Bles Bridges met "My Madelein". Karel Gott het die oorspronklike liedjie "Miriam" in Duits sowel as Tsjeggies gesing.
Пікірлер: 6
@mariavanwyngaardt7079 Жыл бұрын
Vir my die mooiste lied
@willembuitendag90003 жыл бұрын
Legendary song!!!!!!! 💯
@quintuseksteen84257 жыл бұрын
... en NERENS kry ek hierdie liedjie digitaal beskikbaar op die web nie, ... ... en hier laai jy hom vandag op, ... BAIE DANKIE!!! ... ek waardeer dit opreg!!! ... Thumbsup x 100000000000!!!!!
@charmainejonck7173 Жыл бұрын
MOOISTE LIED. ❤
@charmainejonck71732 жыл бұрын
Ou legende.
@quintuseksteen84257 жыл бұрын
... en as jy my dag/aand wil maak, ... om Sonja Herholdt se oorspronklike weergawe van 'Mooi Griekeland' te laai, want net die nuwe modern weergawe kan mens in die hande kry, ... maar die oorspronklike weergawe is nerens beskikbaar nie, ... het jy hom dalk? ...