Absoluut fantasties!!!!!! Vanaf ek jou die eerste keer hoor sing het tot nou toe. Sien n baie groot toekoms vir jou Bernice. Never Change!
@Mike-rr5xs3 жыл бұрын
Aha
@erlenedevilliers44253 жыл бұрын
@@Mike-rr5xs fghhgnnn dndnns
@adrievanderlinden78233 жыл бұрын
Laat jou hart op God vertrou. Baie mooi woorde. Jy is amazing Bernice.
@moniquefourie46013 жыл бұрын
Ek love jou musiek. God het jou geseën met een amazing stem. Well done dat jy jou talent so embrace!
@gevoel82932 жыл бұрын
HIER VOLG DIE AFRIKAANSE VERTALING: "Ek is mal oor jou musiek. God het jou geseën met 'n wonderlike stem. Wel gedaan dat jou jou talent so entoesiasties omhels". ;)
@tillabezuidenhout64603 ай бұрын
Weereens so mooi!!!
@jimileroux3 жыл бұрын
Jy het talent, hoor, en 'n stem. Hou jou voete op die grond, jou hart getrou en jou kop reg. 'n Mooi toekoms wag!
@manojkhatry7279 Жыл бұрын
Great Musical Vibes...............you created a magical moment.🙂
@wimwijenberg87462 жыл бұрын
Bly in Vader jou musiek is so pragtig in Vader. Jy sal geseënd bly! Moet asb nooit verander nie
@jeramellg13 жыл бұрын
Sending love 💕 from your fans in the Philippines. Thanks for your music 🎶 Bernice! Keep going!
@kowieheinrich9112 жыл бұрын
Dankie!
@Bushbaby19772 жыл бұрын
I'm from Namibia and my daughter's living in the Philippines. Her dad's Phillipino. I saw something about Glog9, maybe you know of her dad. His stage name is Sly Kane. Lots of love from Namibia.
@johaniceengelbrecht61642 жыл бұрын
Jy is AMAZING!!! Ek het die nodig gehad dankie dat jy musiek maak vir die siel!!!
@Cokie19263 жыл бұрын
Jy's uniek. Daar betekenis in elke song. Dit n mix van als wat awesome is. Jou toekoms is vol van sterre en sonneblomme. Kan nie wag vir elke liewe song wat jy vir ons nog meer gaan bless.
@RA_ZXR2 жыл бұрын
Ek jou grootse FAN ......
@maraSmith-k3z Жыл бұрын
Bernice Wow!aan jou Band,Salute!
@lifeboss90863 жыл бұрын
Ek glo na so mooi video het almal weer 'n bietjie 'kind' wees herinneringe beleef. Hou so aan bernice!👏👏
@jjesterhuizen37583 жыл бұрын
WOW magical ek het hoendervlies, absoluut amazing, love jou musiek jou gees iets anders wat WERK . 🙏🥳🎉🌈
@keanu95683 жыл бұрын
Ek kan nie een dag gaan sonder om dit te luister nie! Amazing 🤩
@elmienboyes74329 ай бұрын
Stunning. Almal wat lelike opmerkings maak as jy nie iets goed kan se nie, bly liewer stil. Love die song, baie diep woorde.
@maraSmith-k3z9 күн бұрын
Die Song het zoveel Soul.Suster!
@leratomotsware8753 жыл бұрын
I really have no clue about what she is saying but there is just something about this song and I love everything about it
@johanhansen77523 жыл бұрын
Hi Rianza goeie werk om dit te vertaal, ek dink net die deel wat jy se " jou bed met trane " is n bedding soos n Blom bedding of n tuin , my opinie. Dankie vir jou vertaling dit werk beide manier 😘
@Pat-Van-Canada3 жыл бұрын
@Rianza Baie Dankie van kanada vir dis
@cara-leighmackenzie42983 жыл бұрын
Jys die o tot my kind.. Jys die son op my blom N regte rolmodel vir ons,wens net ons kon sing en so cool soos jy wees!! Amazbolls🤩
@mon2010173 жыл бұрын
Het trane in my hart , op my gesig die lied is vir my geskryf ... UITSTEKEND
@meldiestorieverteller3 жыл бұрын
Hierdie is amazing!! Maak my lugbalonne wil bou en drome droom oor alles wat sag en perfek is!! Goeie werk, Bernice.
@kotienel73083 жыл бұрын
Jy. Meisie. Bernice maak beslis die beste musiek ooit. Ek is absoluut verby seniel as dit kom by jou musiek. Asb moet nooit ophou sing nie. As ek die geld gehad het was ek by elke liewe show van jou. Maar eks bietjie te arm vir dinge soos dit 😂 maar definitely eendag. Dankie vir jou asemrowende musiek.
@riyadhanslo7853 жыл бұрын
Another masterpiece.
@johanndutoit7113 жыл бұрын
Hierdie musiek video het my laat huil van emosie!!! En ek huil nie maklik nie Ek sien definitief a groot toekoms wat oppad is 🙌
@lindiegerber52583 жыл бұрын
Dankie dat jy 'n inspirasie en goeie voorbeeld is vir die jongmense 🙏🙏🙏🙏
@darrynvanrooyen26293 жыл бұрын
My current favourite artist!
@rogueone63243 жыл бұрын
Berinice ek wil net dankie se vir jou die liedjie het my deur n moeilike tyd gebring en ek is so dankbaar dat jy jou God gegewe talent met ons deel
@charlenelawrence91203 жыл бұрын
Bernice West. Jou doring. My first time favorite.. Emo Adams making fire.... Shoe... Amazing talent.
@faansmit64783 жыл бұрын
Die woordfrasering en sommer alles omtrent Bernice se talent. Wow!
@pierrelombaard99613 жыл бұрын
Die beste deel van die song is die truitjie wat jy aanhet...daai is stunning...asb...los die probeer sing...dis power.
@dcsbeemer3 жыл бұрын
Oor die algemeen is ek nie mal oor Afrikaanse musiek nie, maar o gonna Bernice, jy is beslis in my lys van top 10 gunsteling kunstenaars, ongeag in watter taal die musiek is. Jy is puik.
@carolsymington93453 жыл бұрын
Dis pragtig, ek is mal oor jou musiek, Bernice! Jy sing amazing. En ek is mal oor jou mini-me! Sys so mooi xxxx
@julicaventer64723 жыл бұрын
Beautiful woorde...baie nice song Bernice jy het rerig ‘n talent
@danikawessels2973 жыл бұрын
Nog n amazing song deur die talentvolle Bernice 🌼😁 love jou stem!!
@annemieniemann91563 жыл бұрын
Love dit!!!!! Dankie vir die awasome musiek wat mens se hart en siel raak!
@gerhard-jx4rn19 күн бұрын
Wat n stem Glory🎧💪
@justinpienaar75203 жыл бұрын
My laaitjie is 15 Maande en as hy jou musiek hoor begin hy te dans en te staar na die tv!* Al sit hy in n ander vertrek as hy hoor Bernice West sing hardloop hy na die tv!* Dink jy het n nuwe num one fan!*
@nix54182 жыл бұрын
What a beautiful voice!!
@ragieburger-kc4lo9 ай бұрын
Haar stem speling (tussen hoog en laag) is fantasties!
@mantasmantybug95073 жыл бұрын
Yay! My gunsteling lied het nou 'n gesig gekry! Jy is amazing! 😘
@Lexutron3 жыл бұрын
Bliksem dié girl is amazing! Absoluut mal oor haar musiek.
@caroline-gracebrussow84993 жыл бұрын
Briljant!!!! Well done Bernice! Dis next level!!!🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻
@esterdelang8191 Жыл бұрын
Sy is my heldin!
@marcomcl3 жыл бұрын
Johhh wat n awesome liedjie!!!
@MattVenter-uq1km6 ай бұрын
❤die tiepe music wat my maak weer van Afrikaans hou Baie danki❤🎉
@chantepayne1263 жыл бұрын
Hierdie is beautiful, Bernice 😱👏🏻👏🏻
@LihanHB3 жыл бұрын
Pragtig dankie Bernice💯❤️
@chriznerkalp92143 жыл бұрын
Damn girl!!! STUNNNNING!!!!!
@johanroux88372 жыл бұрын
O kind, is daar iets wat jy wil sê? Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou kleure Bou jy weer huisies by die bure Gooi jy klippies teen die mure Skop vas, tel jou kop op as jy praat O kind, ek het opgemors, maar ek kla nie Trap jy spore van jou eie, moenie huiwer om te vra nie Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie, ook nie geld wat geluk gaan koop nie As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla Trek los, luister hardop na goeie raad O kind, o kind Sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad Aan jou kan openbaar Hou jou naaste aan jou sy Luister na wysheid wat jy kry, geniet die nou Laat jou hart op God vertrou O kind O kind O kind, stof jou rakke af, moenie kla nie Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel Gooi jou drome in 'n tas En trek die skoen aan wat jou pas Vertrek op die ritme van jou hart Trek los, luister hardop na goeie raad O kind, o kind Sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad Aan jou kan openbaar Hou jou naaste aan jou sy Luister na wysheid wat jy kry, geniet die nou Laat jou hart op God vertrou O kind O kind O kind, o kind Sal jy jou laaste asem spaar O kind, daar's genade jy hoef nie te vrees nie Pas jou hart net op, gun jouself genot, moenie kneus nie Kyk uit (Kyk uit) Want ek hou jou fyn dop
@elizebethlabuschagne93792 жыл бұрын
Beautifull!!
@boelameyer16883 жыл бұрын
die 14 wat die gedislike het .. daar is iets voud met julle en dis die eerlike waarheid .. hierdie is n talent .. verskriklike mooi song en die gospel in die song is amazing :)
@gerardopretorius69013 жыл бұрын
Jou liedjies is so opreg, jou stem dra sulke eerlike emosie. Jy maak 'n amazing impak op mense se lewens!
@bernedinekoch99413 жыл бұрын
Sys supercool, energiek en talentvol. Unieke styl, mal oor jou, Bernice
@janprinsloo76033 жыл бұрын
Jy is moooi
@nicolepearson65573 жыл бұрын
Was amazing om die voorreg te gehad het om jou te ontmoet❤️🤘
@jasonmarshall86732 жыл бұрын
Die was my beste song vir 2021 gewees! Dis baie mooi treffende woorde en baie emosie en natuurlik 'n uitstekende sanger.
@pamstoneman47403 жыл бұрын
Even tho I do t understand words I think the singer her voice is good and she presents a great energy
@cheerrrupbuttercup3 жыл бұрын
Sjoe. Hoe mooi.
@lisabester85763 жыл бұрын
My favorite liedjie op die aarde ❤️ dankie vir dit
@fatih71703 жыл бұрын
Loves from Turkey
@eldibark Жыл бұрын
You are phenomenal and totally outstanding!!!
@zelmariebotha51313 жыл бұрын
Joh mooiste stem... diep woorde verlief op die song!!!
@lisametdierooihare3 жыл бұрын
LOVE DIT SO FRIEKEN BAIE
@IdeesVolVrees3 жыл бұрын
Ek was altyd 'n fan. Maar na hierdie liedjie is ek 'n hele air conditioner.
@quintinjohn27633 жыл бұрын
Lol, goeie een!
@meldiestorieverteller3 жыл бұрын
Haha! Beter as hierdie is daar nie...
@trishadutoit60783 жыл бұрын
lol mooi gestel😂
@carmenbotha10923 жыл бұрын
😂👏
@juanvanniekerk39913 жыл бұрын
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
@allenroets33033 жыл бұрын
Wow.....simply wow!!!! Dink jy en Christia moet iets saam doen dink dit sal gatskop mooi wees
@danieferreira90943 жыл бұрын
Pragtige meisie met ‘n wonderlike stem and meer talent in haar pinkienael as was meeste kunstenaars in hul lywe het.
@duncan62403 жыл бұрын
Lekker Bernice West Wooooooooooooooo
@chenejansen35923 жыл бұрын
Amazing song Bernice. Jy kan maar ... dis regtig pragtig.
@mikespillersa23493 жыл бұрын
Beste sanger in S.A 🙏▶️
@elnaburgerleroux64653 жыл бұрын
@Bernice West is in 'n ander klas! Haar stem en styl is uniek!
@antoinetteerasmus56043 жыл бұрын
Jy kan baie mooi sing moet nooit ophou goeie talent Antoinette Erasmus Warmbad Lief vir julle
@rozanneroos22873 жыл бұрын
Wow ! Dis beautiful 👌🙌♥️ jyt def n nuwe fan
@marcusvanderwesthuizen57113 жыл бұрын
Wow Bernice, jou musiek raak sterker en sterker! Well done! Renier jy bring dit op die dromme!
@hesterkruger28833 жыл бұрын
Net as mens dink ds jou beste, dan kom jy na vore met nóg beter, jys geseën met i amazing stem Bernice, hou net aan sing 😁
@marushcagrobler47803 жыл бұрын
Wow amazing dis amazing die woorde jy is een amazing sanger Dis Gold ✨
@wynandgardiner Жыл бұрын
Ek se nie maklik awesome nie maar die is n awesome performance 👍
@schefferhometablet64173 жыл бұрын
Ek is n kind maar ek Hou van jou musiek En jy sing Baie mooi🎶 ek is 12
@Itubewetube19 ай бұрын
Ik wou dat ieder Afrikaans muziek clip met lyrics is. Zo kunnen we in Nederland het Nederlands, wat Afrikaans is, nog wat beter volgen en leren. Ik denk Nederlanders en Afrikaans-Nederlanders zouden dichter bij elkaar moeten komen weer.
@AlwynSchoeman2 жыл бұрын
Goeie genade!
@JPLG24333 жыл бұрын
Geeeeez Bernice😀
@betsventer8443 жыл бұрын
Wanneer kom kuier jy in Zeerust ek is n juge fan asb maak dit binnekort ek het altyd nog gehoop dit is jy wat hier kom sing maar toe was dit net Juanita en Nicelus❤❤ So asb kom en stuur liefde daai kant ek bly altyd lief vir jou🥰❤🥀
@lechaundrescholtz38942 жыл бұрын
Mia en boetie mamma is lief v julle Ek mid June Elke dag❤️
@stuartgoosen39893 жыл бұрын
Jou Musiek gee n mens Hoop, hou aan met dit ASB
@isabelcatalan2928 ай бұрын
Hermoso ❤🇨🇱
@nvdwalt3 жыл бұрын
fokkit B dis die mooiste ding ooit my kind dit ruk mal!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@jhvdwalt28743 жыл бұрын
Beautiful!! Nou kort ons nog net 'n music video vir Beset
@elsielegwale10692 жыл бұрын
Ek is life vir jou musiek
@johanbosch13733 жыл бұрын
Hou aan die ander verstaan nie.. Jy is n kind maar doen goed en jou woorde is presies. Ek bly n kind al word ek 100
@jacobarnard15783 жыл бұрын
Die 147 mense wat die song dislike is seker Justin Bieber fans. Grenade die song is so cool
@adenedutoit97323 жыл бұрын
My favorite!!!
@carinaagenbag54613 жыл бұрын
Wow!! Jy het 'n gawe! Mooi liedjie
@jessicamuller83102 жыл бұрын
Jy is amazing bernice!!!!!!!
@JohandriMulder Жыл бұрын
Baie mooi liedtjie
@chrisfalcon98043 жыл бұрын
pragtig! Kom kuier vir ons in Amerika asseblief!
@johanstassen47753 жыл бұрын
Well done........👍👍👍 baie baie nice song...
@melvinesmith3 жыл бұрын
Beautiful liedjie...beautiful girl 🔥💯
@cherlinkemuller71273 жыл бұрын
Beautiful🥰 totally in love met die song jy mag maar jy is n ware inspersasie.....