No video

Bobby van Jaarsveld & Leah - Totaal Finaal (As Jy Sing)

  Рет қаралды 419,056

Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld

Күн бұрын

Bobby van Jaarsveld sing Totaal Finaal uit die Afrikaanse musiek fliek As Jy Sing wat in November 2013 vrygestel was.
Na 'As Jy Sing' se openingsnaweek, kan mens met sekerheid sê die Afrikaanse filmpubliek het weer karakters ontdek met wie hulle hul kon vereenselwig en 'n lewensfilosofie beleef wat hul laat besef het "Almal het iemand nodig om in hulle te glo."
Met van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf betrokke, stel "As Jy Sing" nuwe standaarde en vestig dit die Afrikaanse rolprentbedryf selfs stewiger in die saal in terme van vermaak. Bobby van Jaarsveld speel die rol van 'n doodgewone musiekonderwyser, Meneer Conradie, by 'n sportmal skool. Hy leef vir sy sanggroepie, die Bekfluitjies, wat moet veg vir hul plek in die son aangesien die skoolhoof, gespeel deur Robbie Wessels, defnitief ander planne het as om hul daai plekkie te gun. Maar die groepie, aangedryf deur die wete dat iemand in hul glo, gaan hul nie so maklik laat onderkry nie. Veral nie wanneer hul weet die lewe kry ware betekenis wanneer hul sing nie. Die res van die sterbelaaide rolverdeling spog met name soos Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Hanna Grobler en Katlego Maboe, asook nuwe jong talent soos Leah, Tiaan Kelderman, Franja du Plessis (Juanita se dogter) en Georic Lomas. En daar is drie lekker verrassings ook met groot name in die industrie wat as hulself 'n verskyning maak.
Regisseur: Andre Odendaal

Пікірлер: 2
@LiefvMusiek
@LiefvMusiek 10 жыл бұрын
Het gisteraand die fliek gaan kyk en dit BAIE geniet!!! Die lied by die etenstafel - "hoor hoe raas die stilte" (of so iets) was FANTASTIES!!! Het ge-eindig soos 'n Lord of the Dance lied - great man!! Was baie teleurgesteld met die einde en die ou liedjie wat gekies was vir die 'kompetisie'. Kon Juanita of Johan nie iets nuuts geskryf het nie...? Verder nice, baie opgewonde oor ons eie Afrikaanse musiek- en filmbedryf.
Eendag As Ons Groot Is
2:47
As jy Sing - Topic
Рет қаралды 251 М.
Air Afrikaans
4:39
Mihajlo Stojkovic
Рет қаралды 11 МЛН
Blue Food VS Red Food Emoji Mukbang
00:33
MOOMOO STUDIO [무무 스튜디오]
Рет қаралды 32 МЛН
Incredible Dog Rescues Kittens from Bus - Inspiring Story #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 33 МЛН
when you have plan B 😂
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 7 МЛН
Bobby van Jaarsveld - Yeshua (Lyric Video)
3:20
Bobby van Jaarsveld
Рет қаралды 130 М.
Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is
3:37
SARIE Magazine
Рет қаралды 6 МЛН
Leah - Met Jou Klere Aan
3:07
LEAH
Рет қаралды 6 МЛН
mrbones2 1
12:03
Xeelie
Рет қаралды 457 М.
Die Land [Amptelike Musiek Video]
4:18
Bobby van Jaarsveld
Рет қаралды 82 М.
Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
3:50
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 2,1 МЛН
Jay & Lianie May - Lank Lewe Die Liefde (Offisiële Musiekvideo)
3:18
Jay & Lianie May Offisieël
Рет қаралды 261 М.
Riana Nel - Soos Die Son (Amptelike musiekvideo)
3:40
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 1,3 МЛН
Snak na my asem
2:19
As jy Sing - Topic
Рет қаралды 226 М.