste popliedjie deur n Afrikaanse "Poppie" ooit. Ek wens haar alles van die beste toe. Wow!!!
@petruspretorius75093 жыл бұрын
Ek gaan nie lieg nie, maar die is 'n stoute liedjie. Glory to God!
@nicideklerk11374 жыл бұрын
Ek moet se vandat ons saam op skool was het ek begin om van jou musiek te hou. Jou eerste liedjie "Woordelose Storie" was my ringtone en nou "Kom Binne". Ek is mal oor jou musiek.
@summerwine99184 жыл бұрын
Fantastic song and incredible video shot in a single take. Bernice is a breath of fresh air not only in Afrikaans music but in South African music in general. Looking forward to all the incredible things to come from her
@estelle-leacoetzee6049 Жыл бұрын
I'm olso in south africa and I hate it here
@Lexutron4 жыл бұрын
Hierdie girl is amazing! Absoluut mal oor haar musiek.
@sonjastolze24444 жыл бұрын
What a beautiful setting. Brings back memories. Love her voice.
@hendrydaley56133 жыл бұрын
Nie n groot fan van afrikaanse musiek...but met die vibes going...im starting to Like it....Awesome well done
@mapstix4 жыл бұрын
WOW, dit is awesome woorde. Gooi jou laste af Ek is moeg gewag Tel jou self op Hou vas aan Sy beloofde woord Gee jouself weer kans Tot jy in vrede dans Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was Die boorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet Sy gesig is die lig Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën Die potte wat oorloop Dis weer water in wyn En ek weet Hy't my geheime klaar ontleed
@garnett1402 жыл бұрын
I have listened to many of your songs and you have a truly fantastic voice and excellent tone control. You are also young (I watched the one interview you had) and wow, you have that vibrant energy and passion in ALL of your songs. I absolutely love your music.
@Aegisbane3 жыл бұрын
Honestly.. the cameraman/woman deserves a medal for filming this.. literally 100 mirrors everywhere and manage to avoid them all.. :)
@stoffelfourie60243 жыл бұрын
Sorry to burst your bubble.... Look carefully at 3:30.... You can see the camera on top of a gimbal.... Now I only looked at all the mirrors after seeing your post and I have to agree.... Credit need to be given to the person who shot this
@nicolewannneburg58133 жыл бұрын
Bernice ek volg jou musiek al die pad van Australia 🇦🇺 Daar is nie ‘n dag wat verby gaan wat ek nie my taal mis nie! Ek sien uit na nog baie liedjies van jou af 🙃
@andreolivier2994 Жыл бұрын
Ek voel jou pyn, ek bly in Colorado in die VSA. Musiek bring sommer trane in my oë.
@jacodaubert53774 жыл бұрын
Christelike musiek en familie waardes, alles in een awesome song. Well done pop
@japieingridvanwyk47603 жыл бұрын
Jy is fantasties. Jou songs is vars en jy maak staat op jou mooi stem en nie jou liggaam om jou musiek te bemark nie. Mal oor jou!
@Baconppancakes4 жыл бұрын
No idea whats going on and I love it
@MullerRean4 жыл бұрын
Here is a quick translation of the Chorus and Bridge: "I long for the days when God was like a friend in my house The orchards overflowing baptized in grace And I know His face is light I can still hear His voice rumbling If He blesses my lands The pots that overflow It's water in wine again And I know, He's finished analyzing my secrets Throw down your burdens I'm tired of waiting Pick yourself up Hold on to His promised word Give yourself a chance again Until you dance in peace
@MullerRean4 жыл бұрын
The whole song thanks to Google Translate: "Come In" Come are Just dance on your toes one more time I would wait Maybe I'm missing my chance I'm going to confess Yes time is really true naive If you concede, promise yourself a chance Come are Come wings Come fly through all my limits Your home My heart Quiet For your part Cleverly pure The sky hesitates We are all lost Looking for something dedicated Something you can trust I long for the days when God was like a friend in my house The orchards overflowing baptized in grace And I know His face is light I can still hear His voice rumbling If He blesses my lands The pots that overflow It's water in wine again And I know, He's finished analyzing my secrets Forgive Past closes wrong doors I will stand firm and build on the rock of peace Pull in Pull O God lightens the burden I would give up But now I am washed clean Come are Come wings Come fly through all my limits Your home My heart Quiet For your part Cleverly pure The sky hesitates We are all lost Looking for something dedicated Something you can trust I long for the days when God was like a friend in my house The orchards overflowing baptized in grace And I know His face is light I can still hear His voice rumbling as He blesses my lands The pots that overflow It's water in wine again And I know He's finished analyzing my secrets Throw down your burdens I'm tired of waiting Pick yourself up Hold on to His promised word Give yourself a chance again Until you dance in peace I long for the days when God was like a friend in my house The orchards overflowing baptized in grace And I know His face is light I can still hear His voice rumbling as He blesses my lands The pots that overflow It's water in wine again And I know He's finished analyzing my secrets
@Naldo4real2 жыл бұрын
@@MullerRean hoe lank het die geneem
@MullerRean2 жыл бұрын
@@Naldo4real paar sekondes te danke aan Google Translate...
@ЕвгенийМакаркин-ц5ц4 жыл бұрын
I like this song,❤❤❤ she has a beautiful voice and the video is beautiful,💚💚💚 although I have not listened to songs in the language in which she sings. I am from russia
@jcap553 жыл бұрын
It's Afrikaans, it's one of South Africa's 11 languages, she does have an amazing voice, go listen to her other songs they are something different something we don't usually hear in Afrikaans, you won't be disappointed 🤭😁
@johnminnie88723 жыл бұрын
nice! i alwys wanted to go there when i was a kid
@daniedeswardt8813 жыл бұрын
I know how you feel!!! I love Rammstein, doesn't understand a word they are singing!!
@lanjefourie96973 жыл бұрын
@@jcap55 aa
@trevinachapman8693 жыл бұрын
Reby
@Leonwezenberg63 жыл бұрын
Versta zo’n beetje 90% ofso 🤣🤣 🇳🇱❤️🇿🇦
@tanyadelange84834 жыл бұрын
Ek love hoe Sy lig deur jou musiek kom! Dis vir my fantasties dat iemand in my portuur nie skaam is vir Hom nie! Hou voort! O kind, is natuurlik my ander favourite ook.😁😁😁
@duncantwist29554 жыл бұрын
I love that song. Can’t listen to it enough. It’s amazing. This girl is fantastic. Never thought Afrikaans music can reach these levels of stunning 🤩
@adriehoffmann5334 жыл бұрын
Pragtige en unieke mens, terselfdertyd jou talent! Dit is skaars dat iemand se musiek en stem elke keer hoendervleis veroorsaak.
@andrelukeraath66612 жыл бұрын
Awesome afrikaanse song. Awesome kunstenaar. Beste oorspronklike afrikaanse lied in jare!!!
@AustrianPainter14Ай бұрын
Her longing for piety is so beautiful
@marleenboone33496 ай бұрын
Je heb de beste stem de ik ooit gehoord heb❤
@daniellegordon57883 жыл бұрын
Bernice ek is so lief vir jou en jou musiek.
@abrahamspies76114 жыл бұрын
Sy gesig is die lig. Ek weet Hy het my geheime klaar ontleed. Hy het jou Lief Bernice. Wel gedaan.♥️
@FedoraNation4 жыл бұрын
Uiteindelik kry my gunsteling liedjie op die hele album 'n musicvideo!
@corliacoetser99742 жыл бұрын
Amen!!!!! 😎
@Wist_Je_Dat3 жыл бұрын
Wanneer je Nederlands bent. En dit 90% verstaat
@ihatekykels20163 жыл бұрын
Jy is mos ons neef. 🌸
@RC-cj8zt2 жыл бұрын
@@ihatekykels2016 🇳🇱❤🇿🇦
@RC-cj8zt2 жыл бұрын
@Simple Stuff ja inderdaad
@garthtedder13184 жыл бұрын
Flippen awesome song!!! Koop hom sommer nou! What a unique voice! So powerful and soul striking! Keep it up mevrou West!
@rouanuys4993 жыл бұрын
I'm sitting here in America ... Goeie musiek
@koosvantonder84724 жыл бұрын
Kom binne Net nog een keer op jou tone dans Ek sou wag maar Dalk mis ek my kans Ek gaan bieg Ja die tyd is wragtig waar naïef As jy toegee beloof jouself 'n kans Kom binne Kom vlerke Kom vlieg deur al my perke Jou huis My hart Rustig bevind Vir jou part Klug suiwer Die lug huiwer Ons almal is verlore Opsoek na iets beskore Iets wat jy kan vertrou Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was Die boorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet Sy gesig is die lig Ek hoor nog Sy stem wat dreun As Hy my lande toe seën Die potte wat oorloop Dis weer water in wyn En ek weet, Hy't my geheime klaar ontleed Vergewe Verlede maak toe verkeerde deure Ek sal vas staan en bou op rots van vrede Trek in Trek vas O God verlig die las Ek sou opgee Maar nou is ek skoon gewas Kom binne Kom vlerke Kom vlieg deur al my perke Jou huis My hart Rustig bevind Vir jou part Klug suiwer Die lug huiwer Ons almal is verlore Opsoek na iets beskore Iets wat jy kan vertrou Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was Die boorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet Sy gesig is die lig Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën Die potte wat oorloop Dis weer water in wyn En ek weet Hy't my geheime klaar ontleed Gooi jou laste af Ek is moeg gewag Tel jou self op Hou vas aan Sy beloofde woord Gee jouself weer kans Tot jy in vrede dans Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was Die boorde wat oorloop in genade gedoop En ek weet Sy gesig is die lig Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën Die potte wat oorloop Dis weer water in wyn En ek weet Hy't my geheime klaar ontleed
@juvelyntalenscout14053 жыл бұрын
Great musicianship, you play with confidence and vocally you have a really good tone.
@nhviper21714 жыл бұрын
sy lat my amper dink an n Afrikaanse Avril Lavine (ASUM!!!! Song love it)
@chantelbrand1973 жыл бұрын
Ek dink weer sy klink soos Ava Max..
@brandonoosthuysen95273 жыл бұрын
Yes jy is reg
@VicRibeiro7773 жыл бұрын
N mengsel van Avril en P!nk
@MartinSnyman-m1w4 ай бұрын
Bernice you are the best.Love your music and attitude.God bless.
@jaqueswelgemoed7914 жыл бұрын
Flippen Amazing........ lief jul!!! Jou stem maak my verlore en die groep se beat maak my GAGA!!!
@morne58314 жыл бұрын
hou ons taal groot susa..baie baie mooi..ONS IS MAAR NET N UNIEKE VOLK..julle jong mensies se gees is awsome..jaag jul drome after all jou voorvaders het bloed gesweet sodat jy jou drome kan uitleef..well done girl..gooi kole
@kristie_townsend4 жыл бұрын
Jou musiek is awesome well done! Love jou musiek dis uniek en SA het dit nodig! Ook van Rustenburg af jy gaan nog so baie bereik! So lekker om te weet jys van Rustenburg af en maak al klaar 'n naam vjouself in die musiek bedryf! Love jou album!
@meesterwyn4 жыл бұрын
As Gospel so klink sal ek ook gospel luister. Groot sprong tussen die en wat beskikbaar is.
@antondeklerkdrtony3d4122 жыл бұрын
love the fact that it feels like the gospel
@mori2112 жыл бұрын
That was really creepy. Do people really pray before meals in SA?
@antondeklerkdrtony3d4122 жыл бұрын
@@mori211 around the world dumb ass
@GabriëllePetro Жыл бұрын
@mori211 Its not creepy its to thank God for providing a meal. Afrikaans culture is deeply rooted in Christianity.
@theoburmeister21714 ай бұрын
@@mori211 the Spiritual realm is a great reality in SA. Jesus Christ is not just historical and someone in a museum. He is a friend and a reality in our lives.
@tiaandupreez4 жыл бұрын
🥳🤯💓😱🤩📖 Die verskillende stories wat vertel word wanneer elke deur oopgemaak word deur🚪🗝️ Bernice West !!!! 👌 🔥🔊💥 Ek gaan bieg.. die is weereens Puik. Bernice 'DELIVER' elke keer. Geen einde aan haar talent. 💣💥..'Dynamite comes in small packages'.. 📖 Bernice West nooi jou binne! So #KomBinne en ervaar hierdie mooi liedjie van haar wat oorloop van die hoop en die geloof wat hierdie meisie in haar het! Nie net het sy dit nie! Sy deel haar positiewe en opbouende musiek met gehore regoor die land🌍 #DieHeleWêreldSingSaam! 🙌💯 #Yasssss!!!! So 'n legit tune!!!! 🎥En 'n MAL KWAAI video!!!!!
@willemklopper70123 жыл бұрын
Daarsy, lekker vars nuwe klank en styl in ons Afrikaanse musiek-mark! Dis lekker verfrissend en baie welkom! Knap gedaan. Kan nie wag vir nog soortgelykes nie. Voel of ons Afrikaanse musiek-mark uiteindelik bietjie voerentoe beweeg vanaf die tradisionele sokkie-sokkie (langarm) musiekstyl. Go Bernice West!!!
@cjsteyn95734 жыл бұрын
Perfect pop/punk mix. Absolutely hooked!!!!!
@marcoscholtz4 жыл бұрын
Dankie!!!! Maak sommer my Vrydag beter na hierdie grys week in België.
@zelmariebotha51313 жыл бұрын
Kry nie genoeg van die woorde nie....epic song!!! Ek love dit!! 🖤🎯
@andriesnel52374 жыл бұрын
Afrikaans is aan die brand! Jy is vir my 'n rewolusie vir Afrikaanse musiek.
@borismalden58303 жыл бұрын
Goed nummer. Bedankt hiervoor.
@brusselindra29924 жыл бұрын
Respect uit Brussel
@abrahamspies76113 жыл бұрын
Jesus is Koning! Amen! God het jou lief engelkind.
@hyakintos3 жыл бұрын
Genialna muzyka i genialny głos. 👍👍👍
@martinsmit64324 жыл бұрын
Jis girl jou musiek is aan die brand! Ek love die song! Definetief op die oomblik ons beste afrikaanse sangeres! Well done!
@wernermans94413 жыл бұрын
Wow, elke keer as ek die song hoor kry ek hoendervleis. ek is mal oor die song die girl mag maar, sal haar beslis support.
@wisemannjamz4 жыл бұрын
Beste Gospel Sing ooit~!!!
@GuilliamJNel4 жыл бұрын
Ek wens ek het so veel klaviere in my huis gehad!
@eddiehon19663 жыл бұрын
LOVIT!!!! Nuutste song wat ek basies op repeat het...
@chrisjantheron5241 Жыл бұрын
Jammer dat jy nou in die hospitaal is 😢❤
@dyllingroenewald32204 жыл бұрын
So hoeveel klaviere soek jy Bernice:ja
@johnminnie88723 жыл бұрын
lol
@annaritavisser40823 жыл бұрын
Ek love haar liedjie kan nie wag vir nog nie!?🤗💕
@clarichialynnduplessis49154 жыл бұрын
Jou stem is so mooi, jissie meisie🥰
@kaylieoosthuizen17383 жыл бұрын
Wow
@warriorson79793 жыл бұрын
Haar styl laat my dink aan die "goeie ou Reana Nel"...haar eerste paar gospel albums.🥰
@blobby.the.fat.dinosaur Жыл бұрын
I love how you encorperated the Afrikaans Culture ❤
@jacomuller49844 жыл бұрын
Bernice jy is die beste...love die song.. hoekom moes ons so lank wag. Die res van SA kunstenaars kan gaan slaap..,.Asb nog nog nog
@shawngouws41762 жыл бұрын
Sjoe mysa ma jou stem is pragtig Eke het self n Sanger....wat hou sang
@wernervandermerwe56014 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie song, het dit nounet ontdek. Het dit so nodig op die oomblik. Dankie
@haasklaw7642 жыл бұрын
My wragtig, dit is nogal goed.
@tiaanvanreenen79124 жыл бұрын
Well done! Suid Afrika kort dit!
@vernonlesch2493 жыл бұрын
Vir wat dit werd is, baie well done. Stunning Liedtjie, mag die Here jou seen in jou pad vorentoe!!
@ChristopherHamilton64 жыл бұрын
WOW! Lovit! Defnetief my gunsteling! Nou is die vraag, waar is KZbin se Repeat knoppie? :-)
@waynehoniball58744 жыл бұрын
nee kyk awesome ,ek sal like om bietjie te wil hoor oor haar song "oh kind"
@mariegroenewald7224 Жыл бұрын
Baie Baie Baie mooi Bernice west
@karinvanheerden8114 жыл бұрын
Wow 👏 jy mag maar mal oor jou songs 🎵 en jyt ń baie mooi stem
@chrisniedupreez6804 жыл бұрын
Eeeeeeeee Ek love die song soooooo baie. Hou Sooo aan. Kannie wag om nog meer spesiaal, amazing en asemrowende liedjies te hoor nie. Ek sien Soo baie uit. En moenie jou steer aan al die haters nie.
@TheMuldervdb4 жыл бұрын
Wow!! Baie dankie vir die amazing lied!!!
@RobloxRainbowThemePark4 жыл бұрын
Goeie dag Bernice, jou musiek video en stem is ongelooflike. Móét nooit ophou om in Afrikaans te praat, sing of bid! Hou aan Rock.
@watruter80814 жыл бұрын
Amazing dit gee my hoendervleis danki Bernice West
@mpmiennie15694 жыл бұрын
Bernice West & Francois van Coke asb!!!! Amazing!!!
@marcoscholtz4 жыл бұрын
Jaaaaa, uitstekende idee!!
@koosvantonder84724 жыл бұрын
Ek het 'n kans gehad om met haar via zoom te chat voor haar album launch en ek dieselfde gesê /gevra syt gesê sy sal dit love en ook saam spoegwolf! So kom ons check!! Sal epic wees!
@forestartist18184 жыл бұрын
Ek sou sê sy moet eerder iemand dan saam met haar laat sing wat op die selfde kwaliteit is,vocally.Haar klank in haar stem verdien tenminste dieselfde kwaliteit op haar level,ongelukkig is Francois nie my eerste keuse,
@kowieheinrich9112 жыл бұрын
Nuut, vars, beste op die mark. Ek lief dit!
@wernichscholtz5293 жыл бұрын
3:46 SOVEEL respek vir wat jy doen Bernice. Baie smart video💪💪
@a.n.g.e.l39224 жыл бұрын
Jy's my nuwe afrikaanse idol. Hou so aan.❤️
@gerhardvanstaden3894 жыл бұрын
Jy sit nice in Bernice. Jy rock. Is 'n excellent mens
@lifeofme38574 жыл бұрын
Love dit Bernice, mooiste song
@andredeclercq94794 жыл бұрын
Ek het meer afrikaans begin hou en luister as gevolg van jou.
@heronibp4 жыл бұрын
Niks gaan die energie in die meisie kan stop nie. So lekker om te sien Bernice lewe in die oomblik! Sal graag jou wil borg vanaf iBuyProperty om jou te help om lig te bring op plekke waar daar nie lig is nie. Bernice as jy nederig en opreg kan bly maar met geen skaamte nie, gaan jy een van SA se grootste insperasies word binne die volgende 3-4 jaar. Iets wat SA al baie lank voor wag.