Wat n ongelooflike boodskap en die stem van n engel. Perfekte kombinasie.
@MarieTerblanche-ho1uf3 ай бұрын
Dis soooo mooi dankie Rina gaan jou stem mis maar kan nog daarna luister dank die VADER ❤❤❤❤
@reynierstrydom80152 ай бұрын
Dankie Rina. Ek kan hoor dat hierdie lied het deur jou hart gegaan. Die Heilige Gees inspireer dit. Dit is hoekom dit ons mense so diep raak. Mag ons liewe Heer jou nog nogsteeds dra.
@henniebasson97538 ай бұрын
Ongelooflik mooi, soos net Rina kan!
@christoduplessis7942Ай бұрын
Ek kan hierdie lied oor en oor luister. Dit bly vir my die mooiste lied en geen ander stem as Rina Hugo se engelstem sal daarby pas nie.
@annalizavanderwesthuizen38563 жыл бұрын
Wat n wonderlike lied!!!
@biandrijansenvanrensburg86033 жыл бұрын
Amen Halleluja Pragtige liedjie met die mooiste stem🙌🙏🌷🌸💐
@christoduplessis79422 жыл бұрын
Ai maar jy sing pragtig ... soos nog altyd. Hierdie lied is die mooiste mooi
@annalizavanderwesthuizen38563 жыл бұрын
Mooiste mooi stem. Suiwer en so gemaklik sing sy. Dankie Rina vir die wonderlike lied waarna ek oor en oor kan luister.
@ullaludewig79463 жыл бұрын
Mooiste mooi stem....
@marinameyer29603 жыл бұрын
Dankie Rina. Suiwerste suiwer stem. Jy sing so " maklik" Amen
@Afrikitty Жыл бұрын
Absolutely wonderful -- the Gospel in all it's purity.❤
@anitajvr79363 жыл бұрын
Baie dankie Rina, dis kosbaar! XXX
@BeatriceLotter3 жыл бұрын
Blessings vir jou en jou gesin. Nog Altyd gesorg vir goeie Geestelike musiek.
@GAWK1NG3 жыл бұрын
Rina ek onthou jou nog van my jongmens jare toe jy saam met Ge Korsten gesing het. Het so bietjie kontak verloor met die wat ons New Zealand toe geïmigreer het en hier hoor ek jou na 25 jaar weer. Nog steeds so pragtig. Alle beterskap vir jou en jou ander helfte.
@sanniestoltz83283 жыл бұрын
Pragtig, suiwerste stem, baie baie dankie!
@stoffelinakoen8591 Жыл бұрын
Pragtig.Pragtig.❤
@niciv.n.87473 жыл бұрын
Dankie Rina....jy sing darem maar pragtig😇🌹
@gerriekeyser83423 жыл бұрын
Dankie Rina. Dit was pragtig, gee my sommer moed om deur hierdie dag te kom Jy moed net aanhou sing, die Here het vir jou 'n wonderlike stem gegee.
@markdawes43903 жыл бұрын
Pragtige lied. Dankie tannie 🎵🎶
@jennyfraser43083 жыл бұрын
So mooi
@wendytsiteros5495 Жыл бұрын
Awesome love it
@carmenclarke93892 ай бұрын
🙏❤️❤️❤️
@daneenfourie10594 ай бұрын
Sjoe Amen
@louisvanwyk28603 жыл бұрын
Bieeeoeeetiefoel 😍 😍 😍 😍 😍 😍 😍 😍 😍
@DirkieLubbe-x2d5 ай бұрын
Pragtig
@martiemassyn60053 жыл бұрын
Pragtig!
@pieterpotgieter52373 жыл бұрын
Sjoe, Rina. So lank al kom dié op my recommended list. Vanaand luister ek dit. Pragtige lied. Jou stem is soos Rooiwyn. Raak net beter.
@Ruande-m5x5 ай бұрын
Altyd pragtig ja als net genade
@reynierstrydom80152 ай бұрын
Dankie Rina. Ek kan hoor dat hierdie lied het deur jou hart gegaan. Die Heilige Gees inspireer dit. Dit is hoekom dit ons mense so diep raak. Mag ons liewe Heer jou nog nogsteeds dra.